Aankondigings 10 April 2016

Page 1

CONSTANTIAKRUIN – AANKONDIGINGS Die Here stuur elkeen van ons na verwondes, binne en buite die gemeente, om lewens te verander deur hulp en hoop te bring! VANDAG SONDAG 10 APRIL 2016 INFORMELE DIENS 08:30 (Kerk) FORMELE DIENS 10:00 (Kerk) Prediker: Dr. Darius Botha

KLEUTERKERK 08:30 In die kleuterhoekie, Kerkhuis

(Ons drink tee tussen die eredienste)

PROMISELAND 08:30 en 10:00 Graad 0 tot graad 1 - Kerkhuis Graad 2 tot graad 5 – Saal

ENGLISH SERVICE 10:00 (Chapel) Preacher: Rev. Barend Buys

VGK – DIENS 15:00 – Saal KATEGESE (Gr 6-11): 17:00

Kuierkerk 18:00 (Kapel) Prediker: Dr. Herman Breytenbach Reeks: ‘n Geestelike reis deur die Evangelie van Johannes Tema 1: “Het jy ‘n persoonlike verhouding met Jesus?” - Johannes 1

IN SYNC 18:00 (Kerk) Prediker: Dr. Wicus v d Merwe

VOLGENDE SONDAG 17 APRIL 2016 INFORMELE DIENS 08:30 (Kerk) FORMELE DIENS 10:00 (Kerk) Prediker: Dr. Wicus van der Merwe (Ons drink tee tussen die eredienste)

KLEUTERKERK 08:30 In die kleuterhoekie, Kerkhuis PROMISELAND 08:30 en 10:00 Graad 0 tot graad 1 - Kerkhuis Graad 2 tot graad 5 – Saal

ENGLISH SERVICE 10:00 (Chapel) Preacher: Rev. Barend Buys

VGK – DIENS 15:00 – Saal

Kuierkerk 18:00 (Kapel) Prediker: Dr. Herman Breytenbach Reeks: ‘n Geestelike reis deur die Evangelie van Johannes Tema 2: Het jy ‘n vernuwende Lewe?

IN SYNC 18:00 (Kerk) Prediker: Dr. Wicus v d Merwe

- Johannes 2,3,4

KATEGESE (Gr 6-11): 17:00


VOORBIDDING Daan Nel Marinda Smit Ansie Krige Eunice Bester Kobie vd Zwan Denise Koch Lynette de Villiers Gary Kohn Johan du Plessis

073 533 3984 083 650 2545 082 922 8691 082 554 7401 083 422 4227 084 951 1332 082 338 0275 083 284 5456 082 548 9432

Alet Louwrens Ria Swart Salome Joubert Joshua Engelbrecht Bob Atherton Ina en Japie de Beer Dalien v Niekerk Oubaas van Wyk

082 901 4937 082 468 8777 082 877 3969 082 550 6299 082 923 6060 073 624 8670 079 743 3968 082 889 1904

KUIERKERK SONDAGAANDE @ 18h00 TEMA: ‘N GEESTELIKE REIS DEUR DIE EVANGELIE VAN JOHANNES Met hierdie Geestelike reis gaan ons fokus op ‘n persoonlike ontmoeting met Jesus Christus. Ons wil jou uitnooi om jouself vir 8 Sondae om 18:00 in die Kapel, te verbind aan hierdie reis. Ons gaan uiteraard kyk na die dieper betekenis van die teks van Johannes, maar konsentreer op ‘n persoonlike geloofservaring en persoonlike geloofsverhouding met Jesus. Die reeks word deur Dr Herman Breytenbach aangebied. Hy het so pas 'n boek oor die Johannes Evangelie die lig laat sien. Die boek sal ook te koop wees vir diegene wat meer wil lees en geniet! Kom groei en word verryk deur Jesus se geliefde dissipel, Johannes! 10 April 17 April 24 April 15 Mei

Johannes 1: Johannes 2,3,4: Johannes 6: Johannes 10,14:

22 Mei

Johannes 13:

29 Mei

Johannes 15:

5 Junie

Johannes 16:

12 Junie

Johannes 21:

Het jy ‘n persoonlike verhouding met Jesus? Het jy ‘n vernuwende lewe? Het Jesus al jou honger gestil? Het jy geweet Jesus is die Weg, die Waarheid en die Lewe? Het jy ‘n opregte liefde vir Jesus en jou naaste? Het jy geweet jy moet “ingeplant” wees in Jesus? Het jy geweet, sonder die Heilige Gees, kan jy nie glo nie? Het jy Jesus regtig, regtig lief?

