3 minute read

Waarom ’n Vaderlose Seun Mentor?

WAAROM ’N WAAROM ’N VADERLOSE VADERLOSE VADERLOSE SEUN SEUN SEUN MENTOR? MENTOR? MENTOR?

3 maniere om sy lewe te verander

Advertisement

Die verslae is deurlopend: Ons lewe in ’n samelewing met ’n vaderlose jeug. Met alle respek teenoor dié wat sonder ’n sterk vader guur grootgeword het, verkies ek egter om nie hier op die negatiewe te fokus nie. Ek gee liewer praktiese maniere waarop ons as mans goeie mentors vir vaderlose seuns kan wees.

Die goue reël – hou by jou woord

Jou aandeel kan langtermynvrugte oplewer

Mentorskap is ’n voorwaardelike roeping, dit mag nooit ten koste van jou eie gesin wees nie. Maar net een uur per week saam met ’n vaderlose jongman kan ’n merkwaardige positiewe uitwerking in sy lewe hê en langtermynvrugte oplewer.

Waar kan jy begin?

Enkelouers is helde. Ek het deur die jare heen saam met talle enkelma’s en -pa’s gewerk. Hulle vermag dinge wat die res van ons verstom. Tog is ’n enkelouer steeds net een persoon en kan hulle doodeenvoudig nie aan al die eise van die lewe voldoen nie. ’n Belangrike eienskap van ’n goeie mentor, is om te verstaan hoe belangrik dit is om toegewyd te wees. Beplan julle rooster ten minste een skooljaar vooruit om ongeveer een keer per week te ontmoet. Te veel kinders is al meermale in die Mentorskap is ’n steek gelaat deur leë of verbreekte beloftes. As jy sê dat jy daar gaan wees, hou by jou woord. wonderlike geleentheid As jy dit regtig nie kan maak nie, laat die kind, om jou geloof en die mentorskapprogram en die kind se gesin waardes uit te leef – om vooraf weet. En maak seker dat jy dadelik julle onvoorwaardelike liefde afspraak herskeduleer. Weet jy nie waar om te begin nie en is jy aan dié te betoon wat dit Jy moet inspraak miskien selfs ’n bietjie geïntimideer? Moenie die nodigste het. in sy lewe hê wees nie. Die meeste gemeenskappe Een van my gunstelingteksverse sê: “Vuil taal het ’n mentorskapsprogram by skole, moet daar nooit uit julle mond kom nie; praat naskoolsentrums of gemeenskapsorganisasies. En ek kan uit net wat goed en opbouend is volgens die eis van omstandighede, persoonlike ervaring getuig dat die mentor net soveel baat by sodat dit julle hoorders ten goede kan kom” – Efesiërs 4:29. Dit is die mentorskap as die persoon wat gementor word. Volg hierdie presies wat ’n vaderlose seun nodig het – om verbaal opgebou eenvoudige formule – daag op (wees konsekwent!). te word. Jou bemoedigende woorde speel ’n belangrike rol in xx JUIG! TYDSKRIF 68 JUIG! TYDSKRIF

Net een uur per week saam met ’n vaderlose seun kan ’n merkwaardige positiewe uitwerking in sy lewe hê.

die ontwikkeling van sy identiteit as man. Mentorskap bied geleenthede vir jou om hom geluk te wens met ’n prestasie, om hom basiese lewensvaardighede te leer soos hoe om ’n stewige handdruk te gee of hoe om ’n gesprek te voer. Dit bied die geleentheid dat hy kan hoor: “Ek is trots op jou.”

Leef jou geloof en waardes uit

In sy liedjie, “Be Like You”, sê die kletsrymer, LeCrae: “I got this emptiness inside that got me ghting for approval because I missed out on my daddy saying, “Way to go.” So now I’m looking at the media and following what they feed me. Even though they lie, they still tell me that they love me. They say I’m good at bad things, at least they proud of me.”

Mentorskap is ’n wonderlike geleentheid om jou geloof en waardes uit te leef – om onvoorwaardelike liefde aan dié te betoon wat dit die nodigste het. Dit bied ons die geleentheid om aktief te wys hoe outentieke manwees lyk. As ons dit doen, word die leuens van die wêreld ’n nekslag toegedien en moontlik word ’n lewe gered. Sal jy dit oorweeg om ’n vaderlose seun te mentor? 

Hierdie artikel is oorspronklik op allprodad.com gepubliseer.

MATT HAVILAND is die skrywer van A Father’s Walk: A Christian-Based Resource for Single Fathers en die mede-outeur van The Daddy Gap. Vir meer inligting, stuur ‘n e-pos aan Matt na afatherswalk@gmail.com

This article is from: