Zoutpansberger 5 Oktober 2012

Page 1

(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 SAMSUNG LARGE 32 LITRE “MIRROR” MICROWAVE OVEN

YOU SAVE R400 NOW ONLY

79999

R

Zoutpansberger

(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786

5 Oktober 2012

www.zoutnet.co.za

PRYS: R4,00 BTW Ing.

Joubertstraat 16B Makhado (Louis Trichardt) TEL: 516 4996/7/8

Makhado town celebrates name change - page 3

Jaargang 28 Vol. 39

Overview of sewerage spillage in Makhado... - page 12

TOSHIBA BLU-RAY PLAYER WITH USB • HDMI output • Co-axial Audio output • HDMI-CEC • MP3 • Dolby Digital compatible • Dolby True HD • Digital Noise Reduction • Slow Motion • Compatible with CD Audio / Video CD / SVCD / DivX-HD

DVD

NOW ONLY

USB

R

CD

YOU SAVE R500

69999

Nog kla oor rokke wat nie betyds gemaak word nie - bladsy 5

Honderde vrywilligers het saamgespan om vernietigende veldbrand te bestry

Deur Isabel Venter “Ons het ‘n gemeenskap wat omgee.” So het mnr. André Kruger, die bestuurder van Stevens Lumber Mills op die Witvlagpad buite Makhado (Louis Trichardt), vandeesweek gesê nadat ‘n verwoestende wegholveldbrand honderde hektaar bosbouplantasies in puin gelê het. Teen Woensdag was dit nog te vroeg om te sê wat die presiese omvang van die skade is, maar Kruger skat dit op miljoene. Van oral het daar egter hulp gekom om die vuur onder beheer te kry. “As dit nie was vir al die hande en hulp nie, sou dit verseker die einde van bosbou beteken het,” het Kruger vertel. Volgens hom het nagenoeg 150 mense kom help. “Selfs mense wat mens van geen Adamskant af ken nie, het gestop om hulp aan te bied.” Dié veldbrand het verlede Vrydag ongeveer

2012 Toyota Fortuner 2.5 D-4D 14 000km

Balance of 5 year / 90 000km service plan

OUR PRICE:

New list price R338 000

R299 995 *excl. off road fee

www.ayobmotors.co.za Tel: (015) 516 5175

10:00 op die plaas Boschdrift in die Piesanghoekomgewing begin. Sterk winde het die vuur vinnig laat versprei na van die aangrensende bosbouplantasies. Talle van die vrywilligers wat gehelp het om die brand te bestry, het regdeur Vrydagnag tot die volgende Saterdagaand vuur geslaan. Teen Saterdag is die hulp van Working on Fire ingeroep, wat ‘n helikopter gestuur het. Later is die hulp van nog ‘n helikopter en ‘n klein vliegtuig gekry om ook te help om die vlamme te blus. Die boerdery- en sakegemeenskappe van Levubu en Makhado (Louis Trichardt) het hande gevat met inwoners en vrywilligers en gesorg dat daar genoeg kos en water was vir al die brandbestryders. Gelukkig is niemand deur die loop van die naweek beseer nie. Teen Maandag het dit gelyk of die einde in sig was en die vuurspanne was besig om die area te fynkam om seker te maak dat daar nie nog dele

CBD sHoPPING CoMPLex Almost completed. Rentals available within 4-6 weeks.

was wat brand nie. Op Boschdrift is daar ongeveer 450 hektaar afgebrand. Sowat 185 Hektaar van mnr. Neels van der Merwe se plantasies, wat grens aan Boschdrift, het ook afgebrand. Dinsdag moes die spanne inderhaas wéér regstaan toe die vuur weer begin opvlam het en nagenoeg 200 hektaar van Stevens Lumber se plantasie verswyg het. Kruger het Woensdag gesê dat die moontlikheid van brandstigting ondersoek word, maar dat dit nog te vroeg is om die presiese oorsaak van die veldbrand te bepaal. Teen druktyd was Kruger en die spanne brandbestryders nog besig om seker te maak dat die vuur onder beheer is en om die presiese omvang van die skade te bepaal. Kruger het met groot lof gepraat van al die vrywilligers wat die naweek gehelp het en almal bedank wat iets geskenk het of hulp aangebied het.

Mnr. André Kruger kyk na die vlamme wat die afgelope naweek honderde hektaar bosbouplantasie in puin gelê het. Die vlamme het by tye etlike meters in die lug op gebrand.

102 President Street, Louis Trichardt 0920

Tel: (015) 516 1427 Fax: (015) 516 1160

HAMMANN PROPERTIES E-mail: hammannc@vodamail.co.za

sANDRIVeR 445ha. 445ha. with 50ha. arable land, with 30ha. under irrigation. House, sheds, slaughter and coldroom. Beautiful bushveldt. Owner is relocating.

R3.3 Million C

CAREL HAMMANN 082 923 1620

New ext. towN House 3 Bedrooms with each a balcony room. 2 Bathrooms. Livingroom, kitchen and lovely veranda. Under roof parking.

R550 000


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Zoutpansberger 5 Oktober 2012 by Zoutnet - Issuu