4 minute read

Empatie: Lucille May

EMPATIE

en Christus se totale identifi sering met die gevalle mensdom die gevalle mensdom

Advertisement

Ek het eendag na ’n dokumentêre weet waarvoor hy staan, hy weet waarvan program oor die Nazi- hy praat! Ons sal hom volg, ons sal doen oorlogsmisdadigers by die wat hy van ons verlang. As ons hom volg, Nuremburg-verhoor gekyk. In ’n poging sal ons veilig wees en vooruitstrewend om te verstaan hoe enigiemand tot sulke lewe! (“Ek glo vandag dat my optrede in gruweldade in staat was, het ’n Amerikaanse ooreenstemming is met die wil van die Jood die aangeklaagdes gedurende die almagtige Skepper.” – Adolf Hitler) Nuremberg-verhoor in hulle selle besoek om met elkeen van hulle ’n onderhoud ’n Heeltemal ander beeld te voer. Hy het tot die volgende slotsom van ’n oorwinnaar gekom: “I think I now know what evil is – evil Vergelyk dít met die beeld van Jesus. Bloed is the absence of empathy.” Ek het yskoud pêrel in ’n dun lagie op sy vel waar Hy in die geword toe hy dit sê en het dit vyf keer tuin van Getsemane wroeg oor wat dit teruggespeel om herhaaldelik werklik beteken om te oorwín. weer na sy woorde te luister: “Evil is the absence of “Want Daar is bloed wanneer Hy as onskuldige gegesel word, empathy.” Boosheid is ons het nie ’n bloed wanneer dit al die die afwesigheid van hoëpriester wat nie pad na Golgota van Sy empatie. met ons swakhede lyf af drup terwyl Hy Wat beteken “oorwinnaar”? Wanneer jy aan die medelye kan hê nie …” – Hebreërs 4:15 swygend Sy Kruis dra – ’n Lam op pad na die slagting. Nog bloed drup van Sy hande en voete af woord “oorwinnaar” dink, toe die spykers Hom aan die wat kom by jou op? ’n Beeld kruis vaskap. van ’n soldaat, swaard in die hand, sy gesig bloedbesmeer en ’n rooi druppel Jesus identi seer met ons bloed wat oor sy hand van sy middel- Hierdie is die belangrikste oomblik van vinger af tot op die grond drup – ’n tipe Sy lewe, die grootste oorwinning ooit in Brave Heart-karakter? die geskiedenis van die mensdom – die hoogste vorm van empatie: “Ek sal jou Misplaaste heldeverering gevalle toestand betree. Ek sal die pyn van Pas nou hierdie beeld by die Tweede jou kinderdae en jeug oomblik vir oomblik Wêreld-oorlog aan en sien in jou beleef. Ek sal ervaar hoe dit voel om van geestesoog ’n man wat sy volk vol kindsbeen af gebreinspoel te word om selfvertroue en geesdrif motiveer om die uiteindelik as volwassene, oortuig van die wêreld oor te neem. Fier en regop lewer leuen, ’n god aan te hang wat nie bestaan hy sy opruiende toespraak met arms wat nie. Ek sal die angs, die selfhaat van jare se beduie, ’n waarskuwende vinger in die mishandeling deur jou aardse pa wat vandag lug, vuur in die oë. En die troepe en ’n hele van jou ’n vroueslaner gemaak het, beleef. hoogs intelligente nasie hang aan sy lippe. Ek sal ervaar hoe dit voel om so verwerp en Hulle dink: Wat ’n held, wat ’n leier, hy bespot te word dat jy in jou pyn die beeld van xx JUIG! TYDSKRIF 22 JUIG! TYDSKRIF God in jou menswees verloor het en soos ’n dier optree in jou haat teenoor al wat mens is. Ek sal sonde word. Ek sal die sonde ervaar en in hierdie plek van totale identi sering na my Vader uitroep: ‘Vader, vergewe hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie!’”

Die Lam lê Sy lewe neer vir ons

Die ware Krygsman oorwin nie deur Sy groot krág nie, maar deur Sy natuur, Sy aard – die Lam wat kies om Sy lewe vir die ander skape neer te lê.

Word ware oorwinnaars

Moeilike tye in die een of ander vorm is deel van die menslike ervaring – ons kan dit nie vryspring nie. Hoe ons teenspoed of beproewing hanteer, sal bepaal of dit ons gaan platslaan of dat ons soos Christus as oorwinnaars uit die stryd tree. Werk ons saam met God te midde van die moeilike omstandighede, of skop ons daarteen in ’n vleeslike reaksie en blameer ander daarvoor? Bring die swaarkry selfregverdiging, vrees en selfbejammering in ons na vore, of laat ons toe dat nederigheid, geloof en empatie teenoor andere wat deur dieselfde pyn gaan in ons gestalte kry?

Afhangend van ons reaksie, sal ons “meer as oorwinnaars” word of deur ons omstandighede verslaan word.

Empatie in woord en daad

Wees bly saam met dié wat bly is, treur saam met dié wat treur. Die wêreld sal weet ons is Sy dissipels deur ons liefde vir mekaar … 

LUCILLE MAY kan gekontak word by lucillemay@gmail.com Volg haar blog by lucillemay.net

FLAGSBiblical Neck Accessories

This article is from: