Kroonnuus TEL (056) 212 3171
DINSDAG 2 JULIE 2013
WWW.KROONNUUS.CO.ZA
GRATIS
Leier in murg en been Senwes se 15de voorsitter Tharine Geldenhuys
gesien het totdat ’n nuwe uitvoerende hoof aangestel is. DANIE MINNAAR van die plaas In 2001 is die Kroonstadse boer Springboklaagte breek nuwe grond. tot ondervoorsitter van Senwesbel Hy is die vierde geslag van die Min- en Senwes verkies. naars wat in die distrik Kroonstad Danie het ook vier jaar in die op die “goue vlakte” tussen Kroon- Mielietrust gedien, waar hy die witstad en Welkom boer. mielieprodusente van Suid-Afrika Hy het aan die Hoërskool Kroon- verteenwoordig het. Die trust se stad (Bloues) gematrikuleer waar hoofdoel is om finansiering vir die hy ook hoofseun was. Hy het deur navorsing en ontwikkeling van die sy naskoolse studie aan die Univer- mieliebedryf beskikbaar te stel. siteit van die Vrystaat (Kovsies) die Danie het ook verskeie kursusse graad B.Com. met sukses behaal. in die buiteland bygewoon, onder Dissipline is in dié sterk leier in meer aan die universiteite van Hardie landbou se are en sy verpligte vard en Stanford. diensplig aan die Pantserskool in In September 2008 is Danie tot Bloemfontein het hom die rangleer voorsitter van Senwesbel verkies. na luitenant en bevelvoerder van Senwesbel is die beherende aandie kommandement laat klim. Hier deelhouer in Senwes. het hy ’n aanprysingsertifikaat vir Die markwaarde van Senwesbel besonderse pligshet in die afgelope getrouheid en vyf jaar van diens van hoogR336 miljoen na R1,1 Met ’n knap vrou aan staande gehalte miljard gegroei en in sy sy, Tersia, laat hy hierdie ontvang. tydperk is met sy fyn aanvoeling In 1988 het hy R220 miljoen se divivir winsoogmerk diep dende aan boere uitsaam met sy pa op Springboklaagte spore in die landbou. gekeer. begin boer. Onder Danie is nou tot sy leiding het hy voorsitter van Sendie Saaibult-stuwes verkies. diegroep gestig en het as voorsitter Met ’n knap vrou aan sy sy, Terbaanbrekerswerk hier gedoen. sia, laat hy met sy fyn aanvoeling Minnaar is van jongs af ’n leier en vir winsoogmerk diep spore in die het in 1998 en 1999 in die uitvoeren- landbou. de bestuur van Vrystaat Landbou se Die egpaar het tweelingdogters Jongboerkomitee gedien. wat aan die Noordwes-Universiteit “In hierdie tydperk het ek ’n studeer, ’n gr. 11-dogter en ’n seun week lange kursus van die Chicago in gr. 7. Board of Trade gedoen. Dit is die wêSy eie boerdery getuig van hoëreldleier in die vrye verhandeling verrigtingboerdery wat sedert 1999 van graan. Suid-Afrika se graan- toegepas word. Mielies en aartapmark het uit ’n gereguleerde omge- pels word met oorleg en kundigwing na ’n vrye mark beweeg,” ver- heid verbou. Hy is ’n voorstander tel hy. van tegnologie en is boonop ’n Die Jongboerkomitee het tientalle voortreflike wildboer. kursusse oor Safex, die Suid-AfriElke hektaar wat op Springbokkaans graanverhandelingsbeurs, laagte geplant word, word geverifiaangebied. eerde stand en kunsmis toegedien Tydens sy termyn as voorsitter om die grond optimaal te benut. van hierdie kursusse het meer as Senwes is 104 jaar oud en Min300 boere die opleiding ontvang. naar is die vyftiende voorsitter van Voor die millenniumwenteling is dié landboureus. Minnaar tot die direksie van Sen- ) Vorige Kroonstadters wat as wesbel en Senwes verkies. voorsitter van Senwes gedien het, In 2000 was Senwes sonder ’n uit- is Schalk Burger (Jan en Burger voerende hoof en Danie was deel Geldenhuys se oupa) van 1951 tot van ’n driemankomitee wat na die 1960 en Danie Serfontein (Jurie daaglikse bestuur van Senwes om- Serfontein se pa) van 1968 tot 1974.
DANIE MINNAAR van die distrik Kroonstad is tot die vyftiende Senwesvoorsitter verkies.
Foto:One Shot Photography