6 minute read

Karakters Van Die Bybel – Barabbas

karakters van die bybel

Terwyl ons vandeesmaand Paasfees en die opstanding van ons Here en Verlosser Jesus Christus vier, sal dit goed wees om na ’n Bybelse karakter te kyk wat prominent in die verhaal van Jesus se Lydensweek en Sy laaste Pasga voorkom. Tog word daar vandag ongelukkig min aandag aan hierdie karakter geskenk.

Advertisement

Die Lydensweek Die eerste vervanging

leiers Jesus slegs uit afguns aan hom uitgelewer het (Matt 27:18). Nietemin het Pilatus onder druk geswig en die Jode ’n keuse gegee: Hulle kon kies om Jesus te laat vrygaan of vir Barabbas, ’n bekende misdadiger. Soos die evangelies getuig, was dit gebruiklik vir die Romeinse owerheid om gedurende die Pasga een Joodse gevangene vry te laat (Matt 27:15). Die gebeure van Jesus se Lydensweek is baie bekend: Judas se Die skare wat deur die Joodse owerpriesters en ouderlinge verraad en die inhegtenisname van Jesus; die skynverhoor voor aangehits is, het besluit om vir Barabbas se vrylating te vra die Joodse Raad asook die Romeinse (Matt 27:20). Hierdie verslag word in al owerhede; Sy gewelddadige geseling, die vier die evangelies genoem en almal optog na die Kruis (die Via Dolorosa) en Sommige van ons kyk wat dit lees, is tereg verontwaardig oor Sy kruisiging. Dit alles spreek van Jesus se dit mis dat Barabbas ons die bloeddorstige skare en onbekwame bereidheid om as die onskuldige namens verteenwoordig. Romeinse leierskap. Ons weet almal sondaars te ly. Te midde van al hierdie dat dit tog nie reg is dat ’n onskuldige bekende gebeure is die woordewisseling man ter dood veroordeel word, terwyl tussen die Joodse leiers en tussen die Joodse leiers en ’n skuldige misdadiger vrygelaat word nie. Tog onthul hierdie Pontius Pilatus, die Romeinse Pontius Pilatus, die Romeinse uitruiling die kern van die Evangelie aan ons. Dit is presies wat goewerneur van Judea. goewerneur van Judea. Jesus kom doen het. Pilatus was oortuig dat Pilatus was oortuig dat Jesus onskuldig was Jesus onskuldig was God, die Storieverteller (Luk 23:14-15) en dat Hoewel ons deur die duidelike onregverdigheid van die situasie die Joodse getref word, kyk sommige van ons dit mis dat Barabbas ons

Barabbas die opstandige Barabbas was blykbaar ’n Joodse opstandige gewees, iemand wat ons vandag as ’n “vryheidsvegter” sou kon bestempel. Natuurlik is die een se vryheidsvegter ’n ander se terroris; dit hang alles af van jou perspektief. Vanuit die standpunt van die Romeinse owerheid was Barabbas ’n opstandige moeilikheidmaker wat daarop uit was om hulle besetting van Israel omver te werp. Lukas het soos Markus vermeld dat Barabbas oor ’n “opstand en moord” aangehou is (Luk 23:19; Mark 15:7). Matteus noem hom ’n “berugte gevangene” (Matt 27:16); Johannes noem hom ’n “rower” (Joh 18:40). Blykbaar was Barabbas by baie onderduimse aktiwiteite betrokke in sy begeerte om die Romeine te verdryf.

verteenwoordig. Jesus neem Barabbas se plek in. Let wel, dit is so deur God bewerk. In die verhaal van ons Verlosser se kruisiging is dit juis die rede waarom Hy Hom gewillig aan valse beskuldigings, geseling en bespotting onderwerp het en op die wreedste manier gesterf het. Hy het dit vir rebelle soos Barabbas gedoen. Hy het dit vir ons gedoen. ’n Onregverdige vervanging

Wat kan ons by Barabbas leer?

As jy daaroor nadink, is dit afgryslik om Barabbas met Jesus te vervang. ’n Mens voel om uit die diepte van jou siel te roep: “Nee! Hulle moes nooit Barabbas in Jesus se plek vrygemaak het nie!” Ons wil hê dat die rebel gestraf word en die onskuldige man Jesus het ons plek ingeneem en ons straf op Hom geneem. Ons vrygelaat moet word. Jesus het Barabbas vervang – dit was beslis is soos Barabbas tereg veroordeel vir die boosheid wat ons in ten goede vir Barabbas. Maar as ons erken dat dít is wat Jesus vir God se oë gedoen het. Ons staan in die alle sondaars doen wat hulle vertroue in beskuldigdebank en wag op ons vonnis Hom stel, moet ons erken dat ook ons nie en teregstelling, maar Jesus kom na Jesus het ons plek sulke goedhartigheid verdien nie. In plaas elkeen wat in Hom glo en neem ons plek ingeneem en ons straf daarvan om verwaand te lewe asof ons in. Sonder hierdie genadige vervanging op Hom geneem. verdien om gered te word, behoort die is ons almal voor ’n heilige God vir ons eie besef dat ons net soos Barabbas is, diep sondes aanspreeklik. deur ons wese te sny.

Selektiewe geheue

Ongelukkig is daar baie mense – party van hulle selfs Christene – wat glo dat hulle nie regtig so sleg is nie. Hulle dink hulle kan eendag voor God staan en Hom van al die goeie dinge vertel wat hulle in hierdie lewe gedoen het en van al die verskriklike sondes wat hulle vermy het. Ongelukkig vergeet hulle van die goeie dinge wat hulle versuim het om te doen asook van al die sondes wat hulle wel gepleeg het. Dit verg net een sonde vir ’n regverdige Regter om ons in alle ewigheid te verdoem; ons het al honderde (indien nie duisende) sondes gepleeg.

Ons skiet almal tekort

Al wat dit geverg het, was vir Adam en Eva om een hap van die verbode vrug te eet, om onder die vloek van die dood en verbanning uit Eden te ly. Wat sal met ons gebeur wat ons tot barstens toe ooreet het aan die vrug? Soos die Skrif sê: “… want almal het gesondig en dit ontbreek hulle aan die heerlikheid van God” – Romeine 3:23. Gelukkig eindig die gedeelte in Romeine nie daar nie. Die apostel Paulus praat daarna oor die glorieryke verlossing wat vrylik deur Jesus Christus geskenk word; Hy wat ons soeno er geword het (Rom 3:25).

Berou is ’n vereiste

Totdat ons bereid is om te erken dat ons sondaars soos Barabbas is en net soos hy God se regverdige veroordeling verdien, sal die weg tot redding vir ons geslote bly. Die eerste tree in ons bekering is om ons skuld te erken en berou oor ons sonde te hê. Die beeld van Barabbas gedurende die Lydensweek van Christus is inderdaad een wat spreek van genade. Dit herinner ons aan ons gevalle toestand en ons behoefte aan ’n Verlosser.

Moenie hierdie Paasfees vergeet dat jou sondige hart in Barabbas blootgelê word nie en dat jy ’n onskuldige plaasvervanger nodig het nie. Onthou dat Jesus gekruisig is vir rebelle soos ons. “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek kan wees.” – 2 Korintiërs 5:21 (NV) 

DR. VICTOR KULIGIN is ’n internasionale skrywer en spreker wat 24 jaar as sendeling in Afrika gedien het. Sy nuutste boek, ’n Ontmoeting met Jesus, is beskikbaar by CUM Books. Hy kan bereik word by v_kuligin@yahoo.com

This article is from: