Kroonnuus TEL (056) 212 3171
DINSDAG 29 OKTOBER 2013
WWW.KROONNUUS.CO.ZA
GRATIS
Rule now enforced Tharine Geldenhuys
NEW traffic markings are being completed in the CBD of Kroonstad. Currently the lack of parking in the CBD is a massive problem. The “one-hour parking” rule has not been strictly enforced in the past, but strict enforcement of this initiative should make sufficient parking available to business clients in the business centre. A fine of R150 for motorists exceeding the one-hour limit on parking bays in the CBD will be issued, says Khojane Madiba, local economic development officer at the municipality. Kroonnuus asked readers on the Kroonnuus Facebook page to give their comments in this regard. Visit www.facebook/Kroonnuus to see what residents have to say about parking in the CBD.
’n MEESTERLIKE dansuitvoering is Donderdag en Vrydag in die Kroonstadskouburg deur Lizane Els en Jeanny Claassens se 3Ddansskool op die planke gebring. In een van die nommers is die balletdansers van links Helené Welgemoed, Lize Bester, Lize van Zyl en Henriëtte Janse van Vuuren. Nog foto’s kan by www.kroonnuus.co.za gesien word. Foto: Tharine Geldenhuys
To share your view, go to Facebook and search for Kroonnuus.
Someone’s watching Tharine Geldenhuys WATCH OUT! Big Brother will be watching you. Closed circuit television cameras (CCTV) will be installed in Kroonstad’s CBD as soon as Friday. Piet Cordier, chairman of Kroonstad Business and Tourism (KB&T), says his organisation has been involved in discussions with the Moqhaka Municipality to make Kroonstad a safer place, especially in the CBD. A big concern for residents is the illegal parking of heavy vehicles in the CBD at night. This will be curbed by means of fines and proof of the video footage. KB&T represents various businesses in Kroonstad and aims to promote investment and good, sound business in town. Discussions on the Safe Town Pro-
‘The CCTV cameras are expected to help the Traffic Department and po lice keep a check on traffic violations, especially big trucks as they are not allowed to park in town at night. They will also help to nab any act of crime taking place in town.’ – Piet Cordier, chairman of Kroonstad Business and Tourism ject have been chaired by executive mayor Jihad Mohapi and a team of delegates. “A joint decision was made to implement projects which require little or no financial implication, but which will still have a positive impact. Both parties feel that this will be a step in the right direction and that current
projects can also be expanded. However, both parties do realise that problems cannot be resolved overnight, but by working together, a difference can be made,” Cordier said. The planned CCTV camera system will be provided to the Moqhaka Municipality by Corcomm Security for a period of three months to evaluate the
effectivity, especially during the coming festive season. “The video footage will be analyzed by a handicapped person and information will be supplied to involved parties and the South African Police Service (SAPS) to aid law enforcement and any other actions,” Cordier said.
“The CCTV cameras are expected to help the Traffic Department and police keep a check on traffic violations, especially big trucks as they are not allowed to park in town at night. “They will also help to nab any act of crime taking place in town,” Khojane Madiba, local economic development officer at the municipality, added. “It also acts as an important set of eyes for the police providing valuable evidence where incidents occur,” emphasized Mohapi as he welcomed the initiative by the business sector. Meanwhile, heavy trucks that are found driving through town will be pounded and owners will pay heavy fines, Madiba says. The CCTV cameras will be installed in Cross and Reitz Street and at other hot spots in town.
2
KROONNUUS, DINSDAG 29 OKTOBER 2013
Kerssangdiens gehou DIE Evangelies Gereformeerde kerk op Kroonstad hou op Sondag 24 November om 10:00 ’n Kerssangdiens in die kerk in Boswellstraat 9, Kroonheuwel. Die kunstenaars wat gaan op-
DIE Hoërskool Steynsrus het die voetspore van Jo han Badenhorst van die gewilde televisieprogram Voetspore op ’n gesellig heid gevolg. Op die ge leentheid is van links Da nie van Schalkwyk, Johan Neethling, Badenhorst, Tersia Venter, Hennie Crous, Lere Crous (voor) en Renier Viljoen.
tree, is Francois en Elizabeth Fourie. ’n Sagte kollekte sal opgeneem word. CD’s van die sangpaar sal te koop wees.
Foto: Verskaf
‘Voetspore’-man op dorp Elsa Swanepoel, Steynsrus
DIE gemeenskap van Steynsrus is op Woensdag 16 Oktober bekoor deur die diep spore wat Johan Badenhorst van Voetspore-faam in hul hart getrap het. Die alombekende Johan Badenhorst was die gasspreker op ’n prestige-geleentheid aangebied deur die Hoërskool Steynsrus as geldinsamelingsprojek.
Meer as 250 gaste van Steynsrus en omliggende dorpe het die vertoning en ete geniet. Badenhorst het foto’s gewys van sy onlangse rit al langs die ewenaar en die pragtige natuurskoon, asook talle uitdagings wat so ’n toer bied. Almal was verbaas om Johan en sy geselskap saam met die pigmeë te sien jag en natuurlik baie ander ondervindings. Die volledige toer word volgende
jaar in 13 episodes uitgesaai. Badenhorst was ook vol lof vir die voertuie wat hy gebruik en daarom kon die plaaslike handelaar op Kroonstad as hoofborg sy ware saam met Johan se beroemde bakkie uitstal. Badenhorst se antwoord of dit veilig is om in Afrika te reis: “Baie veilig en tussen wonderlike mense wat van geen rassisme weet nie, solank jy bokant die Limpoporivier bly”.
