CONSTANTIAKRUIN – AANKONDIGINGS Die Here stuur elkeen van ons na verwondes, binne en buite die gemeente, om lewens te verander deur hulp en hoop te bring! VANDAG SONDAG 12 JUNIE 2016 INFORMELE DIENS 08:30 (Kerk) FORMELE DIENS 10:00 (Kerk) Prediker: Jan de Wet Tema: Ons verwelkom ons kinders spesiaal
KLEUTERKERK 08:30 In die kleuterhoekie, Kerkhuis PROMISELAND 08:30 en 10:00 Woon die dienste saam met Jan de Wet by in die kerkgebou (Afsluiting)
(Ons drink tee tussen die eredienste)
VGK – DIENS 15:00 - Saal
ENGLISH SERVICE 10:00 (Chapel) Preacher: Rev. Barend Buys Series: Rhythms! Theme: Where have you served with your resources?
KATEGESE (Gr 6-11): 17:00 Afsluiting
KUIERKERK 18:00 (Afsluiting) Prediker: Tom Smith Tema: Hoe my lewe verander het vandat ek in ritmes met Jesus begin leef het!
IN SYNC 18:00 Kerk Afsluiting
VOLGENDE SONDAG 19 JUNIE 2016 INFORMELE DIENS 08:30 (Kerk) FORMELE DIENS 10:00 (Kerk) Prediker: Ds Jaco Schoeman Tema: Koning, Priester en Profeet (Vadersdag)
GEEN KLEUTERKERK , PROMISELAND, KATEGESE EN IN SYNC
(Ons drink nie tee tussen die eredienste vandag) VGK – DIENS 15:00 – Saal COMMUNION 10:00 (Chapel) Preacher: Rev. Barend Buys Series: Rhythms! Theme: How did you experience God in your work?
GEEN KUIERKERK
VOORBIDDING Denise Koch Pieter Greyling Salome Joubert Alec Peyper Rita Pretorius Kobie v d Zwan Yvonne Barnard Minnie Oosthuizen
084 951 1332 083 409 6883 082 877 3969 082 415 4273 072 671 1427 082 304 9382 079 886 4974 011 764 3651
Ria Swart Joshua Engelbrecht Bob/Doreen Atherton Hennie Swanepoel Ansie Krige Mariet v Wyk Ina de Beer Marin Smit Gideon & Lynette Serfontein (dogter oorlede)
082 468 8777 082 550 6299 082 923 6060 082 212 1248 082 922 8691 082 554 0225 073 624 8670 083 309 2554 082 412 1326
BYBELSTUDIE: WOENSDAG OM 10:00 Aanbieder: Dr Herman Breytenbach BELANGRIKE DATUMS IN JUNIE - JULIE • JEUGDAG: 16 Junie ( vakansiedag) ● Skool vakansiedag: 17 Junie • Skole sluit: 24 Junie ● Skole begin weer: 18 Julie • Mahatini Uitreik: 25 Junie - 2 Julie • Tom Smit terugvoer – 26 Julie GEBEDSBYEENKOMS VIR VERSOENING
VOORBIDDING TYDENS RAMADAAN 6 Junie – 5 Julie 2016
Sedert 1992 bid miljoene Christene gedurende die maand van Ramadaan vir deurbrake vir die Evangelie onder Moslems wêreldwyd. Ons bid in die Naam van Jesus dat die Vader sy liefde en verlossingsplan in Jesus vir hulle sal wys. Jy sal ‘n gebedsgids kry by www.jwipn.com - klik op: Ramadaan 2016 Daar is ook ‘n beperkte aantal harde kopieë in die voorportaal beskikbaar. Indien jy wil hê dat ek dit vir jou e-pos, stuur asseblief ‘n versoek aan my by gebed@constantiakruin.co.za Lizelle du Toit - 084 407 2596
MAKATINI 2016 Almal wat belang stel om saam op die Makhathini uitreik te gaan word uitgenooi om Sondag 16:15 by die Grot langs die kerkkantoor te ontmoet vir 'n inligting sessie, daarna sal ons nog een ontmoeting hê voor ons vertrek vir toerusting. Die koste is R650 pp. Ons ry Satardag 25 Junie om 07:00 vanaf die kerk. Die Polisie bevelvoerder op Jozini en op Kangwanase asook die leraar is gemaklik met die veiligheid in die omgewing. Insidente in die omgewing is volgens die polisie hoofsaaklik motordiewe wat oor die grens kom en karre steel. Stellenbosch se Atlete vir Christus span sal ook oorvleuel met ons tydperk op Kangwanase. Die plaaslike gemeente neem ook inisiatiewe om veiligheid 'n prioriteit te maak. Die uitreik beloof om elkeen 'n volgende tree te laat gee in hul eie geloofsvorming asook die Gemeente se verbintenis tot Makhathini te onderstreep. Gemeentelede wat ‘n persoon wil borg kan elektronies 'n betaling maak in die kerk se bankrekening met die beskrywing [Makhathini]. Alternatief indien jy ‘n ongebruikte veiligheidshek of Xpanda/Trellidoor het wat ons kan gebruik kontak asseblief vir Barend Buys 084 671 0129 barend@constantiakruin.co.za / Johann van der Walt 083 497 3776 johann@constantiakruin.co.za. Ons benodig ‘n kombi / bakkie wat met die vervoer sal help HULP EN HOOP
R140 840.00 is tydens Mei-maand vir KOS VIR HONGER KINDERS ingesamel! Dit wys dat ons gemeente se mense God se hart vir weerlose kinders hoor klop en Sy liefde oor ‘n gebroke wêreld wil uitgiet. Namens al die kinders en die organisasies wat met ons hulp vir hulle kos gee: Baie, baie dankie! Baie dankie ook aan almal wat so fluks gebrei het aan komberse, truie en mussies. Sunrise dagsorgsentrum het met groot opgewondenheid en dankbaarheid truitjies en mussies aan sowat 45 kinders uitgedeel. Laerskool Esperanza was verheug oor die skenking van skryfbehoeftes wat tydens Pinkster ingesamel is. Dit is juis hierdie tyd van die jaar wat hulle begin sukkel met skryfbehoeftes vir behoeftige kinders en die skenking was uiters gepas. Ons het nog 7 komberse ontvang en die telling staan nou op 33. Die weer guru’s voorspel dat die eerste ordentlike sneeu hierdie naweek gaan begin val en ons wil graag ‘n totaal van 100 komberse insamel. Baie dankie vir enige komberse, nuut of gebruik. Dankie ook vir alle gebruikte klere en skoene wat ons ontvang het. Daar is nog bydraes wat belowe is. Almal welkom om nog hul bydrae voor einde Junie te bring. Onthou ook die debietorder koeverte.
ALPHA KURSUS Die volgende Alpha kursus begin 20 Julie 2016 @ 19:00 in die kerksaal. Almal wat belangstel, kontak asb Eksteen Brand by 071 468 0843. ONDERSTEUNINGSGROEPE EN KURSUSSE BERADINGSDIENSTE IN ONS GEMEENTE: Beradingsdienste is gratis beskikbaar vir gemeentelede gedurende die week. Skakel gerus enige berader om ʼn afspraak te maak indien u ʼn behoefte het om te gesels. Beraders: Daleen Boshoff Braam Steyn Stephan Naudé
- 082 770 8135 - 061 518 2912 - 082 948 2883
(Heel Donderdae beskikbaar per afspraak) Yolanda Beukes - 082 856 4030 Alet Reynders - 082 927 9888
Jy is ook baie welkom om met enige een van die leraars 'n afspraak te maak. GEBEDSBEDIENING: JAKOB-SE-LEER VERSOEKE: Gebedsversoeke: Skryf ʼn versoek en plaas dit in die mandjie in die voorportaal van die hoofingang van die kerk, of in die voorportaal van die kapel. Jy kan ook jou versoek per e-pos stuur na: gebed@constantiakruin.co.za. Jy mag anoniem bly. ʼn Span voorbidders sal deur die week oor jou gebedsversoek bid. Dankie-sê: Skryf gerus weer ʼn nota sodat ons saam kan dankie sê. Steek ʼn kersie aan by Jakob-se-Leer in die hoofportaal van die kerk as getuienis. Daar is ook ʼn boek waarin jy kan skryf van hoe jou gebede verhoor is. Kontaknommers: Elmarie 083 307 6949; Lizelle 084 407 2596 JAKOB’S WELL: Ondersteuning vir mense tussen werke. Het jy hulp nodig met jou CV? Het jy al baie aansoeke uitgestuur maar kry geen reaksie nie? Voel jy al moedeloos en weet nie meer watter kant toe nie? Skakel gerus vir Stephan Naudé op 082 948 2883 vir ʼn afspraak. MANNEBEDIENING: Die mannebediening kom elke Vrydag, @ 05:45 – 06:45 in die Kapel bymekaar. Onthou jou koffiebeker! ABOUT HOPE "Depressie-ondersteuningsgroep": Kontak Beatie Schoeman by 083 600 4015. BAIE BELANGRIK: Kom elke eerste Donderdag van elke maand om 19:00, in kamer 3 van die kerkhuis, bymekaar. GRIEFSHARE: Ondersteuningsgroep vir mense wat ʼn geliefde aan die dood afgestaan het. Kontak Alet Reynders by 082 927 9888.
