1 minute read
Hoe Kan Ons Vroue-Entrepreneurskap In SA Laat Groei?
Hoe kan ons VROUE-ENTREPRENEURSKAP in Suid-Afrika laat groei?
By Legion of Lions is ons hoofdoelwit om ons rol te vervul in die opbou van ons reënboognasie deur b esigheidsgeleenthede en entrepreneurstalent bymekaar te bring deur medewerking, sakeprojekte, fi nansiering en wêreldwye distribusie. Die groot bron van kreatiwiteit en potensiaal vir sake-innovasie in Suid-Afrika – opgesluit in ons mans en vroue – is noemenswaardig.
Advertisement
vir vroue in Suid-Afrika te skep en hulle entrepreneursvaardighede te help ontwikkel? Ons moet hande vat en groter toegang tot geleenthede, nansiering, sake-afrigting en -opleiding bied. Ons moet vroue en jong entrepreneurs help om volhoubare ondernemings te laat groei, wat werkloosheid kan help bekamp.
Suid-Afrikaanse bevolking vroue is, word minder as 40% van die klein- tot middelslagondernemings (SMO’s) deur vroue besit.
Bystand vir sakevroue
SMO’s kan Suid-Afrika se ekonomie verander, daarom wil ons vroue aanmoedig en bystaan om hulle eie ondernemings te begin. Suid-Afrikaanse vroue, veral as hulle enkelouers is, lê dikwels baie deursettingsvermoë en dryfkrag aan die dag – soms uit pure nood.
Hoe doen ons dit? Raak betrokke
Raak betrokke by ons internasionale projekte of bemagtigings- en afrigtingsprogramme vir entrepreneurs uit alle demogra ese groepe. Kontak ons by empower@legiono ions.com