VRYDAG 29 AUGUSTUS 2014
WWW.BLOEMNUUS.CO.ZA
GRATIS
Onverwagse fontein voor stadsaal
WATERSKOUSPEL: Water spuit etlike verdiepings hoog die hemel in uit ’n stukkende pyp op die sypaadjie voor die Bloemfonteinse stadsaal. Vir ’n paar minute Saterdagmiddag vroeg kon motoriste slegs die regterkantste baan van Nelson Mandelarylaan hier gebruik. Foto: Jens Friis
2
BLOEMNUUS, VRYDAG 29 AUGUSTUS 2014
Mark is vandeesmaand groener BESPAAR geld deur jou huis so omgewingsvriendelik moontlik in te rig. Dit is die tema van Volksblad se volgende Kos-en-kunsmark wat môre in die Botaniese Tuin in
Bloemfontein aangebied word. Verskaffers van allerlei groenprodukte kan op die mark kom uitstal. Ondernemings wat in sonverhittingstelsels spesialiseer,
produkte wat water suiwer of bespaar of enige natuurlike en organiese produkte verkoop kan Marie-Louise Smith gerus kontak deur ’n e-pos na mlsmith@volksblad.com te stuur.
Daar sal weer smullekker eetgoed by ’n verskeidenheid stalletjies te koop wees, handgemaakte klere deur Yak, karaktervolle meubels van palette gemaak en vele meer.
Getroud Salomie en Gerrit Viljoen.
Foto: Izette Krogman
Stephnie en Michael Henson.
Estienne en Christel Bruwer.
Foto: Gabriel Pottas
Foto: Gerhardus Bosch
Gaan loer ook op die Kos-enkunsmark se Facebook-blad na die produkte wat uitgestal gaan word. Like die blad en jy sal al die nuus oor dié mark ontvang.
STUUR ’n foto van jou troue vir gratis plasing in Bloemnuus na jens.friis@media24.com. Die foto (verkieslik in kleur) moet minstens 1 MB groot wees. Meld asseblief watter fotograaf vir wie waar afgeneem het. Nog heelwat meer troufoto’s is op www.bloemnuus.co.za te sien.
Hennie en Azelle Smit.
Monique en Michael Otto.
Lourens en Ivana Visser. Foto: Migo Coetzee Forever Photos
Rouline en Ruan du Plooy.
Foto: Lizel Naudé
Foto: Jessica Muller
Foto: Carolina du Plooy
BLOEMNUUS, VRYDAG 29 AUGUSTUS 2014 3
Smith spreker op aand FRANCO SMITH sal die gasspreker op die Hoërskool Sand du Plessis se prestigesportaand wees. Smith, ’n voormalige leerling van dié skool, is die Vrystaat-Cheetahs se agterlynafrigter in die Curriebekerreeks. Die oud-Bok, wat ook lank
’n Bloemnuusleser staan die kans om ’n nag se verblyf in een van die Hobbit Boutique Hotel se suites te wen. Dit sluit aandete en ontbyt, asook ’n bottel vonkelwyn, in. Skryf in op Bloemnuus se Facebookblad. Daar verskyn ook nog foto’s.
Win a night’s stay at Hobbit Hotel A CHARISMATIC tribute to the legendary writer J.R.R. Tolkien, the Hobbit Boutique Hotel offers its guests a healthy dose of old-world charm topped up with a good dollop of stylish elegance. Jannie and Celeste van der Westhuizen are the owners of this four-star historical oasis situated in the peaceful, leafy suburb of Westdene, which is within walking distance of many of Bloemfontein’s main attractions. Bearing testimony to its luxurious allure, the Hobbit Boutique Hotel has won several awards, including the Best Guesthouse in
Leer ’n woord aan ’n KEUR uit die rykdom van Afrikaans soos verskaf deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal: siërra s.nw, siërras. Getande berg- of heuwelreeks in Spanje en Spaanssprekende lande waarvan die pieke a.d. tande van ’n saag herinner: Die siërra het reeds in die gesig gekom – ’n vaalblou bergteketting wat die vlakte aan sy suidelike kant afsluit (U. Krige in P.G. du Plessis: Hoogtepunte, 1967, 65). Parallel en oos van die kusvlakte (van Peru) is die siërra, die Andesgebergtes met sy pieke en diep vallei (Beeld, 26 Jul. 1997, 48 Uur, 7). Die land (Spanje) is hoofsaaklik ’n hoogvlakte met parallelle bergreekse (siërras) (Afr. Kernens., 1965, 738).
