Kroonnuus 20140121

Page 1

Kroonnuus TEL (056) 212 3171

DINSDAG 21 JANUARIE 2014

WWW.KROONNUUS.CO.ZA

GRATIS

Call for unity made Meeting held to discuss situation in Moqhaka Tharine Hurter “BLACKS and whites divided means a community that cannot stand together. Then we fall,” said Mpho Maleho, representative of the group Bana ba Mozolo (Children of Maokeng). A meeting was held by representatives of The Gatvol Business Action Group, AfriForum, The Community Chest, Bana ba Mozolo, Kroonstad Business and Tourism (KB&T) and the councillors of the DA in Moqhaka, together with frustrated Moqhaka Municipality employees who wanted to get rid of Mncedisi Mqwathi, the municipal manager (MM), and all the directors at the municipality. The meeting unanimously agreed that the situation in Moqhaka had a negative impact on everyone in the community and that the time had come to stand together. The Gatvol Business Action Group, represented by Rudi Brits, said that he and the group would also support the employees of Moqhaka to legally eradicate corrupt leadership in Moqhaka. The employees went on strike until 12:00 last Wednesday. This was due to Mqwathi and one of the directors Portia Tshabalala who pitched at the municipal offices. The 875 employees went on strike again and “fired the MM and all the directors” and prohibited them from entering the municipal building in Kroonstad to allegedly “remove evidence”. All organisations present at the meeting agreed that the main goal was to root out corruption and speed up efficient service delivery to all in the Moqhaka Municipality. The people were unhappy that Jihad Mohapi, the executive mayor, had taken three days to come forward to listen to the allegations of corruption as stated when the workers had instituted a shutdown and demanded the immediate resignation of Mqwathi and his directors. Mokete Duma, former municipal manager of Moqhaka and now head of the Department of Cooperative and Traditional Affairs (Cogta), intervened during the shutdown, because it was threatening the provision of services and smooth-running of Moqhaka. The employees present at the meeting said that they and Cogta had “agreed to disagree” that the proposed audit by Cogta could not be accepted, because Duma had a conflict of interest. The group of employees demanded an

‘The time is ripe to show the governing ANC that in Mo­ qhaka the people across all spheres of social life have had enough of their neglect.’ – Mariette Pittaway independent forensic audit of the situation in Moqhaka. Kroonnuus learnt that some of the allegations of expenses regarding the private entertainment of Mqwathi and accommodation had in fact been approved for payment by the very same Cogta. It is assumed that this might be the reason for the former chief of finance’s 24-hour resignation from the municipality. The DA said that since the council briefing last week, no further information regarding the situation had been communicated to the DA by Mohapi. Municipal workers had taken strong action that was effective to a certain degree and were now threatened by Cogta, which had initially promised to tend to the concerns raised. The gathering was adamant that Moqhaka should not be put under administration, because the very same provincial government who had appointed and approved the wrong-doings at Moqhaka, would then be in power. It is common knowledge that Mqwathi was reinstated as municipal manager under the insistence of Free State Premier Ace Magashule the year before last. The concerned parties requested that the community supported the joint actions to be taken by the groups. The DA made available all its correspondence and documentation previously submitted to the council, requesting information and clarity that would expose corruption to the meeting. In this case the municipal workers shared the frustration of residents. “Let us unite to drive out corruption, mismanagement and the abuse of power in our municipality. The time is ripe to show the governing ANC that in Moqhaka the people across all spheres of social life have had enough of their neglect,” DA caucus leader, Mariette Pittaway, said.

Keelvol vir swak diens

DACO CONRADIE, ’n eiendomsmakelaar van Kroonstad, het Donderdag vullis wat etlike weke nie by sy sakeperseel óf woning verwyder is nie, voor die munisipale kantoor in Hill­ straat, Kroonstad, gestort. “Die beeld van Kroonstad na buite is negatief,” sê hy. Hy wil sy ontevredenheid hiermee wys. Sedert hy uit sy eie die vullissakke hier kom stort het, het die hoop sakke gegroei. Teen gisteroggend was die meeste van die vullis voor die munisipale kantore verwyder, hoewel ’n klomp vullis voor die betaallokaal se ingang ge­ strooi is. Foto: Tharine Hurter

Besoek www.kroonnuus.co.za vir nuus en foto’s


2

KROONNUUS, DINSDAG 21 JANUARIE 2014

Pak Kaap-na-Rio

DIE seiljag Dodo.

DODO verlaat die Kaapstadse hawe. Lees die berig op bl.3.

