RUBRIEK DEUR LUCILLE MAY
FLAGS
EMPATIE en Christus se totale identifisering met die gevalle mensdom
E
weet waarvoor hy staan, hy weet waarvan k het eendag na ’n dokumentêre hy praat! Ons sal hom volg, ons sal doen program oor die Naziwat hy van ons verlang. As ons hom volg, oorlogsmisdadigers by die sal ons veilig wees en vooruitstrewend Nuremburg-verhoor gekyk. In ’n poging lewe! (“Ek glo vandag dat my optrede in om te verstaan hoe enigiemand tot sulke gruweldade in staat was, het ’n Amerikaanse ooreenstemming is met die wil van die almagtige Skepper.” – Adolf Hitler) Jood die aangeklaagdes gedurende die Nuremberg-verhoor in hulle selle besoek om met elkeen van hulle ’n onderhoud ’n Heeltemal ander beeld te voer. Hy het tot die volgende slotsom van ’n oorwinnaar gekom: “I think I now know what evil is – evil Vergelyk dít met die beeld van Jesus. Bloed is the absence of empathy.” Ek het yskoud pêrel in ’n dun lagie op sy vel waar Hy in die geword toe hy dit sê en het dit vyf keer tuin van Getsemane wroeg oor wat dit teruggespeel om herhaaldelik werklik beteken om te oorwín. weer na sy woorde te luister: Daar is bloed wanneer Hy as “Want “Evil is the absence of onskuldige gegesel word, empathy.” Boosheid is bloed wanneer dit al die ons het nie ’n die afwesigheid van pad na Golgota van Sy hoëpriester wat nie empatie. lyf af drup terwyl Hy met ons swakhede swygend Sy Kruis dra medelye kan – ’n Lam op pad na die Wat beteken hê nie …” slagting. Nog bloed drup “oorwinnaar”? – Hebreërs 4:15 van Sy hande en voete af Wanneer jy aan die toe die spykers Hom aan die woord “oorwinnaar” dink, kruis vaskap. wat kom by jou op? ’n Beeld van ’n soldaat, swaard in die hand, sy gesig bloedbesmeer en ’n rooi druppel Jesus identifiseer met ons bloed wat oor sy hand van sy middelHierdie is die belangrikste oomblik van vinger af tot op die grond drup – ’n tipe Sy lewe, die grootste oorwinning ooit in Brave Heart-karakter? die geskiedenis van die mensdom – die hoogste vorm van empatie: “Ek sal jou gevalle toestand betree. Ek sal die pyn van Misplaaste heldeverering jou kinderdae en jeug oomblik vir oomblik Pas nou hierdie beeld by die Tweede beleef. Ek sal ervaar hoe dit voel om van Wêreld-oorlog aan en sien in jou kindsbeen af gebreinspoel te word om geestesoog ’n man wat sy volk vol uiteindelik as volwassene, oortuig van die selfvertroue en geesdrif motiveer om die leuen, ’n god aan te hang wat nie bestaan wêreld oor te neem. Fier en regop lewer nie. Ek sal die angs, die selfhaat van jare se hy sy opruiende toespraak met arms wat mishandeling deur jou aardse pa wat vandag beduie, ’n waarskuwende vinger in die van jou ’n vroueslaner gemaak het, beleef. lug, vuur in die oë. En die troepe en ’n hele Ek sal ervaar hoe dit voel om so verwerp en hoogs intelligente nasie hang aan sy lippe. bespot te word dat jy in jou pyn die beeld van Hulle dink: Wat ’n held, wat ’n leier, hy xx JUIG! TYDSKRIF 22 JUIG! TYDSKRIF
God in jou menswees verloor het en soos ’n dier optree in jou haat teenoor al wat mens is. Ek sal sonde word. Ek sal die sonde ervaar en in hierdie plek van totale identifisering na my Vader uitroep: ‘Vader, vergewe hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie!’”
Die Lam lê Sy lewe neer vir ons Die ware Krygsman oorwin nie deur Sy groot krág nie, maar deur Sy natuur, Sy aard – die Lam wat kies om Sy lewe vir die ander skape neer te lê.
Word ware oorwinnaars Moeilike tye in die een of ander vorm is deel van die menslike ervaring – ons kan dit nie vryspring nie. Hoe ons teenspoed of beproewing hanteer, sal bepaal of dit ons gaan platslaan of dat ons soos Christus as oorwinnaars uit die stryd tree. Werk ons saam met God te midde van die moeilike omstandighede, of skop ons daarteen in ’n vleeslike reaksie en blameer ander daarvoor? Bring die swaarkry selfregverdiging, vrees en selfbejammering in ons na vore, of laat ons toe dat nederigheid, geloof en empatie teenoor andere wat deur dieselfde pyn gaan in ons gestalte kry? Afhangend van ons reaksie, sal ons “meer as oorwinnaars” word of deur ons omstandighede verslaan word.
Empatie in woord en daad Wees bly saam met dié wat bly is, treur saam met dié wat treur. Die wêreld sal weet ons is Sy dissipels deur ons liefde vir mekaar … LUCILLE MAY kan gekontak word by lucillemay@gmail.com Volg haar blog by lucillemay.net