VRYDAG 1 NOVEMBER 2013
WWW.BLOEMNUUS.CO.ZA
GRATIS
Wel en wee
Gewild
Amen
Johan gekies, Piet misgekyk
Riaan se CD vlieg van die rakke
Mozart, Madonna te hoor in Sand
bl. 2
bl. 2
bl. 6
Afskeid al fresco
DAAR is op Greykollege (Sekondêr) se matriekafskeid al fresco (in die buitelug) geëet, gedans en gekuier. Die tema was Vintage Carnival. Matrikulante skryf vandag wiskunde. Die eindeksamen eindig op 29 November. Nog matriekafskeidfoto’s verskyn op bladsye 4, 5 en 6, asook op bloemnuus.co.za en Bloemnuus se Facebookblad. Foto: Juanita Duncan
2
BLOEMNUUS, VRYDAG 1 NOVEMBER 2013
Wel en wee
S Hendrina Johanna Dreyer (1923-2013) is Maandag uit die Hervormde kerk Langenhovenpark in die Suidparkbegraafplaas ter ruste gelê.
S Francois Jacobus du Toit (1924 – 2013) van die Striata-aftreeoord se troosdiens het Woensdag in dié oord plaasgevind .
S Die nuwe hoofleiers van Grey-kollege (sekondêr) is aangekondig. Hulle is De Wet Bezuidenhout (onderhoofseun – stad), Christopher de Villiers (hoofseun) en JC Janse van Vuuren (onderhoofseun – koshuis).
S Die nuwe hoofleiers van die Hoërskool Fichardtpark is: Beatri Myburgh (onderhoofmeisie), Lise-Mari Otto (hoofmeisie), Luan Louw (hoofseun) en Jaco Potgieter (onderhoofseun). Weens ’n gebrek aan plek in die gedrukte koerant verskyn ’n foto van hulle op Bloemnuus se Facebook-blad.
S William Qhele van 14602 Fase 6 het D.J. Theunissen se rybewys opgetel. Die ID-nommer begin met 570226. Bel William by 083-371-8024. S Eddie Davids, ’n leerling aan die Hoërskool Fichardtpark, is in die Vrystaatse o.15krieketspan ingesluit. S Madelein Buckle het ’n dubbelkaartjie na die Amenkonsert in die Sand op bloemnuus.co.za gewen. S Riaan Cruywagen se musieksmaak geval kopers, want sy CD Luister saam met Riaan Cruywagen het aan hom die topplek onder vandeesweek se amptelike top-20-CD-verkopers besorg. Liedjies waarna Riaan oor dekades heen graag luister, is op dié CD. S Eunice High School headgirls 2014: Lindie Basson
Lizelle Olivier is die wenner van ’n R500eetbewys wat deur Iewers Nice geborg is. Die regte antwoord was die Laerskool Willem Postma.
(boarder vice-headgirl); Fikile Kgasane (school vice-headgirl), Thuto Bogodiel (boarder-headgirl) and Nicole Gomes (headgirl). S Die diefstalverhoor van Craig Thiem, die klaer wat die hele sogenaamde rasseherrie in die Laerskool Wilgehof begin het, is in die landdroshof van die hofrol geskrap. Die direkteur van openbare vervolging in die Vrystaat (DOV) het nie besluit of daar met verdere vervolging voortgegaan moet word nie. Thiem is daarvan aangekla dat hy kruideniersware van R524 in die Pick n Pay Hypermarket in Fichardtpark gesteel het. S Simoné Niebuhr is verlede naweek as Mej. Bloemfontein aangewys .
S Johan Goosen is in Heyneke Meyer, die Bok-breier, se groep vir toetse teen Wallis, Skotland en Frankryk ingesluit. Hy sal moet uithaal en wys as hy speelkans op sy eerste Bok-toer in Europa wil kry, aangesien hy agter Morné Steyn en Patrick Lambie in die losskakel-ry staan. S Jean Greyling is in die Bloemfonteinse streekhof daaraan skuldig bevind dat hy die lokaal waarin hy sou trou op die Emoya-landgoed aan die brand gesteek het. Hy is deur streeklanddros R. Matthews tot vier jaar tronkstraf gevonnis waarvan hy minstens agt maande sal moet uitdien voordat hy vir korrektiewe toesig in aanmerking kan kom. S Brendan Venter, die oudVrystater en voormalige Boksenter, het uitstekende werk as die Haaie se direkteur verrig. Die Haaie het verlede Saterdag die Curriebeker op Nuweland verower. S Dries van Tonder (1935 – 2013) van die Lofdal-wonings, Wilgehof, se gedenkdiens was Woensdag in die NG kerk Aandbloem. S Gunter Lambrechts en Dmitri Panis, twee Kovsies, is dood nadat hulle op pad na Bloemfontein met ’n motorfiets teen ’n koedoe gebots het.
Piet van Zyl, wat die Springbokke vanjaar in twee toetse as plaasvervanger verteenwoordig het, is op verrassende wyse uit die Boktoergroep na Europa weggelaat. Foto: Conrad Bornman
S Johannes Jacobus Bitzer (1970 – 2013) van Navalsig word môre om 11:30 uit die NG kerk De Bloem begrawe waarna die stoet na die Bainsvlei-begraafplaas vertrek.
Road work signs, Wilcocks Road.
Graphics: Stef Krüger
Dol op naweke Mardi Delport EK is verlief op naweke . . . net omdat nie één naweek dieselfde is nie en daar altyd ’n verrassing aan my naweekdeur kom klop. My naweke is langer as enige ander dag van die week – ek begin dit letterlik op ’n hoë noot met my ontbytprogram The Weekend Wakeup Saterdae en Sondae van 06:00 tot 09:00 op Ofm. Ek kan nie aan ’n lekkerder en beter manier dink om my naweek só saam met Sentraal-SuidAfrika te begin nie. Weens my uitsaaiskof op Ofm reis ek oor naweke nie sommer ver buite Bloemfontein nie, maar die Rosestad en omliggende omgewing bied soveel besienswaardighede en die lekkerste kuiers is mos gewoonlik dié wat onbeplan en op die ingewing van die oomblik by die huis geskied. Saterdagoggende is ontbyt- en kuiertyd saam met vriende. Pretty Gardens is ’n klipgooi van my huis af en daar is ’n verskeidenheid eet- en kuierplekke om van te kies. ’n Mega Wimpy-koffie sit gewoon-
Mardi saam met haar tweelingsussie, Danri, op vanjaar se Vryfees op die Kovsiekampus. Foto: Verskaf lik ’n groot glimlag op my gesig. Die Boeremark met sy verskeidenheid stalletjies en eetgoed laat jou plattelandse gasvryheid in die woelige stad ervaar. Hier koop ek graag biltong, vars groente en (meer as een) pannekoek. Seremoniemeesterswerk is deel van my naweekprogram en dit is altyd lekker om nuwe mense te ontmoet
en nuwe plekke te sien. Die Vryfees op die Kovsiekampus is altyd ’n naweek-hoogtepunt in die wintervakansie – soveel te sien en te proe. Hoewel ek ’n stadsjapie is, lê die platteland en die rustigheid van die natuur my na aan die hart. Dit is heerlik om vir ’n Saterdag soms net weg te breek en te gaan kuier by vriende op ’n plaas of om na
die leeus op Bagamoya te gaan kyk. Saterdagmiddae is si-noniem met rugby en braai. As ek nie self in die Vrystaatstadion is om my gunsteling-span, die Cheetahs, te ondersteun nie maak ek seker ek is by die bure om die rugby te kyk. ’n Braai saam met vriende Saterdagaande is altyd ’n lekker middelvan-die-naweek-hoogtepunt. Long Horn en Cattle Baron is twee van my gunsteling-kuierplekke. Ek is mal oor ’n lekker stuk steak. My tweelingsussie en ouers bly ook in Bloemfontein en Sondagmiddae is tradisioneel ons kuiertyd saam. Ek moet bieg: My ma se boerekos en my pa se braaivleis sal maklik ’n kookkuns-Oscar kan losslaan. Sondagoggende ná my program op Ofm gaan ek altyd Woolies toe . . . Die sjokoladekolwyntjies en mini caramel swiss rolls is my Sondagaandbederf. S Mardi Delport is ook ’n dosent in kommunikasiewetenskappe aan die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT).
Maak self wors Mamma Kraai se boere wors en talle ander resepte is in Kokkedoor te vind. Die boek bevat die beste uit die gewilde Kokkedoortelevisiereeks en gaan oor die kos wat ons liefhet: erfeniskos, oumakos, huiskos, hunker kos, kookkos, verlangkos en lekkervoelkos. Berei dié kos voor en herleef die lekkerte van onthou kos en kook soos ’n kokkedoor in jou eie kombuis. Bestanddele ( agt porsies) 1 kg varkspek 3 kg beesvleis, grof gemaal 2 kg varkvleis, grof gemaal 5 knoffelhuisies, fyn gekap 90 ml sout 30 ml (2 e) swartpeper 60 ml fyn koljander 5 ml (1 t) neutmuskaat 5 ml (1 t) gedroogde tiemie 2,5 ml fyn kruienaeltjies 125 ml Worcestershiresous 125 ml rooiwynasyn worsderms S Maal 500 g van die varkspek grof en sny die res in klein blokkies. S Meng die varkspek, beesen varkvleis liggies met al die geurmiddels. S Ryg die derms oor die stoppertuit van ’n nuwerwetse elektriese worsstopper en stop die derms met die vleismengsel. Moenie die derms te styf stop nie. S Braai die wors oor matige kole tot gaar en bruin.
Jy kan die naweek self só ’n stuk sappige boerewors maak om aan te smul.
* Oorweeg Sky Country (sien advertensie hieronder) as jy vleis aanskaf om dié boerewors te maak.
BLOEMNUUS, VRYDAG 1 NOVEMBER 2013 3
4
BLOEMNUUS, VRYDAG 1 NOVEMBER 2013
Henco Crous en René Malherbe (Sand du Plessis).
STUUR ’n foto van jou matriekafskeid na jens.friis@media24.com. Die plasing is verniet. Die foto’s móét groter as 1 MB wees. Baie foto’s word ontvang, maar dit word veilig geberg. As joune dus nog nie geplaas is nie, hou moed. Nog foto’s is te sien op bloemnuus.co.za.
Gr. 12’s
JeanMarie Nel (Fichardtpark).
Liandri Niemann en Dandré Meyer (Sand du Plessis).
Maryna Hattingh en Juan Wilsenach (Oranje).
Claudine Pretorius en Roan Taljaard (Jim Fouché).
Marizaan de Wet en Phillip Kotze (Brand fort).
Alicia Fourie en Talia Lindeque (Sentraal).
Shané Niemand en Tian Beneckhé (Fi chardtpark).
Michelle van Heerden en Richard Annan dale (Fichardtpark). Foto: Jaap Wildeboer
Leon van Tonder en Bianca Tuner (Sand du Plessis).
