Bloemnuusbl 20140926

Page 1

VRYDAG 26 SEPTEMBER 2014

WWW.BLOEMNUUS.CO.ZA

GRATIS

Become a Cupcake Angel

Oud-Mev. Suid-Afrika getroud Tereza Troskie­Herbst en Bennie Herbst wat reeds etlike jare ’n paartjie is, is getroud. Dié voormalige Mev. Suid­Afrika was voorheen met die Bloemfonteinse rolprent­ en eiendomsmagnaat Boet Troskie getroud. Nog ’n foto is op bl. 7 geplaas, saam met ander foto’s van paartjies wat onlangs getroud is. Foto: Francois Heydenrych

SOME of the most devastating words a parent can ever hear are “your child has cancer”. Many parents and children face this reality on a daily basis and are in need of support. For this reason, Sandy Cipriano founded Cupcakes of HOPE. “One of our biggest donations this year was to ten-year-old Graeme from Bloemfontein. He needed a portable oxygen machine and we were able to donate this machine to the value of R44 000. This will definitely improve his quality of life because it will reduce the stress on his little heart. It is amazing to see how a little cupcake can make such a huge difference in people’s lives.” The funds raised so far have helped over 250 patients by paying for their medical or day-to-day living expenses. Cupcakes of HOPE has also donated to 15 other charities and causes. Not only does the organisation offer support, but it also creates awareness of childhood cancer and educates people on the early signs thereof. “Knowing the signs and symptoms of childhood cancer is invaluable for early detection of cancer in children,” said Cipriano. A non-profit company, Cupcakes of HOPE is a community-driven project which also aims to raise funds for children with cancer; they do this through their love of baking cupcakes. With September being Childhood Cancer Awareness Month, Cupcakes of HOPE’s main fundraising event is National Cupcake Day 4 Kids with Cancer on 27 September (tomorrow). Schools and companies can also get involved by hosting their own Party of HOPE in order to raise funds and awareness for this cause. You can register online, www.cupcakesofhope.org, and receive a free Angel Party Pack which includes leaflets that contain the early warning signs of childhood cancer, badges and branded baking cups. For a full list of beneficiaries and further information, visit www.cupcakesofhope.org. Become a Cupcake Angel, it is the sweetest way to save a life.

Like Bloemnuus se Facebook-blad nes 6 900 ander vir wie Bloemfontein en omgewing na aan die hart lê.


2

BLOEMNUUS, VRYDAG 26 SEPTEMBER 2014

Oorlede

Eis jou prys op

S Corban Egan Mothiedie (2010) van Bloemspruit is oorlede. S Morné van der Westhuizen (1993) is Vrydag uit die Emmanuelpark-gemeente, Hospitaalpark, begrawe. S Riaan Potgieter (1970) se roudiens vind om 14:00 in die NG kerk Berg-en-Dal plaas. Hy word deur twee dogters, Suré (15) en Leonise (9) oorleef. S Elizabeth Frederika Ferreira (1964) is Vrydag uit die Maranatha-aanbiddingsentrum, Fichardtpark, begrawe. S Leon (Ouboet) Wilken (1960) se begrafnisdiens was Saterdag in die Emmanuel-kapel, Judith Pellissiersingel, Oranjesig. S Sonja Margaret Gous (1956) se verassingsdiens het Dinsdag in die NG kerk Onze Rust plaasgevind. S Derrick Melvin Gewers (1955) van William Plaatjiesstraat, Opkoms, is Saterdag uit die Metodistekerk in Heidedal begrawe. S Casper Jan Hendrik Steenekamp (1954) van Pellissier is op Sondag 14 September oorlede. S Anna Johanna Jordaan (Gouws) (1946) is op Saterdag 13 September oorlede. S Martha Wilhelmina (Martie) Jacobs (1939) se begrafnisdiens het Dinsdag in die Doves-kapel plaasgevind. Die stoet het hierna na die Bainsvlei-begraafplaas vertrek waar Martie ter ruste gelê is. S Marie de Beer (1938) is Donderdag uit die NG kerk Aandbloem begrawe en in die Bainsvlei-begraafplaas ter ruste gelê. S Gerhardus (Oom Fos) Kala (1936) van Tom Swartsstraat, Opkoms, is Saterdag uit die Nuwe Apostoliese kerk, Rykmanshoogte, begrawe. S Joey Davel (1924) se afskeidsdiens vind vandag om 11:00 uit die NG kerk Heuwelsig plaas. Die teraardebestelling is om 10:00 in die Bainsvlei-begraafplaas. S Sues van der Merwe (1922) se afskeidsdiens het Maandag in die AGS Siloam op die hoek van Blok- en Westphallstraat plaasgevind. S Renier Rautenbach (1920) is Saterdag uit die Koninkryksaal van Jehova se Getuies, Stantonweg, begrawe. S Joey van den Berg (1920) is Vrydag uit die NG kerk Hospitaalpark begrawe. S Bettie (Stoney) Kruger (1918) is Saterdag uit die Hillandale-versorgingsoord se saal begrawe.

LENTEPRAG: Karien le Roux het dié foto geneem van ’n pruimboom wat in volle bloei staan. Sy is daarmee ’n eetbewys van Rosie’s Brasserie by die Windmill­casino­en­vermaaklikheidsentrum ryker. Lesers kan foto’s na jens.friis@media24.com stuur.

Veranderings by Bloemnuus SOOS op verlede week se voorblad van Bloemnuus verduidelik, gaan jy volgende week Vrydag nie ’n Bloemnuus in jou hand hou nie, maar ’n Bloemnaweek. Bloemnuus word van volgende week af Donderdae tuis afgelewer, terwyl Bloemnaweek op Vrydae by 100 afsetpunte (hot spots) in Bloemfontein en plattelandse dorpe so ver as Aliwal-Noord, Christiana en Colesberg beskikbaar sal wees. ’n Uitgebreide lys van afsetpunte is op Bloemnuus se Facebook-blad en ook op www.bloemnuus.co.za. Bloemnuus en Bloemnaweek sal voortaan twéé keer per week vir lesers en adverteerders ’n heel nuwe lees- en adverteerervaring bring. Die nuwe produkte sal die beste eienskappe van die bestaande publikasies Ons Stad en Bloemnuus

saamsnoer. Die koerant kry dan ook ’n heel nuwe, moderne baadjie. Volgens Gert Coetzee, waarnemende redakteur van die Volksblad-groep, het die feit dat dié twee gewilde koerante die afgelope jare weekliks by hoofsaaklik dieselfde huishoudings en verspreidingspunte afgelewer is, onnodige duplisering en oorvleueling veroorsaak. Jens Friis, redakteur van Bloemnuus, gaan die redakteur van die twee nuwe koerante wees, met Ruan Bruwer, redakteur van Ons Stad, wat die nuus- en sportredakteur word. Susna Botha is die verkoopbestuurder. As jy navrae het, is jy welkom om te bel of aan die koerant te skryf. Die kontakbesonderhede verskyn op die inligtingstrook onderaan hierdie bladsy.

