kroonnuus 31-03-2015

Page 1

Kroonnuus TEL (056) 212 3171

DINSDAG 31 MAART 2015

DOG GROOMING PARLOUR

Truterstr. 5 (By Kroonstad Dierehospitaal)

Tel. 056 215 1957 Sel. 076 809 7064 Ons gaan haal en lewer af.

X1PTPN5D-KN030315

WWW.KROONNUUS.CO.ZA

BASTERGEMSBOKKE van die Crous­broers, wat as die wildtelers van die jaar aangewys is.

GRATIS

Foto’s: Verskaf

Pragwild hier geteel Tharine Hurter KROONSTAD word stadig maar seker dié wildsentrum van die land. Die Crous-broers van die distrik Kroonstad is onlangs by Sun City in Noordwes as die nasionale wildtelers van die jaar aangewys. Die Crous-broers is die sesde geslag wat in dié distrik met groot welslae boer. Met Viljee Crous, hul pa, wat sy vier seuns oor alle soorte boerdery touwys gemaak het, het die drie Crous-broers, Kobus, David en Riaan, geleer hoe om in harmonie met die omgewing te boer. Ook waar uitbreidingsgeleenthede bestaan, hoe om dit te beproef en hoe om ’n sukses daarvan te maak. Maans, die oudste broer, boer op sy eie.

‘Dis ’n riem onder die hart dat ons harde werk beloon is.’ X Riaan Crous Die broers het die boerdery begin met swartwitpense wat hulle in 2002 aangekoop het. Vandag boer hulle met 12 verskillende spesies topgehalte-wild. “Dit beteken vir ons bitter baie om die eerbewys te ontvang. Ons het dit glad nie verwag nie,” sê Riaan, wat op die Steynsrus-pad ook met uitmuntende kuddes bonsmaras pronk. “Dis ’n riem onder die hart dat ons harde werk beloon is.”

DIE Crous­broers, van links Kobus, Riaan en David, is as die nasionale wildtelers van die jaar aange­ wys. Agt benoemings is van oor die land heen ontvang en hulle was die enigste van die Vrystaat wat met die louere weggestap het.

Penny’s Guesthouse

MASTERS IN

GLASS

13 Reitz Street, KROONSTAD 9499 Tel. 056 212 4511/2 Cell: 072 851 6999 / 082 736 5760

X1PTL1UH-KN030315

Tel: 056 213 2324 /6 X1PTL46M-KN310315

X1PTMQB9-KN030315

28 Rautenbach St, Kroonheuwel, Kroonstad 9499 Contact: Penny 082 853 2515 info@pennysguesthouse.co.za

X1PTHW6M-KN030315


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.