BLOEMNUUS, VRYDAG 1 NOVEMBER 2013 5
Morné Griessel en Adelé van Wyk (Jim Fouché)
Leonet Steinman en Drikus Raath (Fichardtpark)
Junior Nel en Eldone Pieters (Jim Fouché)
JJ Annandale en Jeanne du Toit (Kyrios)
JP Pienaar Hilda Botha (Fichardtpark)
Foto: Sonja Pienaar
Gary Groenewald en Denicke Cronjé (Eunice). Rok deur Casper Bosman van Casper Design Wear. Foto: Francois Heydenrych
Ann Posthumus en Deon Ackermann (Fichardtpark)
Chanté Kruger en Jandré van Vuuren (Martie du Plessis)
6
BLOEMNUUS, VRYDAG 1 NOVEMBER 2013
Diary WAT gebeur wanneer en waar in die groter Bloemfontein? Bloemnuus se gewilde Dagboek-blad is die plek om te kyk. Dit word ook gelaai op www.bloemnuus.co.za. As jy jou selfoon gebruik om Bloemnuus te lees besoek bloemnuus.mobi en kyk onder “My gemeenskap” vir dagboekinskrywings. Stuur dagboekinskrywings in die onderstaande formaat (moenie volledige nuusverklarings stuur nie) na jens.friis@media24.com. Dit is gratis. Die spertyd is Dinsdag om 09:00. VRYDAG S Amen, ’n ATKV-musiekproduksie gegrond op gebedsmusiek en liedere waarin die woord “gebed” voorkom, word om 20:00 in die Sand du Plessisteater gehou. Kaartjies kos R120. Dit word ten bate van die Volksblad-Kersfonds aange-
bied. Rina Hugo en Zanne Stapelberg is die ankerstemme van die produksie. Skakel 051447-7772 vir plekbespreking. S Eunice hou tot môre Kersmark in die hoërskoolsaal. S Vanjaar vier die Laerskool President Brand sy 140ste bestaansjaar. Die feesviering bereik die naweek van 1 tot 3 November ’n hoogtepunt. Verskeie geleenthede, waaronder ’n musiekfees, ’n feesdinee en feesdiens, word gehou. Skakel 051-422-4941. S Matrikulante skryf vandag wiskunde. S CSN Miss Tinkerbelle and Diamond Fairies 2013 Competition (3 to 21 years), Bains Game Lodge, 18:00. S Hansel und Gretel, ’n pantomime gegrond op die sprokie Hansie en Grietjie, in die Eunice-teater om 19:00. Inge Seal, ’n oudleerling van Eunice, het die teks geskryf en Niel van Niekerk is die regisseur. Kaartjies kos R50. Skakel 051444-1765.
DIE groepfoto van matrikulante is op Greykollege (sekondêr) se matriekafskeid geneem. Hier is Deidre Cloete, Jonathan van Loggerenberg, Wayne van Schalkwyk, Danelle Liebenberg, Savannah Heuser, JJ van der Berg, Anche du Plessis, Francois Cilliers, Charlize van Zijl, JP Neser, Bianca Botha en Ryno Steyn. Foto: Juanita Duncan S DeeVees Band Bash om 20:00 in die Aasvoëlklub. S The UFS is the first in the world to boast a modern digital planetarium which was
erected within an existing observatory. Previously visitors could only watch projected stars and constellations, but with the digital planetarium they can now experience a journey through space which feels very close to reality. The planetarium will also be used for concerts, state-of-the-art presentations, theatre productions, as well as meetings, conferences and exhibitions. The planetarium will be officially opened today by Derek Hanekom, minister of Science and Technology. S Basaar van Huis Kiepersol op die parkeerterrein voor BKB op Colesberg. S Krieket: Suid-Afrika teen Pakistan. SuperSport 2, Kanaal 202. SATERDAG S Zoo Snooze in die dieretuin is gekanselleer. S 7de Laan vier fees: Boekbekendstelling van 12:00 tot 14:00 in Exclusive Books (Waterfront). S Soutpan se vroue bak en brou om eetgoed soos Jackie se koeksisters en Martie se kolwyntjies in die Truksvy Koffie Sjop te koop aan te bied. S Kersmark om 09:00 by Aandrus en Westerbloem. Alles is tuisgebak en handgemaak. Dalene, 083-298-1227. S Mangaung Ofm Classic Mountain Bike Race – cycleevents.co.za. S Engo-gesinsorg en -aannemingsdienste bied ’n vroueoggend met Jana du Plessis, Finesse se Vonkelvrou vir 2013, aan. Dit is om 09:00 op die Summerwood Country Estate. Kaartjies kos R150 per persoon. Skakel 082-202-4306. S Die Heidedaller van die Jaar word in die Norman Doubell-saal aangewys. Kaartjies kos R150 en is by Computicket te kry. S Koos Kombuis in die Aasvoëlklub. Kaartjies kos R155. Navrae: 082-481-8881. S ARTS Talent Search Auditions for the International Talent Showcase (singers, dancers, models and actors) at Bains Game Lodge at 15:00. S Kyk na die beste internasionale rugby met Engeland wat Australië pak. Regstreeks van Twickenham in Londen. SuperSport 1, 16:15. Kanaal 201. S Book launch of To God Be All The Glory by Charley Pietersen at the Eunice Primary School at 10:30. S Lees vorige uitgawes van Bloemnuus aanlyn by die koerant se digitiale bewaarplek/ argief, bloemnuus.co.za. S Die skrywer Chris Schoeman kom praat Saterdag om 09:00 in die Oorlogsmuseum se ouditorium oor Engele uit die Vreemde. Dit gaan oor ’n boek wat hy geskryf het wat handel oor vroue uit die buiteland se betrokkenheid by die AngloBoereoorlog. Hierna sal die
Vriende van die Oorlogsmuseum se jaarvergadering plaasvind. Ronel Theart, 082-4903112. SUNDAY S Deepavali/Diwali, Hindu Festival. S Mangaung Ofm Classic Road Race. Go to cycleevents.co.za. S Kerssangdiens om 18:00 met Du Preez Stoltz in die NG kerk Langenhovenpark. Bring ’n kers met ’n papierbord of kersblaker saam. Die kollekte gaan vir Arbeiders van die Oes. S New Moon, 14:50. S Gaan eet boerekos teen R120 per persoon op Soutpan in Truksvy. Maak seker jy is om 12:30 daar, want dan is daar ook ’n optrede van Soutpan se Letswai Plastic Band. Plekbespreking is noodsaaklik. Skakel 076-768-8726. S Vier kore, twee soliste en ’n orkes tree Sondag in die dirigent Richard Cock se gewilde Songs of praise op. Die Hoërskool Fichardtpark bied die program van Kersmusiek aan waaraan die gehoor ook kan deelneem. Kore van die Hoërskool Fichardtpark, die senior koor van die Laerskool Universitas, Jewel Voices en Canto Amici sing saam met die soliste Ella Kotze en Mario Lategan. Die geleentheid word om 15:00 in die Odeion-teater gehou. Kaartjies kos R80 en is by Joanita Erasmus-Alt by 082886-1888 of die Fichardtparkskool te kry. S Die Klipkerk se gesinsdiens om 09:00 word deur ds. Stephan van Heerden gelei; die oggenddiens (Nagmaal en doop om 09:00) deur dr. Wollie Grobler; die informele diens (11:00) deur dr. Wollie Grobler en die aanddiens (gospel met Len Viljoen om 18:00) deur ds. Johann Els. MONDAY S All Saints’ Day, Christian Holy Day. S Elvis Blue speel homself in ’n gasrol in die sepie Binneland op kykNET vandag. S Trevor Noah om 20:00 in die Sand. R200. TUESDAY S 1st Muharram (Muslim New Year), Islamic Holy Day. S Ons land/Our Land, the Johannesburg Station Panels Revisited by Carl Becker and Monique Pelser (Main Building, Oliewenhuis). Since 2007 Pelser and Becker have been travelling South Africa locating the original sites of JH Pierneef’s well-known Johannesburg Station Panels. The two worked independently of each other and only met in 2010 when they decided to collaborate and develop a discourse. Between them they have been to all 28 sites, which are widely distributed across
South Africa and Namibia. The exhibition engages with the representation of the South African landscape. It attempts to both query and contemporise the legacy of one of South Africa’s most significant landscape painters and contributes to a national discourse in art history. The viewer, confronted by this work, engages with the legacy of painting in South Africa as well as the changing surface and concept of the land. Temporality is a strong theme in the show – how time has changed the meaning of both the land and Pierneef’s work. S Oproep tot gebed by die Klipkerk tussen 10:00 en 11:00 in kamer 21 van die Sentrum. Vanessa, 072-375-3652. WOENSDAG S Great Crooner Tribute om 20:00 deur Mario Lategan in die Aasvoëlklub. Kaartjies kos R100 en is te kry by Music Inc. (051-433-3439). DONDERDAG S Radioteater om 20:00 op RSG. S Karaoke in Diamond Lil’s in die Windmill-casino. Gratis. S U3A lecture at 10:00, Synagogue Hall, Dickie Clarke Street, Dan Pienaar. Rick Nuttall will be talking about the peculiar breeding patterns of birds. S Gé Korsten-huldeblyk met Kevin Leo om 20:00 in die Aasvoëlklub. S Don Juan onder die boere: Toneel deur UV-drama. Regie: Gerben Kamper. Scaena, 19:30. Kaartjies teen R20 en R30 by Computicket te kry. S Die Vriende van die Ou Presidensie se laaste besprekingsaand van die jaar vind om 18:30 in die Naln-ouditorium plaas. Esta Jones lei die gesprek met Elsa Kolver oor Mev. Vorster – maatskaplike werker tot premiersvrou. Kolver is die dogter van die eertydse eersteministersegpaar. Besoekers is welkom. Lede gratis. Nie-lede betaal R5. Bespreek plek by Reza Brits, 051-522-4675, of Lambert van Rensburg, 051-422-5283. S Philippolis hou skou. Bel Annette by 051-773-0484 as jy navrae het. VRYDAG S Yuran Lee violin recital with Tertia Visser-Downie (piano), Odeion: 19:30. Admission: R130, R90 and R50. S Hoe ’n man se kop werk (komedie) met Altus Theart. Kaartjies kos R100 en is by Kiki Corner by 051-446-5666 en Music Inc by 051-433-3439 te kry. Of bespreek plek by meerkatkolonie@ vodamail.co.za. S Snow White and the 7 dwarfs om 11:00 in die André Huguenet-teater Kry kaartjies teen R25 by Pacofs.
BLOEMNUUS, VRYDAG 1 NOVEMBER 2013 7
WOENSDAG 6 November om 11:00vm
Besigtig dag voor veiling 9vm - 4nm
Valenciaweg, Bainsvlei, BLOEMFONTEIN PLUS LANDBOU & KANTOORTOERUSTING
ABSA
AOP 12713
REPO & VERSEKERINGSVOERTUIE
8
BLOEMNUUS, VRYDAG 1 NOVEMBER 2013
FOCUS ON BUILD IT
Mangaung Build it opens
THE grand opening of the new Mangaung Build it (12 Robert Burns Street, Hamilton) was last Friday.
BUILD IT provides a comprehensive range of housebrands.