BYBELSTUDIE Woensdag om 10:00 in die Kapel Aanbieder: Dr. Herman Breytenbach Tema: Ontmoet die verskillende Rigters


KRUINJARE: Bootrit – Hartbeespoortdam Ons nooi u uit vir 'n bootrit op die Hartbeespoortdam op Donderdag 21 April 2016. Die bus vertrek om 08:30 van die kerk af. Daar is net plek vir 40 persone. Die koste is R190 per persoon (betaalbaar op die bus) en sluit 'n vingerete op die bootrit van twee uur in. Daar is drankies op die boot beskikbaar, kontant. Na die bootrit word die Jasmyn- sentrum besoek vir inkopies en verversings. Vul asb. u name in op die blou vorms wat beskikbaar is in die portale asook in die Kapel. BELANGRIKE DATUMS IN APRIL / MEI Vrydag 22-24 April Belydenis Kamp Dinsdag 26 April Ockie Vermeulen optrede om 18:30 vir 19:00 in die kerk. R100p.p. (Fondsinsamelings projek) Woensdag 27 April Gemeente-ete / Potjiekos (Openbare Vakansiedag) Donderdag 5 Mei Hemelvaartdiens 19:00 OCKIE VERMEULEN: ORREL-UITVOERING Dit is die derde opeenvolgende jaar dat ons vir Ockie in ons gemeente gaan geniet! Teken hierdie datum aan en koop jou kaartjie teen R100 p.p. Dit is een van ons gemeente se fondsinsamelingsgeleenthede. Wanneer: Dinsdag 26 April (Die volgende dag is ʼn vakansiedag en ons ete) Tyd: 18:30 vir 19:00 Plek: Kerkgebou Ockie Vermeulen sal ook sy nuutste CD daardie aand verkoop! Dit beloof om ʼn onvergeetlike ervaring te wees. Sien jou daar! GEMEENTE-ETE: POTJIEKOS Wanneer: Woensdag 27 April 2016 (Openbare Vakansiedag) Tyd: 10:00 tot 14:00 (Ete om 12:00) Kaartjies: R70 vir volwassenes en tieners / R40 vir kinders onder 12 jaar (Kaartjies beskikbaar van Sondag 6 Maart na die eredienste of by die kerkkantoor gedurende kantoorure). Bespreek nou al jou kaartjie vir ʼn lekker ete en saam kuier. Gee jou naam op om ʼn pot of bykosse te maak asb. Selgroepe: Ons nooi ook al die selgroepe om as selgroep saam te kom kuier. Ons benodig asb. mense om potte te maak. Kontak Vossie by 083 453 8309 Daar word ʼn spesiale span ingebring om al ons kinders te vermaak! Moet nie hierdie kuier misloop nie! MAKATINI Uitreik vir Hoërskool en naskoolse studente Dié jaar gaan Constantiakruin weer na Makatini uitreik van 25 Junie tot 3 Julie. Indien jy belangstel om saam te kom of te ondersteun, kontak vir Barend 084 671 0129 of Johann by 083 497 3776.


KOLLEKTANTE BENODIG Kollektante word dringend benodig vir die 10:00 oggend eredienste. Kontak asb. vir Anna Hayton by 082 413 0644 indien jy kan help. ONDERSTEUNINGSGROEPE EN KURSUSSE BERADINGSDIENSTE IN ONS GEMEENTE: Beradingsdienste is gratis beskikbaar vir gemeentelede gedurende die week. Skakel gerus enige een van die beraders om ʼn afspraak te maak indien u ʼn behoefte het om te gesels. Beraders: Daleen Boshoff - 082 770 8135 (Heel Donderdae beskikbaar per afspraak) Braam Steyn - 061 518 2912 Yolanda Beukes - 082 856 4030 Stephan Naudé - 082 948 2883 Alet Reynders - 082 927 9888 Jy is ook baie welkom om met enige een van die leraars 'n afspraak te maak. GEBEDSBEDIENING: JAKOB-SE-LEER VERSOEKE: Gebedsversoeke: Skryf ʼn nota en plaas dit in die mandjie in die voorportaal van die hoofingang van die kerk, of in die voorportaal van die kapel. Jy kan ook jou versoek per e-pos stuur na: gebed@constantiakruin.co.za. Jy mag anoniem bly. ʼn Span voorbidders sal deur die week oor jou gebedsversoek bid. Dankie-sê: Skryf gerus weer ʼn nota sodat ons saam kan dankie sê. Steek ʼn kersie aan by Jakobse-Leer in die hoofportaal van die kerk as getuienis. Daar is ook ʼn boek waarin jy kan skryf van hoe jou gebede verhoor is. Kontaknommers: Elmarie 083 307 6949; Lizelle 084 407 2596 JAKOB’S WELL: Ondersteuning vir mense tussen werke. Het jy hulp nodig met jou CV? Het jy al baie aansoeke uitgestuur maar kry geen reaksie nie? Voel jy al moedeloos en weet nie meer watter kant toe nie? Skakel gerus vir Stephan Naudé op 082 948 2883 vir ʼn afspraak MANNEBEDIENING: Die mannebediening kom elke Vrydag, @ 05:45 – 06:45 in die Kapel bymekaar. Onthou jou koffiebeker! ABOUT HOPE "Depressie-ondersteuningsgroep": Kontak Beatie Schoeman by 083 600 4015. BAIE BELANGRIK: Kom elke eerste Donderdag van elke maand om 19:00, in kamer 3 van die kerkhuis, bymekaar. GRIEFSHARE: Ondersteuningsgroep vir mense wat ʼn geliefde aan die dood afgestaan het. Kontak Alet Reynders by 082 927 9888. DIVORCECARE VIR VOLWASSENES: Kontak Alet Reynders by 082 927 9888.


KOSSTOOR EN KLEREBANK: Die kos en klerestoor is oop Maandae van 09:00 tot 10:00 vir die ontvangs van skenkings of vir hulp aan behoeftiges. Enige skenkings welkom. Kontak Elize Strijdom by 082 833 6695. KANKERONDERSTEUNING – VRIENDE VIR CANSA: Kontak Pierre Goetz by 082 377 9729 of per e-pos by pgconsult@mweb.co.za. MEDIESE STOOR: Die mediese stoor het heelwat krukke, bedpanne, rolstoele, doeke, stutte wat GRATIS aan lidmate geleen word. Maak gebruik hiervan! Kontak Elize Strijdom by 082 833 6695. PILATESKLASSE: Pilates en strekklasse word aangebied op Dinsdagoggende van 07:00 - 08:00 in die kerksaal. Kontak Jo-Ann by 083 501 7525. (R50 per klas.) HULP AAN ONS BEJAARDES 75 JAAR EN OUER: Susan Oosthuizen is betrokke by ons bejaardes 75 jaar en ouer. Kontak haar gerus by 082 300 9731. KOOKKUNSKLASSE: Donderdae: 14:00-17:00: Ria Prinsloo 083 676 5653 NAALDWERKKLASSE: Donderdae: 14:00-17:00: Willa Kemp 082 463 6143 SOS: ONDERSTEUNINGSGROEP VIR OUERS EN FAMILIE VAN SUBSTANSAFHANKLIKES: Kontak Stephanie Henning by 072 347 3792. Vir meer inligting of besprekings, kontak Patricia Burger by 082 899 6129 of info@sosministries.co.za. SKULDBERADING: Cloete Kruger is 'n ervare en geregistreerde skuldberader. Hy gee werklik om. Alles is vertroulik, en hy kan help om finansiële skuldstres te verlig. Bel hom gerus vir meer inligting by 011 794 9974 of 082 700 5574. HULP EN HOOP • Weet julle dat Hulp & Hoop vir omtrent 70 seniors maandeliks sorg in: Roodepoort, Luipaardsvlei, Ons Huis, SAVF Newlands en in ons eie gemeenskap? • Ons Kos vir Honger Kinders-fondsinsameling is Meimaand. Beplan asb. daarvoor. • ʼn Persoon soek 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, teen einde van die maand, asb. Kontak: Sarie by 083 450 2053 • 'n Jong juffrou soek asb. meisiestekkies vir haar netbalspanne in 'n spesiale skool. Groottes 2 tot 6. Kontak asb. vir Lourisca by 072 397 1834 • Begin asb. blokkies brei vir die winterkomberse! Wolskenkings baie welkom. • Sunrise Dagsorgsentrum: Indien jy kan help, of 'n besoek wil bring, skakel vir Doks Hamman by 082 923 9837. • Bring asb. jou ou bruikbare selfoon en laaier na die kerkkantoor. Enige navrae, skakel vir Doks Hamman, by 082 923 9837 of dokshamman@gmail.com of vir Stephan Naudé op 082 948 2883.


