Zoutpansberger 9 July 2021

Page 1

Z

outpansberger

9 Julie 2021 * BULLDOZERS * TLB’S * EXCAVATORS * TIPPERS

News with an independent soul

PRYS: R5,00 BTW Ing.

www.zoutpansberger.co.za Joubertstraat 16B Louis Trichardt TEL: 516 4996/7/8

Makhado’s budget may be slightly optimistic - page 2

“Our experience, your peace of mind”

083 482 2707 / 083 269 1860

Jaargang 37 Vol.27

Wally’s legacy will live on through his actions - page 3

ISSN 2409-2835

Audited Distribution Figures

27

9 772409 283001

Week van hartseer

moeilikste ding om nie meer te gaan werk nie,” het sy vrou Adri gesê. Namate die derde vlaag van die Mike en Adri het baie planne gehad Covid-19 pandemie in felheid vir hul “aftrede”. Dit het ingesluit om toeneem, moet mens ook die wrede hul huis op Louis Trichardt te verkoop realiteit in die oë kyk dat nie almal die en na Modimolle (Nylstroom) te verhuis virus oorleef nie. Die Soutpansberg waar Mike ‘n huis in ‘n sekuriteitsoord se mense word ook nie dié hartseer gekoop het. Met hul huis wat klaar hier gespaar nie, met talle inwoners wat verkoop is, hul boot en karavaan klaar die afgelope week geliefdes aan die daar, was Mike en Adri besig om hul dood moes afstaan weens die virus. laaste goedjies oor te skuif na hul nuwe Een van hulle was die 69-jarige Mike huis in Modimolle. Sondag, 27 Junie, Vermaak van Louis Trichardt. het dinge egter vir hulle begin skeefloop. Min mense het nie vir Mike geken Nadat hulle die oggend kerk geluister nie. Hy was immers vir 28 jaar die balju het, het Mike vir Adri gesê hy wil weer hier gewees, tot vier jaar gelede toe hy bietjie gaan lê want hy voel nie lekker op die ouderdom van 65 moes aftree. nie. Dit was voordat hulle die pad terug “As hy nie moes aftree nie, sou hy beslis na Louis Trichardt sou vat vir die laaste aanhou werk het. Dit was vir hom die vrag.

“Dit is iets wat hy nooit voorheen gedoen het nie, maar ek het self bietjie sleg gevoel en saam met hom gaan lê,” het Adri gesê. Later, op pad terug in hul bakkie, het Adri gesê sy dink hulle moet Maandag [28 Junie] dokter toe gaan. “Ons het gedink dit is maar die spanning en uitputting van die trekkery wat besig was om sy tol op ons te begin eis,” het Adri gesê Alvorens hulle egter dokter toe kon gaan, moes Mike en Adri eers ‘n Covidtoets gaan doen. Dinsdag, 29 Junie, het hulle die slegte nuus ontvang – al twee van hulle het positief getoets. Omdat Mike aan asbestose gely het, was die nuus ‘n groot terugslag vir die egpaar. “Mike en ek het geweet, as hy Covid-19 moes kry, sou hy dit nie maak nie,” het Adri gesê. Nodeloos om te sê, die virus was Mike nie genadig nie. ‘n Dag later is hy in die Zoutpansberg Privaathospitaal opgeneem nadat sy suurstofvlakke ernstig begin daal het. “Dit was die laaste keer dat ek Mike gesien het, want ek was by die huis in isolasie,” het Adri gesê. Teen Vrydag sou Adri se hele lewe en al die planne wat sy en Mike gehad het in duie stort. “Ek het Vrydagmiddag begin bekommerd raak toe Mike nie meer sy foon antwoord nie,” het Adri gesê. Wyle Mike Vermaak (69) soos baie hom sal onthou vir sy liefde vir visvang en ook vir jag. Foto (Vervolg op p.2) verskaf. Deur Andries van Zyl

Rus in vrede Chris Die 49-jarige Chris Viviers van Louis Trichardt, wat sowat drie weke gelede in die hoësorg eenheid van die MediKliniek in Tzaneen opgeneem is weens Covid-19 komplikasies, het Dinsdagoggend sy stryd teen die gevreesde virus verloor. Die familie het hul dank uitgespreek teenoor almal wat hulle harte en hande opgemaak het in ‘n poging om Chris se lewe te red. Sy uitstaande mediese reke­ ning beloop nog sowat R133 000. Die familie het gevra dat mense wat steeds hul weg oopsien om hulle finansieel by te staan, geld kan inbetaal in die rekeningnaam Kern & Dekker Inc, Standard Bank, rekeningnommer 030 429 854 en takkode 052549. Die verwy­ sing “A16410” kan gebruik word. Vir meer inligting, skakel Louise Dekker of Ina Ras by tel. 015 516 0136/8. Foto verskaf.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.