Mandisa greets Moqhaka “THE beauty about having come to serve the people of the Moqhaka Municipality is that by design I belonged to the minority. For the first time ever, I was the minority. “This first was an eye-opener for me, as I belong to one of the majority ethnic groups in South Africa as well as the majority gender. “AmaXhosa, derogatory referred to as ‘AmaQhotsa’ or Xhosa Nostra or teased as The X-factor, played a leading role in our struggle against the notorious apartheid
OOS VRyStAAt KAAp BEdRyf BEpERK, is ’n welvaartskeppende landbougroep met sy hoofkantoor te Ladybrand en sowat 1800 werknemers in diens, wat ’n verskeidenheid dienste aan die boeregemeenskap lewer. Aansoeke word tans ingewag vir die volgende vakatures:
Assistent Bestuurder: FinAnsies (Hoofkantoor Ladybrand)
Aansoekers moet oor ’n toepaslike rekeningkundige kwalifikasie beskik aangevul deur ten minste 3 jaar toepaslike ervaring en verkieslik hul klerkskap voltooi het. Verdere vereistes sluit die volgende in: •Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels •Vorige ervaring van personeelbeheer en toesighoudende funksie •Effektief kan funksioneer onder druk •Uitstekende rekenaarvaardighede •In staat om hoë standaarde te kan handhaaf ten opsigte van kwaliteit van werk en nakoming van sperdatums. Slegs persone uit die aangewese groepe sal vir hierdie pos oorweeg word.
LAndBoukundige (Ficksburg)
Aansoekers moet oor ’n toepaslike naskoolse kwalifikasie in landbou (grondkunde en akkerbou) beskik aangevul deur ten minste 3 jaar toepaslike ondervinding as landboukundige. Goeie rekenaar-, kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels word vereis om die suksesvolle aansoeker in staat te stel om kritiese take soos navorsing en byhou van inligting om tendense vas te stel, skakeling met belanghebbende instansies, bedryfsondersteuning aan boere en bywoon van landbouvereniging vergaderings.
eLektrisiën
(Ladybrand/Clocolan) Aansoekers moet ’n gekwalifiseerde elektrisiën wees (N3 kwalifikasie) en oor ten minste 3 tot 5 jaar ervaring van elektriese instandhoudingswerk beskik. Kennis van fase 3 krag en vergrendeling, goeie kommunikasievaardighede en die vermoë om onafhanklik te funksioneer word verder vereis. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir instandhouding, fout diagnose en korrektiewe werk aan elektriese stroombane by OVK graansilo’s.
siLoBestuurder (Ficksburg)
Aansoekers moet oor ten minste matriek, alle graderingsen silobedryfskursusse en ongeveer 3 jaar toepaslike ondervinding beskik. Daarbenewens moet hulle gemotiveerd en kliëntgeoriënteerd wees, onafhanklik kan werk, personeel as ’n span kan laat funksioneer en in staat wees om ’n silo binne ’n nuwe gedereguleerde bemarkingsomgewing suksesvol te bestuur.
grAAngrAdeerders
(Oos-Vrystaat en Noord-Kaap) Aansoeke word tans ingewag vir die volgende vlakke van graangradeerders met meegaande vereistes:
SSRA 101527
Leerling Graangradeerders: Matriek met verkieslik rekeningkunde of wiskunde as vak, verkieslik ’n geldige rybewys, belangstelling in die graanbedryf. Huidige matrikulante is welkom om aansoek te doen. Graangradeerders: Voltooide graderingskursusse of in proses om dit te voltooi (mielies, koring, sonneblom, droëbone), ’n geldige rybewys en baie goeie ervaring van graansilo aktiwiteite. Senior Graangradeerders: Voltooide toepaslike graderingskursusse aangevul deur verkieslik silo bedryf en berokings kursus voltooid, ’n geldige rybewys en baie goeie ervaring van graansilo aktwiteite.
tAkAssistente: HAndeL
(Fouriesburg, Ficksburg, Rosendal, Ventersburg, Tweespruit) Hierdie is ’n ideale geleentheid vir ’n persoon om indiensopleiding in die daaglikse aktiwiteite van ’n handelstak te ondergaan. Aansoekers moet oor die volgende beskik: •Matriek •Rekenaarvaardig •Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels •Vorige blootstelling binne ’n landbou omgewing sal u aansoek versterk •Vorige ervaring van kontanthantering •Geldige bestuurderslisensie sal sterk aanbeveel word
onderdeLeBemArker (Ficksburg meganisasie)
Aansoekers moet oor matriek beskik, verkieslik ervaring van trekker- en verwante landbou-toerusting onderdele bv stropers, ’n geldige rybewys en in staat wees om binne ’n kliëntediens omgewing te funksioneer.
BemArker: motors
(Toyota Ladybrand en Ficksburg) Aansoekers moet oor matriek beskik asook vorige ervaring binne ’n bemarkingsomgewing en verkieslik ervaring in die verkope en bemarking van voertuie. Goeie kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels, basiese rekenaargeletterdheid en oorredingsvermoëns word verder vereis.
trekkerwerktuigkundige (Cradock)
Aansoekers moet gekwalifiseerde trekkerwerktuigkundiges wees en oor toepaslike opleiding en ondervinding van trekkers, stropers en landbou-implemente beskik. Aansoekers wat ’n hoë produktiwiteitsvlak kan handhaaf en onafhanklik kan funksioneer sal voorkeur geniet. Skakel Robert Mostert by (051) 923 4506 vir meer besonderhede. Aansoeke moet verkieslik per epos gestuur word na robertm@ovk.co.za met duidelike vermelding vir watter pos u aansoek doen. Alternatiewelik kan u ’n aansoek faks na (086) 6325 983.
SLuitinGSdAtuM: 13 nOVEMBER 2013.
system.” This was said by Mandisa Titi, communications manager at the Moqhaka Municipality, who has resigned and will be leaving for Gauteng this week. She recalls good memories of Moqhaka and wrote an inspiring good-bye to all residents. ) See picture on page 4. ) Visit www.kroonnuus.co.za to read her thoughts on her service at Moqhaka.
Het jy al Kroonnuus op Facebook gaan like? Gaan na Facebook en tik Kroonnuus in.
KROONNUUS, DINSDAG 29 OKTOBER 2013
3
‘Mayor does not care about residents’ Tharine Geldenhuys FOR the past three years that Patricia Kopane, provincial leader of the DA, headed protest marches and wanted to hand over memorandums to the executive mayor of Moqhaka, Jihad Mohapi, he did not face her and the hunderds of protest marchers. He preferred to send a delegate to the legal marches. The same happened last Monday at a DA march to protest for poor service delivery. “It is really a shame. So, it shows the mayor does not care about the residents of this community. Whatever you are complaining about, he doesn’t care. “There are more important issues as those of the community,” Kopane said. Issues that the memorandum address are a lack of sanitation, the deteriorating state of Kroonstad’s roads and the municipality blatantly ignoring a request for access to records and a motion of no confidence in the municipal manager, Mncedisi Mqwathi, which has been ignored since April. In Marabastad 120 people share only 1 unenclosed toilet. The residents have to flush the toilet with a hosepipe, Kopane said. “This is a clear violation of Section 24 of the Bill of Rights,” she added. Kopane said pathetic service delivery to residents, as well as the lack of maintenance to equipment, lead to several water disruptions in Moqhaka. Furthermore, the 338 vacant positions for labourers as per the municipality’s organogram is a matter of concern. “The ANC-led council would rather give themselves exorbitant salaries than give jobs to the unemployed and desperate,” Kopane said. The serious lack of funds is due to the mismanagement thereof. Pumps and potholes are not fixed and vacan-
“It is really a shame. So it shows the may or does not care about the residents of this community. Whatever yo u a r e c o m p l a i n ing about, he doesn’t care.“ – Patricia Kopane, provincial leader of the DA
PATRICIA KOPANE, Free State provincial leader of the DA, at the protest march against poor service delivery last week. Watch the video clip on www.kroonnuus.co.za. Photo: Jana Bekker cies are not filled. Claire du Preez, a resident of the la porte Vase small holdings, said: “For 13 years we have had a continu-
ous water problem. The municipality couldn’t give a damn if we live like pigs. “We continuously report pro-
blems. The majority of the time the water is gone over weekends. How weird is that?” Du Preez asked. Stephan van der Westhuizen, a bu-
sinessman, summarises the situation: “They are f*&&^#g us wherever they can.” The DA demands that Mqwathi be suspended, disciplinary action be taken against him and he be held responsible for the issues reported by the DA. They also demand that immediate sanitation relieve be provided to the residents of Marabastad, that the 338 vacant position be filled and that officials accused and supected of mismanagement be suspended, investigated and/or fraudulent activities be investigated. Immediate remedial action must be taken in Constantia to clean up over-flowing sewerage and the rehabilitation of the affected areas, the DA requests. “We want to tell the ANC in no uncertain terms here today that corruption breeds poverty. Corruption robs the poor, opposing corruption is the highest calling of every citizen in the country,” the memorandum read. See the video clip on www.kroonnuus.co.za.
4
KROONNUUS, DINSDAG 29 OKTOBER 2013
Kroonnuus HOOFARTIKEL
Posbus 309, Kroonstad, 9459
Cameras will ensure safety DO you remember the time when South Africa’s first Big Brother reality programme was launched on DStv? The ordinary lives of 12 housemates were followed by millions across the country. “Big Brother” cameras will follow you in the CBD as from Friday. This is an initiative which deserves the praise of residents. Not only will pickpocketing be filmed and the evidence used in court to find criminals guilty of robbing innocent people in town, but heavy-duty vehicles will also be restricted from parking in the CBD overnight. The Safe Town Project will not cost the tax payer any money at this stage. Employing disabled persons to watch the video footage is also a good gesture. Mixed feelings on the one-hour par-
king in the CBD have been raised by readers on Kroonnuus’s Facebook page. Business owners are the culprits occupying parking bays in the CBD. Just have a look in Cross Street on any business day. Personnel park right in front of their shops and this is actually very selfish towards clients. The tallest building in Kroonstad, Adami House, has several unoccupied floors. Surely a business venture can be done to establish a parking centre in the CBD? Furthermore, how many traffic officials will be deployed in the CBD to write fines for the one-hour parking rule? Will other traffic offences be neglected if a safely parked vehicle is more important to fine than reckless driving in the very same CBD?
Pool tariffs ridiculous
Attended farewell party
DISGUSTED SWIMMER, Kroonstad: AS a swimmer for the past 40 years, I am totally disgusted with the ridiculous tariff increases on swimming tickets at the Môrewag Swimming Pool. The amount of R477 for a season ticket for a single person is absurd and unheard of. In three years’ time the tariff has increased from R89, to R125 to R450 and now R477. What is Moqhaka’s plan with these ridiculous tariffs? So many of us participate in this healthy and beautiful sport, but you, Moqhaka, are chasing us away and killing the sport in Kroonstad. Tariffs of this nature are unacceptable, especially for us who have to live off small incomes every month and rely on recreational activities such as swimming
in our senior years. Moqhaka, you are killing our sport and our ratepayers even with sport, even with your daily admission fee to the pool. If you do not believe me, just get out of your comfort zones and see for yourself what sort of attendance your ridiculous tariffs are creating. Watch the many youngsters sitting around in front of the pool, craving a swim, but who cannot afford the entrance fee. Wake up, Moqhaka. The Bloemfontein (Mangaung) Municipality does not even charge pensioners for the use of its swimming facilities.
MANDISA TITI, communications manager of the Moqhaka Municipality, has resigned. She held a farewell party for close colleagues and friends on Thursday. At the occasion are from the left, front: Shugga Botsane, Andrew Fletcher, Morena Thebe and Eunice Lungu; back: Peter Gavhi, Titi, Godfrey Mogorosi, Mary Kotelo, Colin Becket and Rian Odendaal. Photo: Tharine Geldenhuys
Motorfietsryers reik uit met optog MOTORFIETSRYERS het nog altyd ’n oop hart en beursie vir behoeftige kinders gehad. Op Sondag 24 November kan alle motorfietsryers van Ultra City buite Kroonstad om 14:00 byeenkom om in ’n massa-optog speelgoed vir kinders by plekke op die dorp te skenk.
Kinders van onder meer Huis Eden, die Presidentia-jeugsorgsentrum en ander wat in die Panorama Plaza byeen gaan kom, se harte gaan beslis met ’n nuwe speelding vir Kersfees en ook nie-bederfbare kos verbly word . Bel Elaine Riggien by 082-905-
Gee skop met kerrie-uie ANDRÉ SPANGENBERG het op Kroonnuus se Facebook-blad dié kerrieresep van Maureen Adendorff Van Os gedeel. Rou kerrie-uie is heerlik saam met braaivleis of gebakte vis.
Bottel die uie in gesteriliseerde bottels en plaas dit in die yskas. Hoe langer dié kerrie-uie staan, hoe smaakliker word dit. Kheri eie 2 kg eie a kgabetsweng 450 ml jeme tsa apricot 125 ml tswekere 5 ml kheri 5 ml bori 5 ml letswai 30 seet chilli sousu
Bestanddele: 2 kg uie 450 ml fyn appelkooskonfyt 400 ml asyn 125 ml suiker 5 ml kerriepoeier 5 ml borrie 5 ml sout 30 ml soet rissiesous
DIE Februariebladsy van Volksblad se 2014kalender.
Kalender nou beskikbaar ’n KALENDER vir 2014, saamgestel uit die beste foto’s wat in Kontreikiekies, fotokompetisie van Volksblad-Kontrei en sy vennote, Kloppers, Exporama en Fotoskool, ontvang is, is nou beskikbaar. Altesaam 75 pragfoto’s maak dit ’n funksionele, dog aanskoulike Kersgeskenk. Die kalender is A3-grootte en is op glanspapier van goeie gehalte gedruk. Elke maand is op ’n afsonderli-
ke bladsy en vakansiedae en skoolkwartale word aangedui. Januarie 2015 is ook ingesluit. Slegs 500 kalenders teen R70 elk is beskikbaar. Spring dus vinnig om dit in die hande te kry. Die kalender is by Volksblad se kantore in Bloemfontein, Welkom en Kimberley en op Kroonstad, Bethlehem, Kuruman en Upington beskikbaar.
0997 om vooraf speelgoed en nie-bederfbare produkte vir die doel af te gee. Kentekens kan ook by Riggien bestel word. Dié optog vorm deel van die Kroonstadse motorfietsryers se bydrae tot die nasionale speelgoed-optog (Toy Run).
Metode: Skil die droë buitenste lagie van die uie. Vee dit skoon en moenie dit was nie. Kerf uie fyn of sny in ringe.
Plaas al die bestanddele in ’n bak en meng met ’n houtlepel. Laat oornag staan.
Mokgwa: Seha uie a kgabetsweng. Tshela jeme, tsekere, kheri, bori, letswai le sweet chilli sousu ka baka hodimo eie. Beha 24 h. Tshela ka bottolo. Beha ka fridge.
Kerk hou potjiekompetisie DIE Gereformeerde Kerk op Kroonstad op die hoek van Turner- en Peckstraat bied op 9 November ’n potjiekoskompetisie aan. Potjiekos-etes word van die oggend af op die kerk se terrein
voorberei en die beoordeling vind om 17:00 plaas. Pryse van R5 000 is op die spel. Die inskryfgeld is R500 per span. Karen Ferreira sal as die
gaskunstenaar optree. Daar sal ’n aansit-ete op die boeremanier bedien word. Hierby word boeretroos met koeksisters voorgesit. Bespreek plek by Janus Earle by 082-564-6251.
KROONNUUS, DINSDAG 29 OKTOBER 2013
5
6
KROONNUUS, DINSDAG 29 OKTOBER 2013
E I E N D O M M E
KROONNUUS, DINSDAG 29 OKTOBER 2013
Hondsdolheid: ’n Virus met byt HONDSDOLHEID kan voorkom word. Dit is ’n virus wat die sentrale senuweestelsel aanval en ’n breinsiekte veroorsaak. Daar is geen doeltreffende behandeling nie en sodra die eerste simptome verskyn, is die dood byna onvermydelik. Die hondsdolheidvirus word deur besmette diere na mense oorgedra deur byt- en krapmerke of as die dier ’n mens aan die mond of oë lek. Was ’n wond minstens tien minute lank met water en seep as jy vermoed jy is deur ’n besmette dier gebyt of gekrap. Soek vroegtydig behandeling. Hondsdolheid kan byna volkome só voorkom word. By mense is die eerste simptome soortgelyk aan griep (koors, hoofpyn en moegheid) wat later die asemhaling- en sentrale senuweestelsel aantas. Verlamming kan intree of die mens kan woede vertoon. ’n Koma volg en binne sewe dae kan die mens sterf. By diere tree die hondsdol dier abnormaal op. Hulle kan aggressief, verward of selfs vreesloos voorkom. Verlamming kan ook intree en hulle kan buitengewoon baie kwyl. Besmette diere kan ook geen van dié simptome toon nie. Mense en diere ontwikkel ook ’n vrees vir water. ) Bron: Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios)
Diere gratis ingeënt Eiendomme Tharine Geldenhuys HONDSDOLHEID kan voorkom word. Gratis voorkomingsinenting vir honde en katte word deur die veeartseny-afdeling van die depar-
tement van landbou gedoen. Op 6 November van 08:00 tot 15:00 kan inwoners diere na die NG Moedergemeente op Koppies en die munisipale kantoor in Kwakwatsi bring. Skakel 056-212-3126/7.
7 911
8
KROONNUUS, DINSDAG 29 OKTOBER 2013 DO you think DIY politics (where residents start to tackle service delivery issues themselves) will save the Moqhaka Municipality? Share your thoughts on Kroonnuus’s Facebook page or at www.kroonnuus.co.za.
KROONNUUS, DINSDAG 29 OKTOBER 2013
PLANTS GALORE 078 988 0715 OR-GROW PROMOTION FREE SAMPLES. Organic Fertilizer. Saturday 2/11/2013 (8h00 - 13h00)
30% AFSLAG OP ALLE BLINDERS Top Carpets 056 212 5507 BELLO MIA EN HOUSE OF DÉCOR Hillstraat 20 Hill Street Nuwe adres! Oorkant Paint Shop Kom kyk na al die silwerbakke, kandelare, glase ens. vir jou huis. Lekker geskenke vir elke geleentheid. Verhuring van dècor vir funksies ook hier. Die mooiste kindergeskenke en klere vir kleuters, babas en kinders. Tandekrale, snoesige langoor hasies vir troostye, ook hier beskikbaar Skakel 082 554 5852
EK KOOP TWEEDEHANDSE BREEKWARE, eetgerei en ornamente. Soek (Royal Albert) teestel. Skakel Jenny 083 290 0255 TE KOOP GEVRA: enige elektriese of handgereedskap asook houtwerk gereedskap en toerusting, meubels, yskaste, antieke goedere en enige ander artikels. Skakel 056 212 5418 of 076 168 1921 TE KOOP GEVRA: GOEIE TWEEDE HANDSE "TREADMILL" Skakel 082 550 7624
MUUR DEKOR in 'n oogwink - Verskeie muur plakkers vir kinderkamers, skuifdeure, kombuis ens. Top Carpets - 056 212 5507 PLANTS GALORE 078 988 0715 Nuwe voorraad. Vermiculite, Coco peat en nog baie meer... POOLWELL - 056 215 2144 Sandvervanging. "Special: Acrobat Pool Cleaner" R 850 RV PANDWINKEL Koop en verkoop van meubels. Pand van goedere. 056 2151932/083 573 2729 SHOES: Green Cross, Crocs, Aerosoft, Rock Spring, Tsonga, Paradise, Young Clinic, Pierre Cardin Health Shoes. Fashion shoes ect. Available at Shoetique (langs ou Cyril Smiedt) Vir meer besonderhede Sylvia 082 908 9555
Alle tipes blinders asook was en herstelwerk. 082 783 1396 kings/kn/16april2013/jurg
BRIDGE ELEKTRIES Ons doen alle elektriese Herstelwerk/ Installasies Bedradingsertifikate asook Loodgieters werk 056 215 1932/ 083 573 2729
EMM SURE BUILDING CONTRACTORS
• General builders • Plumbing and electrical problems • Blocked drains Free quotations
BEST PRICES 056 212 6102 / 061 457 3413
HOUTKAPPERTJIE: 083 568 1568 Afsaag, 'trim' en verwydering van bome Kaggelhout te koop.
056 212 2977
Noodnommer: Stefan 082 653 6222
MÔREWAG: Ruim 3 slaapkamers met ingeboude kaste, sitkamer, Groot kombuis met baie kaste, badkamer, enkelmotorhuis, motorafdak vir 3 motors. Diefwering. Loopafstand na skole. Ten volle omhein. Lapa met onthaalarea R 3 300 p m. Beskikbaar 1 Desember. Geen honde Skakel 078 446 6818
BESTE KERSGESKENK Pragtige Labrador hondjies Goed versorg en reeds ingeënt. Kontak 078 456 7295
STEELWORX BUILDING SHOP FITTING PLUMBING GATE MOTOR
TIP TOP LEKKENDE DAK? Skakel die spesialiswaterdigter. Gratis kwotasie. Meer as 22 jaar ondervinding. 10 jaarwaarborg. Skakel Luther Cronje 082 891 4052 MAAK EN RESTOURASIE van houtmeubels, boekrakke, biltongkaste, koffietafels, bedkassies, bedkopstukke ens. Skakel Dave Jordaan 082 573 9927
Professionele skoonmaak van matte, meubels en motors.
