2 minute read
Kredietkaartskuld, Jy Is Nie Alleen Nie
FLAGS HET JY PROBLEME MET SKULD? SKAKEL ONS GERUS 086 100 1047
• Verminder jou maandelikse skuldterugbetalings • Baat by verlaagde rentekoerse • Herstel jou kredietrekord • Stop skuldeisers se oproepe • Verhoed dat jy jou motor of huis verloor
Advertisement
SKUD JOU SKULD AF!
SMS of WhatsApp 061 432 8499
NCRDC1560
Kredietkaartskuld
Jy is nie alleen nie! —deur Casper le Grange
In Suid-Afrika beloop die gemiddelde kredietkaartlimiet ongeveer R35 000. Die gemiddelde uitstaande balans op sewe miljoen kredietkaarte wat tans deur SuidAfrikaners gebruik word, het met bykans 1% gedurende 2020 toegeneem tot ongeveer R18 800 gemiddeld per kredietkaart. • Bepaal wat jou snellers (triggers) is en skryf dit neer. Dalk is dit spesi eke winkels of dalk spandeer jy maklik geld op sekere familie of vriende. • Indien jy maklik aanlyn aankope doen, haal die toep van jou foon af. • Dalk is afslagprodukte (specials) jou swakpunt, vermy sulke uitverkopings.
Moenie skuld ignoreer nie
Kredietkaartskuld kan ’n struikelblok wees om te oorkom, veral in hierdie uitdagende nansiële tye, maar die volgende aanhaling van Aldous Huxley, ’n Britse outeur en losoof, is so waar: “Facts do not cease to exist because they are ignored.” Dit is belangrik om jou nansiële situasie te bepaal en as daar probleme is, so spoedig moontlik reg te stel. Wil jy regtig jou kredietkaartskuld beter bestuur?
Waarop het jy jou geld spandeer?
Verder stel ek voor dat jy meer as die minimum maandeliks vereiste bedrag terugbetaal. Dit sal help om die rente wat terugbetaalbaar is te beperk. Kontak ook jou bank en doen navraag of daar nie pakkette beskikbaar is wat meer voordelig is nie, soos byvoorbeeld ’n 60 dae rent“Dit is evrye kredietkaartfasiliteit of ten belangrik minste verlaagde rente-koerse. Die eerste stap is om ten dat verbruikers Verantwoordelike verbruikers minste die laaste drie maande kredietkaart- behoort gereeld navraag se kredietkaartstate na te betalings ’n te doen oor beter pakkette gaan. Waarop het jy jou geld spandeer? Wat is noodsaaklik en wat is luukses? Is daar goedere prioriteit maak.” en nie net te aanvaar wat aangebied word nie. wat dalk beter is om kontant aan Maak kredietkaartte koop? Gebruik jou kredietkaart vir paaiemente ’n prioriteit noodsaaklikhede. Moenie “verskonings” TransUnion het in hulle Q3-verslag van uitdink vir sekere uitgawes nie. Wees eerlik 2020 bevind dat verbruikers by voorkeur met jouself, want sodra jy jou gedrag erken, poog om nie kredietkaartpaaiemente oor kan jy die situasie regstel. te slaan nie. “Dit is belangrik dat verbruikers kredietkaartbetalings ’n prioriteit maak, Voorstelle wat jou kan help: aangesien kredietkaartfasiliteite die voordeel • Stel ’n lys op en identifi seer wat “toelaatbaar” van beide likiditeit en vinnige toegang tot is om te koop volgens jou behoefte. krediet bied, veral tydens hierdie uitdagende • Bepaal ook watter aankope jy met jou COVID-19-tye.” kredietkaart gaan doen. Hou daardie lys byderhand om jou te herinner en om CASPER LE GRANGE is ’n geregistreerde skuldberader by die nasionale kredietreguleerder. onnodige uitgawes te vermy. NCRDC 1560.
KLOP GERUS AAN VIR PROFESSIONELE HULP
Sodra ’n verbruiker nie meer sy skuld en/of huishoudelike nansies kan bestuur nie, is dit tyd om aan te klop vir professionele hulp. Jy is welkom om ons by 086 100 1047 te skakel, of kontak ons per e-pos by help@dcgsa.co.za. Ons assesserings is 100% vertroulik en verpligtingvry.