Gratis JUIG! April 2021 Digitale Uitgawe

Page 79

BESIGHEID BESIGHEID

DEUR LEGION OF LIONS FLAGS

Hoe kan ons VROUE-ENTREPRENEURSKAP in Suid-Afrika laat groei? By Legion of Lions is ons hoofdoelwit om ons rol te vervul in die opbou van ons reënboognasie deur besigheidsgeleenthede en entrepreneurstalent bymekaar te bring deur medewerking, sakeprojekte, finansiering en wêreldwye distribusie. Die groot bron van kreatiwiteit en potensiaal vir sake-innovasie in Suid-Afrika – opgesluit in ons mans en vroue – is noemenswaardig. Te min vroue besit ondernemings Hoewel meer as die helfte van die

Suid-Afrikaanse bevolking vroue is, word minder as 40% van die klein- tot middelslagondernemings (SMO’s) deur vroue besit.

Bystand vir sakevroue SMO’s kan Suid-Afrika se ekonomie verander, daarom wil ons vroue aanmoedig en bystaan om hulle eie ondernemings te begin. Suid-Afrikaanse vroue, veral as hulle enkelouers is, lê dikwels baie deursettingsvermoë en dryfkrag aan die dag – soms uit pure nood.

Hoe doen ons dit?

vir vroue in Suid-Afrika te skep en hulle entrepreneursvaardighede te help ontwikkel? Ons moet hande vat en groter toegang tot geleenthede, finansiering, sake-afrigting en -opleiding bied. Ons moet vroue en jong entrepreneurs help om volhoubare ondernemings te laat groei, wat werkloosheid kan help bekamp.

Raak betrokke Raak betrokke by ons internasionale projekte of bemagtigings- en afrigtingsprogramme vir entrepreneurs uit alle demografiese groepe. Kontak ons by empower@legionoflions.com

Wat kan ons doen om vroue se besighede te help groei; om rolmodelle en netwerke JUIG! TYDSKRIF xx


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook

Articles inside

Die Krag Van Verkoopspesialiste

4min
pages 80-84

Hoe Kan Ons Vroue-Entrepreneurskap In SA Laat Groei?

1min
page 79

Kredietkaartskuld, Jy Is Nie Alleen Nie

2min
page 78

Waarom ’n Vaderlose Seun Mentor?

3min
pages 70-71

n Vader-En-Seun-Reis Na Bybelse Manwees

3min
pages 68-69

Christenskap In Die Werkplek

5min
pages 76-77

Poue, Voëls Van Anderse Vere

1min
pages 66-67

Peter Vandenberg Vier 40 Jaar In CfaN

2min
pages 64-65

Golwe Van Herlewing Op Die Strand – CfaN

6min
pages 62-63

Ondanks Die Pandemie Vul Christelike Uitsendings Kirgisië – FEBA

5min
pages 60-61

Olga, ’n Ware Verhaal Van ’n Ma Se Geheime Hartseer

18min
pages 28-33

Karakters Van Die Bybel – Barabbas

6min
pages 48-49

Waarom Het Die Dissipels Nie Vir Jesus Herken Nie?

3min
page 46

Jesus Het Vir My Gesterf

9min
pages 38-41

Wat Het Gebeur Op Die Pad Na Emmaus?

3min
page 47

Drie Punte Om Oor Na Te Dink: Gawie De Lange

3min
page 27

Empatie: Lucille May

4min
pages 24-25

Woorde Van Wysheid

3min
page 26

Van Verdeeldheid Tot Eenheid: Suksesverhaal In Senekal

7min
pages 14-17

Leer Kinders Hoe Om Groepsdruk Te Hanteer

8min
pages 8-9

n Boer Se Getuienis Van Vergifnis

3min
pages 18-19

Die Openbarings In Openbaring: Elza Meyer

5min
pages 20-21

Van Armoede Tot Voorsiening, Patela En Mfundo Se Getuienis – W4AL

5min
page 13

Redakteursbrief

5min
pages 4-5
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.