Z
outpansberger
6 Desember 2019
News with an independent soul
PRYS: R5,00 BTW Ing.
HOW TO USE A CIRCLE www.zoutpansberger.co.za
Joubertstraat 16B Louis Trichardt TEL: 516 4996/7/8
Soutpansberg se oom Tielman (79) oorlede - bladsy 2
2ND Exit
Jaargang 35 Vol. 48
Beheer oor bek-en-klouseer 1ST Exit ‘n “jintelmans”-ooreenkoms - bladsy 3
Can’t remember how to use a traffic cricle? - page 4
Water-oorlog dreig 3RD Exit
ALWAYS use indicators when entering, changing lanes and exiting the circle.
nie water nie. Dan moet mens nog water koop om in jou tenk te kry. ‘n Water-oorlog is aan die broei Asseblief, ons kan nie so aangaan in Louis Trichardt, met inwoners nie. Dit raak nou belaglik. Elke keer wat nou al behoorlik keelvol is vir dieselfde ou storie van die pype. Kry droë krane en flou verskonings dan mense wat weet wat hul doen van die Vhembe Distriksmunisiom die pype reg te maak. Louis paliteit (VDM). Dit het duidelik Trichardt se mense raak nou gatvol geblyk op talle sosiale mediaplat- vir dieselfde ou storie,” het Magriet forms die afgelope week. Du Preez op die “Louis Trichardt Op die “Louis Trichardt Water Water Shedding” Facebook-blad Shedding” Facebook-blad het dit geskryf. Haar kommentaar het behoorlik gegons met kommentaar heelwat reaksie ontlok, met inwoen dreigemente … en nie net ten ners wat gemeen het mense moet opsigte van die VDM nie. Daar net ophou vir water te betaal, want was ook dié wat die optrede van hulle kry in elk geval nie water nie. sommige inwoners bevraagteken Dit was ook in reaksie op die VDM het wat water verniet gaan tap by se manier om buitensporige rekeAfriforum se boorgat in die park op nings vir water aan mense te stuur. die hoek van Del La Rey- en PresiVolgens Helena van den Heever dent Steynstraat en dan aan ander het die VDM vir haar ‘n R10 000 inwoners “verkoop”. Sommige inwo- agterstallige waterrekening gestuur, ners het foto’s van registrasienomten spyte van die feit dat haar huis mers op die Facebook-blad geplaas nie meer aan munisipale water van “oortreders”. Hulle het gemeen gekoppel is nie en sy slegs gebruik die water kan nie verkoop word maak van haar boorgat. “Ek het nie, want dit is dan verniet. Ander hulle gesê ek sien hulle in die hof. het weer gemeen die geld wat gevra Ek is gatvol om net te betaal vir word is bloot vervoerkoste, omdat geen dienste gelewer. Ek het ses mense sekerlik nie verniet vir almal maande terug gebel en e-posse kan water aflewer nie. Dit blyk met foto’s gestuur van ‘n waterlek egter dat die herrie hieroor ietwat aan hulle kant van my muur wat bedaar het intussen. al wil omval. Hulle ignoreer dit Inwoners se grootste frustrasie net. Miskien moet ek begin mielies is en bly steeds die VDM, met talle plant op die sypaadjie,” het Van den wat meen dié instansie bestaan nog Heever gesê. net in naam. Die afgelope week In ‘n stadium het DA-raadwas daar weer kronies geen water slid Brian du Plooy op die Facenie, met sommige inwoners wat book-blad probeer lig werp op die meen hulle het drie weke laas water probleem deur te sê dat munisipale in hul krane gehad. “Wanneer sal werkers tot twee-uur Dinsdagons weer water hê? Ons moet elke oggend gewerk het om ‘n stukkende maand water betaal - water wat ons waterpyp in Flamboyantstraat reg nie eers gebruik nie, want daar is te maak. Hy het bygevoeg dat ‘n Deur Andries van Zyl
kragonderbreking by die pompstasie ook watertekorte veroorsaak het. “Brian, ek is jammer. Vir drie weke het ons nie water nie. Eers die pomp, toe ‘n pyp en nou weer ‘n pyp. Dit is belaglik, om die minste te sê. Ons het water vir 90 minute een dag gehad. Steeds gee hulle net verskonings, sonder oplossings,” was Estie Sounes se reaksie op Du Plooy se verduideliking. In een stadium het die gesprek op die Facebook-blad gehandel oor die moontlike stigting van ‘n “eie” waterraad wat watervoorsiening moet oorneem by Vhembe, soortgelyk as wat die
2016 Range Rover Sport 3.0 SDV6 HSE
67 200km
PROPERTIES
R799 995 *excl. on the road fee
www.ayobmotors.co.za
ISSN 2409-2835
Audited Distribution Figures
9 772409 283001
48
Ad designed by Zoutnet Publishers
Tel: (015) 516 5175
A
B
Soutpansberg Belastingbetalersverenibeter daaraan toe wees as ons weet ons ging ‘n paar jaar gelede gedoen het om moet geen dienslewering van hulle verdie Makhado Munisipaliteit te dwing wag nie. Hulle mors net belastingbetaWhenteentering lanese(vehicle A) het the intention of the driverop should om dienste lewer.a circle in the left hand (outer)lers geld…” Elton Makhadi die be to exit at either the first or the second exit. When the driver intends to exit at the second exit Wat VDM se swak dienslewering Facebook-blad geskryf. he/she should enter the circle in the right hand (inside) lane (vehicle B) and exit the second betref, was gevoel datWhen a driverWat mees onlangse onderbreking exit indie thealgemene right hand (inner) lane. wantsdie to exit at the third or fourth exit he/she almal kla, maar niks gedoen veroorsaak hetchange VDMlanes woordvoerder should enter the word circle inooit the right hand (inner) lane (vehiclehet, B) and to the left nie. “Sommige munisipaliteite moet hand (outer) lane before exiting the circle. mnr. Moses Shibambu Dinsdag gesê die net hulle deure sluit. onderbreking is veroorsaak deur ‘n gebIndicators should be used when entering the circle, changing lanes and when exiting Ons sien nie arste pyp, maar dat die pyp reggemaak the circle. hulle doel nie. is en dat hulle dieselfde dag weer sou When entering a circle thelewens driver should yieldbegin to the om right,water thus allowing any vehicle already in Ons te pomp. the circle right of way. When sal changing lanes (from inner to outer lane for example) in the circle
HOW TO USE A CIRCLE
the driver should yield to the left for vehicles that are already in the circle and therefore allow the outer lane vehicle right of way.
Die inwoners van Ons Tuiste Ouetehuis op Louis Trichardt het Woensdag hul jaar afgesluit met die hou van hulle jaarlikse Kersete. Hul tema vanjaar was The Great Gatsby en ‘n paar van die kleurvolle karakters was (van links na regs) tannie Joey Knoetze, tannie Dolina Fourie, tannie Bets Cronjé, tannie Hester Schoeman en oom Kobus Lubbe.
131 Krogh Street (C/o Krogh & Ruh st) Louis Trichardt 0920 HAMMANN
4TH Exit
Carel Hammann 082 923 1620 hammannc@vodamail.co.za
TO LET - DU TOITS BUILDING C/o Rissik & Presdent st. 2 x 214sqm Shopping Spaces each. Available 1 February 2020.