tiptop/kn/17maart2009/jurg
MIGHTY & DR PLUMBING: Building, welding, plumbing, geysers, gutters, paving, drains, leaking roof repairs, tiling, painting. Low, low prices. Managing director: Daniels. 073 361 1552
WOONHUIS TE HUUR. Kroonheuwel - Naby skool 3 slaapkamer, 2 badkamer @ R 3 700 p m. Kontak Annette 072 542 6405
2 SLPK MEENTHUIS met 1 badkamer. Grondvloer. Veilige kompleks. Sentraal geleë. Dubbel onderdak parkering. Skakel 082 550 3880
ROOMS & FLATS TO LET Contact 082 908 9555
VRUGBARE ROOI TUINGROND Afgelewer per kubieke meter/5 kubieke meter vragte ook beskikbaar. Kompos per 60 d/m sak. Uitstekend vir grasdeklaag. Skakel Louwna 083 285 1065
HARNO VERVOER 4 & 8-ton-trok beskikbaar vir die verwydering van bourommel en algemene vervoerwerk Skakel 073 157 7248
Ons vervaardig: Pophuise Stoor- en huishulpkamers asook hondehokke! Skakel 058 303 1680
SKAAPHOND GEKRUIS MET LASSIE (KOLLIE) te koop. 3 Reuntjies Skakel 083 248 2870
GESIFTE ONKRUIDVRYE kraalmis - R40 vir 50 Kg. Skakel 083 923 3642 om reëlings te tref vir bestellings.
MOJO PLUMBING Vir alle loodgietersdienste en verstopte riole is ek daar! Tertius 073 2700 311 a/u
Trendy Wendy
PRAGTIGE STAFFIES te koop. 3 Beskikbaar Swart & Brundel. Skakel 082 790 9477
HUIS IN SUIDRAND RULESTR 24 3 Slaapkamers, 2 Badkamers, Enkel motorhuis en afdak. Dadelik beskikbaar Skakel Hans 082 468 7336
OM GRASSNY DIENSTE Gratis kwitasie Skakel Orton 082 729 6000
info@naudeconstruction.co.za
OPREGTE RIFRUG HONDJIES te koop Ontwurm en ingeënt R 1 500 - Skakel Santie 079 692 4433
BOUWERKE: Aanbouiings, Herstel en opknapping - Krake gewaarborg. Verf en teël. Afdakke. Waterdigting dakke - 072 396 8231
Ondergrondse elektriese kabelfout opsporing
Johan: 082 452 2458 056 212 7842
OPREGTE BASSET HONDJIES te koop @ R 1 600 Ingeënt en ontwurm. Skakel 082 788 9532
GARDEN COTTAGE WITH 3 BEDROOMS (bics), Single bathroom, kitchen, lounge. Garage, garden services and water included. Plesseymeter. No pets. R 4 200 p m 079 514 5118
INSTANT LAWN / KIKUYU-KITSGRAS Middenspruit kitsgras plaas 10km buite Kroonstad op Viljoenskroon pad. Gras gelaai op plaas @ R9 per rol R11 per rol afgelewer in Kroonstad. Skakel Louwna 083 285 1065
HOT SPOT: (oorkant Clicks) NUWE SOMERSVOORRAAD INGEKRY!! Kom loer gerus!! Vir meer inligting skakel Sylvia 082 908 9555 KLEIBAKSTENE IS BETER BERT'S BRICKS (Potchefstroom) Kleipleisterstene Kleisierstene Kleiplaveiselstene Sement-Maxi-Stene Sement Pleisterstene Sement Plaveiselstene Minimum vragte in Kroonstad en omgewing 10 000 bakstene. 018 292 1615 www.bertsbricks.co.za
KINGS BLINDS
WAS VAN MATTE, Sitkamerstelle en kantoor stoele Top Carpets 056 212 5507
Gratis kwotasies. Navrae: Louis Keyser by 056 215 2306 a/u of 083 282 8184
JEF'S ALGEMENE VERVOER & NUTSMAN Verwydering van bourommel, takke en enige iets uit erwe ens. 083 494 5877 Faks 056 212 1322
FME WEDDING & PARTY PLANNER Onthaal, dekor, spyseniering, kerse, tafels & stoele, stoelcovers kandelare,"underplates", breekware, tafeldoeke, Rooimat,ens. Skakel 079 515 8814.
3 SLAAPKAMERS 2 ½Badkamers. Oopplan kombuis/ sit/ eetkamer in veilige kompleks Skakel 082 920 2315
PERSEEL NABY TAXI RANK IN ARKADE te huur. Skakel 082 908 9555 ST LUCIA: SOBHENGI LODGE Slaap 4 persone vanaf 6 Des - 13 Des R 1 000 per dag. Kontak 079 863 5573
PERSELE TE HUUR Skakel 082 908 9555
NETJIESE UITGEVERFDE 3 Slpk huis te koop. Fowlerstraat 26. Ruimvolle woonhuis. Prys verlaag. Skakel 082 908 9555
PLASIE TE KOOP 28.77 ha. Buite Kroonstad met 3 woonhuise, werkswinkel en afdakke, sterk water. Prys - R 1.68m Skakel - 056 212 2050 (SA)
IF YOU WOULD LIKE TO SELL YOUR HOUSE for under R 300 000-00 Please contact 072 634 2111 Cash Buyer
1990 VW FOX - R 19 500 2005 AUDI A6 Triptonic - R 49 500 ( 071 967 0285
RUIM 1 SLPK WOONSTEL KROONHEUWEL R 1 930 p m Deposito word verlang Skakel 082 579 2761
1997 ISUZU 250 D R42 500 1985 D/WHEEL CARAVAN - R 13 000 ( 071 967 0285
WOONSTEL TE HUUR 2 Slpkamer, 2 onderdak parkering. Plesseymeter, veilige toegang met elektroniese hekke. Rivier uitsig. R2800 p/m onmiddelik beskikbaar. 082 338 4180/ 072 378 4048
GEVESTIGDE MEUBELVERVOER ONDERNEMING in Kroonstad teen billike prys te koop. Skakel 083 533 2717
Aldus gedoen en geteken op Kroonstad op 21 Oktober 2013. Cornelia Jacoba Kruger (Eksekuteur), Andries Jacobus Kruger (Agent), P/a Smit Kruger, Presidentstraat 41, Posbus 206, Kroonstad 9500. Tel: 056 212 3184
BOEDEL WYLE: MP MKWANE BOEDELNOMMER: 4010/2013
SMIT KRUGER JUNIOR BOEKHOUER
Ons benodig die dienste van iemand wat as boekhouer opgelei kan word. Die vereistes vir die pos is: * Matriek met Wiskunde of Rekeningkunde * Die persone sal indiensopleiding kry * Die persone met rekenaarvaardigheid (Excel) sal voorkeur geniet
SENIOR BOEKHOUER/ REKENMEESTER
Kontak Wanda/ Adele by 056 212 3184 vir aansoekvorms of kry die vorms by ons kantore te Presidentstraat 41, Kroonstad VERKOOPSPERSOON word benodig by besigheid in Kroonstad. Moet dadelik kan begin. Ondervinding in Loodgietersprodukte en Hardeware asook Pastel sal tot voordeel wees. Minimum kwalifikasie Matriek. Faks verkorte CV na 086 652 7087
122. SMIT KRUGER: CASH for cars, bakkies and trucks and combi's. R 10 000 tot R 50 000 ( 071 967 0285
Die Eerste en Finale Likwidasie-en Distribusierekening in die bogenoemde boedel lê ter insae in die kantore van die Meester van die Hooggeregshof Bloemfontein en 'n afskrif daarvan in die Landdroskantoor te Kroonstad vir 'n tydperk van 21 dae gereken vanaf 1 November 2013.