South Africa (SA Tourism Board), Resort of the Year (AA Travel and SAA), as well as the Arch of Europe Award for Excellence and Quality. This luxury boutique hotel boasts professionally decorated rooms, all named after a specific Lord of the Rings character, and all fitted with mini bars, electrical blankets, percale linen, air-conditioning and a full range of high-quality amenities. All accommodation includes their famous breakfast, complete with delectable omelettes and Scottish pancakes. Be sure to make a reservation for
their special four-course set menu dinner featuring the best of traditional South African cuisine. A trip to the quaint gardens, tranquil library or cozy, character-filled bar, complete with a wide selection of international liquor on offer, is a must. Besides top-notch accommodation with just a touch of J.R.R. Tolkien history, the Hobbit Boutique Hotel also specialises in birthday parties, intimate weddings, women’s teas and corporate functions. The conference venue can accommodate up to 60 people with ease, so be sure to book them for your next event.
die Italiaanse klubspan Treviso gebrei het, sal op 11 September op sy ou skool se geselligheid praat. Die geleentheid dien as geldinsamelingsprojek vir die skool om die sportbehoeftes van leerlinge aan te pak en ’n gedeelte van die geld gaan aan die Credo
Home of Hope geskenk word. Kaartjies kos R275 per persoon of R2 750 per tafel (vir tien mense). Bel die skool by 051-5224071 of Jeanette Marais by 082-359-8641. S Sien ook advertensie op bl. 4.
4
BLOEMNUUS, VRYDAG 29 AUGUSTUS 2014
Dít gebeur dan daar VRYDAG 29 AUGUSTUS S Binnelanders: Wimpie se toestand is onveranderd totdat Morné skielik iets opmerk. Adler sleep steeds vlerk by Jana. Margot doen stappe om haar te beveilig en kry ’n onverwagse besoeker. S Die fliekteaters by Noordstad is opgeknap en open vandag weer nadat dit maande lank gesluit was. Lillian Akkerman, 051-433-1105. S Theuns Jordaan om 19:30 in die Kovsiekerk. Kaartjies (R110) by Computicket. Bloemnuus is ’n mediaborg van dié konsert. Bel 082-481-8881. S Fear & Loss: Groepuitstalling tot 31 Augustus by Oliewenhuis. S Grey-musiekfees in Sand du Plessis-teater. Kaartjies te kry by Pacofs. S Die fliek Diana wys die eerste keer op M-Net om 20:30 op kanaal 103. S A struggle without documentation is no struggle deur Peter Magubane tot 12 September in die Stegmann-galery (UV). S Boshof-Magersfonteinperde-uithourit. Hannelie Muller, 082-568-4449. S Will you join the dance? van Wilma Cruise by Oliewenhuis tot 31 Augustus. S Juba Broers om 19:30 in Innie Skuur. S NG kerk Bloemvallei (langs die Maselspoortpad) hou basaar om 16:00.
Die Bloemskildergroep stal van 9 tot 11 September in die kerksaal van Bloemheuwel, Haarburgersingel, Westdene, uit. Die werke bestaan uit ’n groot verskeidenheid sty le, mediums en onderwerpe. Bel 0828199623 vir meer inligting. SATERDAG 30 AUGUSTUS S NG kerk Hospitaalpark hou om 08:30 kermis met Sprokies as tema. S NG kerk Pellissier se AUTOQUIP Mountain Bike Challenge begin om 08:30 by Haldon Estate, Speserylaan 1, Kwaggafon-
CAMPING 40%OFF SPECIALS selected outdoor gear Up to
Normally R1199
Normally R1499
NOW R699
tein. Stanley Sansom, 082-579-2417. S Grey-musiekfees in Sand du Plessis-teater. Kaartjies te kry by Pacofs. S Die Vrystaattak van die Boeremusiekgilde hou om 19:00 ’n dansparty in die Rosenhof-skoolsaal. S Free State Bulldog
Club: Championship Show. More info: mike@platinumglobal.co.za or 082-466-3638. S Family Fun Day at Makro. Eileen Ndewere, 051-101-1000. S Bollie-speelgroep hou ’n gholfdag om 09:00. Bel 074-458-9677.
GREAT VALUE DEAL!
Normally R2399
NOW R999
NOW R1499
Normally R2999
NOW R2199 KILIMANJARO 2 PERSON TENT
SOLITUDE 2 PERSON TENT 1500mm
PANORAMA 3 PERSON TENT 1500mm
4.4kg
No-See-Um mosquito netting Light and sturdy fibreglass tent poles
5.8kg
No-See-Um mosquito netting Waterproof fly and groundsheet
Normally R599
W35 AC/DC THERMOELECTRIC COOLER Volume: 35L Robust wheels and extendable handle Runs from your 12v cigarette lighter
Normally R699
NOW R399
3000mm
This two-person tent is part of the Expedition Series and boasts an aerodynamic design, ideal for camping in windy conditions. Ripstop nylon prevents tearing of the flysheet and the ‘No-See-Um’ netting lets fresh air in and keeps the mozzies out. *Selected stores only
Normally R799
NOW R399
3.5kg
NOW R599
Normally R899
NOW R599
28QT XTREME COOLER MOON CHAIR Solid steel frame holds up to 150kg Folds up for easy storage
COMMANDO CHAIR Side net pocket and cupholder Holds capacity of up to 120kg
WILLOW PICNIC BASKET Includes 4x forks, knives, spoons, plates and wine glasses
8564 E & OE
Offers valid from 29 August to 24 September 2014. While stocks last. SHOP ONLINE at www.capeunionmart.co.za FREE delivery on ALL online orders.
Fans find out first.
Visit www.capeunionmart.co.za or call 0860 3333 29. Limited to 3 units per product per customer applicable online and in-store. Products subject to availability. Stores nationwide. All our products are covered by our famous 5-way guarantee, ensuring that you always get the best price and advice along with the fairest return and exchange policy. Delivery times on all promotional items ordered online is 7-10 working days. Limited online stock available.
Two moulded cup holders Insulated lid and case for maximum cold retention
BLOEMNUUS, VRYDAG 29 AUGUSTUS 2014 5 MAANDAG 1 SEPTEMBER S National Arbor Week (1 to 7 September). S Ses Snare in Aasvoëlklub om 20:00. Kaartjies kos R120 by die deur. S Binnelanders: Adelyn is bekommerder as Karli oor huurgeld. Adler en Jana beweeg nader aan mekaar en Margot berei haar vir een laaste ontmoeting met Stian voor. DINSDAG 2 SEPTEMBER S Binnelanders: Sandra doen iets aan Wimpie, maar dit beteken nie noodwendig dit is ’n goeie ding nie. Margot maak koorsig, maar in stilte gereed vir Stian se
onafwendbare koms. Jana en Adler se vriendskap ontwikkel tentatief ondanks At se afkeur. Pippa en Rian besluit finaal oor hul verhouding. S Bloemfontein-fynproewers bied aan: Kook-demonstrasie deur Johnny en Marius van Kokkedoor om 08:30 in die kerksaal van Heuwelkruin. Kaartjies is te koop by Vars uit die Oond by Prellerplein teen R100 per persoon.
S Christ@Work, ’n selgroep vir werkende jong mense, kom om 19:00 by Lukas Steynweg 1 bymekaar. Elna van der Walt, 082-462-5507. S Caroline Gordon, ’n Mev. Bloemfontein 2014-finalis, hou om 19:00 ’n geselligheid ten bate van kinderwelsyn in die Aasvoëlklub. Die kunstenaars is Liza Brönner en Heidi Pitout. ’n Kaartjie kos R100. Caroline, 071-673-9962. S Secretaries’ Day.
WOENSDAG 3 SEPTEMBER S Skenk bloed in die Southern-sentrum, Benaderylaan, Fichardtpark tussen 09:00 en 16:45. Bel 051-447-4122.
DONDERDAG 4 SEPTEMBER S Mense word benodig om Donderdae ’n halfuur lank te kom help om die sop en brood in die Klipkerk se sopkombuis
uit te deel. Mense is ook nodig om sop te kook en brood te skenk. As jy bereid is om te help bel Elize by 051-436-7322. S Grenzeloos Nederlands: Jules de Corte se musiek deur Bert van den Brink (Nederland) en Jannie du Toit in die Odeion om 19:30. Bespreek by Computicket. S Ouers van voornemende gr. 1-leerlinge vir 2015 kan om 18:00 die President Brand Primêre Skool besoek wanneer ’n inligtingsaand aangebied word. FRIDAY, 5 SEPTEMBER S Chris Chameleon in die Aasvoëlklub om 20:00. Kaartjie: R140.
S Aurora hou ’n 5 km-pretstap om 07:30 by die Windmill-casino. Skryf aan info@auroracentre.co.za vir meer inligting. S Casual Day. S The Naval Hill Planetarium now offers regular public shows. The first digital planetarium in sub-Saharan Africa was inaugurated on 1 November 2013 and is already operational. In addition to a fly through the universe experience, planetarium events – lasting approximately 60 minutes – include the screening of one of several pre-recorded shows. Phone Yolandie Loots on 051-401-9751.
6
BLOEMNUUS, VRYDAG 29 AUGUSTUS 2014
Skitter op parade
Wel & wee
’n Modeparade is in Gallery on Levi seur deur E!Models en Biano De signs gehou. Die modelle van E!Models moes hul eie klere ont werp en maak wat toe op die aand vertoon is. Van links is Aneeka Buys (Mev. SuidAfrikatoptienfinalis), Bianca Nortjé (Biano Designs), Jeanrè du Preez (E!Modelseie naar) en Minette de Swart (Minette Designs).
S FJ Raal (89), wat in 1925 in Philippolis gebore is, is in Johannesburg oorlede. Hy het op die plaas Brandkraal en in die skadu van die NG kerk in Philippolis in die huis wat nou as Oom Japie se Huis bekend staan, grootgeword. Raal het as akademikus uitgeblink en het ’n Rhodes-beurs verwerf nadat hy in Philippolis gematrikuleer het en as die topleerling in die Oranje-Vrystaat aangewys is. Hy het later ’n doktorsgraad aan Oxford verwerf. S Michael Patrick Crawford, die hoofseun van die Hoërskool St. Andrew in 1961, is onlangs oorlede. S Madelaine le Roux is in Edmonton, Kanada, saam met die Suid-Afrikaanse driekampspan. Hoewel sy nog o.17 is, sal sy saam met 54 ander atlete van oor die wêreld heen aan die o.19-afdeling deelneem. Sy is die enigste lid van die Suid-Afrikaanse span wat nog op skool is. Hulle neem vandag om 15:00 (23:00 Suid-Afrikaanse tyd) deel. Sy sal op Donderdag 4 September terug in SuidAfrika wees.
ol o C AS! V AN C
79
S Die volgende mense in Bloemnuus se lesersgebied is onlangs oorlede: * Charl Marais (1945) van Roodewal; * Doris Joyce Wedderburn (1972) van Siesta; * Bessie Marais (1942) van Reddersburg; * Margaret Peba (1950) van Heidedal; * Martha Catharina Kruger (1923) van Aliquando; * Magdalena Catherina (Maxie) Viljoen (1928) van Wilgehof; * Pula Barnard van Ons Tuiste (1932); * Cor de Bie van Ons Tuiste (1928); * Agnes Malefaso Makhetha van Heidedal (1933); * Babs Scholtz (1930); * Petrus Adriaan Bouillon (1966); * Shirley von Berg (1936) van Mooihawe; * Susan Carlson (1942); * Frikkie Pretorius (1941); * Lottie Kershaw (1945); * Carol Bezuidenhout (1944) van Langenhovenpark; en * Joyce Matchett (1926) van Heuwelsig.
LADIES CANVAS PUMPS
R
95 SAVE R30
99
LADIES CASUALS FROM
R
99 95 159
LADIES PRINTED CANVAS LACE-UPS MEN’S CANVAS
R
95
S Jan Taljaard, beter bekend as Jan Dagga, is dood. Jan, ’n oudleerling van die Lettie Fouché-skool en ’n bekende gesig in Bloemfontein, het op ’n fiets met die nommerplaat JAN DAGGA gery. Hy het Vrydagaand in Curielaan gesterf. Jan was omstreeks 18:20 in ’n botsing teen ’n motorfiets betrokke. Die motorfietsryer, Francois Birch (18), is gestabiliseer voordat ER24 hom na die Life-Rosepark-hospitaal gebring het. Jan word vandag om 12:00 uit die Maranatha-herlewingsentrum in Fichardtpark begrawe.
