Zoutpansberger 7 May 2021

Page 1

Z

outpansberger

7 Mei 2021

LOOD PLANT HIRE

083 305 5285

News with an independent soul

www.zoutpansberger.co.za

PRYS: R5,00 BTW Ing.

Joubertstraat 16B Louis Trichardt TEL: 516 4996/7/8

Laaste van groep jong mense kry uiteindelik borg - bladsy 3

Gedeelte 46, Plaas Vondeling 285 (Levubu Pad) Louis Trichardt E-pos:sannaolivier26@gmail.com

Jaargang 37 Vol.18

Oud-inwoner André Fourie (77) oorlede - bladsy 5

ISSN 2409-2835

Audited Distribution Figures

18

9 772409 283001

Quintin was ‘n juweel van ‘n mens Ruan Landsberg, te begin. Die besigheid dryf handel in buitelandse Die nuus van die dood van een van valuta. Quintin was ook ‘n direkteur Louis Trichardt se bekende en ge- by FDG Capital. liefde jong inwoners, die 27-jarige Quintin het verlede Woensdag, Quintin Moodie, het die afgelope 28 April, ongeveer 12:30 vir Ruan week die Soutpansberg-gemeengesê hy gaan bietjie draf om los te skap absoluut verslae gelos. Vir sy maak vir die rugby daardie aand en ouers was dit eweneens ‘n groot volgende dag waar hy proewe op skok. Letaba sou gaan speel het. Dit was “Mens vra hoekom, maar mens sal met die oog op die ligawedstryde nie weet nie. Miskien moet ‘n mens (Conway Dag) op 15 Mei waar hy vir maar nie te veel daaroor wonder nie Louis Trichardt sou uitdraf. ... Dit is vir ons moeilik dat hy moes Alhoewel die twee vennote eintlik gaan,” het pa Jimmy en ma Suzette hoofsaaklik in Pretoria bly, neem gesê. Amper presies 19 jaar gelede hulle werk hulle baie rond. Ten tye het die Soutpansberg ook saam met van Quintin se dood het hy en Ruan Jimmy en Suzette getreur met die op Ruan se ouers se kleinhoewe dood van hul oudste seun Leon in ‘n net buite Polokwane gebly. Ruan motorongeluk. het begin onraad merk toe Quintin Quintin het beide sy laer- en langer wegbly as gewoonlik, omdat hoërskoolloopbaan op Louis hy presies geweet het watter roete Trichardt voltooi en was in 2011/12 Quintin normaalweg draf en hoe hoofseun by Hoërskool Louis Trilank dit neem. “Hy het opgestaan en chardt. Hy het op beide akademiese gery om te gaan kyk waar Quintin vlak en sportgebied uitgeblink en is. Toe hy by die huis uitdraai, het was ‘n briljante atleet en rugbyspel- hy Quintin in die pad sien lê,” het er. Ná skool sou hy sy liefde vir Jimmy gesê. rugby uitleef en het vir Tukkies op Ruan het hom na Quintin gehaas, die rugbyveld uitgedraf waar hy hom op sy rug gedraai en dadelik bedryfsingenieurswese gaan studeer begin met mond-tot-mond asemhet. Hy het in sy vierde jaar vir haling en hartmassering. Ruan se pa eers sy studies opgeskort om ‘n eie het ook kom kyk wat aangaan en dié besigheid, Quberg Forex Institute, kon dadelik die nooddienste skakel. saam met sy besigheidsvennoot, “Hulle was binne sewe minute op Deur Andries van Zyl

PROPERTIES

(Vervolg op p. 2)

Carel Hammann

Anton de Necker

Cell:

082 923 1620

Cell:

084 704 8426

E-mail:

property@hmlegal.co.za

E-mail:

admin2@hmlegal.co.za

Wyle Quintin Moodie (27). Foto verskaf.

(E)

Property is our Business, call us!

LOCATION! LOCATION! LOCATION! (LOUIS TRICHARDT, LIMPOPO) Adjacent to the N1 and bordering the town of Louis Trichardt these undeveloped pieces of farm land on sale offer a unique opportunity for the developer. The location, zoning and land size on offer allow for various possible developments, amongst others, • Rezoning and the possibility to develop various large scale“Green Field” projects, • Rezoning and the possibility to develop various large scale Industrial projects, • Rezoning and the possibility to develop various Housing projetcs and or, • Development of sizeable Small scale farming project. Electricity: Water:

None – Makhado Municipality Borehole - None (Excellent possibility for underground water - Water rich area)

Want to SELL? List your property with us

(D)

(F)

4 HECTARE

(A)

8 HECTARE

(C)

4 HECTARE

(B)

4 HECTARE

Pricing (Refer above schematic for detail) Portion ( A ) : R 6 450 000 Portion ( B ) : R 1 850 000 Portion ( C ) : R 1 850 000 Portion ( D ) : R 1 850 000 Portion ( E ) : Servitute road Portion ( F ) : Servitute road

Ad designed by Zoutnet Publishers

HAMMANN

die toneel,” het Jimmy gesê. Volgens Jimmy het hulle net voor 13:00 die oproep gekry dat iets gebeur het met Quintin en dat hulle sukkel om hom by te kry. Minute later was hy en Suzette in die kar op pad Polokwane toe. “Toe ons deur die tolhek gaan, het Ruan se pa ons gebel en gesê ons moenie jaag nie. Ek het besef hy gaan vir my een van twee dinge sê … of dat hulle my seun bygekry het of dat hy dood is,” het Jimmy gesê. Laasgenoemde was egter die hartseer nuus wat Jimmy en Suzette nie wou hoor nie. Hulle seun is dood vanweë ‘n massiewe hartaanval. “Maar ek het net aanhou jaag, met die hoop dat ek dalk iets vir my kind sou kon doen. Ek het vir hulle op die foon gevra: Moenie ophou nie! Hou net aan met die hartmassering!” het Jimmy gesê. Die egpaar kon egter niks vir hulle seun doen met hul aankoms op die toneel nie. Jimmy en Suzette onthou hul seun as ‘n lewenslustige en liefdevolle mens. “Hy het nooit in sy lewe sy hand gelig vir enige iemand nie – nooit in sy hele lewe het hy iemand geslaan of baklei nie. Hy sou eerder dinge probeer uitpraat,” het Jimmy gesê.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.