Van links is Ruan Bruwer, voormalige redakteur van Ons Stad, wat voortaan die nuus­ en sportredakteur van Bloemnuus en Bloemnaweek sal wees, Jens Friis, redakteur van Bloemnuus en Bloemnaweek, en Marietjie Gericke, oudredakteur van Ons Stad, wat bykans ’n jaar al ’n spesialis­verslaggewer van Volksblad is. Foto: Inge Strydom

DIE volgende pryse wat lesers oor die afgelope maande op Bloemnuus se Facebook-blad en www.bloemnuus.co.za gewen het, is nog nie opgeëis nie. Kom haal dit asseblief voor Vrydag 3 Oktober by Volksblad se ontvangs af, anders gaan jy dit verbeur. Jy kan vir Natacia Motloung vra. Bring asseblief ’n bewys van identifikasie saam. S Suezette Bason: Popster van Wicus van der Merwe. S Tarina van Huyssteen Louw: Hamlet by Night van Peter Mitchell. S Danelle Groenewald Koch: Hamlet by Night van Peter Mitchell. S Sunette Hiten: Country Gems van Alan Ladd. S Senda Edeling: Gee jou hart ’n breek van Juan Boucher. S Elize van Wyk: My land van Kwagga Bees. S Chris Pieters: Liefdesoorlog van Gerhard Steyn en Anaïs. S Alicia Neethling: Haal asem en leer dans van Lochner de Kock. S Michael Steyn: Breyten se brief en die dekade daarna – 10 jaar se sielvolle songs van Jan Blohm. S Amanda Burger: 4Keeps van Stephan Visagie. S Martie van der Berg: Steek die vure aan van Bok van Blerk. S Elmarie Viljoen: Wat rym met liefde van Andriëtte. S Charl van Niekerk: In my oë van Glanz. S Brenda Malan: Jy is die land van Hennie Jacobs. S Thelmarie Theron: Ek was hier van Armand. S Maryna Louw: Jagters van die duine – die storie van die Kalaharileeu van Fritz Eloff. S Trudie Pretorius: Soek die meerkat – ’n reis deur tyd van Paul Moran. S Lena du Plessis Greyvenstein: Die vaal Plimmif deur S.R. van Jaarsveld. S Este Prins: Eggo’s in die Skimberge deur Kobie Krüger. S Melanie Anderson: Woodworking for everyone deur Peter Alkema.

Om te settees VERRUIM jou woordeskat uit die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT). S SETTEE: Formele tipe rusbank, gew. met ’n gestoffeerde basis, rug- en armleunings van hout, en fyn pote: “Voor die kaggel in die binnemuur staan twee lae ligbruin leerleunstoele, en teen die oorkantste muur ’n settee met sagte donskussings” (A. de Villiers: Noodlot, 1930, 32). “Ek is seker ’n gebore afluisteraar en voyeur. Dis van kleins af dat ek so van onder ’n settee of agter ’n sideboard my ore spits en tanne tel” (Burg., 5 Jun. 2004, 5). S SETTEES: 1) Sien seties. “Hy jaarts ’n settees windmaker af en as walsdanser sweef hy so ligvoet oor die baan soos ’n warrelwind oor die Karoovlak” (Suidw., 8 Apr. 1981, 3). “Die dansgeselskap het die tradisionele Boeredanse intensief nagevors en die 25 lede sal die vastrap, wals, polka, settees en mazurka tydens aandetes opvoer (Beeld, 12 Jun. 2002, 8). 2) “Met ’n konsertina op die maag is hy besig om ’n lustige settees te speel” (C.A. Groenewald, Aarde, 1945, 132).


BLOEMNUUS, VRYDAG 26 SEPTEMBER 2014 3

Leslie (86) en Ruth Hiscock (82) van Fleurdal het hul 65ste huweliksherdenking op Erfenis­ dag, 24 September, gevier.

Wel & wee

STUUR gerus bydraes na jens.friis@media24.com. S Madelein Venter van Volksblad en deeltydse MBA-student aan die Universiteit van Stellenbosch se Bestuurskool is tot 28 September op ’n studietoer in Istanboel.

Werner Griesel het in 2012 die besigheid G6 Service begin omdat daar ’n groot behoefte was om voertuie bekostigbaar te herstel en te versien. G6 het só ge­ groei dat dit nou na Wat­ keystraat 91 tot 93, Oranje­ sig, geskuif het. Sien die ad­ vertensie op die voorblad.

S Ruan en Mandie Viljoen is die wenner van Hardus Hartzenberg se CD, Ek het jou lief. Dit was op Bloemnuus se Facebookblad op die spel. S Maryna Nel van Hertzogville wen twee kaartjies na Arco Musica se vertoning, Symphony at the Woods, op 31 Oktober om 20:00 in die Woodlands Function Venue. Kaartjies kos R120 by Computicket.

S Isabel Strauss, ’n derdejaar-onderwysstudent aan die Universiteit van die Vrystaat), is Vrydagaand as Mej. Bloemfontein 2014 aangewys. Die eerste prinses is Michelle Conradie en die tweede prinses Tesca Botha. S Boitumelo Brandsel van Thaba Nchu tel onder die talle Suid-Afrikaners wat in die Lagos-kerkramp dood is. S Maggie Haindl wen Nina en die funky eksperiment deur Elizbe van der Colff en Chris Venter. S Alida Hattingh is die wenner van die boek Speurhond Willem en die diamantdiewe deur Elizabeth Wasserman.


4

BLOEMNUUS, VRYDAG 26 SEPTEMBER 2014


BLOEMNUUS, VRYDAG 26 SEPTEMBER 2014 5

Finaliste: Oumas/oupas DIE finaliste is aangewys vir Bloemnuus en Athalia se jaarlikse Ouma en Oupa Roos-toekenningsgeleentheid. Die finaliste sal eregaste wees op ’n gala-kroningsaand by Magic Events @ Vanilla Sky. Dit word deur die voormalige Mev. Verenigde Nasies Internasionaal, Lianda Hurter, in samewerking met Elsa

Vermeulen-fotografie gereël. Daar word in drie kategorieë deelgeneem: Oupa en Ouma Roos-egpaar, Oupa Roos en Ouma Roos. Riëtte van der Watt, Estie de Wet (Bloemnuus se Spontaan-wenner van 2014) en Grey-kollege (Primêr) se boereorkes sal op die kroningsaand die gaskunstenaars wees.

Die borge is: Bloemnuus, Magic Events @ Vanilla Sky, CPI, Checkers, La Muse, Biographix, Elsa Vermeulen-fotografie, Roelof Botha en die Kotze-kunsgalery. Om kaartjies vir dié spoggeleentheid op Dinsdag 14 Oktober aan te skaf kan Ans Coetzee by 082-467-6471 gebel word.

IN die Oupa-kategorie is die volgende finaliste aangewys. Gerrit Jacobs was afwesig met die neem van die foto’s.

Mornay Janse van Vuuren

Jan Scholtz

Jan Fourie

Heinrich Hildebrandt

Martie Steenkamp

Hanna Steyn

IN die Ouma-kategorie is die volgende finaliste aangewys. Die finaliste in die Egpaar-kategorie word in ’n komende Bloemnuus bekend gemaak. Gerrie Swanepoel

Willie van der Merwe

Toffie Fourie

Susara Krynauw

Hetta van der Merwe

Evelyn Swanepoel

Vonite Janse van Vuuren

Gizélle Kotzé

Fienie Stilo

Caroline Botha

Amanda Stolz

Jeanet Conradie


6

BLOEMNUUS, VRYDAG 26 SEPTEMBER 2014

Doen-dinge WAT gebeur wanneer waar in die groter Bloemfontein? Bloemnuus se gewilde Dagboekblad is die plek om te kyk. Dit word ook gelaai op www.bloemnuus.co.za. Stuur asseblief dagboek-inskrywings in die onderstaande formaat (moenie volledige nuusverklarings stuur nie) na jens.friis@media24.com. Dit is gratis. Die spertyd is Maandag om 09:00. VRYDAG 26 SEPTEMBER S Rosh Hashanah (Second Day, Jewish). S NG kerk Heuwelsig hou sy weeklikse gebedsbyeenkoms om 06:00. Frances Wessels, 051-4365218. S Adam Tas en sy orkes by die Aasvoëlklub om 20:00. S Skenk bloed by die Victorian Square, Pres. Reitzstraat, tussen 09:00 en 16:45. Navrae: 051-447-4122. S Steve Hofmeyr op Aldam se Wille Doringboomfees. Kaartjies is by Aldam (057-652-2200) of die NG kerk Ventersburg te koop. S Brian Boswell’s Circus at the Windmill Casino, 15:30 and 19:30. Call 083-629-7799. SMS the word BLOEMNUUS and your surname to 44688 and get two tickets for the price of one. S Andriëtte Norman in InnieSkuur. ’n Kaartjie kos R100. Navrae: meerkatkolonie@vodamail.co.za. S Curle up and dye in die Scaena op die Kovsiekampus om 19:30. Besprekings vir dié toneelstuk kan gedoen word by Computicket (0861-915-8000). SATERDAG 27 SEPTEMBER S Die Sentraal-Vrystaat-veteraneklub hou sy jaarlikse trekkerfees by die Ferreira-museum, Speserylaan 16, Kwaggafontein. Die ou werktuie is ’n stille bewys van boere wat planne gemaak het om vooruit te gaan. Bel Christo Pieterse by 082-416-9020. S APK-Bainsvlei hou basaar, Topsy Smithstraat 6, Langenhovenpark. Navrae: 082-303-2647. S Boekefees van 08:00 tot 12:00 by Fichardtpark-biblioteek, Benaderylaan 133. Rina Jansen van Rensburg, 051-522-8884.

S Jannie Moolman tree om 19:30 by Tjokkies op. Die opbrengs sal aan Graham Victor, ’n leerling wat met terminale longkanker gediagnoseer is, gaan. Kry kaartjies by Dolberg Spenser by 051-430-5510 of André Bester by 082-824-1168. S Walkabout for the exhibition (Dis)place at Galery on Leviseur with Mari-Louise du Plessis at 10:00. S Dr. Louis Bothma kuier tussen 09:00 en 11:00 by Bargain Books by Preller Square. Hy sal eksemplare van sy nuwe boek Rebelspoor – Die aanloop, verloop en afloop van die Boereopstand van 1914 – 1915 teken. Rig navrae aan Bargain Books (Preller Square) by 051-436-1518.

VANAAND: Om 19:00 speel die Cheetahs in Bloemfontein teen die Blou Bulle. Daarna tree Dewald Wasserfall op die Castle Deck by die Vrystaat­stadion op. S Surrounded by 12 hectares of natural vegetation on Grant’s Hill, the Oliewenhuis Art Museum offers access to four marked walking trails through unspoilt natural surroundings. The walking trails are easily accessible to young and old and offer a unique opportunity to experience the beauty and tranquillity of the area. The museum gardens also offer ideal picnic spots. S Treffers van die 1980’s en 1990’s met Bahlsak by die Aasvoëlklub om 20:00. S Mariëtta Kruger, aanbieder van die TV-reeks Kokkedoor en RSG-omroeper, praat om 12:30 met Zarine Roodt “prontuit praat” oor haar memoir, Enkelreis. Die gesprek sal ook gaan oor die lewenspad se kinkels, ouer word en meer. Enkelreis gaan oor emosionele heling wat Roodt gevind het in ’n skryfterapiekursus en die stap van labirinte. Dit vind plaas in die Adeo-gastehuis, Inneslaan 13a. ’n Middagete word ingesluit. Besprekings kan gedoen word by zroodt@-mweb.co.za of 083-251-5847.

Trek ’n Tjokvol saal DIT is ’n Tjokkies-tradisie by die Laerskool Universitas om elke drie jaar ’n groot konsert te hou. Só is onlangs weer gemaak met Tydloos, waarin verskillende eras se musiek gevier is. Al vier vertonings was vol bespreek en dit het die skoolleuse, Net my beste, beliggaam. Juanita Duncan het die foto’s geneem.

SONDAG 28 SEPTEMBER S Fast of Gadalya (Jewish). S Die NG kerk Hospitaalpark, Moyastraat, het elke Sondag twee eredienste om 09:00 en 18:00. S Die Nasionale Museum, Aliwalstraat 36, is Sondae van 12:00 tot 17:00 oop. Skakel 051-4479609 vir meer inligting. S Wil jy hê jou hond moet gehoorsamer wees? Die Dog Training Club kan help. Hulle kom Sondae om 16:00 by die Laerskool Sand du Plessis byeen. Maak gebruik van die ingang in Hippocratestraat. Nelia Smit, smitnelia@gmail.com. DINSDAG 30 SEPTEMBER S Pensioners’ Day every Tuesday at Makro. Eileen Ndewere, 051-101-1000. S Die jaarkonsert van die cantando@bloem-koor onder leiding van Bouwer van Rooyen vind om 19:30 in die Odeion plaas. Corneil Muller en Erika Pretorius is die gassoliste, terwyl Maretha Steyn die begeleier is. Die kaartjies kos R100. Bel Elisabet de Lange by 082-565-5932. S Gerhard Steyn en orkes by Aasvoëlklub om 20:00. S Manne wat glo met Dewald Gouws, Jan de Wet, Leon Ferreira en Willie Joubert om 19:00 in die NG kerk Langenhovenpark. Toegang: gratis. WOENSDAG 1 OKTOBER S Jay sing om 19:30 in die skoolsaal van die Meisieskool Oranje. Bel Chantelle Botes by 051-448-0039 om meer uit te vind. S Koos Kombuis in die Aasvoëlklub om 20:00. Bespreek by Computicket. S Die Hokaaiers kan jou help om van ongesonde eetgewoontes af te sien. Hulle kom Woensdae om 10:00 by Clydesdale 10, Hippocrenestraat 36, Heliconhoogte, byeen. Herman Loubser, 051-436-5668. S Fiesta Del Vino: SUT se jaarlikse kos-en-wynfees van 18:00 tot 22:00 by die hotelskool. Skakel 051-507-3235. S Binnelanders: Rian en Pippa ontvang nuus van Peet oor die

baba, terwyl Pippa ’n besluit neem waarvan Rian nog nie bewys is nie. Quinton het sy mes in vir Christa, en Jana en Margot se taak word vergemaklik met Karli se insae. ’n Onbekende tannie is opsoek na ’n verpleegster – maar dit lyk nie asof sy vinnig te hulp gesnel gaan word nie. DONDERDAG 2 OKTOBER S ’n Intieme aand met Steve Hofmeyr by Emoya Estate. ’n Kaartjie kos R200 en dit sluit kerrie-en-rys in. Die kroeg open om 18:00. Anton, 082-903-9858. S Binnelanders: Elke huis het sy prys, en ’n poniekoerant het ’n lekker storie beet. Jana konfronteer Adler oor haar nuwe aanbieder, en die Malherbes weet nie wat om van Bertha te maak nie. At spreek Quinton onder vier oë, terwyl Mev. Malherbe ’n teorie het oor Odile. S Fiesta Del Vino: SUT se jaarlikse kos-en-wynfees van 18:00 tot 22:00 by die hotelskool. Skakel 051-507-3235. S Brian Boswell’s Circus at the Windmill Casino, 15:30 and 19:30. Call 083-629-7799. SMS the word BLOEMNUUS and your surname to 44688 and get two tickets for the price of one.

VRYDAG 31 OKTOBER: Riana Nel en haar orkes tree in die Kovsiekerk op. Hier is sy saam met Dewald Louw wat die konsert in Bloemfontein reël. Bloemnuus is die mediaborg. Bespreek by Computicket.

VRYDAG 3 OKTOBER S Dink twee keer voordat jy ’n geelvis hierdie naweek uit die Vanderkloofdam, die tweede grootste in Suid-Afrika, trek. Hier (soos elders in die land) het hulle aansienlik afgeneem die afgelope paar jaar weens waterbesoedeling, verdringing deur vreemde visspesies en omdat te veel gevang word. Daarom is ’n projek begin om hulle te probeer beskerm. Bel Francois Fouché by 082-821-9457. S Sluit jou aan by Birdlife-Vrystaat wat 120 lede het. Die Vrystaatse lede is meestal Bloemfonteiners, maar ’n kwart van die lede woon in ander dele van die provinsie. Ledegeld is R280 per jaar en senior burgers, skoolkinders en studente betaal R115. Die plaaslike tak hou elke maand ’n vergadering waar daar praatjies oor voëls en die natuurlewe aangebied word. Hulle onderneem ook gereeld naweekuitstappies. Kontak die voorsitter, Fanie Buys, by sbuys@xsinet.co.za of bel hom by 072-672-4989. S Elements-themed two dance floor Deep House Dance Music Event at Oolong Lounge, Second Avenue, from 20:00 to 02:00 with DJs, Royal Groove, Flying Dutchman, Zelly J and Ru-b. Fee: R20 cover at entrance, but free before 20:00. S Brian Boswell’s Circus at the Windmill Casino, 15:30 and 19:30. Call 083-629-7799. SMS the word BLOEMNUUS and your surname to 44688 and get two tickets for the price of one. S Om geld vir Famsa se Kinderterapie-sentrum in Bloemfontein in te samel bied Elana Bester, ’n Mev. Bloemfontein-finalis, ’n vroueaand om 19:00 op die Monte Bello-landgoed aan. Shéri Brynard is die gasspreker en die sanger Du Preez Stoltz sal optree. Skryf aan elana.bester@gmail.com. SUNDAY, 19 OCTOBER S St John Brigade (Bloemfontein): Rededication Service and Annual Review at the Cathedral of St Andrew and St Michael at 09:00. At this annual event the members are acknowledged for their commitment to St John and presented with floating trophies in various categories. The SAMHS will address the annual parade and inspect the members on parade.


BLOEMNUUS, VRYDAG 26 SEPTEMBER 2014 7

Skryf fraaie Rosies in Madelein Venter

Pare in die eg verbind Tereza Troskie­Herbst en Bennie Herbst.

Foto: Francois Heydenrych

STUUR ’n foto van jou troue vir gratis plasing in Bloemnuus na jens.friis@media24.com. Die foto (verkieslik in kleur) moet minstens 1 MB groot wees. Meld asseblief watter fotograaf vir wie waar afgeneem het. Nog troufoto’s is op www.bloemnuus.co.za te sien.

Tiaan en Ilisna Reynders.

Foto: JJ Voster Photowizz

Eugene en Danielle Harmse.

Francois Mostert en Joanette Botha.

Foto: Amy Scott

Marissa en Nicholas Olivier.

Foto: Driekie Potgieter

INSKRYWINGS vir vanjaar se Bloemnuus-Roosknoppie-kompetisie kom flink in en nog pragfoto’s word vandag geplaas. As jy nog nie ’n inskrywingsvorm het nie, kry dit op www.bloemnuus.co.za of by Volksblad se kantoor by Nelson Mandelarylaan 79. Opskud, want die kompetisie sluit reeds Maandag om 12:00 en geen laat inskrywings sal aanvaar word nie. Die wenner van die kompetisie vir fraai, jong meisies van drie en vier jaar oud word op 25 Oktober op die Rosefees in die Loch Logan-waterfront in Bloemfontein aangewys. Die 30 semi-finaliste moet ook op Vrydag 24 Oktober beskikbaar wees om aan ’n uitdunronde deel te neem, waarna die tien topfinaliste aangewys sal word. Die semi-finaliste word deur leserstemme en die organiseerders bepaal. Lesers sal ná die sluitingsdatum van die kompetisie ’n geleentheid kry om aanlyn vir hul gunstelinge te stem. Die top-30 sal bestaan uit die top-20 onder die leserstemme en tien finaliste wat deur die organiseerders gekies word. Die organiseerders se besluit is finaal en geen korrespondensie sal hieroor gevoer word nie. Die inskryfgeld van R30 word aan Volksblad en sy plaaslike koerante se Ons gee om-fonds (voorheen die Volksblad-Kersfonds) geskenk. Ouers word versoek om hulle van die reëls op die inskryfvorm te vergewis en daarby te hou. Jy kan jou inskrywing pos of by Volksblad se kantoor inhandig. Alle inskrywings moet Volksblad se hoofkantoor in Bloemfontein teen 29 September bereik. S Rig alle navrae aan Madelein Venter deur ’n e-pos te stuur na madelein.venter@volksblad.com.

Lenay Bezuidenhout (3) van Bloemfontein is die dogter van Annelie en Ben Bezuidenhout.

Luzanne du Plooy (4) van Bloemfontein is die dogter van Christelle en Louis du Plooy.

Zuri Wessels (4) van Bloemfon­ tein is die dogter van Adele en Arno Wessels.


8

BLOEMNUUS, VRYDAG 26 SEPTEMBER 2014

Dié natneuse alte dier-baar

FOTO’S vir die kompetisie waarin R1 000 se geskenkbewyse van Makro op die spel is, stroom in na jens.friis@media24.com. Daarom verskyn die beste troeteldierfoto’s groepsgewys in Bloemnuus met die oog daarop om die finaliste te bepaal. Stem vir jou gunstelingfoto op Bloemnuus se Facebook-blad. Byna 6 900 mense is lid van dié blad.

Ansie Coomans se Katie.

Ansie Marais se Milo.

BJ Lourens en Toffie.

Louis Kleynhans en Tiger.

Beatrice van Heerden se Pippa.

Yolandi van den Berg se Brakenjan.

Steun vir Famsa FAMSA (Families Suid-Afrika) ontwikkel al vir meer as 54 jaar die menslike potensiaal deur berading, onderwys, opleiding en maatskaplike ontwikkelingsprogramme vir SuidAfrikaners wat hulp met verhoudingskwessies benodig. Famsa is dus betrokke by die bewaring van gesinne deur voorkomende en remediërende dienste wat op bestaande sterk punte in individue, egpare, groepe en gemeenskappe bou. Famsa staan mense by om alle hedendaagse stresfaktore wat die gesinslewe bedreig te hanteer. By Famsa Bloemfontein se kinderterapiesentrum word jong kinders wat deur die egskeiding van ouers, die aanpassing daarna en aanpassing in die samelewing gekonfronteer word, vaardighede geleer om probleme te hanteer. Dan is daar natuurlik ook die hartverskeurende stories van kinders wat deur gesinsgeweld en seksuele molestering geraak word. Die kinderterapiesentrum van Famsa bereik met behulp van spelterapie kinders van alle ouderdomme en help hulle om traumatiese ervarings te hanteer. Om geld vir Famsa se kinderterapiesentrum te bekom bied Elana Bester, Mev. Bloemfontein- finalis 2014, op Vrydag 3 Oktober op die Monte Bello-landgoed ’n vroueaand aan. Koste beloop R150 per persoon of R1 500 per tafel van tien mense. Alle vroue, oud en jonk, word genooi. Shéri Brynard sal gaste motiveer en Du Preez Stoltz sal sielsmusiek verskaf. Gaste staan ook ’n kans om wonderlike pryse soos ’n gesigsbehandeling, ’n nag se verblyf in Rosendal, ens. te wen. Rig navrae en doen besprekings voor of op 26 September aan Bester by elana.bester@gmail.com.

Five habits of women with financial flair SOME women are born with a flair for working with money whilst others have to work a bit harder at it. “Drawing up a monthly budget and keeping track of your income and expenses on a weekly or monthly basis come more naturally for some women than others. “A few small ‘tweaks’ can easily lift your financial performance regardless of your skills,” says Eunice Sibiya, head of FNB Consumer Education. “The good news is that the first steps to becoming a financially savvy woman is not signing up for a course in finance, but rather a change of mindset and an understanding of your relationship with money.” Sibiya suggests the following money tricks that women with financial flair use.

Don’t use money to feel good Unfortunately as the fairer sex, our emotional side often sends us running to the shops after a bad day or for a pep-up. Splurging is nothing more than instant gratification that is likely to leave you feeling guilty as soon as you put all your parcels down on your bed. Being vigilant about your impulsive shopping is a sure way to display emotionally-intelligent financial behaviour. “The only way to fight emotionallydriven spending behaviour is to put alternatives in its place that tackle the root of the problem. “When you realise that your rush to the shops is emotionally charged, ask a friend whether you can pop over, take a run around the block to clear your head or make yourself a cup of tea and work through your emotions. “When feeling stressed or depressed, a short distraction may save you from a shopping spree you might regret,” recommends Sibiya.

Apply the “have-to-have-it” rule “The “have-to-have-it” rule can save you from incurring unnecessary expenses or debt,” says Sibiya. Before you buy another item of clothing, ask yourself: Do I really have to have it? If the answer is “No”, put the item down. If you are in two minds, purchase the item, but keep the tags attached and don’t throw the slip away. Try it on again at home and check how many of the items of clothing in your cupboard you will be able to match it up. You may be surprised to find that you have a similar item already!

Invest in you “The mistake that some woman often make is relying on their partner or husband to look after all the finances as well as their future,” says Sibiya. “Make sure that you look after your own financial future by understanding what money comes in and out of the household. Be part of the household budget discussion.” Even if your job might provide you with a pension fund, you can never prepare enough for old age. Try to save 10% of your income in various types of accounts that will prepare you for retirement – one such a nest-egg to consider is a retirement annuity. An annuity is a great way to boost your retirement; you can choose the amount that you want to save every month, increase it at any given time and enjoy the tax benefits.

Don’t live beyond your means Women who are financially stable are cautious to never spend more than what they earn and one of the easiest ways to do so is to stop carrying debt, in the form of a credit or retail store card, around

with you. “With purses full of store and credit cards, it has become easy to spend more than what we are in actual fact able to afford and the ease of swiping is but the beginning of the problem. “Because these bills are not on one account, it is easy to forget how much you have spent and even more difficult to remember what monthly repayments have to be made,” says Sibiya. Try rather to adopt an emergency mindset to debt. Transact primarily with your cheque cards and leave your retail store cards and credit cards at home. By doing so you will be unable to make impulsive purchases and you will be forced to remember to put your cards in your purse if the need really does arise.

Be prepared to say no “Whether it is your children or your family, women tend to put other people first and their finances suffer as a result,” says Sibiya. “Remember that children don’t understand the value of money, unless you are financially disciplined and teach them about financial concepts.” The same goes to lending money to family and friends, rather send them to a financial planner or help them set up a budget and financial goals. “Each and every woman has the capability of having financial flair. “Empower yourself by taking control of your finances: Sit yourself down, write down how you’d like to change your mindset and then hold yourself accountable to it. “Personal financial management is achievable – set your goals and remain disciplined. “Strive to manage your finances smarter and see your dreams fulfilled,” concludes Sibiya.


Leef só gesonder SOUT het nog altyd ’n interessante rol in die geskiedenis van die mens gespeel: Dit is as kosbare verbruiksartikel verhandel, gebruik as ’n geldeenheid en oorloë is oor sout gevoer. Sout is ook ’n essensiële mineraal wat die liggaam help om vloeistof te behou in ons bloedselle, inligting deur ons senuweestelsel te stuur en help ook met die opname van sekere voedingstowwe van die kleiner spysverteringskanaal. Te veel sout is nadelig vir jou gesondheid en is een van die erkende faktore wat tot ’n verhoogde risiko vir hartaanvalle en beroertes bydra. Baie van ons is nie bewus van die gevare van ’n hoësout-dieet nie, terwyl sommige mense inderdaad die aanbevole 5 g sout per dag (omtrent 1 t) met meer as dubbeld die hoeveelheid oorskry, volgens die Hart-en-beroertestigting Suid-Afrika. ’n Hoë soutinname dra by tot hipertensie (hoë bloeddruk) wat ook een van die belangrikste voorspellers vir beroerte en ernstige kardiovaskulêre toestande soos ’n hartaanval of ’n hartdefek is. Ander nadele sluit in ’n toenemende gevaar vir niersiekte, nierstene en selfs maagkanker. ’n Kommerwekkende werklik-

heid is dat 50% van Suid-Afrikaners met hoë bloeddruk onbewus van hul toestand is. Die helfte van hierdie 50% kry behandeling waarvan net die helfte weer die toestand onder beheer het. Om jou risiko vir ’n beroerte of hartaanval te verminder is dit belangrik om jou “nommers” te ken. ’n Normale bloeddruklesing is minder as 120/80 tot 129/84, 130/85 tot 139/89 word beskou as hoog na normaal, 140/90 tot 159/99 as effense hipertensie, 160/100 tot 179/109 matige hipertensie en hoër as 180/110 ernstige hipertensie. S Om te help bou aan ’n gesonde nasie, bied die Mediclinic Bloemfontein Maandag van 08:00 tot 17:00 gratis cholesterol- en bloeddruktoetse ter ondersteuning van Hart-en-beroertebewustheidsmaand in die hospitaal se foyer aan. Daar gaan ook interessante uitstallings wees met relevante inligting oor die onderwerp. Die publiek word ook om 09:00 tot 10:30 of 17:00 tot 18:30 na ’n gratis inligtingsessie by die Mediclinic Bloemfontein uitgenooi. Die sprekers is dr. Braham Barnard, kardioloog by die Mediclinic Bloemfontein, en sr. Dalena van der Merwe. Bespreek plek vir die inligtingsessies by 051-404-6894.

BLOEMNUUS, VRYDAG 26 SEPTEMBER 2014 9

Grey reik uit

Blokfluite deur eeue te hoor Grey­kollege (Pri­ mêr) het ’n uitreik­ konsert ten bate van die Bloemfon­ tein Life Change Centre (072­628­ 0825), oftewel die BLCC in Heidedal, gehou. Die skool se boereorkes het die gehoor se voete laat jeuk. Nog fo­ to’s van die konsert is te sien op www.bloem­ nuus.co.za en ook op Bloemnuus se Facebook­blad. Grey se vioolspelers het Can-Can en die Hunter’s Chorus uitgevoer.

Van links is Pie­ ter Loftus (Grey), Severius Ma­ jiedt (BLCC), Herman Rudd (Grey), Chemin Ontong (BLCC), ds. Zak Pienaar (BLCC) en Lind­ say Mould, skoolhoof (Grey). Die leerlinge van die Hoërskool Petunia in Heidedal het tradi­ sionele drag met die oog op Erfenisdag gedra. Van links is Moroesi Leepile, Felicia Ntlokotsi, Andrea Williams, Sebongi­ le Mei, Verqueline Miles en Nikisha Ramesh. Foto: Marnie van Wyk

Leerlinge van die Laer Meisie­ skool Oranje het ook opgetree.

Foto’s: Jens Friis

VANJAAR se blokfluitfees vind vandag om 18:00 in die Siloam-AGS-kerk op die hoek van Westphallen Blokstraat in Universitas in Bloemfontein plaas. Hierdie produksie is die gesamentlike resultaat van die blokfluitgemeenskappe van Kimberley en Bloemfontein wat saamspan om ’n produksie van hoogstaande gehalte vir die publiek aan te bied. Die titel van vanjaar se jaarlikse blokfluitfees is Die blokfluit deur die eeue. Werke uit die verskillende musiekstyltydperke sal aangebied word, byvoorbeeld musiek wat dateer uit die Renaissance-, die Barok-, die Klassiek- die Romantiek- en Kontemporêrestyltydperke sal voorgedra word. Sodoende sal aangetoon word hoedat die blokfluit sedert sy ontstaan tot vandag toe gebruik is. Vanjaar se blokfluitfees word aan dr. Paul Loeb van Zuilenburg opgedra. Hy word beskou as die belangrikste mens wat die blokfluit as instrument in Suid-Afrika gevestig het. Hy sal die geleentheid persoonlik as eregas bywoon. Sy bydrae tot die ontwikkeling van blokfluitspel in Suid-Afrika sal uiteengesit word. ’n Komposisie van hom, getiteld Foursome, vir blokfluitkwartet sal uitgevoer word. Blokfluitleerlinge van Bloemfontein en Kimberley sal in verskeie massa-blokfluit-nommers aan hierdie geleentheid deelneem. Ook sal die beste blokfluitspelers in aksie gesien kan word. Vir meer inligting bel dr. Petrus Krige by 083-468-6046.


10

BLOEMNUUS, VRYDAG 26 SEPTEMBER 2014

PERSOONLIKE DIENSTE

ALGEMENE & HUISDIENSTE

BETREKKINGS 3600

FINANSIEEL 1420

DECLINED BY THE BANK? WHY NOT GO ON TO BUY FROM US Email to martie.benecke @gmail.com or call 076 752 7446 FUNKSIES & KONFERENSIES 1425

BETREKKINGS GESOEK

BOUWERK & KONSTRUKSIE 1801

4 ODD JOBS: *Dakke *Huisreparasies *Verf *Noem dit, ons doen dit. *Persoonlike toesig. 083 769 4792/ 083 741 4652.

3670

BAIE BETROUBARE kinder en bejaarde oppasser is opsoek na 'n betrekking. Huidige werkgewer verhuis. Goeie verwysings. Skakel verwysing 083 543 3367

BOEDELS: KREDITEURE EN DEBITEURE

HUISVERBETERINGS BINNE 1835

AAA-kwaliteit: INSTALLEER van alle plafonne en 'drywalls'. Ook die herstel van plafonne. Gratis kwotasie. Skakel 079 581 6654.

ROMMELVERWYDERING 1860

ASGAT: Vullis, bourommel, bome. Oplaai en verwyder. Skakel 082 782 7433.

KRUIEKENNER 1435

LENINGS 1445

BOME 1871

AFSNY EN WEGRY VAN BOME, hoërisikobome. 082 693 0234.

TE KOOP

4201

122 JJ CILLIERS In die boedel van wyle Johanna Jacoba Cilliers, identiteitsnommer 431004 0027 087, datum van dood 15/06/2014, boedelnommer 23831/2014, getroud binne gemeenskap van goedere met Andreas Cornelius Cilliers, identiteitsnommer 401208 5020 080, van Lambonstraat 1, Fichardtpark, Bloemfontein 9301. Krediteure en debiteure in bovermelde boedel word hiermee versoek om hulle vorderinge in te lewer en hulle skulde te betaal by ondergemelde binne 'n tydperk van 30 dae vanaf 26 September 2014. Eksekuteur: AC Cilliers, Lambonstraat 1, Fichardtpark, Bloemfontein 9301.

1650

*500-l-Alfa Laval-melktenk, R8 500 * Koelkas (volledig) vir trok of losstaande, 5 m x 2,5 m, R40 000. % 084 600 9070.

In die boedel van wyle Gert Hendrik Oosthuizen, boedelnommer: 24907/2014, Meesterskantoor Bloemfontein, geboortedatum 27 Februarie 1925, identiteitsnommer 250227 5020 082, laaste adres Aandrus, Tomstraat 17, Wilgehof, Bloemfontein, datum van dood 2 Junie 2014. Krediteure en debiteure in die bogemelde boedel word hiermee versoek om hulle vorderings in te lewer en hulle skulde te betaal ten kantore van die ondergetekende binne 'n tydperk van 30 (dertig) dae gereken vanaf 26 September 2014 (datum van publikasie hiervan). EE POHL Symington & De Kok Posbus 12012 Brandhof 9324 (MHO0056)

122 TD MOEKETSI

KENNISGEWING AAN KREDITEURE EN DEBITEURE IN BESTORWE BOEDEL IN TERME VAN ARTIKEL 29 VAN DIE BOEDELWET 66 VAN 1965 122 DI DUVENHAGE In die boedel van Tiheli David Moeketsi, identiteitsnommer 370524 5150 08 2, wat oorlede In die boedel van wyle Dawid is op 23 Desember 2013, 'n Izak Duvenhage en nagelate meerderjarige getroude man gade Anna Sophia Duvenhage met wie hy binne gemeenskap wat woonagtig was by 11154 Rev 11154, Swanepoelstraat, van goed getroud was, Blomanda, Bloemfontein, woonagtig te Bloemfontein, Meestersverwysing: Vrystaat, boedelnommer 012336/2014. 12691/2013. Alle krediteure en debiteure in Kennis geskied hiermee dat die eerste en finale likwidasie- bovermelde boedel word en distribusierekening in boge- hierby versoek om hul vordenoemde boedel ter insae lê by rings in te lewer en hul skulde te betaal by die ondergetedie kantoor van die Meester kende binne 'n tydperk van 30 van die Hooggeregshof te (dertig) dae gereken vanaf 26 Bloemfontein vir 'n tydperk September 2014. van 21 (een en twintig) dae MNR HJ STANDER vanaf 26 September 2014. Stander en Vennote Prokureurs: Duvenhage & Van der Merwe Posbus 20070 Willows Posbus 63 Bloemfontein Kuruman 9320 8460

VOERTUIE

MASJINERIE & TOERUSTING

122 GH OOSTHUIZEN

BOEDELKENNISGEWINGS

VOERTUIE TE KOOP ONDER R50 000 3065

CITI 1.4i Sport te koop. 104 000 km. R59 999. Skakel Karel 072 881 0807.

SOEK, KOOP, VERKOOP


BLOEMNUUS, VRYDAG 26 SEPTEMBER 2014 11

A gourmet experience for mountain bike connoisseurs

While the TransCape MTB Cycle Race will provide a stern but fair challenge for pro­riders, dedicated amateur mountain bikers will also find it achievable with every finisher sure to leave with a true sense of accomplishment.

For the mountain bike experience of a lifetime enter the new TransCape MTB Cycle Race over 750 km which will be held from 8 to 14 February 2015. More photos on the Bloemnews Facebook­page. Photos: Jacques Marais Yolanda van der Stoep MOUNTAIN BIKE enthusiasts looking for the ultimate physical test, but who still want to enjoy their creature comforts all while racing through one of the most picturesque regions of South Africa, better get their entries in for the new “kid on the block” in local mountain bike stage racing, the TransCape MTB Cycle Race. The seven-day event, set to be held for the first time from 8 to 14 February next year, will see the field tested to their limits on a classic route that will take them from the start, in the quaint coastal town of Knysna, to the finish line in the Stellenbosch, Franschhoek region in the heart of the Cape Winelands. Covering a distance of about 750 km the race, which has CSA approval, will showcase the best South African mountain biking has to offer. While it will provide a stern but fair challenge for pro riders, dedicated amateur mountain bikers will also find it achievable with every finisher sure to leave with a true sense of accomplishment. The direction of the race will alternate each year and has been put together by a dedicated and experienced team of sports enthusi-

Grey na Doha GREY-KOLLEGE is deur die Suid-Afrikaanse Skoletennisvereniging uitgenooi om deel te neem aan die ISF-wêreldskolekampioenskap in Doha. Die Suid-Afrikaanse Skoletennisvereniging het Greykollege as die nommereen-seunstennisskool in die land gekies. David Jaquire, voorsitter van die vereniging, het sy gelukwensing aan die skool oorgedra en gesê hy beskou die Greyseuns as ware ambassadeurs vir die geleentheid. Die toernooi is van 8 tot 15 Maart.

asts. Open to individual riders and teams of two cyclists (men’s/women’s/mixed) and disabled competitors the entry fees are R28 000 per team and R16 000 per solo entrant. There will also be a Tread Buffalo category (at no additional fee) for teams with a combined rider weight of at least 180 kg and individual division for cyclists weighing more than 90 kg. Race owner Lenore Collett says this event is for the discerning mountain biker. “It is an exclusive event which offers a challenging seven-stage on-the-bike race coupled with a first-class off-the-bike experience, with each competitor being treated like a VIP.” Accommodation (included in the entry fee) will be provided at guest houses and not in tented camps like many other events of this nature while the culinary expertise of renowned chef Nic van Wyk has been brought on board to oversee the cyclists’ dietary requirements. “While we aim to provide riders a healthy dining experience on the trip we still want our competitors to get a taste and feel of the Cape. So after a long day in the saddle hungry and tired bodies will be revitalised with a tantalising culinary experience that will

showcase local cuisine,” says Collett. With this in mind Van Wyk, who is also an avid mountain biker, will incorporate his brand of healthy regionally inspired dishes into the competitors’ daily meals, adding a gourmet element to the TransCape MTB Cycle Race experience. The race will also have a strong social responsibility focus. “As this event will have a fixed route it makes it possible to invest and make a sustainable difference in the communities that the race passes through every year,” comments Collett. And true to their word the organisers have already teamed up with Rotary as its official charity partner which will facilitate the support of various worthy projects on the TransCape route, ensuring sustainability. To maximise the experience and make each rider feel like a star the field for the first event will be kept relatively small so interested mountain bikers are urged to get their entries in now – by visiting www.transcapemtb.co.za – to avoid disappointment. The closing date is September 30. “To earn a true badge of honour, do the TransCape MTB event next year and experience the best cycling seven days of your life!”

True to their word the organisers have already teamed up with Rotary as its official charity partner which will facilitate the support of vari­ ous worthy projects on the route.


Benoemings ingewag DIT is weer daardie tyd van die jaar dat die publiek, skole, klubs, sport- en ander instansies kan begin om juniors te benoem wat deur die Vrystaatse Sportmedia op sy banket vereer sal word. Die minimum vereiste vir benoemings is dat junior sportlui tussen 1 November 2013 en 31 Oktober 2014 vir Suid-Afrika teen ’n ander internasionale span meegeding het. Diegene wat in ’n individuele sport internasionaal meegeding het of in minder bekende sportsoorte, kan ook in aanmerking kom. Die finale besluit oor wie en hoeveel juniors eindelik eerbewyse sal ontvang, berus uitsluitlik by die Vrystaatse Sportmedia. Dié juniors sal dan op die

ORANJE ONOORWONNE: Die Laer Meisieskool Oranje se eerste hokkiespan was hierdie seisoen onoor­ wonne en het ook as stadsligawenner uit die stryd getree. In die ligawedstryde het hulle 16 doele aange­ teken teenoor nul van ander skole. In die Pietie Coetzee­hokkietoernooi het Oranje 20 doele behaal teen 1 (wen toernooi) en in die Elsie Coetzer­toernooi 15 doele teen 2 (wen o.14­toernooi). Van links is, voor: Truné Prinsloo, Irmarie Buys, Miné Janse van Rensburg, Matilé Prinsloo, Inge Diffenthal, Kira Koegelenberg, Amoré Maarman en Christine Kruger; agter: Morné Odendal (afrigter), Elney Botha, Lise Bezuidenhout, Kharma Cilliers, Jané Britz, Tiané Theunissen, Linge Steenkamp, Amori Roos en Engela le Roux (spanbestuurder). Foto: Tania Smith

First draw of this netball season Natalie Pereira A dramatic final quarter helped the NWU Pukke claim an unlikely 45-all draw with defending champions UFS Kovsies to remain unbeaten in the Varsity Netball Matches competition. The match started at a blistering pace with defending champions Kovsies being the first to score. The high intensity continued for the rest of the quarter as both teams scored with nearly every visit to their opponents scoring zone. Kovsies managed to head into the first break with a slender 11-7 lead. The Bloemfontein women managed

to stretch their lead to nine points as they went into the half-time break 22-13 ahead. Pukke were fast out of the blocks in the third quarter and took the game to the defending champions as they went about reducing the nine point difference. Despite being outscored in the penultimate quarter, Kovsies did enough to hold onto their lead as they went into the final quarter 35-29 ahead. The North-West women came out fighting in the final quarter and quickly reduced Kovsies’ lead to three points before the Bloemfontein women hit back.

Pukke did not go down without a fight and levelled the score with five minutes remaining. Both sides went flat out to claim a late winner as Pukke made a comeback to earn them a 45-all draw with Kovsies. This year’s netball fixtures will include the exciting Power Play which is accompanied by fast-paced music and exhilarated fans. The games will also include DJ’s, MC’s, cheerleaders, mascots, sponsor giveaways, smoke machines, laser lights and much more. The concept is that of a playground, where the best players can test themselves against their peers.

Vrystaatse Sportmedia se jaarlikse spogbanket op 20 November by Imperial GM Bloemfontein vereer word. Van die land se beste sportlui is al as juniors deur dié vereniging vereer. Dit sluit mense soos Kate Roberts (driekamp), Wayde van Niekerk, Johan Cronjé (atletiek), Maryka Holtzhausen en Adéle Niemand (netbal) in. Die afgelope paar jaar was daar ook Heinrich Brüssow, Johan Goosen (rugby), Izelle Lategan, Tanya Britz (hokkie), Carlyn Fisher (driekamp) en Karla Mostert (netbal) wat almal hul land op senior vlak verteenwoordig het. S E-pos-benoemings aan rufusbotha@gmail.com of johann.dejager@sport24.co.za.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.