* SELECTED STORES
95 MEN’S CASUALS
99
R
8729 FIRE TREE DESIGN E&OE
R
MEN’S HIGH-TOPS
169
R Promotion available from 28 August - 7 September 2014
OPEN A HUB CLUB ACCOUNT NOW &
RECEIVE R500 IN VOUCHERS
Styles may vary from pictures shown. *While stocks last. Client Care • 0861 888 899. FInd a store near you www.hub.co.za
95
95
S Prof. Jeanet Conradie, professor in the Department of Chemistry at the University of the Free State (UFS), was the runner-up in the senior category for Distinguished Women Researchers: Physical and Engineering Science in the Department of Science and Technology’s 2014 Women in Science Awards. S Richard Attenborough (90) sou vandag 91 jaar oud geword het, maar is vyf dae gelede oorlede. Dié Britse akteur, rolprentmaker en filantroop was ná ’n beroerte in 2008 in ’n rolstoel. Attenborough is in Suid-Afrika veral bekend om sy epiese biografiese prent Gandhi, asook Jurassic Park en Cry Freedom. S Die volgende Bloemnuus-lesers het boeke en CD’s gewen op www.bloemnuus.co.za: * Sunnette Hiten; * Barend van der Merwe; * Braam Burger; * Pieter Taljaard; * Franteld Wessels; * Melanie Anderson; * Gerda van der Knokke; * Toet Bothma; * Marizka Taljaard; * Leonél Visser; * Daphne Venter; * Elize van der Knokke; en * Cecile Burger. S Verna Vels (81), skepper van Liewe Heksie, is oorlede. S Stefan Strampe is ná die interprovinsiale toernooi in Brackenfell in die All Star-aksiekrieketspan ingesluit. Die span bestaan uit die toptien o.23-spelers in Suid-Afrika.
BLOEMNUUS, VRYDAG 29 AUGUSTUS 2014 7
BIG
7-DAY
SAVINGS
PROMOTION Prospan Cough Syrup 100ml
R4695
A. Vogel Multiforce Alkaline Powder 105g
SAVE R16
R56
95
Gaviscon
SAVE R16
300ml
Biostrath 60 tablets
Agiolax
R6795
100g
R62
95
Caltrate Plus 30 tablets
R66
SAVE R20
USN Phedra-Cut LipoXT
120 PLUS 30 capsules
Herbex Slimmer Drops
1kg Vanilla, Chocolate or Strawberry
50ml
Biogen Garcinia Cambogia
95
R12995
SAVE R25
SAVE R90
BUY 1 GET 1 FREE
SAVE R20 Solal 3-Per-Day 90 capsules
R24695
Pharmaton
30 soft gelatin capsules
Solal Krill Oil Omega-3
SAVE R48
R16695
R242
StaminoGro 30 tablets
R8995
60 LiquiCaps
R6195
90 tablets
R26995
60 capsules
R82
R199
95
95
SAVE R8
SAVE R18
USN Diet Fuel UltraLean
Centrum Select 50+
95
R8795
SAVE R35
SAVE R50
Linctagon-C
SAVE R30
12 effervescent tablets
ProbiFlora Intensive 9 Strain
Grand-Pa Headache Powders
R5195
38's
R3495
SAVE R18
30 vegecaps
R9195 SAVE R38
Berocca Boost
OsteoEze Gold
Bioplus Tonic
10 effervescent tablets
90 capsules
R14995
200ml Regular or Strawberry
R3995
R5295
SAVE R50
SAVE R15
SAVE R7
Ensure
400g Chocolate, Vanilla or Strawberry
R8295 SAVE R10
BULK PACK FutureLife Smart Food
BUY ANY 3 VITAL VITAMIN PRODUCTS AND GET THE CHEAPEST
FREE
1.2kg Assorted flavours
R6395 SAVE R14
Dis-Chem reserves the right to limit the quantity of any item offered for sale. Sale products may vary from photographs. Pictures are for illustration purposes only. Offers may not be available at all stores. Prices include VAT and are valid for cash, cheque or credit card. E&OE.
www.dischem.co.za | Customer Careline 0860 347 243 | careline@dischem.co.za * PMR.africa Diamond Arrow Award Winner 2013 & Reader’s Digest Trusted Brands Winner 2013 GO Advertising 71097
Valid 27th August – 3rd September while stocks last, except where specified
10
BLOEMNUUS, VRYDAG 29 AUGUSTUS 2014
Adverteerderartikel
Captain Dorego's se tuiste in die Brand wagsentrum in Bloemfontein.
