Gratis JUIG! April 2021 Digitale Uitgawe

Page 78

HET JY PROBLEME FLAGS MET SKULD?

Kredietkaartskuld Jy is nie alleen nie!

—deur Casper le Grange

I SKAKEL ONS GERUS

086 100 1047

Waarop het jy jou geld spandeer?

NCRDC1560

SMS of WhatsApp

061 432 8499 e-pos xx JUIG! TYDSKRIF

help@dcgsa.co.za

Moenie skuld ignoreer nie Kredietkaartskuld kan ’n struikelblok wees om te oorkom, veral in hierdie uitdagende finansiële tye, maar die volgende aanhaling van Aldous Huxley, ’n Britse outeur en filosoof, is so waar: “Facts do not cease to exist because they are ignored.” Dit is belangrik om jou finansiële situasie te bepaal en as daar probleme is, so spoedig moontlik reg te stel.

• Verminder jou maandelikse skuldterugbetalings • Baat by verlaagde rentekoerse • Herstel jou kredietrekord • Stop skuldeisers se oproepe • Verhoed dat jy jou motor of huis verloor

SKUD JOU SKULD AF!

n Suid-Afrika beloop die gemiddelde kredietkaartlimiet ongeveer R35 000. Die gemiddelde uitstaande balans op sewe miljoen kredietkaarte wat tans deur SuidAfrikaners gebruik word, het met bykans 1% gedurende 2020 toegeneem tot ongeveer R18 800 gemiddeld per kredietkaart.

• Bepaal wat jou snellers (triggers) is en skryf dit neer. Dalk is dit spesifieke winkels of dalk spandeer jy maklik geld op sekere familie of vriende. • Indien jy maklik aanlyn aankope doen, haal die toep van jou foon af. • Dalk is afslagprodukte (specials) jou swakpunt, vermy sulke uitverkopings.

Wil jy regtig jou kredietkaartskuld beter bestuur?

Verder stel ek voor dat jy meer as die minimum maandeliks vereiste bedrag terugbetaal. Dit sal help om die rente wat terugbetaalbaar is te beperk. Kontak ook jou bank en doen navraag of daar nie pakkette beskikbaar is wat meer voordelig is nie, soos byvoorbeeld ’n 60 dae rentevrye kredietkaartfasiliteit of ten “Dit is minste verlaagde rente-koerse. belangrik Verantwoordelike verbruikers dat verbruikers behoort gereeld navraag kredietkaartte doen oor beter pakkette betalings ’n en nie net te aanvaar wat prioriteit aangebied word nie.

Die eerste stap is om ten minste die laaste drie maande se kredietkaartstate na te gaan. Waarop het jy jou geld spandeer? Wat is noodsaaklik maak.” en wat is luukses? Is daar goedere wat dalk beter is om kontant aan Maak kredietkaartte koop? Gebruik jou kredietkaart vir paaiemente ’n prioriteit noodsaaklikhede. Moenie “verskonings” TransUnion het in hulle Q3-verslag van uitdink vir sekere uitgawes nie. Wees eerlik 2020 bevind dat verbruikers by voorkeur met jouself, want sodra jy jou gedrag erken, poog om nie kredietkaartpaaiemente oor kan jy die situasie regstel. te slaan nie. “Dit is belangrik dat verbruikers kredietkaartbetalings ’n prioriteit maak, aangesien kredietkaartfasiliteite die voordeel Voorstelle wat jou kan help: van beide likiditeit en vinnige toegang tot • Stel ’n lys op en identifiseer wat “toelaatbaar” krediet bied, veral tydens hierdie uitdagende is om te koop volgens jou behoefte. COVID-19-tye.”  • Bepaal ook watter aankope jy met jou kredietkaart gaan doen. Hou daardie lys CASPER LE GRANGE is ’n geregistreerde byderhand om jou te herinner en om skuldberader by die nasionale kredietreguleerder. onnodige uitgawes te vermy. NCRDC 1560.

KLOP GERUS AAN VIR PROFESSIONELE HULP Sodra ’n verbruiker nie meer sy skuld en/of huishoudelike finansies kan bestuur nie, is dit tyd om aan te klop vir professionele hulp. Jy is welkom om ons by 086 100 1047 te skakel, of kontak ons per e-pos by help@dcgsa.co.za. Ons assesserings is 100% vertroulik en verpligtingvry.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook

Articles inside

Die Krag Van Verkoopspesialiste

4min
pages 80-84

Hoe Kan Ons Vroue-Entrepreneurskap In SA Laat Groei?

1min
page 79

Kredietkaartskuld, Jy Is Nie Alleen Nie

2min
page 78

Waarom ’n Vaderlose Seun Mentor?

3min
pages 70-71

n Vader-En-Seun-Reis Na Bybelse Manwees

3min
pages 68-69

Christenskap In Die Werkplek

5min
pages 76-77

Poue, Voëls Van Anderse Vere

1min
pages 66-67

Peter Vandenberg Vier 40 Jaar In CfaN

2min
pages 64-65

Golwe Van Herlewing Op Die Strand – CfaN

6min
pages 62-63

Ondanks Die Pandemie Vul Christelike Uitsendings Kirgisië – FEBA

5min
pages 60-61

Olga, ’n Ware Verhaal Van ’n Ma Se Geheime Hartseer

18min
pages 28-33

Karakters Van Die Bybel – Barabbas

6min
pages 48-49

Waarom Het Die Dissipels Nie Vir Jesus Herken Nie?

3min
page 46

Jesus Het Vir My Gesterf

9min
pages 38-41

Wat Het Gebeur Op Die Pad Na Emmaus?

3min
page 47

Drie Punte Om Oor Na Te Dink: Gawie De Lange

3min
page 27

Empatie: Lucille May

4min
pages 24-25

Woorde Van Wysheid

3min
page 26

Van Verdeeldheid Tot Eenheid: Suksesverhaal In Senekal

7min
pages 14-17

Leer Kinders Hoe Om Groepsdruk Te Hanteer

8min
pages 8-9

n Boer Se Getuienis Van Vergifnis

3min
pages 18-19

Die Openbarings In Openbaring: Elza Meyer

5min
pages 20-21

Van Armoede Tot Voorsiening, Patela En Mfundo Se Getuienis – W4AL

5min
page 13

Redakteursbrief

5min
pages 4-5
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.