BUILD IT is a voluntary group of independent retailers specialising in building materials and related hardware. Build it is a dynamic organisation boasting a market leading growth in the hardware and building materials industry. The organisation currently has a membership of over 300 stores in Southern Africa, and employs approximately 8 250 people. Build it is a division of the SPAR Group Limited. The grand opening of the new Mangaung Build it (12 Robert Burns Street, Hamilton) was last Friday. Stores of Built it are currently based in urban and rural areas throughout Southern Africa. There are stores in South Africa, Namibia, Lesotho, Swaziland, Mozambique and Botswana. We will soon be expanding to Zambia, Mauritius and Zimbabwe. In 1984, with a membership of only 20, largely rural independent retailers, Build it launched in KwaZulu-Natal. Moving inland in the 1990’s, expansion was steady but slow until a decision was made in 2000 to take the group national. In the first five years numbers grew from 26 to 172 with market coverage including the whole of South Africa, Swaziland, Namibia and Lesotho. Build it’s target market embraces all activity within the building and hardware industry, focussing particularly on the building of the basic urban house, the township house, rural housing and all home improvements. This includes a product offering to service the upper LSM’s.
GYS BOTES, Petrus Steyn and Daniel Havenga, the directors of the new Mangaung Build it. Foto’s: Lesego Ditheko These focus areas include: S DIY (Do it yourself), S BIY (Build it yourself), S SME’S (Small and medium enterprises), and S Contractors. We aim to provide a full solution to build a home from the foundations to the finishes. Build it provides a comprehensive range of housebrands which are available in all Build it stores nationwide. Our housebrands are quality pro-
ducts at very competitive prices which compliment the leading brands that are available in our stores. They give the customer choice that is underpinned by the quality standards set by the brand. Build it is also committed to the development of soccer at grass-roots level with their u.13 soccer programme. This programme is one of the biggest junior development programmes in the country and has become a recognised brand by key players in the soccer fraternity.
BLOEMNUUS, VRYDAG 1 NOVEMBER 2013 9
HERBRUIK: Hierdie gebou langs Kerkstraat, wat eens as kerk gedien het, is nie te lank gelede nie tot die tuiste van ‘n motorhandelaar omskep.
Werkers wat ’n dubbelverdiepinghuis bou langs Pelikaanparade, Woodland Hills, vorm ’n silhoeët teen donker wolke in die rigting van Thaba Nchu. Geen reën word deur weathersa.co.za vir die naweek in Bloemfontein voor spel nie. Vandag sal dit 22 grade Celcius word, môre 23 en Sondag 25. Die nagtemperature sal rondom 7 grade Celcius wees. Foto’s: Jens Friis
Padwerk aan die N1Suid duur voort, maar daar is geen plekke waar jy moet stop nie. Dié hoofweg word breër gemaak en plekplek sal dit ’n dubbelpad word.
JHB 44147
LAAGSTE GEWAARBORGDE
EENVORMIGE PRYS
INSLUITEND
JOU DEEL VAN
R57 PM
TOTAAL VAN
400MB DATA PM
BlackBerry® Curve™ 9360 Smartphone
WAS R179
R2-MILJOEN R159 AL ONS KLIËNTE WORD OUTOMATIES INGESKRYF. EEN R100 000-WENNER WORD ELKE WEEK GETREK.
WÊRELD SE DUNSTE FOON
BLACKBERRY® INTERNET DIENSPLAN TEEN
KE LI OFOD O L B GE AN ON A
Huawei Ascend P6 Smartphone
PM x24
OP STRAIGHT UP 50 TOPUP*
50
MINUTE
50
SMS/MMS
R219
PM x24
OP STRAIGHT UP 100*
50
MB DATA
100
MINUTE
100
SMS/MMS
100
MB DATA
LG Optimus G Pro Smartphone
R369
PM x24
OP STRAIGHT UP 100*
100
MINUTE
100
SMS/MMS
400
MB DATA
99c PER MIN. ON PER SEKONDE BEREKENING
99c PER MIN. ON PER SEKONDE BEREKENING
99c PER MIN. ON PER SEKONDE BEREKENING
KENMERKE: Liggewig met 3.2” HVGA+-skerm, BlackBerry® 7.1 OS, 5MP-kamera met flits en video-opnemer.
KENMERKE: 4.7” HD In Sel LCD, Jelly Bean 4.2-bedryfstelsel, 6.18mm Glansmetaalbuitekant, 5MP-kamera voor met “Auto Face”versterking, 8MP Agteruitgerigte Kamera met 4cm makro-uitsig.
KENMERKE: 5.5”skitterende volledige HD-skerm, 1GHz QuadCore, 13MP Dubbelopnemer/Dubbelkamera beeld-in-beeld tegnologie.
Beskikbaar by Cell C Mimosa Mall 084 828 0028 SKAKEL OOR NA CELL C OM IN TE SKRYF. cellc.co.za KLIËNTE WORD INGESKRYF DEUR ’N OPROEP VIR 1 MINUUT PER DAG VIR ‘N WEEK LANK TE MAAK. VELDTOG LOOP VANAF 1 OKTOBER 2013 TOT 31 JANUARIE 2014. *RICA IN WINKEL. Aanbod geldig vanaf 1 November - 30 November 2013. Alle pryse sluit BTW in. Eenmalige SIM-en aansluitingsfooi van R114 van toepassing. Beperkinge is op hierdie produkte en promosies van toepassing. Vir hierdie beperkinge en volledige Bepalings en Voorwaardes, besoek asseblief www.cellc.co.za of vra in winkel. BF&W.
10
BLOEMNUUS, VRYDAG 1 NOVEMBER 2013
NEED TO FEEL BETTER? NEED TO TALK? Contact us, WE'LL LISTEN. Always confidential and free. 24/7. Talk to us: 051 444 5000. Write to us at Box 29874, Danhof 9310. E-mail us at Befrienders@wsinet.co.za
AFSNY EN WEGRY VAN BOME, hoërisikobome. (082 693 0234.
Fichardtpark: Kaap- Hollandse woning, 7 slk, 2badk, swembad, lapa, vele meer. R11 800 p.m. (083 642 1849.
CJK ACCOUNTANTS: For any accounting work, financials, statutory returns, estates, etc. Contact 079 522 3021/ cjkinfo@cjkacc.co.za www.cjkacc.co.za
Te huur: Netjiese, ruim 1slk-woonstel, Hospitaalpark, Bloemfontein.
084 561 1572.
SPRINGKASTELE en
WATERWURMS
Sokkerkasteel, Spiderman, Barbie, Krokodil, Shrek, Gladiators, Tropical Island, Barney, skuimput. Aktiwiteitskastele. Kastele met glybane
HOË GLYBANE. BOOT, 3-IN-EEN.
AAA - Kwaliteit, INSTALLERING Van: Alle plafonne en drywalls (herstel van plafonne). gratis kwot.(079 581 6654
BOME SNY en tuinvullis verwyder. 40% afslag. Skakel Joubert 083 240 7905.
SKAKEL RINA by 051-4461361 BRIDGING CASH while waiting for
PENSION/ PACKAGE PAYOUT (lump sum only) CASH SAME DAY
CASH FOR GOLD
We pawn Kruger Rands, diamonds and Rolex watches 082 345 6711
EK KOOP GOEIE gebruikte klere, skoene, linne en kombuisware vir kontant. Ek besoek u ook tuis. Aankope slegs in Bloemfontein. Skakel 072 185 8217
Fichardtpark: Kaap- Hollandse woning, 7 slk, swembad, lapa en 2-slkkothuis,vele meer. R1.9 miljoen .083 642 1849.
086 1101 388 083 6700 788
HARTENBOS: Puik selfsorgwoonstel. Stap na strand. Skottel-TV, onderdakbraai op patio. Baie gewild. Slaapplek vir 1 tot 6. Beste tarief, heeljaar. 044 695 0219/ 082 641 4092.
AMANZIMTOTI: Savannah Sands. 29/11/2013 tot 06/12/2013. Lugversorg. 2 slk, 2 badk, balkon. 4 volw. en 2 jonger. 12,50 m van strand. R850 p.d. Skakel: 082 557 1627.
Company expanding: 4 senior sales positions available. We offer: Basic salary: R114 000 p.a. plus commision. Fuel allowance. Company overrides and bonuses. Sales experience an advantage. Only serious individuals to apply. For interview call Euriza on 051 522 2237 or 079 456 3184 during office hours 08:00 - 15:30.
Senior Diesel/Trailor Mechanic:
We require a mechanic with experience in maintenance of Henred, BPW, Afrit and Swift trailers. Must be willing to travel. Valid SA ID and code 14 licence. Computor knowledge. R13 000 per month. Please
e-mail CV to erika@wjfleet.com or fax to 086 675 1092 .
NOTICE OF SALE IN EXECUTION AUCTION
In the South Gauteng High Court held at Johannesburg, in the matter (case number 2009/27708) between: FIRSTRAND BANK LIMITED T/A INTER ALIA FNB HOMELOANS (FORMERLY FIRST NATIONAL BANK OF
SOUTHERN AFRICA LIMITED) Plaintiff and THE TRUSTEE FOR THE TIME BEING OF THE ANASTASIA TRUST: IT NO. 2007/1384 First Defendant NKOSANA GOODMAN DANIEL MATLHONG: IN HIS CAPACITY AS SURETY FOR AND CO-PRINCIPAL DEBTOR WITH THE ANASTASIA TRUST: IT NO. I2007/1384 Second Defendant MOTLATSI JACOB MTLHONG: IN HIS CAPACITY AS SURETY FOR AND COPRINCIPAL DEBTOR WITH THE ANASTASIA TRUST: IT NO. I2007/1843 Third Defendant BOHANG: RETHABILE MATLHONG: IN HIS CAPACITY AS SURETY FOR AND COPRINCIPAL DEBTOR WITH THE ANASTASIA TRUST: IT NO. I2007/1384 Fourth Defendant In execution of a judgment of the South Gauteng High Court, Johannesburg (Republic of South Africa) in this suit, a sale without reserve will be held at the office of the Sheriff Bloemfontein on 13 November 2013 at 10:00 at 6A Third Street, Bloemfontein, of the undermentioned property of the defendant on conditions to be read out by the auctioneer at the time of the sale and which may be inspected at the office of the Sheriff Bloemfontein at 6A Third Street, Bloemfontein, prior to the sale. Certain: Section No. 9 shown and more fully described on Sectional Plan No. SS31/1983 in the scheme known as Victoria House in respect of the land and building or buildings situated at Bloemfontein Township, Mangaung Local Municipality of which section the floor area according to the said Sectional Plan is 83 (eighty three) square metres. An undivided share in the common property in the scheme apportioned to the said section in accordance with the participation quota as endorsed on the said sectional plan. Held by deed of transfer ST 6413/2008. Situated at: Door No. 7, Unit No. 9, Victoria House, cor. Haldon and Victoria Roads, Willows, Bloemfontein. The property is zoned for residential purposes with the following improvements (not guaranteed). Improvements: (not guaranteed). A unit consiting of 1 entrance hall, 1 lounge, 1 kitchen, 2 bedrooms, 1 bathroom, 1 shower, 1 WC and a carport. Terms: Cash, immediate internet bank transfer into the Sheriff's trust account or a bank guaranteed cheque immediately on the property being knocked down to the
purchaser, of 10% of the purchase price, the balance and interest on the full purchase price at current bond rates payable against registration of transfer, to be secured by a bank, building society or other acceptable guarantee to be furnished within 14 (fourteen) days from the date of sale. Auctioneer's charges are payable and calculated at 6% on the proceeds of the sale up to a price of R30 000 and thereafter 3,5% to a maximum fee of R9 665 plus VAT and a minimum of R485 plus VAT. Take further note that: This is a sale in execution pursuant to a judgment obtained in the above court. Rules of this auction are available 24 hours foregoing the sale at the office of the Sheriff, Bloemfontein West, 6A Third Street, Bloemfontein, Free State Province. Registration as a buyer subject to certain conditions is required, i.e.: 3.1 Direction of the Consumer Protection Act 68 of 2008, (URLhttp://www.info.gov.za /view/DownloadFileAction? id=99961) 3.2 Fica-legislation i.r.o. identity and address particulars 3.3 Payment of registration monies 3.4 Registration conditions. The office of the Sheriff, Bloemfontein West will conduct the sale with auctioneer CH de Wet and/or AJ Kruger and/or TL Khaudi. Advertising costs at current publication tariffs and sale costs according to Court Rules will apply. Advertiser. Dated at Johannesburg on 11 September 2013. VVM INC C/o Barnard & Patel 17 Ivy Street Clydesdale Pretoria DX2 Randburg Ref: J Hamman/ez/MAT 615
122 GP LAMPRECHT BOEDEL WYLE: GERT PETRUS LAMPRECHT
In die boedel van wyle Gert Petrus Lamprecht, identiteitsnommer: 490803 5156 082, getroud buite gemeenskap van goed sonder aanwas met Petro Henriette Lamprecht in lewe woonagtig te Bovenstraat 108, Luckhoff, boedelnommer: 626/2012. Kennis geskied hiermee dat die gewysigde eerste en fi-
nale likwidasie- en distribusierekening in bogenoemde boedel ter insae sal lê te die kantoor van die Meester van die Hooggeregshof, Bloemfontein en Landdroshof, Luckhoff vir 'n tydperk van 21 dae gereken vanaf 1 November 2013. Naam en adres van eksekuteur of gemagtigde: LB SAFFY Honey Prokureurs Posbus 29 Bloemfontein 9300 Tel. 051 403 6600 Faks 051 403 6714
122 JM SOMMERS
VAN DER MERWE & SOROUR
In the estate of the late Jackie Mitchell Sommers, American Social Security number: 255-46-2270, a major male, who resided at 10 Tomochichi Lane, Savannah, Chatham County, Georgia, United States of America and who also resided at times at c/o SBH Farms (Pty) Ltd, 'Geluk'', district Ladybrand, date of death 14 November 2010, number of estate: 7387/2012. Notice is hereby given in accordance with Sections 35(5) and 34(9) of Act 66 of 1965, as amended, that the first and final liquidation and distribution account in the above estate, will lie for inspection at the Office of the Master of the High Court Bloemfontein and Maigstrate's Office Ladybrand for a period of twenty one (21) days from date of publication of this notice. Signed at Bloemfontein this 1st day of November 2013. AA SOROUR Executors C/o Van der Merwe & Sorour PO Box 1062 Bloemfontein 9300
NOTICE - 2013 PROCEDURES AND ADVERTISEMENT DATES FOR THE ADVERTISEMENT OF LICENSE APPLICATIONS IN THE FREE STATE PROVINCIAL GAZETTE, ACCORDING TO THE NEW FREE STATE GAMBLING AND LIQUOR ACT, 2010 (ACT NO. 6 OF 2010) In terms of the new Free State Gambling and Liquor Act, 2010 (Act No. 6 of 2010) and related regulations, all applications for licenses
submitted to the Free State Gambling and Liquor Board must be accompanied, among others, with proof of publication in the Provincial Gazette and in at least one newspaper normally circulated in the area where the premises are situated. The following licenses are affected by the mentioned legislation: * Liquor license * Limited gambling machine operator license * Bingo operator license * Race-meeting license * Maintenance or supplier license * Limited gambling machine site license Casino license Manufacturer Special licensce Bookmaker's license Totalizator license The closure dates for submitting publication details and publication dates in the Provincial Gazette by the Department of the Premier for 2013 will be as follows: Closing date for submittance of information 25 January 2013 22 February 2013 22 March 2013 19 April 2013 14 May 2013 21 June 2013 19 July 2013 23 August 2013 20 September 2013 25 October 2013 22 November 2013 Publication date 1 February 2013 1 March 2013 5 April 2013 3 May 2013 7 June 2013 5 July 2013 2 August 2013 6 September 2013 4 October 2013 1 November 2013 6 December 2013 All advertisements (Form FSLA2) together with thorough contact details of the applicant must be submitted not later than 15:00 of the closing dates, to the Department of the Premier, Room 346, Lebohagn Building, corner of St. Andrew's and Markraaff Streets, Bloemfontein. More details (a copy of the said Act, Regulations, advertising rates and banking details can also be obtained from the abovementioned office. Alternatively the contact persons in the Department of the Premier are: Montseng Molatuli , tel. 051 405 5217 , e-mail molatulim@premier.fs.gov.z a Old tariff: R278,50 New tariff as from 1 April 2013: R279,00 (Payable to Department of the Premier)
VEILING KENNISGEWING VAN VERKOPING IN EKSEKUSIE
In die Landdroshof vir die distrik Bloemfontein gehou in Bloemfontein, in die saaknommer 19649/2013 tussen LOOTS LOODGIETERS Eksekusieskuldeiser en MNR BOETA KöNIG Eksekusieskuldenaar Geliewe kennis te neem dat ingevolge 'n vonnis op 11/09/2013 in bogemelde agbare hof in terme van 'n lasbrief vir eksekusie wat daaropvolgend uitgereik is, sal die goedere hieronder beskryf, in eksekusie verkoop word op Dinsdag, 3 Desember 2013 aan die hoogste bieër by die Balju Bloemfontein-Wes, Veilingslokaal, Mannionweg 4C, Ou Industriële Gebied, Oranjesig, Bloemfontein (langs die kragsentrale en Little Green Beverages) om 10:00, naamlik: 1 Isuzu KB 320 V6 D/C bakkie en kappie (registrasienommer BTP682FS) R65 000. Neem verder kennis dat: 1. Hierdie is 'n verkoping in eksekusie kragtens 'n vonnis bekom in bogenoemde hof; 2. Reëls van hierdie verkoping is beskikbaar 24 uur voorafgaande die verkoping by die kantoor van die Balju, Bloemfontein-Wes, Derdestraat 6a, Bloemfontein; 3. Registrasie as koper is 'n vereiste onderworpe aan die bepaalde voorwaardes, onder meer: 3.1 voorskrifte van die Verbruikersbeskermingswet 68 van 2008; 3.2 Fica-wetgewing met betrekking tot identiteit van adresbesonderhede; 3.3 Betaling van registrasiegelde; 3.4 Registrasievoorwaardes. 4. Verkoping sal geskied by die veilingslokaal van die Balju, Bloemfontein-Wes met afslaers. 5. Advertensiegelde teen heersende publikasietariewe en verkopingskoste volgens Hofreëls, geld. Gedateer in Bloemfontein op 29 Oktober 2013. WJ BOTHA Prokureur vir Eiser Botha Hefer Ing Property Park Kellnerstraat 60B Bloemfontein Verw: WJ Botha/bv/LOO4/0004 Tel. 051 430 4353.
