Z
outpansberger
LEON
8 Oktober 2021
News with an independent soul
PRYS: R5,00 BTW Ing.
Rosa se dood laat groot leemte in talle se harte - bladsy 3
www.zoutpansberger.co.za Joubertstraat 16B Louis Trichardt TEL: 516 4996/7/8
Jaargang 37 Vol.40
KO ✉LEON EN ✆082 899 KOEN@ LANTI 1732 C.NET
LM EL ECTRI CAL W & FIR ORKS EARM TRAIN ING
Funds needed for ambitious camera project - page 4
ISSN 2409-2835
Audited Distribution Figures
40
9 772409 283001
Hael veroorsaak miljoene se skade
Winter sprokiesland? Nee, hierdie foto is Sondag in die hartjie van die Bosveld geneem op die plaas van mnr. Arthur Blofield van Dendron ná ‘n erge haelstorm wat gestrek het vanaf Dendron tot by Waterpoort. Talle boere het erg deurgeloop en sommige het hulle totale oeste verloor. Inlas: Die grootte van die haelkorrels wat op Johan Willemse se plaas geval het. Buiten sy oeste wat platgeslaan is, het die hael twee van sy vrou se boklammers dood geslaan en ‘n derde verlam gelaat. Lees berig op p. 2. Foto’s verskaf.