Zoutpansberger 7 February 2020

Page 1

Z

outpansberger

7 Februarie 2020

News with an independent soul

www.zoutpansberger.co.za

PRYS: R5,00 BTW Ing.

Joubertstraat 16B Louis Trichardt TEL: 516 4996/7/8

Taxi boss assassinated in front of his home - page 2

Jaargang 36 Vol. 05

Spate of water meter thefts leaves town dry - page 3

Kaokoland gee avonturier Dave bietjie opdraande - bladsy 10

Almal gaan hom mis organe aan te tas. “Dit was binne ‘n kwessie van twee ure, toe is hy dodelik Die Soutpansberg treur hierdie siek,” het Elize gesê. week weer, dié keer oor die dood van Volgens Elize het die dokter haar welbekende mnr. Dries Nel (62) wat meegedeel dat hulle weens die infeksie Maandag ná ‘n kort siekbed oorlede glad nie vir Dries kon opereer nie. is. Hulle moes ook met dialise begin, want “…binne ‘n uur toe is dit verby. Ons in daardie stadium het die infeksie het dit glad nie verwag nie. Dit was Dries se niere begin aantas. Dries moes baie skielik,” het Dries se lewensmaat ook aan ‘n ventilator gekoppel word om van die afgelope 17 jaar, Elize van hom te help asemhaal, aangesien die Straten, Dinsdag gesê. Die egpaar is infeksie ook vinnig na sy longe versprei welbekend as vennote in die bekende het. “Die dokter het vir my gesê hy kan Mosaic Begrafnisdienste op Louis nie vir my sê dit sal beter gaan nie, Trichardt, voorheen bekend as Martins maar dat ons moet hoop en vertrou,” Funerals. het Elize gesê. Elize het vertel dat Dries verlede Dries se gesondheid het oor die Donderdag, 30 Januarie, ná werk by naweek verder agteruitgegaan. Maanddie huis aangekom het en gekla het van agoggend het dinge ietwat beter gelyk, naarheid en erge pyn. “Hy het gesê dit maar hierdie beterskap was egter van was iets ondraagliks,” het Elize gesê. korte duur. “Gistermiddag [Maandag] Elize het gesê sy was nog besig om toe ek net ná drie daar aankom, want vir hom iets te soek vir die naarheid, jy mag nie mense tussen 13:00 en toe hoor sy hy is op die foon met dokter 15:00 besoek nie, toe sê die suster vir Anneke Malan. “Hy het vir haar gevra my hulle het die dokter laat weet sy of sy nog by die spreekkamer is, want asemhaling het heeltemal afgeneem. hy is op pad ... Ek wou bestuur, maar hy Vroeër die dag kon hy nog spontaan self het gesê nee, hy ry ... By die spreekasemhaal. Hy het ‘n goeie kleur gehad kamer [Prognos] aangekom, het dokter en hy was by sy bewussyn … Ek het nog Casper Venter hom een kyk gegee en op die [WhatsApp] groep vir almal gesê: Dadelik hospitaal toe!” het Elize gesê dit lyk goed, daar is verbetering … gesê. binne ‘n uur toe is dit verby. Ons het dit Ná verskeie toetse is Dries nog dieglad nie verwag nie. Dit was baie skieselfde aand per ambulans oorgeplaas lik,” het Elize gesê. Dries is Maandag na die MediKliniek in Tzaneen. Dit omstreeks 16:30 oorlede. Sy organe kon wou voorkom asof galstene die oorsaak net nie teen die infeksie veg nie. van die pyn was. “Ons het gedink dat as Dries en Elize het 16 jaar gelede dit galstene is, hy dalk ‘n noodoperasie vanaf Rustenburg, waar beide in die sal moet kry om dit te verwyder vroeg mynbedryf was, na Louis Trichardt die volgende oggend,” het Elize gesê. verhuis. Hulle het hul pensioene saamDie dokter het egter vir Elize slegte gesit en ‘n Martins Funeral konsessie nuus gebring. Volgens die dokter was (franchise) gekoop. Meer onlangs het daar infeksie in Dries se pankreas hul onderneming se naam verander na (pankreatitis) wat begin het om sy Mosaic Begrafnisdienste. Deur Andries van Zyl

2016 Mercedes Benz E200 AMG Sport

131 Krogh Street (C/o Krogh & Ruh st) Louis Trichardt 0920 HAMMANN

47 800km

PROPERTIES

R549 995 *excl. on the road fee

www.ayobmotors.co.za

Audited Distribution Figures

9 772409 283001

05

Ad designed by Zoutnet Publishers

Tel: (015) 516 5175 ISSN 2409-2835

Dries sal veral onthou word vir die deernis waarmee hy elke persoon se begrafnis en die familie hanteer het. “Hy het soveel passie daarin gesit om die mense te ondersteun en te help,” het Elize gesê. Dries was in lewe ook ‘n groot terggees. “Hy het altyd ‘n ietsie gehad om iemand ‘n streep te trek. Hy was omtrent vriende met almal en was lief om saam met sy vriende te kuier ... Hy het voluit gelewe en het nog soveel ambisies gehad vir hierdie jaar. Hy wou nog so graag sy kinders vat na waar hy skoolgegaan het, waar hy in die koshuis was en waar hy gebly het. Hy wou nog so ‘n samekoms met hulle gereël het,” het Elize gesê. Sy het bygevoeg dat Dries ook baie lief was vir jag, veral saam met sy kleinkinders. ‘n Gedenkdiens vir wyle Dries vind Donderdag, 6 Februarie, om 11:00 vanuit die NG Kerk Louis Trichardt-gemeente plaas. Hy word oorleef deur sy lewensmaat Elize, dogters Natalie (en skoonseun Quintin) en Antoinette, seun Johan (alombekend as Seun en skoondogter Penelopy), broer Martin en kleinkinders Mia, Ryan, Amorey, Arno, Xander en Ava. Die familie het hul dank uitgespreek teenoor die hele Soutpansberg-gemeenskap, insluitend mense van Levubu en Musina, vir hulle boodskappe, woorde van vertroosting, medelye en ondersteuning. Hulle het ‘n spesiale woord van dank gerig aan drs. Casper Venter, Anneke Malan en Anton Stroebel, asook dr. Van der Merwe en die personeel van die MediKliniek in Tzaneen. Dries se afsterwe laat beslis ‘n groot leemte in die Soutpansberg gemeenskap. “Almal gaan hom mis,” het Elize gesê.

Carel Hammann 082 923 1620 hammannc@vodamail.co.za

Wyle Dries Nel (62). Foto verskaf.

Digby Louis Trichardt. 14.35Ha Plaashuis. Stoorkamers. Boorgat. Rooi Hutton grond, geskik vir Macadamias. Aanbiedinge ingewag.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Zoutpansberger 7 February 2020 by Zoutnet - Issuu