Zoutpansberger 4 November 2011

Page 1

(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 SAMSUNG PL100 12 MEGAPIXEL ALL OCCASION DIGITAL CAMERA WITH COLOUR SCREENS BACK & FRONT

PLUS

BAG & 2GB SD CARD

ALL NOW ONLY

99999

R

Zoutpansberger

4 November 2011

www.zoutnet.co.za

PRYS: R3,00 BTW Ing.

Joubertstraat 16B Louis Trichardt TEL: 516 4996/7/8

Boere veg verloorstryd teen onwettige jagters - bladsy 2

Great North Plaza sold to Investec for R145 million - page 3

Jaargang 27 Vol. 43

(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 DSTV MULTICHOICE DECODER PLUS DISH PLUS BRACKET PLUS LNB PLUS SMART YOUR WORLD OF CARD ENTERTAINMENT! 140 CHANNELS OF VIDEO / AUDIO ENTERTAINMENT

NOW ONLY

39999

Conditions R apply

YOU SAVE R300

Water woes soon a thing of the past - page 5

Minister en Ramovha moet saam opdok Noord-Gautengse hooggeregshof gelas dat beide minister en plaaslike stasiebevelvoerder moet opdok

Hofnuus Die polisie se haas om ’n skuldige vas te trek wat in 2005 die standbeeld van Makhado geverf het, het ’n lastige nadraai vir die Minister van Veiligheid en Sekuriteit, asook die plaaslike stasiebevelvoerder. Hulle is Dinsdag beveel om skadever­ goeding van R70 000 te betaal aan mnr. Dieter Venter, wat kort na die voorval gearresteer is. Regter Jan Hiemstra het Dinsdag in die Noord-Gautengse hooggeregshof bevel gegee dat die Minister en kol. Francois Ramovha, bevelvoerder van Makhado polisiestasie, skadevergoeding aan Venter moet betaal asook al sy regskoste in die geding. Die bevel spruit voort uit die onregmatige arres en aanhouding van Venter op 17 November 2005 omrede hy na bewering die beeld van Makhado sou geverf het. Venter het getuig dat Tot op hede is nog niemand aangekeer in verband met die verf van die hy kort na die standbeeld standbeeld van Makhado in 2005 nie.

Escape 117 Boat with trailer & canopy. Mariner 115 engine.

geverf is saam met ’n groep vriende by die Hanglippiekniekterrein gekuier het. Hy het grappenderwys die opmerking gemaak dat hy by sy werksplek alle verfblikke sal moet weggooi, aangesien sy werksplek onlangs dieselfde kleure geverf is as die beeld en die polisie mag dink dat hy die beeld geverf het. Hy het ook getuig dat hy die aand toe die beeld geverf is by vriende oorgeslaap het. Iemand by die piekniek het hom egter as ’n verdagte by die polisie aangegee en op 17 November is hy in die teenwoordigheid van sy verloofde in die middedorp gearresteer. Hy is daarna na die Dzanani-polisiekantoor geneem en in die selle gestop. Hy is toegang tot ‘n regsverteenwoordiger geweier. Dr. Suwil Rudolph van Van Heerden en Rudolph Prokureurs het daarna getuig dat hy vanuit Johannesburg opdrag ontvang het om ‘n borgaansoek te bring. Hy het die ondersoekbeampte, kapt. Ramovha (tans bevelvoerder van die Makhado SAPD) geskakel, wat geweier het om Venter na die hof te bring. Hy is ook toegang tot sy kliënt geweier. Dr. Rudolph het getuig dat hy meegedeel is dat Venter na Dzanani gebring is omrede daar te veel Kol. Francois Ramovha, stasiebevelvoerder van ontsnappings in Louis Trichardt was. die Makhado SAPD, wat saam met die Minister (Vervolg op p. 3) van Veiligheid en Sekuriteit sal moet opdok.

LOUIS TRICHARDT SMALL HOLDINGS 21ha. Large farm house and 3 flats. 2 Sheds, stable & workers houses R1.4 Million 21ha. Five houses, 3 flats and shed. Rental income R20 000pm. .......... R2.5 Million 17ha. Upmarket house and old farm house. Situated on the N1 ............ R1.5 Million

P.O.A.

HAMMANN PROPERTIES

Check out our website www.ayobmotors.co.za

102 President Street Louis Trichardt 0920

Hussain: 083 378 6000

Tel: (015) 516 1427 Fax: (015) 516 1160

E-mail: hammannc@vodamail.co.za

CAREL HAMMANN 082 923 1620

21ha. Large farmhouse, shed and workers quarters. Two flats and six overnight self catering facilities.. ..................................................................................... R2.7 Million 38ha. Well established and profitable guest house. Good potential for further development.......................................................................................................... R3.5 Million 8.5ha. Newly built house, 2 outside guest rooms with bathroom and study. Also with lapa and pool.. .................................................................................................. R1.3 Million 8.5ha. 1.5km from town, 5 bedroom house, 2 flats, 2 sheds, and store rooms. Partly built house ........................................................................................................ R1.8 Million Louis Trichardt 2855 sqm, Burgerstand. Just North of CBD. May sub-divide into 4 stands. 1 x 3 Bedroom house, 1 x 1 bedroom flat, and 1 x bachelors flat. Rental income R8500pm.. ................................................................................................ R1.3 Million 10 x 6 D


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.