Z
outpansberger
8 November 2019
News with an independent soul
www.zoutpansberger.co.za
PRYS: R5,00 BTW Ing.
Joubertstraat 16B Louis Trichardt TEL: 516 4996/7/8
Nog ‘n groot boom van Soutpansberg val - bladsy 2
Jaargang 35 Vol. 44
Moenie vir dié “kliënt” se skelmstreke val nie - bladsy 3
Vertraging kos pensioenaris baie duur - bladsy 3
Rooi doodsvonnis? “Dit bring vir my slegte herinneringe weer terug”
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (SANRAL) het toestemming gegee vir die oprigting van ‘n vierrigting-verkeerslig by die besige N1/Songozwistraat-kruising as deel van die uitbreidings by die Makhado Crossing-winkelsentrum. Sommige lesers sal onthou dat daar sowat 20 jaar gelede ook verkeersligte (inlas foto) by dieselfde kruising was. Ná talle ongelukke in die kruising is die verkeersligte destyds eers verwyder ná die dood van die 53-jarige Connie Kruger in ‘n gru-motorongeluk in die kruising. Sommige mense meen die aanbring van die verkeersligte sal weer lei tot lewensverlies. Lees artikel op p.2.
VACANCY Wheel alignment technician available at Tiger Wheel & Tyre LTT. E-mail CV’s to: paul@ayobmotors.co.za or phone 015 516 5175 If you do not hear from us within 30 days please accept your application as unsuccessful. ISSN 2409-2835
Audited Distribution Figures
9 772409 283001
44
SPECIAL PRICES VALID FROM 15 OCT - 15 NOV 2019 CASH AND CARRY WHILE STOCKS LAST!