SOEK ‘N WERK / HET ‘N WERK WERKSGELEENTHEID: 1. Pos beskikbaar vir 'n finansiële bestuurder in die groter Johannesburg-gebied. Die regte kanditaat het ‘n Bcom graad in 'n finansiële gebied en ervaring in die Automotive Handelaarskap omgewing. Stuur asseblief u CV in 'n Word-formaat met afskrifte van jou nuutste salarisstrokies om saam contact@allstarplacements.co.za met enige kwalifikasies of sertifikate in PDF-formaat. 2. Pos beskikbaar vir nuwe en gebruikte voertuie Verkopebestuurders in die groter Johannesburg-gebied. Ervaring met nismarkte en met die boonste echelon sal voordelig wees asook ervaring met gesogte handelsmerke (groot 5). Kandidate moet 1 tot 3 jaar voertuigverkope ervaring hê. Die kandidaat moet in staat wees om ten minste 8 eenhede per maand verkoop en oor 'n geldige rybewys beskik. Stuur asseblief u CV in 'n Word-formaat met afskrifte van jou nuutste salarisstrokies om saam contact@allstarplacements.co.za met enige kwalifikasies of sertifikate in PDFformaat. WERKSOEKEND: 1. Sam soek werk 3 keer ‘n week, Maandae, Woensdae, Donderdae. Sy is baie betroubaar en hardwerkend. Vir engie navrae skakel Tersia 079 956 6667 ALGEMEEN Dankofferkoeverte is beskikbaar by enige van die toonbanke. Vir elektroniese dankofferinbetalings of skenkings: Bankbesonderhede is ABSA reknr.: 01063330384 Dankie vir elke lidmaat se getrouheid! VERLOF Ds. Jaco Schoeman: 29 Maart tot 15 Mei, ds. Jaco neem sy langverlof. Dr. Theo Marais: 9 April tot 2 Mei – ook langverlof.


BEDIENINGSPAN Kerkkantoor nr.:

Elsa of Anne-Marie

Webwerf:

www.constantiakruin.co.za

Kantoorure:

Maandag tot Vrydag van 08:00 tot 16:00 Behalwe op Maandae en Woensdae van 08:30 tot 16:00

Leraars:

Dr. Anton Fick Ds. Jaco Schoeman Dr. Wicus van der Merwe Dr. Theo Marais (Floridaparkbediening) Ds. Barend Buys (Bedryfshoof en Engelse Bediening)

Bestuurder: Geboue en Terrein: Nick van der Merwe Jeugwerker: Johann van der Walt Multimedia: Marinus Loots

011 475 1440

083 967 2275 082 411 4080 082 337 1568 082 570 0769 084 671 0129

082 578 0580 083 497 3776 082 928 9773


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.