Zoutpansberger
6 Desember 2013
www.zoutnet.co.za
PRYS: R4,00 BTW Ing.
Joubertstraat 16B Makhado (Louis Trichardt) TEL: 516 4996/7/8
Klein Pemba nie meer so klein nie - bladsy 2
Jaargang 29 Vol. 48
Zoutnet scoops up top awards - page 4
Rekenings en afsnyding bly maar sleg vir die hart - bladsy 5
Optimisme dat rioolaanleg oor vier maande operasioneel kan wees, mits VDM kontrakteurs betaal
Groot stink byna verby Deur Linda van der Westhuizen Terwyl rioolstortings in Makhado (Louis Trichardt) van tyd tot tyd die dorp en omgewing wil oorwel dig, lyk dit tog of die nuwe rioolaan leg oor sowat vier maande opera sioneel kan wees. Dit is nou te sê as die Vhembe Distriksmunisipaliteit (VDM) ophou met die laatbetaling van kontrakteurs. “Ons wou die nuwe aanleg in Oktober in bedryf gestel het. Met die laatbetalings vind die afhandeling later plaas; dit skuif nou na enige tyd tussen Januarie en Maart volgende jaar,” het die terreiningenieur op 14 November tydens ‘n besoek van die Zoutpansberger gesê. Die nuwe rioolaanleg is op die Sinthumule-pad, wes van die dorp, en sowat 2.4km vanaf die ou rioolaanleg geleë. Die raadgewende ingenieurs, Worley Parsons, se terreiningenieur, mnr. Connie Vlok, het gesê dat die siviele werk afgehandel is, behalwe vir die “raakvlakwerk en skoonmaakwerk”. Daar is dus werk wat Rubicon Civils eers kan afhandel as die meganiese en elektriese werk klaar is. Hulle het nog ‘n klein span op die terrein. Wat die meganiese werk deur SAME van Johannesburg betref, is daar al toerusting geïnstalleer, soos die besinktenks se meganiese toerusting en die slykdroogbeddings se filtreringsmedia. Die kragaansluiting moet nog plaasvind, maar intussen is daar aan die meganiese toerusting
‘n Span van die elektriese kontrakteur, Generic Core, was daar. Elektrisiën Barry Mohlala het gesê dat hulle vir meer elektriese kabels wag en dat daar nog sekere slote gegrawe moet word. Die ratkaste is geoormerk vir die belugtingstoerusting wat in die biologiese reaktor gebruik word. Die elektriese projek se totale waarde is R22 miljoen. Die duur items is die elektriese panele en kabels, wat in Suid-Afrika vervaardig word. Die totale waarde van die hele kontrak (siviel, meganies en elektries) is R68 miljoen. Die nuwe watersuiweringswerke sal vyf
102 President Street Louis Trichardt 0920
51 000km
HAMMANN
R299 995 www.ayobmotors.co.za
PROPERTIES
Tel: (015) 516 1427 Fax: (015) 516 1160
E-mail: hammannc@vodamail.co.za
OFFICE SPACE IN CBD
Tel: (015) 516 5175
C
Audited Distribution Figures
nuwe besinktenks, addisionele chloorkontak-kanale en opgradering van toerusting, sal ongeveer R15 miljoen kos. Die ou watersuiweringswerke word onder ‘n aparte projek opgegradeer en dit behoort dié aanleg se kapasiteit op te stoot van 7.5 na 11 of 12 megaliters (soveel riool soos wat die dorp al ongeveer drie jaar gelede geproduseer het). ‘n Ligpunt aan die einde van die tonnel is die feit dat die VDM munisipale bestuur der, mnr. Masala Makumule, intussen laat weet het dat die betalings vir die kontrakteurs gedoen is.
aandag gegee. Talle inwoners mag dalk vra waar gaan die elektrisiteit vandaan kom? Vlok het gesê dat die elektriese toevoerlyn al geïnstalleer is. “Die toevoerlyn is ‘n landelike Eskom-lyn duskant Tshikota. Ons het ‘n goedgekeurde verbruikersertifikaat van die stadsraad. Die elektriese skakelings sal hopelik eersdaags voltooi wees, sodat voortgegaan kan word met die installering van die elektriese kabels op die terrein,” het Vlok gesê. Die voltooiing van hierdie indrukwekkende nuwe watersuiweringswerke sal ‘n gedenkwaardige oomblik wees, maar wie gaan die aanleg bestuur en onderhou? Dit is ‘n vraag wat die Soutpansberg Belastingbetalersvereniging al verlede jaar geopper het. “Die meganiese ingenieur gaan operateurs vir ses maande oplei. Die operateurs is nog deur die munisipaliteit geïdentifiseer nie, maar hulle moet teen Januarie aangewys wees. Daar is ‘n jaar onderhouds- of retensieperiode waartydens die meganiese en elektriese kontrakteurs die werke onderhou. Daarna is die munisipaliteit verantwoordelik vir die bedryfstelsel,” het Vlok gesê. Die toer het ‘n besoek aan die kontrolegebou ingesluit. Daar was nuwe motors en ratkaste te sien wat Die siviele werk aan die biologiese reaktor, die hart van die watersuiweringswerke, is voltooi. Regs voor kan meganiese pas vanuit Nederland aangekom het. toerusting wat bygekom het, gesien word.
2013 VW Kombi 2.0 TDi Transporter A/C, 16” Mags,
*excl. on the road fee
megaliter rou riool per dag kan hanteer. Die westelike gedeelte van Makhado (Louis Trichardt) en Tshikota se riool graviteer na die nuwe aanleg en die riool van die maksimum-sekuriteit gevangenis, Eltivillas en die industriële gebied sal ook daarby aansluit. Die nuwe aanleg se kapasiteit sou verdubbel kon word na 10 megaliter indien daar by die inlaatwerke twee primêre besinktenks gebou word om die lading op die biologiese reaktor te verminder en die twee sekondêre besinktenks vermeerder word na vier. Hierdie projek met die
5 Offices and boardroom R6 500 p/m (VAT inclusive)
N1 PROPERTIES - TO LET
4 x 300m2 buildings R9 000 p/m each (VAT inclusive)
CBD Office Space TO LET 2 x 300m2 R10 000 p/m each (VAT inclusive)
CAREL HAMMANN 082 923 1620
Ad designed by Zoutnet Publishers