DIVORCECARE VIR VOLWASSENES: Kontak Amanda Kruger by 082 416 2486 Nuwe ondersteuningsgroep het 31 Mei 2016 begin vir persone deur ‘n egskeiding. KOSSTOOR EN KLEREBANK: Die kos en klerestoor is oop Maandae van 09:00 tot 10:00 vir die ontvangs van skenkings of vir hulp aan behoeftiges. Enige skenkings welkom. Kontak Elize Strijdom by 082 833 6695. KANKERONDERSTEUNING–VRIENDE VIR CANSA: Kontak Pierre Goetz by 082 377 9729 of per epos by pgconsult@mweb.co.za. MEDIESE STOOR: Die mediese stoor het heelwat krukke, bedpanne, rolstoele, doeke, stutte wat GRATIS aan lidmate geleen word. Maak gebruik hiervan! Kontak Elize Strijdom by 082 833 6695. PILATESKLASSE: Pilates en strekklasse word aangebied op Dinsdagoggende van 07:00 – 08:00 in die kerksaal. Kontak Jo-Ann by 083 501 7525 (R50 per klas). HULP AAN ONS BEJAARDES 75 EN OUER: Susan Oosthuizen is betrokke by ons bejaardes 75 jaar en ouer. Kontak haar gerus by 082 300 9731. KOOKKUNSKLASSE: Donderdae: 14:00 – 17:00: Ria Prinsloo 083 676 5653. NAALDWERKKLASSE: Donderdae: 14:00 – 17:00: Willa Kemp 082 463 6143. SOS: ONDERSTEUNINGSGROEP VIR OUERS EN FAMILIE VAN SUBSTANSAFHANKLIKES: Kontak Stephanie Henning by 072 347 3792. Vir meer inligting of besprekings, kontak Patricia Burger by 082 899 6129 of info@sosministries.co.za. SKULDBERADING: Cloete Kruger is 'n ervare en geregistreerde skuldberader. Hy gee werklik om. Alles is vertroulik, en hy kan help om finansiële skuldstres te verlig. Bel hom gerus vir meer inligting by 011 794 9974 of 082 700 5574. INTREE-FASE REKENAARGELETTERDHEID KURSUS: Wil jy graag meer van rekenaars leer, is jy bang om met ‘n rekenaar te werk? Dan is die rekenaargeletterdheidsklasse vir vyf Vrydag-oggende van 09:00 tot 10:00 net vir jou @ R50 per sessie. Kontak Elbe Krause by 082 648 7698 of die kerkkantoor by 011 475 1440. Al die geld word vir Hulp en Hoop geskenk. Roodepoort Sentrum vir Bejaardes: Daar is beskikbare verblyf. Kontak asb Lizbe von Moltke – 011 672 5475.
SOEK ‘n WERK / HET ‘n WERK WERKSGELEENTHEID: Vakante pos beskikbaar as kantoorassistent vir langtermyn versekering/finansiёle adviseur. Rekenaarvaardigheid ‘n vereiste. Tweetalig – Engels en Afrikaans. Nie roker. 5 dag werksweek. Vorige werksondervinding verkieslik maar nie vereiste. Matriek vereiste. CV na mariettelaub@gmail.com. Kontak Mariette – 073 211 8839 Vakante pos beskikbaar as ontvangsdame / kantoor administrasie in Randburg. MS Office, Excel, Word en Outlook is n vereiste. Moet ook Afrikaans & Engels magtig wees. Pos is onmiddellik beskikbaar. Stuur jou CV na admin@wmqs.co.za
Poste vir ‘n Diesel werktuigkundige, motor onderdele verkoops persoon asook’n PDI Tegnikus is tans beskikbaar by JMC Westrand office (Ruimsig, Gauteng). Stuur jou CV na annemariem@jmcsa.co.za Poste is onmiddelik beskikbaar. WERKSOEKEND: Neil Burger - 084 485 7222 – is bereid om na mense se huise te kyk, diere kos te gee en swembad skoon te hou teen 'n fooi tussen 16 Junie en 11 Julie. Benodig werk as Winkel Bestuurder, Ontvangs Bestuurder, Pakhuis Bestuurder of Verkoops Verteenwoordiger. Het 16 jaar ondervinding as Departements Bestuurder en Ontvangs Bestuurder vir Pick n Pay. Kontak Grant Boshoff op 071 142 7897 of altaboshoff2@gmail.com Benodig werk as Kantoor Assistent, Ontvangs, Admin Dame. Het 10 jaar ondervinding in Ontvangs, Sekretarieel en Krediet Kontrole. Is besig om Boekhou te leer deur IQ Academy. Kontak Alta Boshoff op 076 013 7897 of email altaboshoff2@gmail.com Francina soek werk vir Woensdae in Florida / Constantiakruin area. Kontak haar by 073 454 0361. Verwysing Elsa 011 475 1440. ALGEMEEN Dankie aan elke lidmaat wat tyd opgeoffer het om Vrydagaand en Saterdag saam met ons te dink oor die proses in ons gemeente. Dankie ook aan almal se insette en gebede. Dankie ook vir elke lidmaat wat saam uitgery het Orlando toe om deel te wees van ‘n heling- en versoeningsproses in ons land. Dankie ook vir getroue erediens bywoning. Uit ons proses besef ons hoe belangrik die ritme is dat God elke Sondag mense roep, versamel, toerus en uitstuur om Sy navolgers in die wêreld te wees. Wat ‘n voorreg om die Koninkryk op hierdie manier te laat kom. Dankie vir elke bydrae hetsy klere, geld of gawes van ons lidmate. Dit is hoekom Constantiakruin ‘n baie spesiale en geliefde gemeente aan die Wesrand is. Groete van huis tot huis Dr Anton Fick
BEDIENINGSPAN Kerkkantoor nr.:
Elsa Meintjes
011 475 1440
Webwerf:
www.constantiakruin.co.za
Kantoorure:
Maandag tot Vrydag van 08:00 tot 16:00 Behalwe op Maandae en Woensdae van 08:30 tot 16:00
Leraars:
Dr. Anton Fick Ds. Jaco Schoeman Dr. Wicus van der Merwe Dr. Theo Marais (Floridaparkbediening)
083 967 2275 082 411 4080 082 337 1568 082 570 0769
Ds. Barend Buys (Bedryfshoof en Engelse Bediening)
084 671 0129
Best. Geboue en Terrein:
Nick van der Merwe
082 578 0580
Best. Multimedia:
Marinus Loots
082 928 9773
Jeugwerker:
Johann van der Walt
083 497 3776
Dankofferkoeverte is beskikbaar by enige van die toonbanke. Vir elektroniese dankofferinbetalings of skenkings: Bankbesonderhede is ABSA reknr.: 01063330384 VERLOF: Dr Anton Fick: 16 – 19 Junie en ook WTVL Predikante wegbreek 20 – 21 Junie. Dr Wicus v d Merwe: 24 – 26 Junie. Ds Jaco Schoeman: 23 Junie tot 18 Julie en ook WTVL Predikante wegbreek 20 - 21 Junie. Elsa Meintjes: 15 Julie – 8 Augustus. Neem ook kennis dat Ds Barend Buys en Johann v d Walt (Jeugwerker) weg is met die Makhatini uitreik. Die ander predikante staan in vir die betrokke predikant wat met verlof weg is.
VAKANTE VOLDAGPOS : GEMEENTE SEKRETARESSE Aansoeke word ingewag vir die pos van Gemeente Sekretaresse by NG Kerk Constantiakruin. Die pos behels onder andere: • Normale sekretariële en administratiewe werk • Skakelbord en ontvangs • Proeflees • Koördinering van lokale • Bespreking van huwelike, begrafnisse en funksies • Opvolging van afsprake • Uithaal en sortering van pos • Vyfdag week, 08:00 – 16:00 • Profiel van kandidaat: • Gemaklike en informele persoonlikheid • Bewese goeie menseverhoudings • Samewerking in spanverband • Rekenaarvaardig (Microsoft office pakket, Winkerk) • Taalvaardig (Afrikaans en Engels) • Hantering van veelvuldige take op een slag • Minimum van vyf jaar toepaslike ondervinding Vergoeding: Onderhandelbaar Sluitingsdatum: Donderdag, 16 Junie 2016 om 16:00Handig alle aansoeke by die kerkkantoor in of stuur aan Pierre Goetz by goetzinc@mweb.co.za Vir enige navrae kan met Pierre Goetz by 082 377 9729 geskakel word.
Posaanvaarding: So spoedig moontlik Constantiakruin behou homself die reg voor om nie die pos te vul vir welke rede ook al, in terme van aansoeke ontvang.