BLOEMNUUS, VRYDAG 1 NOVEMBER 2013 11
“Like” Bloemnuus op Facebook.
Teboho Mohoje is volgende Vrydag die gasspreker op die Super Sport Let’s Playsportster van die jaareerbewysgeleentheid.
Fietsryer is Oktober-ster CHARLOTTE PRINSLOO (16) van die Hoërskool Jim Fouché is as Bloemnuus se SuperSport Let’s Play-sportster van die maand vir Oktober gekies. Charlotte het in Junie 2013 begin fietsry en het dadelik as fietsry-ster uitgestyg. Einde Augustus het sy die eerste keer aan ’n 15 km-padwedren, aangebied deur die Pellissier-gemeente, deelgeneem. Sy het ’n eerste-
Charlotte Prinsloo
plek in die afdeling vir o.16-meisies behaal. Haar afrigter, Adele van Wyk, het potensiaal in haar raakgesien en voorgestel dat sy aan die Free State Cycling Youth-byeenkoms deelneem. Op dié byeenkoms, wat van 25 tot 28 September plaasgevind het, het Charlotte in die 38 km-padwedren ’n tweede plek vir Vrystaat behaal en ’n sewende plek algeheel. In die tydtoetse het sy ’n derde plek behaal vir die Criterium Heat-o.16meisies en sy het ook ’n tweede plek behaal vir Vrystaat en sesde plek in die Youth-afdeling. Charlotte geniet die fietsry en dit bly ’n uitdaging om al die oefening in ’n besige tienermeisie se tydrooster in te pas. Haar volgende wedren is die Mangaung Ofm Classic. Charlotte sal volgende Vrydag meeding om as Bloemnuus se SuperSport Let’s Play -sportster van 2013 gekroon te word.
Die Springbokke het, nadat hulle die 2007wêreldbekerrugbytoernooi gewen het, drie ekstra wennersmedal jes aangevra. Vir wie was dit bedoel? Leidraad: Een van dié drie nael op die foto met die wit broek. Die antwoord verskyn op Bloemnuus se Facebookblad. Foto: Christiaan Kotze/Foto24
Boul vriende met kennis uit
OOR minder as twee maande is dit Kersfees. As daar ’n sportliefhebber onder jou geliefdes is, is die Penguin Boek Van Suid-Afrikaanse Sporttrivia ’n veilige keuse vir sy/haar Kerskous. Die skrywers David O’Sullivan en Kevin McCallum is passievol oor sport en word deur die kleurryke karakters, spanningsvolle oomblikke en nimmereindigende drama wat die sportwêreld kenmerk, geboei. Danksy jare se kyk-, lees- en verslaggewingswerk oor belangrike sportgebeure het die twee skrywers ’n magdom inligting versamel. Die boek is ’n boeiende versame-
ling trivia en agter-die-skerms-verhaaltjies oor die Suid-Afrikaanse sporttoneel oor die jare heen. Die Penguin Boek van Suid-Afrikaanse Sporttrivia is ideale leesstof vir sportgeesdriftiges of diegene wat graag hul sportmal vriende met hul kennis wil uitboul. S Wat het Bobby Locke sy setstok genoem? Old Faithful. Locke, wat as een van die beste setters nog bekend is, het as ’n jong seun iewers ’n setstok met ’n lemvormige voet en ’n neuthoutsteel gekry en het dieselfde stok die res van sy lewe gebruik. Die storie lui Old Fiahtful is dikwels saam met Locke (en sy vrou) bed toe om te ver-
hoed dat die stok dalk gesteel sou word. S Waar is Bruce Fordyce gebore? Hongkong. Sy ouers het na Suid-Afrika verhuis toe hy 13 jaar oud was. S Wat is buitengewoon omtrent die City Oval in Pietermaritzburg? Die Oval is een van net twee krieketvelde in die wêreld waarop eersteklaskrieket gereeld gespeel word waar ’n boom binne die grens is. Die ander was die St. Lawrence-veld in Canterbury, Kent, maar daardie boom is verwyder. Die plaaslike reël is indien die boom getref word, is dit ’n vier en as die bal oor die boom geslaan word, is dit ’n ses.
Wil jy adverteer? Susna, 051-404-7901
Lynne Landman