Zoutpansberger
30 August 2013
www.zoutnet.co.za
PRYS: R4,00 BTW Ing.
Joubertstraat 16B Makhado (Louis Trichardt) TEL: 516 4996/7/8
Moenie vir hierdie gladdebek “tegnici” val nie - bladsy 2
Jaargang 29 Vol. 34
Digte rookwolke laat inwoners na hul asem snak - bladsy 3
“My huis is vol #@%, hoe nou?” - bladsy 4
Inwoners van die Soutpansberg rou saam met drie families wat geliefdes aan die dood afstaan
Ongeluk eis drie dat dit bitter jonk is. Ek en Gilbert het elke dag kontak gehad.” So het ‘n Grubotsing het Maandag drie Gilbert se suster, Ansu, Woensdag families van Makhado (Louis gesê na Gilbert se ongeluk. Hy het Trichardt) gebroke gelaat, nadat Maandagaand, saam met Rick en Inal drie geliefdes aan die dood moes nocent, op die Vivo-pad terug bestuur afstaan. dorp toe. Baie in die gemeenskap is geraak Gilbert, wat sy eie grasdak-onderdeur die dood van Gilbert Gerhard neming op die dorp het, was besig (43) en Rick Coetzee (64). Beide van om ‘n grasdak op te sit vir ‘n kliënt. hulle is Maandagaand in ‘n motor- Rick het die elektriese installering ongeluk oorlede. Een van Gilbert se gedoen. Op pad terug, sowat 40km werkers, wat al 13 jaar sy regterhand vóór Makhado (Louis Trichardt), is, Innocent Hove, is ook dood in die het Gilbert in ‘n draai op die pad glo uitgeswaai vir ‘n dier in die pad en ongeluk. “Ons het altyd gedink toe my pa beheer oor sy bakkie verloor. Die oorlede is op 60-jarige ouderdom bakkie het begin rol en in die bosse te lande gekom. Gilbert, Rick en Innocent is opslag oorlede. Teen druktyd is daar nog gewag op die polisie vir uitklaring oor wat presies voor Gilbert in die pad gespring het. Sommige berigte het aangedui dat dit koedoes was, terwyl ander vertel het van ‘n trop beeste op die pad. Wyle Gilbert, wat maar altyd ‘n “bosmens en vriende met almal was”, sal Vrydag om 11:00 op die familie plaas in die Alldays-omgewing begrawe word. Hy laat sy Wyle Gilbert Gerhard (43). Foto verskaf. vrou Christelle, twee
Deur Isabel Venter
kinders Carlien (11) en Gilbert (9), asook sy ma en broers en susters agter. Rick, of oom Rick soos hy aan baie plaaslike fietsryers bekend was, sal gemis word vir sy groot hart, sy gewilligheid om te help en sy vriendelikheid. “Oom Rick, ons weet dat jy nou in die hemel is en ‘n ogie oor ons almal hou en toejuig met elke deel-
name en prestasie,” was die woorde van jarelange vriend en organiseerder van die P&L Hardeware Fietsryklub me. Renda Alexander. Daar sal hierdie Vrydag om 15:00 ‘n roudiens vir oom Rick vanuit die NG Kerk-moedergemeente gehou word. Teen druktyd was daar nog geen begrafnisreëlings vir Innocent beskikbaar nie.
Gerhard se bakkie, waarin hy, Rick Coetzee en sy werker, Innocent Hove, Maandagaand verongeluk het op die Vivopad.
2007 Mercedes Benz C200 Classic Man A/C, P/S, CD 122 500km
Assorted check & stripe shirts FROM R199
R169 995
Chino trousers WAS R399 NOW R299
www.ayobmotors.co.za
NOW ON Audited Distribution Figures
Selected Drimac & Jeep jackets
Assorted check & stripe shirts FROM R169
More great deals available in store!
Tel: (015) 516 5175
C
Wyle Rick Coetzee (64). Foto verskaf.
trappers.co.za
T&Cs apply. While stocks last. Offers valid until 31 August 2013. E&OE
Savannah Mall (015) 296 0900 • Mall of the North (015) 265 1329 • Tzaneen (015) 307 5668
25% OFF