Twee kuier op dorp Tharine Hurter ANDRIES ENSLIN, die gewilde televisieprediker op kykNet en predikant van die Alberton-lewensentrum, kuier Saterdag om 10:00 by die NG kerk op Edenville. Gerhard Steyn, een van Suid-Afrika se gewildste sangers, het ook onlangs ’n gospel-CD Nuwe Krag opgeneem. Hy gaan ook tydens dié geleentheid optree. Die kaartjies kos R70 per persoon en

sluit ’n biefstukete in. Kinders jonger as 12 jaar kan teen R30 ’n lekker hamburger kry en ook dié vertoning en bediening van Enslin geniet. Diegene wat net die vertoning en bediening wil bywoon, kan ’n sagte kollekte saambring en hoef nie vir die ete te bespreek nie. Vir meer inligting of om kaartjies te koop bel Katinka Theron by 082-727-3213 of Lorette Theron by 072-340-0850.

PREDIKER ANDRIES ENSLIN sal Saterdag op Edenville ’n bediening lei. Foto’s: Verskaf

GERHARD STEYN sal nuwe treffers van sy CD Nuwe Krag op Edenville sing.

Slaggereed vir hul skoolloopbaan DIE gr. 1’s van die Kroonheuwel­ Primêre Skool is opgewonde oor die uitdagings wat die “groot­ skool” die volgende 12 jaar gaan bied. By dié skool is vanjaar drie gr. 1­klasse ingeskryf. Van links is, voor: Vissie Visser, Monique Louw en Ruben Strydom; agter: Chesly­Ann Stockenstroom, Altus van Schalkwyk en Nadine Malherbe. Foto: Tharine Hurter

BESOEK gerus www.kroonnuus.co.za en kyk op die fotogalerye wie het vanjaar by van die Kroonstadse skole met hul skoolloopbaan begin.


KROONNUUS, DINSDAG 21 JANUARIE 2014

3

Waardevolle lesse in wedvaart Roux Gerber DRIE oud-Kroonstadters van die Vrystaatse vlaktes het seevoete ontwikkel en met deursettingsvermoë en passie vir seil vanjaar aan die Kaap-na-Rio-wedvaart van Kaapstad na Rio de Janeiro met die seiljag Dodo deelgeneem. “Die voorbereiding van die Dodo was woes. Tien dae voor ons vertrek het ons gevind dat die mas se ondersteuning onder die vloerborde afgeroes het,” sê Roux Gerber, eienaar van die seiljag en seilmeester. Dit is herstel en ’n dag voor hul vertrek het Gerber ’n reserwetenk vir die hidrouliese stuurstelsel laat installeer. Twee dae voor hul vertrek was daar egter ’n lugsluiting in die stelsel en geen stuur nie, maar dit is herstel. Hul weerbeplanning en navigasie het ’n groot storm aangedui wat binne die volgende 48 uur sou verbykom. “Grappenderwys het ons opgemerk dat die regte beginsel sou wees om ná die opening van die regatta terug te gaan hawe toe en te wag totdat dit verby is. Ons kon altyd die stuur gebruik as verskoning. Het ons dit maar gedoen . . . “Terwyl die res van die vloot die storm tegemoet gegaan het om so gou moontlik soveel wind as moontlik te kry het ons probeer om om dit te seil. Ons en die Ava, een van die ander seiljagte wat aan die wedvaart deelgeneem het en die oudste seiljag in die vloot, het noordwes gevaar. “Die eerste nag het sonder veel opwinding verloop en elkeen het sy skof afgelê. “Gerrie Schoeman se skof was van 00:00 tot 03:00 en hy het seesiek geword. Ek slaap gewoonlik buite en het wakker geword van sy benoude geroep. Hy het sy kop deur die reling gesteek en sy reddingsbaadjie het per ongeluk opgeblaas. Sy hele bolyf met die opgeblaasde baadjie sit toe buite die boot en ek moes hom met geweld terugpluk. Hy het bleek na my gekyk en gesê: ‘Hierdie sport van julle is ’n simpel sport.’ “Sondag om 12:00 moes ek ons posisie aan die regatta se beheerkamer rapporteer. Die

DIE Dodo is die seiljag wat aan oud­Kroonstad­ ters Roux (foto) en Christine Gerber behoort. Hulle het aan die Kaap­na­Rio­wedvaart deel­ geneem, maar moes weens ’n ernstige storm en gevolglike skade na die Kaap terugdraai. kyk na skerms en syfers wat spring binne ’n boot wat rondspring, het sy ding gedoen en binne ’n halfuur was ek en Gerrie in stereo seesiek. Sondag om 15:00 was Gerrie gedehidreer en moes hy medisyne neem, maar ’n uur later het ons beter gevoel. “Die weer het begin verander en ons het besef die storm is op ons. Ons het die hoofseil afgehaal en die voorseil kleiner gemaak. Ongelukkig het die voorseil se lyn van die katrol afgespring en moes ek vorentoe gaan om dit weer oor te rol. Die see het kort-kort oor die boeg van die seiljag gebreek en dit het my meer as ’n uur geneem. Toe gebeur wat geen skipper ooit op ’n seiljag wil hoor nie. