VRYDAG 6 DESEMBER 2013
WWW.BLOEMNUUS.CO.ZA
GRATIS
Kyk kiekies
Sportkonings
Blaai saam deur Robert se foto’s
Dié drie het vanjaar op kruin van golf gery
bl. 11
bl. 12
Leesboek laat rekords spat Jens Friis
’n BUITEBLAD van die Sus en Daan-leesboek met die inskrywingtjie “Eendag lank, lank gelede het ons in sub. A só leer lees en skryf . . .” het onverwags alle rekords op Bloemnuus se Facebookblad laat spat. Dié inskrywing wat vantevore die grootste reaksie ontlok het, was ’n sneeufoto wat kort voor die winter in die Noordoos-Kaap geneem is. Sowat 2 000 mense het hierna gekyk. Maar ’n allemintige 7 300 mense het na Sus en Daan gekyk. Dit het 74 “shares” gekry en 249 Bloemnuus-lesers het dit ge-“like”. Die rede in Fanus van Tonder, ’n leser, se woorde: “Benewens die Bybel dalk die boekie wat ek die beste onthou! Lol!” Vanweë die geweldige belangstelling in Sus en Daan wat afgestof is op Bloemnuus se Facebook-blad “gaan Protea-uitgewers in Brandwag van dié boeke in die hande kry,” sê Francia Neuhoff. “As daar nie in die land meer daarvan beskikbaar is nie, gaan ek ’n voorlegging doen dat ons kyk of ons nie daarvan kan herdruk kry nie.” Die buiteblad van Sus en Daan het vir lesers op ’n nostalgiese reis geneem en ’n ongelooflike 65 lesers het kommentaar gelewer:
Aleta Siebrits: Dat ons al die karakters se name en selfs die sinne kan onthou ná so baie jare bewys net hoe dit by ons ingedril is. Ons kán lees, skryf én spel. Kobus Linde: Dit was my heel eerste leesboek in sub A in 1978.
Andrea Kleynhans: Ek het nog my boek! Koeloe, Kees, Boef, Kiet en Duif en oom Jan is almal maats. Lek, Kiet, lek! He he! Liza Hollander Boshoff: Daar was nog ’n by ook. Onthou By steek vir Koeloe! Bettie Pienaar: En dan was daar: Langoor is lui. Corlia Branders: Ja! En ek onthou hoe my sus, Elna, gelees het: “Oom Jan gaan ry”. En waar hy sê “Ek ry”, lees sy kamma “ta-ta”. Hester Joubert: My eerste boek se eerste blad was: O S, os. Anette Els: En toe skryf ek: “Sis en Daan is maats”. Daar hoor ek toe vir die eerste keer in my lewe “sis” is materiaal! Helen du Plessis: Ag, dit bring soveel memories terug! Marietjie Breet: Ja, dis laaaank gelede, maar ek onthou dit soos gister. Elzaan Bartheil: Glo dit of nie, my meisiekind het ook met dié boek in gr. 1 begin lees en dit was drie jaar terug. Pète-row Moolman: En ons kon lees en spel. Meer as wat die meeste kinders nou se dae kan doen. Sus en Daan bo! Pierre Bruwer: Dit het my so verveel as ons die woorde moes klank. Kon ons nie sommer spel en klaar nie? Anke Terblanche: Wens ek kan hierdie boekie in die hande kry. Sus en Daan het ge-rock!
Wie sou ooit kon raai dié buiteblad van dié boek Sus en Daan – ’n Prentjieboek vir die Kleuters sou die meeste reaksie nog op Bloemnuus se Face bookblad ontlok?
2
BLOEMNUUS, VRYDAG 6 DESEMBER 2013
Focus: South African National Blood Service
Don’t let the holidays get in the way of life IT’S almost holiday time . . . a time dedicated to family, friends and generally spreading love and gifts. It’s a time marked by celebrations, shopping and holiday fun by the beach or just lazing around with friends soaking in the summer sun. While some people enjoy the gift of life, unfortunately others are faced with illnesses that prevent them from enjoying time with family. “There are thousands of people who rely on blood transfusions daily, not to mention the many women who lose blood during child birth or victims of trauma accidents. The South African National Blood Service
(SANBS) needs to collect 3 000 units of blood every day, and without it many people could lose their loved ones. With statistics revealing that less than 1% of our 50+ million population donates blood every year, there’s a real threat of hospitals experiencing blood shortages during the holidays,” said Vanessa Raju of the SANBS. In their latest campaign the SANBS urges people to don’t let holidays get in the way of life. This simply means that while December is a great time to unwind and reflect on the year that has been, it is also a time to give one of the greatest gifts, the juice that keeps every heart beating, regardless of race,
creed, gender or age. This is a plea to everyone who can to take time during the holiday season to donate blood. While spending time with your family, spare a thought for those who may miss out on this should there not be adequate blood available for patients. All it takes is 30 minutes of your time to donate blood and it won’t cost you a cent. Give the best gift . . . give the gift of life this holiday. How to find the nearest donor centre Call 0800-119-031 | www.sanbs.org.za | Facebook.com/SANBS | Twitter @theSANBS | Send your postal code to 31454.
Só sê Anton Smit JENS FRIIS het met Anton Smit, ’n bekende omroeper van Radio Rosestad, gesels. Waarvan hou jy glad nie in Bloemfontein nie? Die Bloemfonteiners se swak selfbeeld. Ons glo te maklik die res van die land dat ons agter die klip is. Ons is nie. Bloemfontein is ’n wonderlike stad. Ek het al agt keer in my lewe hierheen teruggekom. Wat is jou gunsteling-eetplek? Waar ’n maal met liefde en sorg voorberei word. Lees jy nou enige boek(e)? Ek lees ’n verskeidenheid boeke gelyk. Omdat ek ’n stadige leser is, raak ek gou met een boek verveeld. Daarom moet ek dit afwissel. Wat behels aardse geluk? Weet wie jy is, luister na wat ander dink jy is, maar staan op wat God sê jy is. Wat is jou grootste tekortkominge? Goedgelowigheid en om mense tevrede te stel. Ek leer mooi in die proses om my hart te bewaar. Met watter tekortkominge in ander mense kan jy saamleef? Kwesbaarheid, swakheid, oningeligtheid en pyn. Wat is jou grootste uitspattigheid? Sjokolade eet in die nag. Wie of wat is of was die liefde van jou lewe? My twee dogters, Imke en Nelien. Dan ook my beste vriende, my eksvrou, Jeannette Geldenhuys, en beste vriend, Hendri Smit. Hulle is my familie. Ek is na aan my vriende en kennisse wanneer ons vir mekaar in goeie en slegte tye daar kan wees. As jy nou ’n reis na enige plek op aarde kon wen – waarheen sou dit wees? Waarom? Alaska. Ek het in 2007 ses maande daar gewoon en gewerk. Dit is waar ek die Rooi Indiane ontmoet en hulle gehelp het om kunsgalerye op te rig. Wat is die diepste punt van ellende? Wanneer jy jou hart vir iemand oopmaak en later ontdek die mens was nie jou vertroue en respek waardig nie. Ek hou nie van die eelt wat só om my hart groei nie. Wat is vir jou snaaks? As mense spontaan dinge doen sonder dat hulle weet iemand sien hulle. Net om daarna so skaam te kry dat hulle nie weet hoe om dan op te tree nie. Wat maak jou nostalgies? Aangrypende boeke, musiek, ’n rolprent, ’n roerende gesprek, sonsondergange, goeie wyn, ’n treffende skildery of foto . . . Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Elke keer dat ek ’n lewensles geleer het. Ook klein, gewone oomblikke soos onverwagte besoeke van mense van wie ek nooit enige verwagting gekoester het nie. Jou kosbaarste besitting? My tyd. Veral tye dat ek alleen is. Dit is wanneer ek die geleentheid kry om skeppend te wees. Waar sou jy eendag wil aftree? “Aftree” is nie deel van my beplanning nie. Ek hou te veel van wat ek doen. Solank ek lewe, sal ek graag die wonderlike dinge waarmee ek my dae volmaak, wil beoefen totdat ek my laaste asem uitblaas.
Wel en wee S Die volgende Bloemfonteiners is onder meer in die afgelope dae oorlede: Elizabeth Sarah Gordon (1948), Denise Heyns (De Jongh) (1926), Benjamin Bester (1933) en Theo Walle (1934).
S Boeke en CD’s is weggegee op bloemnuus.co.za. Die wenners hiervan is: Elrita Erasmus, Hester du Raan, Amanda Burger, Braam Burger, Piet Smith, Heila Cilliers, Marizka Taljaard, Juan-Marie van Eck, Cobus van Staden, Stoffel Cilliers, Lizelle van Niekerk, Marthin Jordaan, Marie-Louise Louw, Colinda Bothma, Jorina Claassen en Madelein Buckle. S Dalene Stulting van Bayswater Village C46, Bayswater, word môre 92 jaar oud. Tiekie du Toit van Bayswater Village B33 vier haar 91ste verjaardag Sondag. S Linge Steenkamp van die Meisieskool Oranje het die SuidAfrikaanse o.12-tenniskampioenskap gewen en verteenwoordig Suid-Afrika op die oomblik in Florida. S Die Vrystaatse Rugbyunie het klubspelers vereer. Niel Marais is aangewys as die o.21-speler van die jaar, Neil Claassen (waardevolste o.21-speler) en Duan Pretorius (klubspeler wat die meeste opgang gemaak het). S Chris Eleftheriou is bevorder tot senior bestuurder by EY en is tuis ná opleiding in Dublin, Ierland.
Anja Martin by een van die pragperde wat op ’n hoewe net buite Bloemfon tein langs die pad na Boshof loop. Foto: Igno van Niekerk S Edelien Booysen van EY is vir ses maande in Cleveland, Ohio, in Amerika waar sy nuwe opleidingsmateriaal vir die nuwe wêreldwye oudit-metodologie van dié firma ontwikkel. S SA Stamboek het belanghebbendes op sy jaarlikse president-ete vereer. Werknemers wat langdienseerbewyse ontvang het, is Dina Victor (30 jaar diens), Elmi Green (20 jaar diens), Mirriam Mbule (25 jaar diens), Petro Lloyd (20 jaar diens) en dr. Pierre van Rooyen (15 jaar diens).
S Lettie Kruger, wat sedert 1963 in die stoetveebedryf bedrywig was, is deur die Saalperd-telersgenootskap op SA Stamboek se presidentete in Bloemfontein vir haar uitstaande diens aan die bedryf vereer. Dr. George Aldrich is die voorsitter van die genootskap. S Ockert Petrus Mitchell (19722013) van Fauna is uit die NG kerk Hospitaalpark begrawe. S Tyron Schultz, ’n Kovsies-sewesrugbyspeler, se been het in ’n wedstryd op drie plekke gebreek. S Ds. Gerrie van Dyk het ’n splinternuwe Peugeot 1072 Trendy in die RSG-Beeld-Kinderfonds-kompetisie gewen. Hy het sy wenkaartjie deur die Transoranje-instituut vir Buitengewone Onderwys, ’n borg-liggaam vir skole vir buitengewone onderwys, gekoop.
Daar was opwinding in Kloppers toe Snotkop hier inkopies gedoen het. Hier is hy saam met Jaco Olivier van die televisieafdeling afgeneem.
S Adriaan Strauss, Frans Steyn, Bismarck du Plessis en Jannie du Plessis tel onder (oud-)Vrystaters aan wie langtermyn-kontrakte tot ná 2015 se Wêreldbekertoernooi aangebied is. Aangesien die rand nie met die euro vergelyk kan word nie en plaaslike sterre in dosyne oorsee koers kies, het die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) die laaste tyd ’n groot poging aangewend om spelers soos dié se verdienste min of meer op ’n gelyke voet met dié van die oorsese Bokke te bring.
BLOEMNUUS, VRYDAG 6 DESEMBER 2013 3
BLOEMNUUS, VRYDAG 6 DESEMBER 2013 Bloemnuus is op Facebook. Soek ons blad en “like” dit – nes 3 200 ander lesers vir wie Bloemfon tein na aan die hart lê.
Dagboek
VRYDAG 6 DESEMBER S Musgrave-aandmark ten bate van die Athalia-uitreik met kunstenaars soos Deon en Werner, Chris en Marizanne, Giepie die kulkunstenaar en Barnie. Bel Koos by 072-376-0572. S Die son kom vandag om 05:08 op en sak om 19:04. S Permanente uitstalling open in die Nasionale Museum oor die gemeenskapsgeskiedenis van die Batho-woonbuurt. S ’n Uitstalling van onbevange kuns in velerlei genres deur jong kunstenaars wat “buite die boks dink”, behoort besoekers se idee van visuele uitlewing in ’n nuwe rigting te stuur. Kezia Gerber, die geesdriftige kurator, het nege plaaslike kunstenaars genader wat volgens haar dit nog ver gaan bring en wie se werk onkonvensioneel is. Die uitstalling getitel Bodhi duur tot 15 Desember in die Gallery on Leviseur. S AfriKoesties om 19:30, Innie Skuur. Kaartjies teen R80 is te kry by Kiki Corner en Music Inc. Skakel 079-387-3614. S Kitaarkitskursus deur Felix Reinders begin op Maandag 9 Desember en duur tot Donderdag 12 Desember. Dit kos R600. Skakel 079-568-5802. SATERDAG 7 DESEMBER S Die laaste padwedloop vir die jaar word deur die Bloemfontein Striders-marathonklub en Imperial GM aangebied. Dit is ’n halfmarathon (21,1 km) en ’n pretwedloop (5 km) is ook op die program. Die wedlope begin en eindig by die Boeremark in Langenhovenpark. Die halfmarathon begin om 06:00 en die pretwedloop om 06:30. Voornemende deelnemers kan hulle Vrydag van 16:30 tot 18:30 by die wegspringplek vir albei wedlope inskryf. Dit kos R60 om aan die halfmarathon deel te neem en R25 vir die 5 km-pretwedloop. Vir meer inligting bel Jaco Grobbelaar by 082-416-6779. Die eerste padwedloop vir 2014 in Bloemfontein is die einste Bloemfontein Striders se nagwedloop oor 10 km (22 Januarie) en dit word ook in Langenhovenpark aangebied.
S Jan Blohm in die Aasvoëlklub. Kaartjies kos R120 by die deur. S Aangesien die planetarium pas geopen het, bied die Vriende van Boyden-sterrewag en die Amateur-sterrekundiges gesamentlik ’n program in die planetarium op Naval Hill aan. Dit vervang die gewone ope aand in die Boyden-sterrewag. Die publiek word hierheen genooi. Die program begin om 18:30 vir 19:00. Teleskope sal vir waarneming beskikbaar wees en mense sal ’n kans kry om daardeur te kyk. Sterrebeelde en sterre sal ook uitgewys word. Bring ’n verkyker saam om meer te kan sien as wat vir die blote oog sigbaar is. Dit kos R30 per persoon. Bespreking is noodsaaklik: Yolande Fick (051-4019751). S Boeremark, Langenhovenpark: This enchanting market is the most renowned market in Bloemfontein. Traditional South African fare such as porridge and kaiings, pancakes, vetkoek and the humble boerie roll. A wide variety of foods are available, from fresh bread, pies, homemade biscuits and rusks, whole chickens, meat products, various cheeses, delectable jams, fresh milk and yoghurt. Fresh flowers, plants and seedlings are also for sale. There are spices, herbs, dried fruit, nuts, handmade clothing, jewellery, steel art, woodwork items and a wide variety of other art forms. Enjoy a cup of tea after all the shopping in one of the quaint tea gardens. Every Saturday from 06:00 to 14:00. S Ek is Anoniem, ’n komedie met Ian “Loslip” Wessels van RSG in Innie Skuur. Skakel 079-387-3614.
SONDAG 8 DESEMBER S Bacchus Nel en Vriende tree op Sondag 8 Desember van 11:30 af in Slightly Nutty op. ’n Kaartjie van R50 sluit ’n verwelkomingsdrankie in. Etes tussen R40 en R80 per kop word bedien. Bespreek by Rudi 083-432-9927. S Dr. André Oosthuizen lewer sy afskeidspreek in die NG kerk Noorderbloem. Hy en sy vrou, Elize, was 25 jaar ’n leraarspaar van die Hugenoot-gemeente.
MÔRE: Magda Johnstone van Bloemfon tein wat aan Kokkedoor, kykNET se gewil de kookprogram, deelgeneem het, deel haar onthoukokidees by Sielskos. Dié de korenteetuin open vandag in die Laurens van der Postsentrum op Philippolis. Bel Marli Pienaar (0823546262) of Elwena Pie naar (0738786820). TUESDAY, 10 DECEMBER: S International Human Rights Day. S Kerkkantoor van die Klipkerk sluit tot 3 Januarie. S Nelson Mandela: Kunswerke uit verskeie versamelings by Oliewenhuis. WOENSDAG 11 DESEMBER S Radio Kalahari-orkes om 20:00 in die Aasvoëlklub.
JHB 44703
4
LAAGSTE GEWAARBORGDE
EENVORMIGE PRYS
GOODIE BAG SLUIT IN
ENERGIZER POWER PACK
JOU DEEL VAN
R2-MILJOEN R129
Nokia Lumia 520 Smartphone
AL ONS KLIËNTE WORD OUTOMATIES INGESKRYF. EEN R100 000-WENNER WORD ELKE WEEK GETREK.
OP STRAIGHT UP 100*
100
MINUTE
Available at the following Cell C stores:
Mimosa 084 828 0028 • Loch Logan 084 828 0612
PM x24
100
SMS/MMS
100
MB DATA
Samsung Galaxy S3 Mini Smartphone
R169
Samsung Galaxy S4 Smartphone
PM x24
OP STRAIGHT UP 100*
100
MINUTES
100
SMS/MMS
R389
PM x24
OP STRAIGHT UP 100*
100
MB DATA
100
MINUTE
100
SMS/MMS
1GB
MB DATA
99c PER MIN. ON PER SEKONDE BEREKENING
99c PER MIN. ON PER SEKONDE BEREKENING
99c PER MIN. ON PER SEKONDE BEREKENING
KENMERKE: 4” Supersensitiewe skerm, Kry altyd volmaakte skoot altyd met “Smart Shoot”, Gratis Stembegeleide Navigasie.
KENMERKE: Android 4.3 (Jelly Bean), 1Ghz Dual-Core Processor, 8GB Onboard memory, 4” super AMOLED Screen.
KENMERKE: Dubbelkamera, “Group Play”, “S Translator”, Samsung slim pouseer-en-rol.
SKAKEL OOR NA CELL C cellc.co.za KLIËNTE WORD INGESKRYF DEUR ’N OPROEP VIR 1 MINUUT PER DAG VIR ‘N WEEK LANK TE MAAK. VELDTOG LOOP VANAF 1 OKTOBER 2013 TOT 31 JANUARIE 2014. *RICA IN WINKEL. Aanbod geldig vanaf 1 December – 31 December 2013. Alle pryse sluit BTW in. Eenmalige SIM-en aansluitingsfooi van R114 van toepassing. Beperkinge is op hierdie produkte en promosies van toepassing. Vir hierdie beperkinge en volledige Bepalings en Voorwaardes, besoek asseblief www.cellc.co.za of vra in winkel. BF&W.
BLOEMNUUS, VRYDAG 6 DESEMBER 2013 5
Oase __ DIE volgende aanhalings bly Johann Nel, die Bloemfonteinse skrywer van Sondag op ’n voëlplaas, oor die jare heen by: S When in danger or in doubt, run in circles, scream and shout! – Herman Wouk. Dit is ’n aanhaling wat ek van skooldae af onthou. As dinge regtig mal gaan, besef ek net weer dinge kan nooit doller as kopaf gaan nie. S As jy by ’n vurk in die pad kom, vat dit. – motto voor in André P. Brink se memoirs: ’n Vurk in die Pad. Die lewe bestaan maar die hele tyd uit keuses. En daardie keuses bring geen waarborge nie. S Every saint has a past, and every sinner has a future. – Oscar Wilde. Dit is die reine waarheid oor enige Christenmens se lewe. S Success equals freedom. Woorde van my maatskappy se bestuurder, John Fagan. So waar, as jy jou teikens suksesvol behaal, is jy vry om jou eie ding te doen en is jy aan niemand ’n verduideliking of verskoning verskuldig nie.
Today in history 1421 – Henry VI, the youngest king of England. (only 269 days old), accedes to the throne. 1823 – Johannes Henricus Brand, fourth president of the Orange Free State, is born in Cape Town. 1865 – The Battle of Platberg is fought during the Orange Free State-Basotho War.
S My gunsteling-vers in die Bybel is dié een wat ’n paar jaar gelede op die vreemdste en onmoontlikste tye heeltyd na my toe gekom het, soveel dat ek diep onder die indruk gekom het dat God ’n spesiale plan in my lewe het: Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle ’n toekoms gee, ’n verwagting! – Jeremia 29:11 S En dan, baie persoonlik, ná die publikasie van my debuutroman, Sondag op ’n Voëlplaas (Tafelberg): Ek voorsien dat hierdie skrywer nog goeie titels gaan publiseer. Hierdie debuut is ’n goeie Kersgeskenk vir almal wat van goeie Afrikaanse leesstof hou. – Louise Mann, bemarkingsdirekteur, Oxford University Press.
1877 – Thomas A. Edison makes the first sound recording when he recites Mary had a Little Lamb into his phonograph machine. 1927 – Gé Korsten, popular South African singer, is born in Rotterdam, the Netherlands. He came to South Africa at the age of nine years. 1938 – Wilhelmina Louisa Ida (Minna) Freund, actress and teacher of elocution, dies in Bloemfontein. 1944 – The Normaalkollege (teachers’ training college) in Bloemfontein becomes the Faculty of Education of the University of the Orange Free State. 1998 – Zimbabwean Nick Price, defending champion of the Nedbank Million Dollar Golf Tournament at Sun City, wins again when he beats Tiger Woods of America.
Focus: Fuelsaver2000
Toestel spaar brandstof DIE Fuelsaver2000, ’n produk wat deur Magnetic Concepts (Pty) Ltd ontwerp en gepatenteer is, maak opslae ná die onlangse bekendstelling daarvan in die Vrystaat. Fuelsaver2000 is op verskeie bekende sakeondernemings en individue in Bloemfontein se voertuie getoets met verstommende resultate wat die grootste kritici hul woorde hard moes laat sluk. Radio Rosestad se omroeper Johan Gunter was verstom oor die 140 km meer wat hy met sy 55 liter-brandstoftenk kon aflê. Die Fuelsaver2000 verras met besparings van tot 20% op enige petrol- of dieselvoertuie – van motors,
Verskyn op dié datums BLOEMNUUS se laaste uitgawe van die jaar verskyn op Vrydag 20 Desember – dus ideaal vir adverteerders wat inkopiegangers nog kort voor Kersfees wil bereik. Adverteerders kan Susna Pieters by 051-404-7798 bel. Die eerste uitgawe van Bloemnuus in die nuwe jaar verskyn op Vrydag 17 Januarie. In die tyd dat Bloemnuus nie verskyn nie, sal bloemnuus.co.za en die koerant se Facebook-blad wel bygewerk word.
bakkies, vragmotors, grondverskuiwingsvoertuie, trekkers, stropers en is ook beskikbaar vir gastoestelle. Die Fuelsaver2000, wat ’n magnetiese toestel is, word in ’n paar sekondes om die brandstofpyp aangebring en is ten volle deur die Eurotype Centre in Oos-Londen, ’n filiaal van die SABS, getoets dat geen elektronika van enige voertuig deur die magnetiese toestel beïnvloed kan word nie. Hoe die toestel werk, is die vraag wat almal vra. Omdat ’n voertuig negatief gelaai is, veroorsaak dit dat die protone en elektrone aan mekaar vasklou. Sodra dit deur die magnetiese veld beweeg, beweeg die protone
en elektrone weg van mekaar wat meer suurstof vrylaat en dit lei tot beter verbranding. Die Fuelsaver2000 kos R350 vir motors en bakkies en R699 vir voertuie van vier ton en meer. Die klant het niks om te verloor nie, want hy kry ’n driemaandegeldterugwaarborg as hy nie brandstof bespaar nie, asook ’n lewenslange waarborg op die eenheid self. Die produk kan op ’n ander voertuig aangebring word sou jy ’n nuwe motor aanskaf. Belangstellendes kan meer inligting kry by 051-422-4793 of e-pos jolandie@fuelsaver2000.co.za. S Sien advertensie op agterblad.
6
BLOEMNUUS, VRYDAG 6 DESEMBER 2013
Pas getroud
STUUR ’n foto van jou troue vir plasing in Bloemnuus na jens.friis@media24. com. Dit moet minstens 1 MB groot wees. Meld watter fotograaf het vir wie waar afgeneem. Nog troufoto’s is te sien op bloemnuus.co.za. ZaleneKim Scott en Justin Fieberg.
Foto: Lynn Walraven
Tanya en Calvin Pike.
Foto: Richard Smith
Zelda en Marius van Straaten met hul gevolg.
Foto: Eye Candy Photography House
PAYING OFF YOUR LOAN OVER A SHORTER PERIOD OF TIME SAVES YOU MONEY No matter what anyone tells you, the longer you take to pay back a loan the more it costs you. At Old Mutual we don’t make paying off your loan longer than it should. Instead, our plans are designed to assist you in getting out of debt sooner rather than later. Let us help you find a loan that suits your needs. Because if you borrow responsibly, there is such a thing as good debt. VISIT ONE OF OUR BRANCHES COUNTRYWIDE, CALL US ON 0860000886 OR SMS YOUR NAME TO 41575 AND WE WILL CALL YOU www.omfinance.co.za
Terms and Conditions apply. NCRCP35
Old Mutual Finance is a Licensed Financial Services and Registered Credit Provider
BLOEMNUUS, VRYDAG 6 DESEMBER 2013 7
8
BLOEMNUUS, VRYDAG 6 DESEMBER 2013
Toon jou steun op FB
Van links is Joalene Fouché en Johan Buchner; Luan Reynders en Jone Kros; Jan Hendrik Büchner (chauffeur); Waldi Krahenbuhl en Heinrich Sander; Eduan Pienaar en Melchiorine Nel. Die foto is met Grey se matriekafskeid geneem. Foto: Leon Fourie
Cindy Kinnear en Hanno du Pleez (Eunice).
Mia Janse van Rensburg en Jacques Rossouw (Eunice).
Foto: Sonia Small
DIE wenfoto in Bloemnuus se Matriekafskeidfoto van die Jaar-kompetisie word volgende Vrydag in Bloemnuus aangekondig. Jy sal egter Donderdag deur die dag reeds op bloemnuus.co.za kan sien wie het gewen. Die webblad scoop dus die gedrukte koerant. Dinsdag en Woensdag sal die foto’s wat nie onder die topdrie is nie op bloemnuus.co.za geplaas word. Die foto’s van die tien finaliste is reeds eergister op Bloemnuus se Facebook-blad gelaai. “Like” jou gunstelinge daar en toon só jou steun. Jy kan soveel finaliste “like” soos jy wil tot Dinsdag om 08:00. Die getal “likes” wat elkeen van dié tien foto’s ontvang, sal deel uitmaak van die punte waarop bepaal word wie die wenner is. Die beoordelaars is: S Jens Friis (hoofbeoordelaar): redakteur van Bloemnuus; S David Fourie: sanger en oud-Bloemfonteiner; S Laurika van Straaten: Laurika’s Photography S Meryl Henning: Loch Logan-waterfront (borg); S Andries Coetzee: Iewers Nice (borg); S Karen Herbert: Produksieredakteur, Sentrale Plaaslike Koerante van Volksblad; S Adèle Dempers: Hoofsubredakteur, Sentrale Plaaslike Koerante van Volksblad; en S Bianca Prins: Bemarkings- en geleentheidskoördineerder van die Volksblad-groep. “Baie meer inskrywings is as verlede jaar ontvang,” sê redakteur Jens Friis. “Daar is feitlik nie ’n Bloemfonteinse skool van waar daar nie minstens een leerling hom of haar ingeskryf het nie – van Eunice en Jim Fouché tot Sand du Plessis en Fichardtpark.” Die matrikulant op die wenfoto wie se matriekafskeid dit was, sal die prys ontvang. Dié wenner loop weg met pryse ter waarde van R5 000: S Geskenkbewyse van R2 000 van die Loch Logan-waterfront. S Eetbewyse van R500 van Iewers Nice. S Verblyf vir vier vir twee nagte van R2 000 in die Groenhuis-gastehuis op Philippolis. S Twee kookboeke wat onlangs deur Human & Rousseau uitgereik is.
Links: Chrishane Burger en Louise Deacon (Grey).
Franco Prinsloo en Sumarie van den Berg (Grey).
Theo Theron en Melene Marx (Fichardtpark).
Foto: Lynne Slettevold
Foto: Sarika Yssel
Van links is, voor: Nica Zaayman, Rico Bloemhoff, Nico Kempff en Anchen Calitz; agter: Natalie Steyn, Jacques Abraham, Carla de Bruin, Henré van Schalkwyk, Daniel Joubert, MarikéHannelore Lubbe, Frikkie Strydom en Janey Swanepoel. Die foto is met Grey se matriekafskeid geneem. Foto: Liza Crawley
BLOEMNUUS, VRYDAG 6 DESEMBER 2013 9
Rynhard Rademeyer (Sentraal) en Ademarie Haasbroek (Eunice). Foto: TM Photography
Denicke Cronjé en Gary Groenewald (Eunice).
Charne Mathewson en Ruan Viljoen (Oranje).
Zandri van Niekerk (Brandfort).
Marlese Nel en Bryce Ferreira (Grey).
Rochelle Rautenbach en Gerald Munro (Jim Fouché).
Foto: Mandie Niemann
Anseri Lategan en Reinhardt Viljoen (Fichardtpark).
Foto: Francois Heydenrych
Foto: San-Marié Vogel
Francois Bosch en Mimi Slabbert (Grey).
Foto: Sumarie
10
BLOEMNUUS, VRYDAG 6 DESEMBER 2013
Focus: Body Health
Restoring teeth and bones PERSOONLIKE DIENSTE
BOEDELKENNISGEWINGS
FINANSIEEL
BOEDELS: LIKWIDASIE EN DISTRIBUSIE
TE KOOP
TROETELDIERE 1660
PRAGTIGE miniatuur swart en silwer (Dapple) worshond reuntjies te koop: R500. 2 Spierwit Chihuahuareuntjies: R1 000. Ingeënt. 057 357 6196.
ALGEMENE & HUISDIENSTE ROMMELVERWYDERING 1860
VERVOER VAN meubels, bourommel en tuinvullis. Skakel 072 288 7535. TUIN- en huishoudelike vullisverwydering: Vanaf R250 per vrag. Skakel Thys 072 391 3781.
BOME 1871
BOME SNY en tuinvullis verwyder. 40% afslag. Skakel Joubert 0832407905.
REGSKENNISGEWINGS & TENDERS
DRANKLISENSIES 4035
124 LIQUOR LICENCE FORM FSLA2 NOTICE OF INTENTION TO APPLY IN TERMS OF SECTION 27 READ WITH SECTION 31 FOR REGISTRATION FREE STATE GAMBLING AND LIQUOR ACT, 2010 Notice is hereby given that Pakisho Gift Mokanyane intends to lodge an application on 6 December 2013, particulars of which appear hereunder. 1. Municipality: Mangaung Metro Municipality. 2. Full names, street and postal address of applicant and identity No. or registration No.: Pakisho Gift Mokanyane, Id: 850121 5670 08 3, Stand No. 71 Tiger River Trust, Thaba Nchu 9780. 3. Kind of registration applied for: On-Consumption Registration Tavern. 4. Kind of product to be sold/manufactured: All kinds of liquor. 5. Name under which business is to be conducted and full address of premises. Tiger's Inn, Stand No. 22, Tiger River, Thaba Nchu 9780. 6. Name of, nature of and distance to institutions of learning, similar registered premises and places of worship: No places of learning and worship nearby. Any person may, within 21 days from 6 December 2013 (date of publication in Provincial Gazette) lodge in terms of Section 33 of the Free State Gambling and Liquor Act, 2010 an objection to the Free State Liquor Authority (address set out hereunder). The objection must clearly indicate the full names, identity number, residential address, postal address and telephone number where applicable, its registration number and address of its office, of the objector. The objection must also identify the application to which it relates. * The application may be inspected at the Authority during their office hours. The address of the relevant Office of the Liquor Authority is: 36 First Avenue, Westdene, Bloemfontein 9300. Place: Thaba Nchu Date: 8 November 2013 Signature of applicant or person authorised to sign application.
AANDAG
ALLE ADVERTEERDERS Die gebruik van die letter
"A", leestekens soos "!" of "*" of die gebruik van syfers met die doel om die advertensie na die bopunt van die klassifikasie-lys te skuif, is streng verbode. SMALLS NOTICE
4205
122 HAW NIEUWOUDT Likwidasie- en distribusierekening in bestorwe boedel wat ter insae lê Ingevolge Artikel 35(5) van Wet 66 van 1965 word hierby kennis gegee dat 'n duplikaat van die eerste en finale likwidasie- en distribusierekening in die boedel hieronder vermeld, te die kantoor van die Meester soos vermeld en gedurende 'n tydperk van 21 dae vanaf datum van publikasie hiervan, ter insae lê vir alle persone wat daarby belang het. Indien geen beswaar binne genoemde tydperk by die betrokke Meester ingedien word nie, gaan die eksekuteur oor tot verdeling ingevolge gemelde rekening. Registrasienommer van boedel: 6193/2013 Van: Nieuwoudt Voorname: Hermanus Albertus Willem Identiteitsnommer: 371218 5021 083 Laaste adres: Hillandale, Swartwitpens 152, Woodlands, Bloemfontein Datum van oorlye: 22 Junie 2013 Meesterskantoor: Bloemfontein Eksekuteur: EC Weyers, p/a E Horn, Van der Merwe & Sorour, Posbus 1062, Bloemfontein 9300. EC Weyers P/a E Horn Van der Merwe & Sorour Posbus 1062 BLOEMFONTEIN 122 PA COMBRINCK Die eerste en finale likwidasie- en distribusierekening in die boedel van wyle Pieter Arnoldus Combrinck, identiteitsnommer: 311115 5015 086, pensioenaris, wewenaar, voorheen woonagtig te Gratias Aftreeoord nr. 8, Generaal Hertzogstraat 45, Dan Pienaar, Bloemfontein, boedelnommer: 3847/2013 lê ter insae te die kantoor van die Meester van die Vrystaatse Hoë Hof, Bloemfontein vir 'n periode van 21 (een en twintig) dae vanaf 6 Desember 2013. EE POHL P/a Symington & De Kok Posbus 12012 Brandhof 9324 (MHC0106)
Nala finance our service
info@nalasolutions.co.za | www.nalasolutions.co.za Personal loans from R2 000 up to R230 000 Assist people with debt problems To apply SMS your: 1. Full names 2. ID number 3. Employer name 4. Gross net salary 5. Bank name SMS to 072 392 3985 or 072 599 2249. Agents needed nationwide.
AANDAG
ALLE ADVERTEERDERS Die gebruik van die letter
"A", leestekens soos "!" of "*" of die gebruik van syfers met die doel om die advertensie na die bopunt van die klassifikasie-lys te skuif, is streng verbode. SMALLS NOTICE
WOENSDAG 11 Desember om 11:00vm Besigtig dag voor veiling 9vm - 4nm
Valenciaweg, Bainsvlei, BLOEMFONTEIN
REPO & VERSEKERINGSVOERTUIE AOP 12850
1420
UNLIKE fine wines, your bones and teeth don’t improve with age and as your bone health is critical, it makes good sense to give your teeth, gums and bones the attention they deserve. Research has shown that the chronic and critical shortfall of nutrition in modern eating habits is
ABSA
directly responsible for tooth decay, gum diseases, osteoporosis and many associated degenerative diseases and as a result, tooth decay and osteoporosis are on the increase. The good news is that Teeth, Gums & Bones has been formulated to address these nutritional deficiencies.
Teeth, Gums & Bones is a softgel capsule which contains 18 vitamins and minerals which are absorbed in your blood stream and directed by your body’s “natural intelligence system” to where it is needed most. Please visit our website: www.teethandgums.co.za. S See also ad below.
BLOEMNUUS, VRYDAG 6 DESEMBER 2013 11
VS groet Robert ROBERT EBERSOHN, die Cheetah-senter, het onlangs die Vrystaat vaarwel toegeroep en na Montpellier in Frankryk verhuis waar hy die volgende drie jaar gaan rugby speel. Dié 24-jarige binnesenter het diep spore getrap en Bloemnuus bied hiermee ’n fotobeeld van Robert se lewe die afgelope jare in die Rosestad. Robert het in sy ses jaar by die Cheetahs 22 drieë gedruk – 11 in die Curriebekerreeks en 11 in Superrugby.
Robert (Greykollege (sekondêr), skoolkaptein, 2007) probeer hier om twee gholfstokke tussen sy wysvinger en middelvinger te balanseer. Die gholflegende Gary Player het R5 000 aangebied vir enigeen wat die toertjie suksesvol kon uitvoer.
Van die Cheetahs gesels ná ’n harde oefensessie. Hier is van links JP Nel, Jannie Boshoff, Robert en Raymond Rhule. Foto: Conrad Bornman
Robert (Grey) en JeanMarie Neethling (Sentraal) vier die einde van hul matriekeksamen. Foto: Charlé Lombard
JJ Engelbrecht, senter van die Bulle, probeer Robert vang.
Foto: Conrad Bornman
Mariza Prinsloo en Robert is onlangs getroud.
Robert (regs, voor) sit langs Piet van Zyl. In die agterste ry is sy spanmaats Coenie Oosthuizen, Adriaan Strauss, Lappies Labuschagne, Lourens Adriaanse en Willie le Roux. Foto: Maradine Whitehorn
Foto: Rowyn Lombard
Robert (heel regs) in die rugbymuseum van Choet Visser saam met (van links) Adriaan Strauss, kaptein van die Cheetahs, prof. Nico du Plessis, Nico du Plessis en Nico du Plessis. Foto: Charl Devenish
Dié drie is 1ste in 2013 Waarde vir geld in elke vertrek
Veels geluk! Johan Cronjé se vrou, Claire, gee hom ’n soen. Johan is Bloemnuus se plaaslike sportster vir 2013. In hul arms is hul baba, Daniel.
BLOEMNUUS het in die laaste twee uitgawes sy derde en tweede beste sportsterre van 2013 op plaaslike, nasionale en wêreldvlak aangewys. Nou is dit tyd vir die nommer 1’s: Beste op plaaslike vlak: Johan Cronjé (atletiek) Cronjé se vertonings was so goed dat die Bloemfonteiner waarskynlik onder die beste drie op nasionale vlak sou wees. Hy het vanjaar sy naam in atletiekstatistiekboeke verewig deur die vinnigste Suid-Afrikaanse atleet in die 1 500 m te word. Hy het die nasionale rekord, wat meer as 20 jaar oud was, twee keer verbeter en dit het hom die negende plek op vanjaar se wêreldranglys besorg. Sy bronsmedalje (die enigste medalje deur ’n Suid-Afrikaner) op die wêreldkampioenskapsbyeenkoms in Moskou in die 1 500 m het van Cronjé ’n plaaslike held gemaak. Beste op nasionale vlak: Chad le Clos (swem) Le Clos (21) het beïndruk met ’n skitterende jaar. Wat meer beïndruk, is dat hy so mooi kop gehou het nadat hy verlede jaar die wêreld se beste swemmer nóg, Michael Phelps, in die 200 m-vlinderslag op die Olimpiese Spele (Londen) geklop het. Ná al dié aandag het hy vanjaar steeds gedoen wat hy die beste doen: rekords laat spat in die swembad.
Foto: Conrad Bornman
Le Clos is vanjaar as die Fina-wêreldbeker-kortbadreekskampioen gekroon. Dit kom nadat hy ’n allemintige 35 medaljes (24 goue, 8 silwer, 3 brons) in dié reeks verower het. Hy is nie een keer in die 200 m-vlinderslag geklop nie en het sy eie wêreldrekord in die nommer verbeter. Hy het ook in Augustus op die wêreldkampioenskapsbyeenkoms (standaard- Olimpiese Spele-swembad) in Barcelona twee titels (100 men 200 m-vlinderslag) verower.
Beste op wêreldvlak: Sebastian Vettel (Formule 1) Die viermalige wêreldkampioen het ’n goue jaar met nege agtereenvolgende oorwinnings afgerond. Hy kan volgende jaar dié reeks oorwinnings voortsit, want sy negende een was die laaste van 2013. Vettel hou die Formule 1-rekord van die meeste punte in ’n seisoen (397) en ook ná vanjaar die rekord van die meeste oorwinnings (13) in ’n seisoen saam met sy Duitse landgenoot, Michael Schumacher – 13 uit slegs 19 grands prix.
Grotes dood
Alle enhede gewilde e ar! beskikba Verkrygbaar in verskeie kleure
E-pos u adres na lottersbloem@iburst.co.za vir ’n volledige katalogus.
Fleurdal Winkelsentrum Winkel 41. Tel. 051 522 9095
Rufus Botha
Pine Furniture
Bloemfontein
www.lotterspine.com • lottersbloem@iburst.co.za
GROOT name in Vrystaat-rugby is vanjaar oorlede: S Prof. Niel van Loggerenberg (80): lewenslange lid van die VRU. S Dr. Louis Luyt (80): oudpresident van Saru. S Johan Steyl is ’n dag voor sy 87ste verjaardag oorlede – tóé die tweede oudste Vrystaatse rugbyspeler. S Gerda von Solms: uitvoerende hoof. S Bok Fourie (83), 64 wedstryde vir die Vrystaat. S Buurman Roodt (85 jaar 144 dae), derde oudste Vrystaat-rugbyspeler.