Handleiding
Leerdoelwitte Wat die leerder aan die einde van die les moet
weet. Geneem uit KABV.
Leselemente
Belangrike terminologie
Wenke
Nuwe terminologie om die
Enige inligting anders as
begrip van die vak as deel van die les uit te brei.
die inhoud, om die leerder deur die leerproses te begelei.
Aktiwiteit Definieer Definisies van konsepte om die inhoud te verstaan.
Vrae wat voltooi moet word
ten einde die kennis van die voltooide les te toets.
Vir die nuuskieriges Aansporing om die inhoud in diepte na te vors. Brei
die aktiwiteit en oefening tot só ’n mate uit dat die leerder aangemoedig
word om te verken. Vir die begaafde leerder:
Kerninhoud
Studeer/Hersiening
Beklemtoon die kern
Tyd wat spandeer
van die inhoud, in-diepte verduideliking van ’n
spesifieke afdeling van die les; moet verstaan word.
word om die inhoud te
bestudeer in die afsluiting van die eenheid en ter
voorbereiding vir die toets of eksamen.
uitgebreide oefeninge.
Vir Leerders met Spesiale Onderwysbehoeftes*
(LSOB): Verduidelik die
noodsaaklikheid om die
basiese vrae te voltooi om ’n slaagpunt te behaal.
*LSEN in algemene taalgebruik.
*Alle leselemente word nie noodwendig in hierdie gids gebruik nie. 6
© Optimi