Sit hier aan vir lekker seekos DIE eienaars Johan en Belinda Reinecke, voorheen van Fleurdal Captain Dorego’s, is nou die nuwe eienaars van die tak in Brandwag. Kom besoek gerus die blinknuwe winkel vir heerlike wegneemetes, asook vars snoek, mossels en ’n seekosmengsel. Kry ook ’n gratis resep wanneer jy van hul vars produkte koop. Woensdae is pensioentrekkerdag wat 15%-korting beteken. Samba en Sbux-kaarte is welkom. Mr Delivery is ook beskikbaar. Winkelure: Maandae tot Saterdae van 08:00 tot 22:00 en Sondae van 08:00 tot 20:00. Skakel: 051-444-0054.
PERSOONLIKE DIENSTE
LENINGS
FINANSIEEL
Consolidation loan online: Up to R230 000. Bad credit welcome. E-mail: help@debtcon.co.za
ROMMELVERWYDERING
TE KOOP 1445
1420
1860
JUWELIERSWARE & BYKOMSTIGHEDE 1645
DECLINED BY THE BANK? WHY NOT GO ON TO BUY FROM US Email to martie.benecke @gmail.com or call 076 752 7446
EIENDOMME
BOEDELKENNISGEWINGS
WOONSTELLE TE HUUR
BOEDELS: KREDITEURE EN DEBITEURE
ASGAT: Vullis, bourommel, bome. Oplaai en verwyder. Skakel 082 782 7433.
BOME
AFSNY EN WEGRY VAN BOME, hoërisikobome. 082 693 0234.
SAKE FUNKSIES & KONFERENSIES ALLERLEI
1425
1655
OPLEIDING & OPVOEDING 1480
WISKUNDE EKSTRAKLAS: Afgetrede onderwyseres bied ekstra klasse aan vir Graad 8, 9 en 10. Skakel 082 330 5526.
COMPOST: Mushroom compost at R29 per 30 dm. Organic fertiliser: R125/25 kg. FREE delivery in BFN - more than 50 bags. 051 451 1174.
ALGEMENE & HUISDIENSTE HUISVERBETERINGS BINNE
OP SOEK NA 1485
I am looking for knitting machines. Empisals and Passaps in any condition. Will pay cash. Phone Cecilia on 082 482 4686.
1835
AAA-kwaliteit: INSTALLERING van alle plafonne en 'drywalls'. Asook die herstel van plafonne. Gratis kwotasie. Skakel 079 581 6654.
SOEK, KOOP, VERKOOP
GELEENTHEDE 2415
BOOKS DIRECT SA Verdien ekstra inkomste. Bestel 'n katalogus teen R190 en begin dadelik. Books Direct SA, een van die leiers in boekverkope in Suid-Afrika, bied nou agentskappe aan. Geen ondervinding nodig nie, enige ouderdom, geen deur-tot-deur. Deeltyds/ voltyds. Skakel 072 189 9819 of 021 591 0309. www.booksdirectsa.com
4201 3250
1871
1 room, from R1 650 p.m. Bachelors flats, from R2 350 p.m. Available immediately. Deloy Flats, Elizabeth Street, Bloemfontein. Contact: Rental Administrator PROCOR SA, Koki Matsabu: TEL. 057 352 2990. FAX: 086 558 7248. FAX: 057 352 3775. E-mail: koki@procorsa.co.ca
TE KOOP 3201
WELGEDAGT Aftreeoord: 2-slk-/1-badk-eenheid te koop. R975 000. Herman 082 335 4588 of Judy 083 474 5336.
122 JA ABRAHAM In the estate of the late Johannes Alfred Abraham, identity number 130922 5019 08 6, a widower and retired business man, who resided at Rooi Gang, Ons Tuiste, 70 Haldon Road, Bloemfontein, date of death 28 May 2014, number of estate 22767/2014. Notice is hereby given to all creditors and debtors in the above-mentioned estate to prove their claims and settle their debts within thirty (30) days from date of publication of this notice at the undermentioned address. Dated at Bloemfontein this 29th day of August 2014. AA SOROUR Executor C/o Van der Merwe & Sorour 45 First Avenue Westdene Bloemfontein.
VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES
BLOEMNUUS, VRYDAG 29 AUGUSTUS 2014 9
THE BIGGEST PLASTICS WAREHOUSE IN AFRICA
BLOEMING
E G AM E, R T CENURDAL FLE(NEXT TONS A RT S M US E ) O P S EHO WAR
BIG STORE OPENING Saturday 30 August 2014
MORE STORAGE OPTIONS FOR EVERY SPACE!
*FREE!!!
BOEREWORS CANDYFLOSS FUN FOR KIDS & MORE INSTORE CATERING SUPPLIES FOR EVERY OCCASION!
CHAIRS & TABLES A PLACE FOR EVERYONE!
NEW • WHEELS • LOCKABLE • STURDY • CLIPS ACT AS HINGES
R319
150l
TOTE
85l STORAGE CONTAINER WITH WHEELS ASSORTED COLOURS
AVAILABLE IN ASSORTED COLOURS
R229
R109 R50
R59
SAVE R20
SAVE R60
SAVE
NEW
R199 48’s
AVAILABLE IN WHITE,BLACK, GREEN & RED
CLEAR/ BLACK
L HOT DEA
R399 AVE R150 S
CATERING GLASS CRATE
STELLAR CHAIR
6
DRAWER TOWER STORAGE MOBILE
3 MAXI DRAWER MOBILE STORAGE CLEAR/BLACK
SAVE R30
KIDDIES TABLE & CHAIRS CHAIRS R39 EACH SAVE R13 TABLE R189 SAVE R50
R199 SAVE R50
ROUGH
CHAFING DISHES 2 PAN R339 SAVE R30
CONSOL GLASSES WILLY, HIBALL, ZOMBI & WHISKEY
STALLION CATERER’S CHAIRS
ON SIMILAR COMPETITOR ITEM
BLACK R49 SAVE R10 WHITE R59 SAVE R10
L HOT DEA
R259 0 SAVE R10
R449
0 SAVE R10
ON SIMILAR COMPETITOR ITEM
HEAVY DUTY ONYX CHAIR
RECTANGULAR CATERING TABLE FOLDABLE 180X76
R99 SAVE R30
11 litres - R49 save R10 26 litres - R89 save R25 56 litres - R119 save R30 VARIOUS COLOURS
EDUCATIONAL TOYS
TOYS
STATIONERY
HEAD OFFICE: TEL: 021 911 5555 FREE STATE: BLOEMFONTEIN: 051-421 0029 GAUTENG VAAL TRIANGLE: VANDERBIJLPARK: 016-985 2822 WESTERN CAPE: RETREAT: 021 701 0566 GREEN POINT: 021 418 7805; SOMERSET WEST: 021 852 1605; KENILWORTH: 021 671 3114; BELLVILLE TEL: 021 948 3767 EASTERN CAPE: PORT ELIZABETH: 041-368 6551, EAST LONDON: 043-726 3679
HOLA CHAIR
R989
R49 SAVE R10
STORAGE
CATERING
OUTDOOR
0 SAVE R10
INDUSTRIAL
ROUND CATERING TABLE FOLDABLE 160CM
CLEANING, YOU NAME IT
ERRORS & OMISSIONS EXCLUDED. OFFERS VALID FROM 30 AUGUST TO 25 SEPTEMBER 2014 OR WHILE STOCKS LAST. WE RESERVE THE RIGHT TO LIMIT QUANTITIES.
VISIT OUR WEBSITE AT
www.mambosplastics.co.za T & C’s Apply
ELEMENTSEKAPA_MAM_1000_39/7_1ST
ADDIS STORAGE BOXES WITH LIDS
8
BLOEMNUUS, VRYDAG 29 AUGUSTUS 2014
Grobler du Preez se Whisky.
Lulanie Rossouw se opgetooide Tessie.
Coco die worshondjie van Jannie van der Westhuizen.
Hulle is dierbaar DIE foto’s vir die troeteldierkompetisie waarin R1 000 se geskenkbewyse van Makro op die spel is, stroom in na jens.friis@media24.com.
Daarom verskyn die beste foto’s in groepe in Bloemnuus met die oog daarop om die finaliste te bepaal.
Stem vir jou gunstelingfoto op Bloemnuus se Facebook-blad. Byna 6 600 mense is lid van dié FB-blad.
Jeneane Stroebel se Snoekie.
Moira Haupt se Felix slaap graag hier.
Robynne Sudbury se Bentley, ’n baardakkedis (bearded dragon).
NOTICE OF THE TRANSFER OF THE BUSINESS OF COVISION LIFE LIMITED TO HOLLARD LIFE ASSURANCE COMPANY LIMITED IN TERMS OF SECTION 38(1) OF THE LONG-TERM INSURANCE ACT, 52 OF 1998 Notice is hereby given in terms of section 38(1)(a)(ii) of the Long-term Insurance Act, 52 of 1998 (hereinafter referred to as the “Act”), that it is the intention of Covision Life Limited (registration number 2006/034684/06) (“Covision”) and Hollard Life Assurance Company Limited (registration number 1993/001405/06) (“Hollard”) to transfer its life assurance business, which Covision carries on in the Republic of South Africa, to Hollard (“proposed transfer”).
