Bloemnuus 16-04-2015

Page 1

Tel. 051­404­7600 | Donderdag 16 April 2015 | www.bloemnuus.co.za

GRATIS

Shimlas wen!

AJ Coertzen (met die Varsitybeker­trofee), kaptein van die Shimlas, se vreugde ken geen perke nie tydens Maandag­ aand se oorhandiging van die trofee. Foto: Saspa

Ruan Bruwer NETBAL­, tennis­ en nou ook Varsity­rugbykampioene. Die Shimlas het Maandag die Varsitybeker op skouspelagtige wyse gewen om ’n blomtydperk soos lanklaas op sportgebied by die Universiteit van die Vrystaat (UV) voort te sit. Die Shimlas het die Pukke in die eindstryd met

Toegang

R70

Kinders onder 12 en pensioenarisse R20 Kinders onder 6 jaar gratis R5 afslag op toegang indien toegang deur CMW-hek 10 (via Monumentweg)

63­33 afgeransel in ’n wedstryd wat nie sommer vergeet sal word nie. Behalwe vir die sprankelrugby wat gelewer is, was die atmosfeer en aanbieding van die eindstryd op ’n stampvol Shimlapark met 12 000 toeskouers iets besonders. Heelparty spelers, asook twee van die afrigters, is agterna vir hul harde werk beloon (sien berig op bl. 14).

Kaartjieverkope: www.computicket.co.za Spesiale-aanbod-dae en tariewe: www.bloemskou.co.za

23 April - 2 Mei/May

2015

Hekke 09:00 – 20:00 oop vir toegang, behalwe op Sondae tot 17:00 en op Sa. 2 Mei tot 22:00. Uitstallingshandelsure 10:00 – 20:30, behalwe Sondag 26 April 2015 van 10:00 – 17:00 Laaste Saterdag, 2 Mei 2015: 10:00 – 19:00 X1PXX1MR-BL160415


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.