CONSTANTIAKRUIN – AANKONDIGINGS Die Here stuur elkeen van ons na verwondes, binne en buite die gemeente, om lewens te verander deur hulp en hoop te bring! VANDAG SONDAG 08 MEI 2016 PINKSTER 08:30 (Kerk) PINKSTER 10:00 (Kerk) DOOP Prediker: Dr Wicus van der Merwe Tema: Ritmes! Ritme 1: Hoe lyk jou Godsbeeld? (Bring enige skryfbehoeftes saam) (Ons drink tee tussen die eredienste) ENGLISH SERVICE 10:00 (Chapel) Preacher: Rev. Barend Buys PINKSTER 18:00 (Kerk) Prediker: Dr Wicus van der Merwe Tema: Ritmes! Ritme 2: Hoe is jy ingeprop by Jesus?
KLEUTERKERK 08:30 In die kleuterhoekie, Kerkhuis PROMISELAND 08:30 en 10:00 Graad 0 tot graad 5 - Saal KINDERPINKSTER VGK – DIENS 15:00 - Saal KATEGESE (Gr 6-11): 17:00 Geen Kuierkerk – almal Pinkster
MOEDERSDAG: Baie dankie aan alle moeders!! Julle is baie werd, baie meer as edelstene! Mag Vader julle seёn met Sy liefde, vreugde, vrede, geduld – en baie wysheid. Ons bid graag vir al ons moeders op hierdie dag! VOLGENDE SONDAG 15 MEI 2016 PINKSTERNAGMAAL 08:30 (Kerk) PINKSTERNAGMAAL 10:00 (Kerk) Prediker: Dr. Wicus van der Merwe TEMA: Ritmes! Ritme 6 & 7: Waar het jy met jou hulpbronne gedien? Waar pas God in jou werkplek?
KLEUTERKERK 08:30 In die kleuterhoekie, Kerkhuis
(Ons drink tee tussen die eredienste)
VGK – DIENS 15:00 – Saal
ENGLISH SERVICE 10:00 (Chapel) Preacher: Rev. Barend Buys
KATEGESE (Gr 6-11): 17:00
KUIERKERK: 18:00 KAPEL Prediker: Dr Herman Breytenbach Tema: Geloofsreëls deur Johannes
IN SYNC 18:00 Kerk
PROMISELAND 08:30 en 10:00 Graad 0 tot graad 1 - Kerkhuis Graad 2 tot graad 5 – Saal
VOORBIDDING Denise Koch Marco Steyn (3jr) Oubaas van Wyk Pieter Greyling Salome Joubert Marieke Lombard -eggenoot oorlede
084 951 1332 082 788 3011 082 889 1904 083 409 6883 082 877 3969 083 457 0629
Alet Louwrens Ria Swart Joshua Engelbrecht Bob/Doreen Atherton Ina en Japie de Beer Daan Nel Ansie Krige
082 901 4937 082 468 8777 082 550 6299 082 923 6060 073 624 8670 073 533 3984 082 922 8691
PINKSTER 2016 Nuwe gewoontes bring nuwe lewe. Pinkster 2016 bring nuwe gewoontes waarin ons as gemeente saam gaan oefen. Die gewoontes wat ons ritmes noem, bring ons in die teenwoordigheid van die Koninkryk wat naby gekom het in. Kom ontdek hoe om deur hierdie ritmes, jou volle bestaan te verstaan vanuit die realiteit van Koninkryk. Die kinders gaan hierdie selfde ritmes gelyklopend in die saal tydens ons Kinderpinkster hanteer. Tom Smith, outeur van die boek ‘Raw Spirituality’ gebruik hierdie ritmes om gemeentes te begelei in geloofsvorming wat in alles die realiteit van God sien. Hierdie ritmes word verder in die jaar ontgin en ons as gemeente gaan hierdie ritmes gebruik om ons gestuurdheid nog verder te ontwikkel. Tom lei op 10-11 Junie ‘n gespreksgeleentheid vir die gemeente in die ontginning en inoefening van hierdie ritmes. Hou asseblief hierdie datum oop. Pinkster 2016 nooi jou, jou buurman, kollega, kinders, familie, vriende en elke ander persoon uit om te