Zoutpansberger 3 April 2020

Page 1

Z

outpansberger

3 April 2020

News with an independent soul

www.zoutpansberger.co.za

PRYS: R5,00 BTW Ing.

Joubertstraat 16B Louis Trichardt TEL: 516 4996/7/8

Jaargang 36 Vol. 13

C VID-19 lockdown See P4 & P5 for a list of businesses that are open and their trading hours

ISSN 2409-2835

13

Audited Distribution Figures

9 772409 283001

Virus nie ‘n grap!

ding hierdie,” het Danie gesê. Hy het vertel dat hulle so ‘n maand of twee gelede gehoor het van “As ek vir die mense in Suid-Afrika ‘n bood­ die eerste gevalle van mense van Milan in die skap kan stuur, sal dit wees om hierdie ding noorde van Italië wat positief getoets het vir die ernstig op te vat. Dit is nie ‘n grappie nie … gevreesde virus. “Dit was eers net 10 mense en Bly by die huis! Was jou hande en moenie met toe ‘n dag daarna was dit 150 mense. ‘n Paar dae die virus mors nie. Hy sal jou doodmaak as jy daarna was dit 500 mense. Italianers het ook met hom speel!” net aangegaan met hulle lewens. Niemand het Dit was die waarskuwings van die 29-jarige regtig geworry daaroor nie … In ‘n baie kort tyd­ Danie Mienie wat hom tans in ‘n staat van totale jie het hierdie ding verskriklik handuit geruk,” inperking bevind in Italië te midde van die inter- het Danie gesê met verwysing na hul jongste nasionale COVID-19 pandemie. Italië is tans die infeksie- en sterftesyfers. land met die meeste sterftes weens die virus, met Danie vertel dat soortgelyke stappe as wat tans die dodetal wat Woensdagoggend reeds op net in Suid-Afrika afgekondig is, reeds weke gelede meer as 12 400 gestaan deur die Italiaanse het en met bykans regering ingestel is. 105 800 bevestigde “Rugbygewys het hulle gevalle van siekes. Die ons so ‘n maand gelede Zoutpansberger het laat ophou oefen, Sondag via WhatsApp ophou na die klub toe met Danie gesels. gaan en ophou kontak Met ouers Nick maak met mekaar. en Rita Mienie wat Omtrent ‘n week ná steeds op Louis dit het hulle kwaranTrichardt woonagtig tynmaatreëls begin is, het Danie min instel hier in Italië, bekendstelling in die waar al die sportbySoutpansberg nodig. eenkomste gestop is. As oud-leerling van Al die kroeë, koffiewHoërskool Merensky inkels het toegemaak het hy sy professionele – basies soos dit nou rugbyloopbaan as stut in Suid-Afrika is,” het by die Sharks begin Danie gesê. en daarna ook vir die Danie sê tans is hulle Cheetahs en Lions uitgedraf in die Super Rugby almal in kwarantyn in hul huise, met die Itali­ reeks. Op internasionale vlak het hy vir Toulouse aanse regering wat mense se bewegings in die in Frankryk uitgedraf in die Top 14-liga en tans strate streng monitor. “Ons mag net winkel en speel hy vir die Rovigo Delta-rugbyklub in Italië hospitaal toe gaan. As jy winkel toe gaan, en jy in die Top 12-liga. Hy bly tans in Rovigo. bly saam met iemand, mag net een-een op ‘n slag “Ons het ook aan die begin gedink dit is iets gaan. Jy moet jou gesigmasker en hand­skoene wat maar gaan oorwaai, maar twee maande later aanhê. Jy mag glad nie by ‘n winkel ingaan as jy sit ons met meer as 11 000 mense wat al dood is,” nie die nodige masker en handskoene aan het het Danie Sondag gesê. Intussen het die dodetal nie,” het Danie gesê. met bykans 1 000 mense gestyg tot en met Soortgelyk aan Suid-Afrika tans, het Danie Woensdagoggend. gesê, doen die Italiaanse regering hul bes om seDanie het gesê hy sien mense in Suid-Afrika ker te maak die winkelrakke bly vol. “Die enigste dink nog die pandemie is ‘n grap. “Ek sien baie probleem is dit is so moeilik om by die winkel in video’s van mense wat grappies maak … maar te kom. ek sal vir julle sê, dit is ‘n verskriklike ernstige (Vervolg op p.2) Deur Andries van Zyl

“Dit was eers net 10 mense en toe ‘n dag daarna was dit 150 mense. ‘n Paar dae daarna was dit 500 mense. Italianers het ook net aangegaan met hulle lewens. Niemand het regtig geworry daaroor nie … In ‘n baie kort tydjie het hierdie ding verskriklik handuit geruk”

Die 29-jarige Danie Mienie, wat al vir etlike weke in kwarantyn in Italië is te midde van die COVID-19 pandemie. Italië was teen Woensdag steeds die land met die hoogste sterftesyfer in die wêreld weens die virus en Danie se boodskap aan Suid-Afrikaners was eenvoudig: Neem die virus ernstig op. Foto: Danie Mienie Facebook.

Visit us during the lockdown for some fresh fruit and vegetables to boost your immune system LOUIS TRICHARDT

96 Grobler Street, Louis Trichardt • Mon-Fri: 07:30 - 18:00 • Sat: 07:30 - 17:00 • Sun: 07:30 - 13:00


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.