Gratis JUIG! April 2021 Digitale Uitgawe

Page 48

FLAGS

rs van die bybel karakte

T

erwyl ons vandeesmaand Paasfees en die opstanding van ons Here en Verlosser Jesus Christus vier, sal dit goed wees om na ’n Bybelse karakter te kyk wat prominent in die verhaal van Jesus se Lydensweek en Sy laaste Pasga voorkom. Tog word daar vandag ongelukkig min aandag aan hierdie karakter geskenk.

leiers Jesus slegs uit afguns aan hom uitgelewer het (Matt 27:18). Nietemin het Pilatus onder druk geswig en die Jode ’n keuse gegee: Hulle kon kies om Jesus te laat vrygaan of vir Barabbas, ’n bekende misdadiger. Soos die evangelies getuig, was dit gebruiklik vir die Romeinse owerheid om gedurende die Pasga een Joodse gevangene vry te laat (Matt 27:15).

Die Lydensweek

Die eerste vervanging

Die gebeure van Jesus se Lydensweek is baie bekend: Judas se Die skare wat deur die Joodse owerpriesters en ouderlinge verraad en die inhegtenisname van Jesus; die skynverhoor voor aangehits is, het besluit om vir Barabbas se vrylating te vra die Joodse Raad asook die Romeinse (Matt 27:20). Hierdie verslag word in al owerhede; Sy gewelddadige geseling, die vier die evangelies genoem en almal Sommige van ons kyk optog na die Kruis (die Via Dolorosa) en wat dit lees, is tereg verontwaardig oor dit mis dat Barabbas ons Sy kruisiging. Dit alles spreek van Jesus se die bloeddorstige skare en onbekwame bereidheid om as die onskuldige namens Romeinse leierskap. Ons weet almal verteenwoordig. sondaars te ly. Te midde van al hierdie dat dit tog nie reg is dat ’n onskuldige bekende gebeure is die woordewisseling man ter dood veroordeel word, terwyl ’n skuldige misdadiger vrygelaat word nie. Tog onthul hierdie tussen die Joodse leiers en uitruiling die kern van die Evangelie aan ons. Dit is presies wat Pontius Pilatus, die Romeinse Jesus kom doen het. goewerneur van Judea. Pilatus was oortuig dat Jesus onskuldig was God, die Storieverteller (Luk 23:14-15) en dat Hoewel ons deur die duidelike onregverdigheid van die situasie die Joodse getref word, kyk sommige van ons dit mis dat Barabbas ons

xx JUIG! TYDSKRIF 46 JUIG! TYDSKRIF


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook

Articles inside

Die Krag Van Verkoopspesialiste

4min
pages 80-84

Hoe Kan Ons Vroue-Entrepreneurskap In SA Laat Groei?

1min
page 79

Kredietkaartskuld, Jy Is Nie Alleen Nie

2min
page 78

Waarom ’n Vaderlose Seun Mentor?

3min
pages 70-71

n Vader-En-Seun-Reis Na Bybelse Manwees

3min
pages 68-69

Christenskap In Die Werkplek

5min
pages 76-77

Poue, Voëls Van Anderse Vere

1min
pages 66-67

Peter Vandenberg Vier 40 Jaar In CfaN

2min
pages 64-65

Golwe Van Herlewing Op Die Strand – CfaN

6min
pages 62-63

Ondanks Die Pandemie Vul Christelike Uitsendings Kirgisië – FEBA

5min
pages 60-61

Olga, ’n Ware Verhaal Van ’n Ma Se Geheime Hartseer

18min
pages 28-33

Karakters Van Die Bybel – Barabbas

6min
pages 48-49

Waarom Het Die Dissipels Nie Vir Jesus Herken Nie?

3min
page 46

Jesus Het Vir My Gesterf

9min
pages 38-41

Wat Het Gebeur Op Die Pad Na Emmaus?

3min
page 47

Drie Punte Om Oor Na Te Dink: Gawie De Lange

3min
page 27

Empatie: Lucille May

4min
pages 24-25

Woorde Van Wysheid

3min
page 26

Van Verdeeldheid Tot Eenheid: Suksesverhaal In Senekal

7min
pages 14-17

Leer Kinders Hoe Om Groepsdruk Te Hanteer

8min
pages 8-9

n Boer Se Getuienis Van Vergifnis

3min
pages 18-19

Die Openbarings In Openbaring: Elza Meyer

5min
pages 20-21

Van Armoede Tot Voorsiening, Patela En Mfundo Se Getuienis – W4AL

5min
page 13

Redakteursbrief

5min
pages 4-5
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.