kom ervaar en beleef dat God se Koninkryk hier is! Na afloop van elke diens gaan ons lekker kuier rondom sop en ‘n broodjie. Die program vir Pinkster is as volg: Sondag 8 Mei 18:00 – Ritme 2 – Hoe is jy ingeprop in Jesus? (Bring asb blikkies kos) Maandag 9 Mei 10:00 & 19:00 – Ritme 3 – Wie loop saam met jou op jou geloofsreis? (Bring asb soppoeier en mieliemeel) Dinsdag 10 Mei 10:00 & 19:00 – Ritme 4 – Waar gebruik die Gees jou as gawe vir die wêreld? (Bring asb jou kontant bydrae as kollekte) Woensdag 11 Mei 10:00 & 19:00 – Ritme 5 – In wie se skoene het jy gestaan? (Bring asb ‘n paar skoene) Sondagoggend 15 Mei (Nagmaal) – Ritme 6 & 7 – Waar het jy met jou hulpbronne gedien? Waar pas God in jou werkplek? (Bring asb enige klere en komberse) Dinsdagaand word uitgesonder vir ons Pinksterdankoffer.
BYBELSTUDIE Geen Bybelstudie tydens Pinkster nie ( 11 Mei ) Die Bybelstudie hervat weer vanaf 18 Mei KUIERKERK: ‘N GEESTELIKE REIS DEUR DIE EVANGELIE VAN JOHANNES Met hierdie Geestelike reis gaan ons fokus op ‘n persoonlike ontmoeting met Jesus Christus. Ons wil jou uitnooi om jouself vir 8 Sondae om 18:00 in die Kapel, te verbind aan hierdie reis. Ons gaan uiteraard kyk na die dieper betekenis van die teks van Johannes, maar konsentreer op ‘n persoonlike geloofservaring en persoonlike geloofsverhouding met Jesus. Die reeks word deur dr. Herman Breytenbach aangebied. Hy het so pas 'n boek oor die Johannes Evangelie die lig laat sien. Die boek sal ook te koop wees vir diegene wat meer wil lees en geniet! Kom groei en word verryk deur Jesus se geliefde dissipel, Johannes! 15 Mei
Johannes 10,14:
22 Mei
Johannes 13:
29 Mei
Johannes 15:
5 Junie
Johannes 16:
12 Junie
Johannes 21:
Het jy geweet Jesus is die Weg, die Waarheid en die Lewe? Het jy ‘n opregte liefde vir Jesus en jou naaste? Het jy geweet jy moet “ingeplant” wees in Jesus? Het jy geweet, sonder die Heilige Gees, kan jy nie glo nie? Het jy Jesus regtig, regtig lief?
BID VIR SUID-AFRIKA – 40 DAE VAN GEBED VIR VERSOENING Soos u dalk in die koerant gelees het, word daar op 11 Junie 2016 ‘n byeenkoms gehou vir versoening by die Orlando stadion. Constantiakruin beplan om ‘n bus vol te maak om te gaan deelneem aan hierdie verrigtinge. Ons sal inligting daaroor in die aankondigings plaas sodra ons meer weet. Hou dop! As voorbereiding hiervoor, word daar vir 40 dae gebid van 7 Mei – 15 Junie 2016. Die riglyne hiervoor is beskikbaar by: www.jwipn.com. Gaan na hul tuisblad en klik op: 40 Days of Prayer for Reconciliation. Ek kan vir jou die Word-dokument aanstuur per e-pos. Skryf dan net jou naam op die lys in die hoofportaal en ek stuur dit graag aan. Lizelle du Toit - 084 407 2596 - gebed@constantiakruin.co.za MAKATINI Uitreik vir Hoërskool en naskoolse studente Dié jaar gaan Constantiakruin weer na Makatini uitreik van 25 Junie tot 3 Julie. Indien jy belangstel om saam te kom of te ondersteun, kontak vir Barend 084 671 0129 of Johann by 083 497 3776.
HULP EN HOOP Dis nou ons fondsinsamelings-maand en ons vra soos elke jaar, dat lidmate ons asb. sal help om geld in te samel vir Kos vir behoeftige gesinne en kinders. Ons gee ongeveer maandeliks R30,000 se kos aan verskeie instansies en kan dit nie nakom, sonder ondersteuning van ons lidmate nie! Jy kan ʼn eenmalige bedrag gedurende Mei oorbetaal of ʼn debietorder teken sodat daar ʼn bedrag maandeliks afgaan (sien meegaande koevert as voorbeeld). Of plaas ʼn kontant bedrag in die koevert en gooi by enige diens in die kis of kollektebord.
Dankie aan elkeen wat bydra! Enige navrae, skakel vir Doks Hamman, by 082 923 9837 of dokshamman@gmail.com of vir Stephan Naudé op 082 948 2883. DRINGEND: Ons benodig dringend skoolskoene vir arm gesin. Grootte 4 - 2 paar vir dogters en grootte 2 – 1 paar vir dogter. Kontak Elize 082 833 6695. Roodepark skool het groot behoefte aan grys langbroeke en wit langmou hemde. Kontak Daleen Gerber 083 225 4318 of stuur net kerk toe asb.
ONDERSTEUNINGSGROEPE EN KURSUSSE BERADINGSDIENSTE IN ONS GEMEENTE: Beradingsdienste is gratis beskikbaar vir gemeentelede gedurende die week. Skakel gerus enige berader om ʼn afspraak te maak indien u ʼn behoefte het om te gesels. Beraders: Daleen Boshoff - 082 770 8135 (Heel Donderdae beskikbaar per afspraak) Braam Steyn - 061 518 2912 Yolanda Beukes - 082 856 4030 Stephan Naudé - 082 948 2883 Alet Reynders - 082 927 9888 Jy is ook baie welkom om met enige een van die leraars 'n afspraak te maak. GEBEDSBEDIENING: JAKOB-SE-LEER VERSOEKE: Gebedsversoeke: Skryf ʼn versoek en plaas dit in die mandjie in die voorportaal van die hoofingang van die kerk, of in die voorportaal van die kapel. Jy kan ook jou versoek per e-pos stuur na: gebed@constantiakruin.co.za. Jy mag anoniem bly. ʼn Span voorbidders sal deur die week oor jou gebedsversoek bid. Dankie-sê: Skryf gerus weer ʼn nota sodat ons saam kan dankie sê. Steek ʼn kersie aan by Jakobse-Leer in die hoofportaal van die kerk as getuienis. Daar is ook ʼn boek waarin jy kan skryf van hoe jou gebede verhoor is. Kontaknommers: Elmarie 083 307 6949; Lizelle 084 407 2596 JAKOB’S WELL: Ondersteuning vir mense tussen werke. Het jy hulp nodig met jou CV? Het jy al baie aansoeke uitgestuur maar kry geen reaksie nie? Voel jy al moedeloos en weet nie meer watter kant toe nie? Skakel gerus vir Stephan Naudé op 082 948 2883 vir ʼn afspraak MANNEBEDIENING: Die mannebediening kom elke Vrydag, @ 05:45 – 06:45 in die Kapel bymekaar. Onthou jou koffiebeker! ABOUT HOPE "Depressie-ondersteuningsgroep": Kontak Beatie Schoeman by 083 600 4015. BAIE BELANGRIK: Kom elke eerste Donderdag van elke maand om 19:00, in kamer 3 van die kerkhuis, bymekaar. GRIEFSHARE: Ondersteuningsgroep vir mense wat ʼn geliefde aan die dood afgestaan het. Kontak Alet Reynders by 082 927 9888 DIVORCECARE VIR VOLWASSENES: Kontak Amanda Kruger by 082 416 2486 Nuwe ondersteuningsgroep begin 31 Mei 2016 vir persone deur ‘n egskeiding. KOSSTOOR EN KLEREBANK: Die kos en klerestoor is oop Maandae van 09:00 tot 10:00 vir die ontvangs van skenkings of vir hulp aan behoeftiges. Enige skenkings welkom. Kontak Elize Strijdom by 082 833 6695.
KANKERONDERSTEUNING – VRIENDE VIR CANSA: Kontak Pierre Goetz by 082 377 9729 of per e-pos by pgconsult@mweb.co.za. MEDIESE STOOR: Die mediese stoor het heelwat krukke, bedpanne, rolstoele, doeke, stutte wat GRATIS aan lidmate geleen word. Maak gebruik hiervan! Kontak Elize Strijdom by 082 833 6695. PILATESKLASSE: Pilates en strekklasse word aangebied op Dinsdagoggende van 07:00 - 08:00 in die kerksaal. Kontak Jo-Ann by 083 501 7525. (R50 per klas.) HULP AAN ONS BEJAARDES 75 JAAR EN OUER: Susan Oosthuizen is betrokke by ons bejaardes 75 jaar en ouer. Kontak haar gerus by 082 300 9731. KOOKKUNSKLASSE: Donderdae: 14:00-17:00: Ria Prinsloo 083 676 5653 NAALDWERKKLASSE: Donderdae: 14:00-17:00: Willa Kemp 082 463 6143 SOS: ONDERSTEUNINGSGROEP VIR OUERS EN FAMILIE VAN SUBSTANSAFHANKLIKES: Kontak Stephanie Henning by 072 347 3792. Vir meer inligting of besprekings, kontak Patricia Burger by 082 899 6129 of info@sosministries.co.za. SKULDBERADING: Cloete Kruger is 'n ervare en geregistreerde skuldberader. Hy gee werklik om. Alles is vertroulik, en hy kan help om finansiële skuldstres te verlig. Bel hom gerus vir meer inligting by 011 794 9974 of 082 700 5574. INTREE-FASE REKENAARGELETTERDHEID KURSUS: Wil jy graag meer van rekenaars leer, is jy bang om met ‘n rekenaar te werk? Dan is die rekenaargeletterdheidsklasse vir 5 Vrydag-oggende van 09:00 tot 10:00 net vir jou @ R50 per sessie. Kontak Elbe Krause by 082 648 7698 of die kerkkantoor by 011 475 1440. Al die geld word vir Hulp en Hoop geskenk. SOEK ‘n WERK / HET ‘n WERK WERKSGELEENTHEID: Geen WERKSOEKEND: Peter, ʼn betroubare & hardwerkende tuinman soek werk. Hy is baie nederig, werk onafhanklik en ons ken hom al 7 jaar. Verwysing Robert Barrie – 083 708 8665 Kontak Fanie 082 855 7293
ALGEMEEN
Dankofferkoeverte is beskikbaar by enige van die toonbanke. Vir elektroniese dankofferinbetalings of skenkings: Bankbesonderhede is ABSA reknr.: 01063330384 Dankie vir elke lidmaat se getrouheid en dankie aan ons FinansiĂŤle komitee vir deeglike en goeie bestuur van God se geld!
BEDIENINGSPAN Kerkkantoor nr.:
Elsa Meintjes
011 475 1440
Webwerf:
www.constantiakruin.co.za
Kantoorure:
Maandag tot Vrydag van 08:00 tot 16:00 Behalwe op Maandae en Woensdae van 08:30 tot 16:00
Leraars:
Dr. Anton Fick Ds. Jaco Schoeman Dr. Wicus van der Merwe Dr. Theo Marais (Floridaparkbediening)
083 967 2275 082 411 4080 082 337 1568 082 570 0769
Ds. Barend Buys (Bedryfshoof en Engelse Bediening)
084 671 0129
Best. Geboue en Terrein:
Nick van der Merwe
082 578 0580
Best. Multimedia:
Marinus Loots
082 928 9773
Jeugwerker:
Johann van der Walt
083 497 3776