Zoutpansberger 6 August 2021

Page 1

Z

outpansberger

6 August 2021

News with an independent soul

www.zoutpansberger.co.za

PRYS: R5,00 BTW Ing.

Joubertstraat 16B Louis Trichardt TEL: 516 4996/7/8

Covid leaves a trail of coffins in Vhembe - page 2

2021 BMW 330is 1 200km

R959 995 www.ayobmotors.co.za

Jaargang 37 Vol.31

Drie gevalle van hondsdolheid in streek bevestig - bladsy 3

*excl. on the road fee

Tel: (015) 516 5175

ISSN 2409-2835

Audited Distribution Figures

31

9 772409 283001

Sy lag weergalm nou in die hemel “Pieter was ook ‘n professionele jagter en ‘outfitter’ en het eers vryskutwerk Vir die soveelste keer die afgelope gedoen en later meer gefokus op ‘sy eie paar weke het inwoners met skok geding’. Marumbi Hunting Safaris het die reageer op die nuus van die dood van lig gesien en Pieter was baie trots op die nog een van die streek se geliefde inlodge wat hy op die plaas ontwikkel het,” woners. Die 45-jarige Pieter Meintjes sê sy susters. is op 2 Augustus weens Covid-19 Pieter sal onthou word as ‘n mensekomplikasies oorlede. mens. “Sy lag was aansteeklik. As hy lag, Pieter se bedroefde twee susters, Jana dan lag almal Meintjes en Marlize Breytenbach, vertel saam met hom. dat Pieter begin siek word het en op 22 Sy lewensuitJulie in die MediKliniek in Polokwane kyk was dat as opgeneem toe sy suurstofvlakke begin iemand gelukkig daal het. “Hy is op die 23ste oorgeplaas is, dan is hy na die ICU en op Sondag, die 25ste, het gelukkig. Hy het hulle hom op ‘n ventilator geplaas. Sy baie vir mense hartspiere was ook aangetas,” sê Margedoen,” sê Jana. lize. Marlize voeg by Pieter is op 23 Oktober 1975 in Preto- dat hulle broer ria gebore, waarna die gesin na die plaas alombekend was Erasmus in die Mopane-omgewing vir sy musiek. Hy verhuis en gaan boer het. Pieter was het by vreeslik eers in Mopane op skool en is in 1985 baie troues en na Laerskool Louis Trichardt. Hy het sy funksies as “DJ” opgetree. “Hy was baie hoërskoolloopbaan by Hoërskool Tom lief vir musiek en het dit werklik goed Naudé voltooi. geken,” sê Marlize. “Hy het eers vir ‘n vervoermaatskappy Alet en Martin Oosthuyse bring hulde gewerk – vir ongeveer 15 jaar – waarna aan Pieter waar Alet op haar Facehy terug is plaas toe en die boerdery book-blad skryf: (hoofsaaklik aanplanting van gewasse) “Ou Piet! Daai lag van jou weergalm oorgeneem het. Die plaas was sy lewe,” nou deur die strate van die hemel. Nog sê Jana. nooit het ons viertjies so vinnig so lief By Pétria de Vaal

geraak vir iemand soos vir jou nie. Dankie vir wie jy was. Dit was ‘n voorreg. Ons gaan jou baie mis.” “Wat vir ons baie hartseer is, is dat Pieter se Parson Jack Russell Terrier, Harry, vir hom wag. Harry (en voor hom ‘n paar ander hondjies) het altyd saam met Pieter gaan jag. Pieter en Harry was baie geheg aan mekaar,” sê Pieter se susters. Jana en Marlize wil graag vir dr. Fred Badenhorst, asook hulle neef, dr. Vivian Meintjes in Polokwane, bedank vir al hulle hulp en bystand. “‘n Groot dankie ook aan Ben van der Merwe – ons weet nie wat sou ons sonder hom gedoen het nie,” sê Jana en Marlize. Pieter se begrafnis is om 10:00 op die 7 Augustus op die plaas Erasmus, Mopane. Pieter word oorleef deur sy ma, Dorothy, asook sy suster Jana Meintjes, haar twee seuns Niel en JJ, asook deur sy suster Marlize en haar man, André Breytenbach.

“Sy lag was aansteeklik. As hy lag, dan lag almal saam met hom. Sy lewensuitkyk was dat as iemand gelukkig is, dan is hy gelukkig. Hy het baie vir mense gedoen”

Bo: Wyle Pieter Meintjies (45). Inlas: Pieter se Parson Jack Russell Terrier, Harry. Die twee was baie geheg aan mekaar. Foto’s verskaf.

Carel Hammann

Anton de Necker

Cell:

082 923 1620

Cell:

084 704 8426

E-mail:

property@hmlegal.co.za

E-mail:

admin2@hmlegal.co.za

HAMMANN

www.hmprop.co.za

PROPERTIES

Property is our Business, call us!

• • • • • •

Stand 30’020 m2. Business Centre 562m². Storage 540m² & 250m2. Mortuary 50m². 2 x Houses 1 x Flat. Dwellings 563m2. 1 x Transformer. Equipped borehole.

Used to be : • General Dealer. • Furniture Shop. • Liquor outlet. • Engen fuel suppliers.

Buy either the Premises only or the Cc. Contact us for Viewing.

Ad designed by Zoutnet Publishers

GONDONABADA SUPERMARKET PREMISES FOR SALE.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.