Zoutpansberger 30 November 2012

Page 1

(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 DSTV MULTICHOICE DECODER PLUS DISH PLUS LNB PLUS SMART YOU SAVE R500

R

NOW ONLY

29999

ONLY 500 AT THIS PRICE!

Zoutpansberger

(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 lexmark INkJeT mUlTI FUNCTION PrINTer / COPIer / • Wireless SCaNNer

PRYS: R4,00 BTW Ing.

NOW ONLY

30 November 2012

www.zoutnet.co.za

Joubertstraat 16B Makhado (Louis Trichardt) TEL: 516 4996/7/8

World AIDS Day 1 December 2012

Jaargang 28 Vol. 47

• Direct USB • Vizix

• 2-Line LCD display

YOU SAVE R600

39999

R

Photo calendar competition

(Supplement inside)

(From page 14)

This year’s winners on page 8

Gru-ongeluk snoer hele gemeenskap saam in gees van oorweldigende welwillendheid

Tragedie stuit hulle nie

kwadru­pleeg ná die tragiese ongeluk. Tog het hulle verlede Vrydag stralend, met ‘n glimlag en rustige Nóg die Olimpiese droom van Anandie Oosthui- selfvertroue, in hul rolstoele vir hul finale Graad zen, ‘n briljante jong swemmer van Eric Louw, 11-eksamenvraestel by die skool opgedaag. ‘n Lid nóg die sprankelende geaardheid van haar van die skool se beheerraad het met hul vervoer klasmaat, Rona-Lee Johannsen, kon gedemp gehelp. Maats, wat pal tydens die voorbereiding vir word deur die tragiese motorongeluk wat hulle die eksamen saam kom leer het, was ook byderhand altwee in rolstoele gelaat het. om met die rolstoele by die skool te help. By die Die noodlottige ongeluk op 29 Maart vanjaar, skool is ‘n spesiale oprit, waar die kinders met waarin twee van hul skoolmaats dood is, het hul rolstoele regstreeks vanuit die voertuig op die skokgolwe deur die ge­ stoep voor die klaska­ meenskap ge­stuur. mers kan inbeweeg, Tog is die onblus­ba­ deel van die omvattende re blymoedigheid en rolstoelvriendelike toe­ posi­ti­witeit van Anan­ voegings en wysigings die en Rona-Lee besig wat die personeel en om die skool en die beheerraadslede by Eric he­le gemeenskap van Louw aangebring het. Musina saam te smee Dit sluit spesiale op­ in ‘n merkwaardige ritte by die deure van al bondgenootskap wat die klaskamers op die gekenmerk word deur grondvloer in. oorweldigende welwil­ Vir die klasse wat die lendheid. rolstoel leerders aan­ “Mens kan nie glo vanklik op die boonste wat­ter ongelooflike vr­ Anandie Oosthuizen (links) en klasmaat Rona- verdiepings sou moes iende die Here na jou Lee Johannsen van Eric Louw wens mekaar bywoon, ruil die onder­ toe stuur in sulke moei­ voorspoed toe voor die finale vraestel van hul wysers nou klas. like tye nie. Van die dag Graad 11 eksamen verlede Vrydag. ‘n Spesiale lokaal is van die ongeluk is ons ingerig en ‘n personeel­ net omring deur liefde, hulp, simpatie, bemoediging lid spesiaal opgelei om vir Anandie toetse en mon­ en vertroosting.” delinge eksamens deur middel van die amanuen­ “Ons het nie woorde nie – kan net sê baie, baie sis-proses te laat aflê. Dit behels ‘n opgeleide dankie.” griffier, wat die vraestel vir die student omblaai, die Dit is die reaksie van mev. Annelie Oosthui­ mondelinge antwoorde neerskryf en terselfdertyd ‘n zen en mev. Nelie Carstens, die merkwaardige klankopname van die antwoorde maak, onder die toegewy­de moeders van die twee ernstig-beseerde wakende oog van ‘n spesiale toesighouer. meisies. Rona-Lee is ‘n parapleeg en Anandie ‘n (Vervolg op p. 2)

Deur Frans van der Merwe

´n Spesiale lokaal is ingerig en ´n personeellid spesiaal opgelei om toetse en eksamens af te neem vir Anandi, wat nie die gebruik van haar hande het nie. By haar is die opgeleide grifier Renda Roos (regs) en toesighouer Carita Vorster (agter).

2011 Ford Everest 3.0 TDCi 78 645km

SEM & Agriculture Vorster Street 24, Louis Trichardt • Contact George (015) 516 3286

R239 995 *excl. on the road fee

www.ayobmotors.co.za Tel: (015) 516 5175

C

Time for an upgrade? Give us a call...


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.