“Maatjies deel als,” sê Jackie Burger.
Rikus Ziehl se geliefde Merlin.
Thelmarie Theron se skaaphond Phantom.
Janine Willson se “kinders”.
Die Claassens se hanskuiken, Survivor.
Pippen, Bets en Grys van Celeste van der Westhuizen.
The proposed transfer comprises only the in-force individual life and assistance assurance policies underwritten by Covision as at 31 March 2013, and the assets and liabilities related to such policies, and excludes all other assets and liabilities of Covision. If the proposed transfer is confirmed, Hollard shall be responsible for the fulfilment of all the obligations of Covision insofar as the said obligations relate to the aforesaid policies. Details of the proposed transfer are contained in an agreement concluded between Covision and Hollard on 25 April 2014 (“Agreement”). The Agreement is subject to the fulfilment of suspensive conditions, which includes, amongst others, that the proposed transfer is approved by the Registrar of Long-term Insurance in terms of part V of the Act. A copy of the Agreement, together with a copy of the notification to the Registrar of Long-term Insurance which includes particulars of the proposed transfer and any other documents required by the Registrar of Long-term Insurance, shall be available for inspection during normal business hours for a period of at least 15 (fifteen) days commencing on 1 September 2014 until 19 September 2014 at the head offices of Covision in Johannesburg at 22 Oxford Road, Parktown and of Hollard in Johannesburg at Hollard at 22 Oxford Road, Parktown. In terms of section 38(1)(b) of the Act, any person who has an interest in this matter may, within 15 (fifteen) days of the publication of this notice in the Government Gazette on 29 August 2014, submit to the Registrar of Long-term Insurance such representations concerning the transaction as are relevant to his, her or its interests. Hollard and Covision to apply to the Registrar of Long-term Insurance on 3 October 2014 at Riverwalk Office Park, Block B, 41 Matroosberg Road (Corner Garsfontein and Matroosberg Roads), Ashlea Gardens x6, Pretoria at 10:00am, or as soon thereafter as the application may be heard, for approval by the Registrar of the Long-term Insurance. In terms of section 38(d) of the Act, any policyholder, shareholder or creditor of Holllard or Covision may file affidavits with the Registrar within the abovementioned 15 (fifteen) day period and shall be entitled to appear before the Registrar on the above-mentioned date. Please direct all queries to 0861 777 022 or send an email enquiry to clientcare@hollard. co.za for the attention of Patty Coetzee. Alternatively, please direct your queries to the Registrar of Long-term Insurance, Financial Services Board per email for the attention of Ms Lulama Mafunda, email: (Lulama.Mafunda@fsb.co.za).
www.bloemnuus.co.za
BLOEMNUUS, VRYDAG 29 AUGUSTUS 2014 11
Ixias celebrate victory Leandra Jordaan THE Ixias celebrated their Varsity Shield Cup victory in style on Wednesday. The well-deserved celebration was hosted at the One on Park Restaurant in honour of the outstanding performance shown by the Central University of Technology (CUT), Free State, rugby team, winning the Varsity Shield Cup three times since 2011. Not only has their victory contributed to sports development at the CUT, but has also nurtured their individual talent so much that some of the current players have recently signed new contracts with some of the national teams. Rugby at the CUT also became a breeding ground for legends such as Os du Randt, Daan Human, Gerrie Brits, AJ Venter, AndrĂŠ Venter, Pieter and Helgard Muller as well as Jan van Wyk, who also
launched their professional careers whilst still studying at the CUT (then known as the Technikon Free State). Rugby was launched at the CUT through humble beginnings in 1981 and to date its success is attributed to the management body, coach, trainers and parents for their undying support in making sure that the team succeeds against all odds. The celebration dinner was indeed a true reflection of the notion that the credit belongs only to those who are actually in the arena, who strive valiantly and know the meaning of great devotion.
From the left are Helgard Muller (deputy manager: operational sport), Kholo Ramashala (Ixias captain), Dr Paks Tondi (deputy registrar: stu dent services), Charles Hitchcock and Skillie Bester (coach).