POS BESKIKBAAR VIR DAME tussen 23 en 35 jr met rekenaar ondervinding. Handig CV in by Nature's Way. Panorama Plaza ( 056 212 7620
Ons benodig ook die dienste van iemand wat reeds oor vaardighede beskik. GEMEUBILEERDE EENMAN Tuinwoonstel R 1 800 p m. Water & krag ingesluit. Veilige parkering Skakel 083 955 35646
Jacoba Kruger (Nèe Steyn) Laaste woonadres: Schoemanstraat 25, Kroonstad Boedelnommer: 11605/2012 Sterfdatum: 3 Oktober 2012
BOEDEL WYLE PS KRUGER In die boedel van wyle Philippus Stefanus Kruger, ID 520424 5058 089, getroud buite gemeenskap van goed met Cornelia
KENNISGEWING In die boedel van wyle: MALEFETSANE PAULUS MKWANE; Identiteitsnommer: 470308 5553 084 en wie oorlede is op: 02.08.2012; Boedelnr: 4010/2013; KREDITEURE en DEBITEURE in bogenoemde boedel word hiermee aangesé om binne 'n tydperk van DERTIG (30) DAE vanaf datum van publikasie hiervan hul eise teen die boedel in te stel en hul skulde aan die boedel te betaal. ZANEL VENTER q.q. EKSEKUTEUR P/A: SADLER INGELYF Markstraat 23A, Kroonstad Posbus 2483 KROONSTAD Tel: 056 213 4376 Faks: 086 610 8299 Verw: ZP VENTER/ak/V00557
Land Use Management Scheme: APK Church MOQHAKA LAND USE MANAGEMENT SCHEME Notice is hereby given to all whom it may concern that in terms of clause 7.2.2 of the Moqhaka Land Use
9
10
KROONNUUS, DINSDAG 29 OKTOBER 2013
Management Scheme the APK Church intends applying to the Municipality of Moqhaka for permission to conduct a private cemetery on portion 1 of the Farm Buitenzorg, Kroonstad situated in an agricultural zone. Any objection, with the grounds thereof, must be lodged with the Municipal Manager, PO Box 302, Kroonstad, 9500 and the applicant at the undermentioned address, within 14 days of the publication of
the advertisement in the press. Particulars and plans (if any) may be inspected during normal office hours at the address of the applicant.
SKOLENUUS
APPLICANT APK Church PO Box 7219 Kroonpark Kroonstad 9502
URGENT!!!
Aqua Transport & Plant Hire QUALIFIED DIESEL MECHANIC -
·3 Years' experience in earthmoving equipment ·Previous experience in mine environment can be to your advantage ·Must be prepared to work afternoon shifts ·Must have red seal certificate e.g. Merseta ·Security check will be done
STEFAN LÖTTER het die Hoërskool Kroon stad se veelsydigheidstrofee vir senior seuns ontvang. Hy het die eerbewys vir sy volkleure in akademie, as voorsitter van die VRL, deelna me aan swem en hokkie, meriete vir VCSV, me riete vir redenaars en halfkleure as koorleier ve rower. Foto’s: Beth Lordan
Package: Marked related (Negotiable)
Email CV to: gadendorff@lantic.net or andrep@aquatransport.co.za or Fax to: 086 274 3124 or call Gerhard at 078 993 2975
CORRIE STEYN het die Hoërskool Kroonstad se junior verdienstelikheidstrofee, asook die ju nior veelsydigheidstrofee, ontvang. Sy het die verdienstelikheidstrofee verower vir haar pres tasie om as die nasionale junior kampioen skouman in sierduiwe op die Nasionale Jeug skou aangewys te word. Sy is ook uitgenooi na die Sierduifvereniging se nasionale kampioen skapsbyeenkoms as ’n ringgids. Die veelsydig heidstrofee het sy vir haar derde plek in die aka demiese toptien, deelname aan hokkie, half kleure vir netbal, halfkleure vir atletiek, meriete vir Voortrekkers en volkleure vir jeugskou vero wer.
ESKE VAN DER MERWE het die Hoërskool Kroonstad se trofee vir verdienstelikheid vir se nior meisies as duxleerling met ’n gemiddelde persentasie van 89% in gr. 12 ontvang.
