Nuusbrief vir lede van Constantiakruin Gemeente Februarie/February 2016 Newsletter for members of Constantiakruin Congregation
Ons ken dit so goed...wanneer 'n ma nie meer op haar eie kan woon nie en dan staatmaak dat haar dogter haar sal inneem! Wel, dis presies wat gebeur het op 1 Maart 2016. Toe Constantiakruin (CK) in 1973 van Floridapark afgestig het, het ons nie geweet dat ons 43 jaar later weer een met Floridapark gaan word nie.
We know how it is … when a mother is no longer capable of living on her own and then relies on her daughter to take care of her! Well, that is exactly what happened on 1 March 2016. Back in 1973 when Constantiakruin (CK) seceded from Floridapark (FP), we had no idea that 43 years later we would reunite.
Oor 'n jaar van 'n eenwordingsproses, is daar verskeie gesprekke en beplanning gedoen oor die pad vorentoe. Beide gemeentes het die eenwording sonder enige beswaar, goedgekeur.
Over a year of working towards a unification of congregations, there have been various discussions and planning for the road ahead. Both of the congregations have approved of the unification without any objections.
Miskien het jy gewonder hoe raak dit my en wat verander Perhaps you have wondered how this affects you and what nou? changes to expect? Die bediening in Floridapark The ministry in Floridapark contingaan voort soos dit tans die ues as usual and will be known as the Constaniakruin-Floridapark Minisgeval is en staan bekend as Constantiakruintry. Floridapark Bedieningspunt. An executive committee has Daar is 'n dagbestuur gekies been chosen to handle the day to day business and report back to the CK wat die dag tot dag sake daar hanteer en terugvoer gee aan Church Council. V.l.n.r.: Dr. Theo Marais; Johan Vlok (FP); Andriesa Singleton Two members from FP have die Gemeenteraad van CK. & Dr. Anton Fick tydens Eenwordingssondag. Daar is ook twee lede van been chosen to serve on the CK Church Council. FP wat gekies is om op die Gemeenteraad CK te dien. Dr. Theo Marais has been appointed to minister for another year until February 2017 and CK is responsible Dr Theo Marais word vir nog 'n jaar daar aangestel tot for his package. All the other costs of the FP ministry Febr 2017 en sy pakket word deur CK gedra. Al die are covered by themselves. ander kostes van FP bedieningspunt word deur hulself gedra. The property and loose assets will be transferred to CK, together with the 170 members who become part of our Die eiendomme en los bates word oorgedra aan CK, asook die 170 lidmate word deel van ons lidmate membership register. register. Continuous planning with regards to the questions Daar word voortdurend beplan oor die vraag waarheen about where this ministry is headed are in place, and there are already excellent suggestions on the table. met hierdie bedieningspunt en daar is reeds baie goeie voorstelle ter tafel gelê. The team of Ministers will be rotated from time to time Die leraarspan sal van tyd tot tyd roteer sodat die in order to expose the FP ministry to the CK ministers and we foresee that later on we will all follow the same bedieningspunt ook aan CK leraars blootgestel word en series. ons voorsien dat ons later dieselfde reekse sal volg. Lidmate wat graag daar sou wou kerkgaan is welkom, die diens is 9vm Sondae en bydraes en kollektes word nou deur een beursie bestuur. Waar lidmate ʼn keuse uitoefen om op ʼn meer permanente basis die FP bedieningspunt by te woon, word hulle lidmaatskap gewoon op Constantiakruin se databasis aangedui as “Floridapark bedieningspunt.” Ons is dankbaar dat die Here ons so gelei het en vertrou hom ook met die pad vorentoe. Mag Hy ons seën en met insig oorlaai. Baie welkom aan ons ma wat weer een met ons geword het! Vir enige navrae, skakel met Dr Anton Fick of Dr Theo Marais. Saam is ons beter tot eer van Sy Naam! ● Drs Theo Marais & Anton Fick
Members who wish to attend FP are most welcome; the service is at 9:00 a.m. on Sundays and contributions and collections are now all part of one financial base. If members choose to attend the FP congregation on a more permanent basis, their membership on the Constantiakruin data base will simply read: “Floridapark ministry” We are grateful that the Lord has led us and we trust Him with the road ahead. May He Bless us and overwhelm us with insight. We are delighted to welcome our mother with whom we are re-united! If you have any questions, contact Dr. Anton Fick or Dr. Theo Marais. Together we do better to bring honour to His Name! ● Drs Theo Marais & Anton Fick
‘n Gebed vir reën
Kerk waar ons begin met koffie, tee en versnaperinge? ‘n Kerk waar ons rondom tafels sit? ‘n Kerk waar ons gesels oor die sake van die dag? ‘n Kerk waar ek kan kuier met die ander oulike mense van hierdie Gemeente?
weer verder gegaan. Kuierkerk is ook ‘n plek waar ons vir mekaar kan bid. Die Bybel leer ons “Bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word” (Jak 5:16).
Dis nie iets wat in standaard ereDierbare Vader, ons kom kniel vandag in dienste gebeur nie, dankbaarheid voor U. Ons hef ons hande maar kuierkerk omhoog en wil U lof besing net soos Dawid skep baie nuwe moontlikhede. In die U grootheid beskryf het: Daarom, groot is U, Al die bogenoemde gebeur by tweede kwartaal gaan kuierkerk Here my God! Daar is niemand soos U nie. kuierkerk. Vir baie jare het ons bietjie anders lyk: veel meer soos ‘n Buiten U is daar geen God nie, van hoeveel geglo kerk kan net op een manier gode ons ook al gehoor het. (2 Samuel 7:22) gebeur: almal sit in rye, slegs een ou Bybelskool. Waar ons dieper grawe in Dankie, vir die reën wat u so mildelik oor ons kan praat, en soms moet hy ons heel- die Bybel, en leer om dit te gebruik soos ‘n goeie soldaat sy wapen kan land laat val het. Dat U die Gewer is van temaal toespreek. hanteer. Maar ook hier gaan erediens nuwe lewe, van groei. Ons wil intree vir dié nie die formaat hê van sit, luister en dele wat nog nie verligting ervaar het nie. Maar ons glo kerk kan ook op ander Hoor ons gebed Heer: Laat U lewegewende maniere baie vir mense beteken: daar gaan weg nie. Ons gaan: water ook hiér neerstort? Mag dié wat in waar ons die amp van gelowige baie ● gesels; donker wanhoop sit as gevolg van droogte, meer ernstig opneem: ons deel ons ● ontdek; U reddende hand sien—U Lig wat alle gedagtes met mekaar. Want elke ● delf; en donker plekkies verdryf, wat droë bene in gelowige het egte ervarings met die ● leer. nuwe lewe omskep. Here, en ons kan leer by mekaar. Nie In diepe afhanklikheid roep ons U aan! Ons verniet dat Paulus sê: “Leer en onder- Ons gaan leer by mekaar en saam vra vir nuutgemaakte menseverhoudings— rig mekaar” nie (Gal 6:2). groei in die Woord— met koffie / tee nuut soos klein beloftes van nuwe weiding en versnaperinge. So, ons nooi jou wat skielik verrassend op die barre lande uit. Kom ervaar meer in jou kerk. By kuierkerk delf ons dieper. Met uitspring. Dat ons vir mekaar lig kan wees, Kom grawe dieper in jou geloof. Kom die reeks van God by/aan die werk, hoop kan gee en kan bemoedig in donker smee hegter bande met jou medehet ons elke aand die tema van die tye. gelowiges. Ons doen dit elke Sonoggend geneem en dieper geboor. Mag U hierdie mooie land seën met U guns, dagaand om 6 nm in die kapel. Dis met vrede en—met genoeg reën! kuierkerk ! ● Dikwels die video gekyk, halfpad Amen Ds. Jaco Schoeman gestop, dit eers geprosesseer, en dan
Bekende ekonoom Dawie Roodt en akademikus, Theo Venter, het gemeentelede van Constantiakruin tydens Impakweek toegespreek oor die finansiële landskap van Suid-Afrika. Dit het aangesluit by die reeks: God@work/werk, wat vandeesweek afgesluit het. Indien jy tans in ’n finansiële verknorsing is en berading benodig, kontak gerus vir Cloete Kruger by 011 794 9974 of 082 700 5574. ●
’n Groep van CK se Jeug het tydens die Stilte in die Storms-kamp, dieper gaan delf in die sin en rol van gebed. Kruinbasuin dek volgende maand meer hieroor. ●
The ‘freshly packaged’ Alpha course, an internationally designed course for people who want to follow in Jesus’ footsteps, created by Nicky Gumble, has recently been revamped. The Alpha course, presented twice a year at CK English Congregation, focusses on important aspects such as: Why Jesus Christ was crucified; what does the Bible really mean to me; what is the working of the Holy Spirit; and how do I pray. According to a few course members, Alpha enabled them to unpack the whole Holy Spirit subject—in a protected environment. One member remarked that something has changed in his life. “I can’t tell you exactly what happened, but it did!” To become part of this amazing introduction into the basics of walking by faith, contact Eksteen Brand on 071 468 0843. ●
Lidmate van Florida Park tydens die Eenwording met Constantiakruin op Sondag, 6 Maart. Dit sal nou bekend staan as ConstantiakruinFloridapark Bedieningspunt. Dr Theo Marais het die Eenwordingsdiens gelei, waartydens Nagmaal bedien is. (Hou gerus die Kruinbasuin dop wat eersdaags sal verskyn met ’n kykie na die samesmelting van Florida Park met Constantiakruin Gemeente.)