4 NOVEMBER om 08H00 Besigtig op Perseel: PER AFSPRAAK 6 NOVEMBER om 12H00 Aanlynbesigtiging: www.aucor.com
Persele: Sishen & Hotazel Mangaan Myne
Behoorlik gelas deur die betrokke myne, sal Aucor die volgende per internetveiling verkoop:
- 2005 Komatsu PC 1250-7 Masjiengraaf - 2x CAT 834B Stootskrapers - 2x CAT 834B Kabelhanteermasjiene - +/- 500T Mangaan Klipbrekerbekleding - +/- 80T Tungsten Boorkoppe - CAT 988 Laaigraafbak - 2x CAT 777 Laaibakke - 2x 300m Rolle Staalkoordvervoerband (nuut) - 2x 300m Rolle Staalkoord 1600 Platvervoerband (nuut)
- 1x 300m Rol 1600/4 Platverboerband (nuut) - 7x Mercedes Axor 2628 & 1823 Transmissies (nuut) - 9x 11 000 Volt Skakelaars op Trekstangtipesleepwaens - 14x 11000 Volt Skakeltuie
Jacques van der Linde: 082 444 4088
Registeer, Bie & Besigtig by: www.aucor.com
VOORWAARDES: Elke koper moet registreer om te kan bie. ‘n Terugbetaalbare registrasiedeposite van R20 000 is betaalbaar per EFO. GEEN KONTANT! Alle aanbiedinge sluit BTW uit. Bekragtigingsperiode van 24 uur na sluiting van veiling. Bewys van adres en ID benodig vir FICA-registrasie. 10% Koperskommissie plus BTW is betaalbaar. Onderhewig aan verandering sonder voorafkennisgewing. Reëls van die veiling, volledige besondrehede, Registrasievorm, ens beskikbaar op www.aucor.com.
aucor.com
Internetveiling
Bieëry Open: Bieëry Sluit:
property | wheels | movables
Grondverskuiwing & 600T Skrootmetaal
KROONNUUS, DINSDAG 29 OKTOBER 2013
SKOLENUUS
DIE trofee vir die senior sportman van die jaar aan die Hoërskool Kroonstad het aan Jan Lou is du Plessis vir sy prestasie in menseredding op nasionale vlak gegaan. Hy het twee tweede plekke op die SuidAfrikaanse menseredding kampioenskappe behaal. Foto’s: Beth Lordan
JOUBERT BREYTENBACH het vir sy gholf prestasies die Hoërskool Kroonstad se trofee as die junior sportman van die jaar ontvang. Hy het die NoordKaapse/Vrystaatse o.15gholf toernooi gewen en is vir die NoordVrystaatse en NoordKaapse gholfspan gekies wat aan die SuidAfrikaanse toernooi deelneem.
MARIUS KEEVE het die Hoërskool Kroonstad (Bloues) se trofee as veelsydigste junior seun ontvang. Hy ontvang dié eerbewys vir sy onder skeiding in kuns en kultuur, deelname aan rug by en atletiek, volkleure in menseredding en hy is lid van die VCSV.
MARIELOUISE CROUS is die Hoërskool Kroonstad se veelsydigste senior meisie. Sy verower dié eerbewys vir haar halfkleure in aka demie, as ondervoorsitter van die VRL, kaptein van die Vrystaatskolenetbalspan en as kos huisprefek. Sy kry meriete vir atletiek en hok kie, halfkleure vir tennis en volkleure vir netbal. Sy is ook ’n lid van die VCSV.
11
12
KROONNUUS, DINSDAG 29 OKTOBER 2013
CORNELL LOUBSER het talle eerbewyse en trofeë op die Hoërskool Kroonstad se prysuitdeling ontvang. Sy het die senior sportvrou van die jaartrofee vir haar swemprestasies op nasionale en internasionale vlak ontvang. Sy het twee goue medaljes en drie silwermedaljes op die Suid Afrikaanse swemkampioenskappe verower en is vir die nasionale span gekies wat aan die Olimpiese Spele vir Dowes in Bulgarye deelgeneem het. Sy is die enigste leerling van die skool wat die sportman van die jaartrofee vyf jaar agtereenvolgens gewen het. Sy het ook die KHSwis seltrofee vir uitstekende prestasie vir haar insluiting in die SuidAfrikaan se span na die Olimpiese Spele vir Dowes ontvang. Sy was een van vier lede van dié span wat op die spele na ’n eindronde deurgedring het. Cornell het ook die Willem Peters10/10trofee ontvang vir ’n leerling wat met deursettingsvermoë bo persoonlike omstandighede uitstyg. Foto: Beth Lordan
Maak skoonskip in tennisliga DIE o.15Aseun en meisietennisspanne van die Afri kaanse Hoërskool (Rooiskool) het die NoordVrystaat tennisliga gewen. Van links is, voor: Riaan Knoetze en HW van Zyl; agter: Christiaan Doubell en Robbie le Roux. Foto’s: Tinkie Hattingh
Haal SA span DRIE leerlinge van die Afrikaanse Hoër skool (Rooies) is in die SuidAfrikaanse Skoleringbalspan. Hulle is van links Erik Knoetze (o.18), Reu ben Ranyane (kap tein van die o.17 seunspan) en Fran cois Stemmet (o.17). Foto: Tinkie Hattingh
DIE o.15Ameisietennisspan van die Afrikaanse Hoër skool (Rooies) het die NoordVrystaattennisliga gewen. Van links is, voor: Carli van Tonder en Johané du Toit; agter: Christi Louw, Rozanne MacDonald en Natalie Rosslee.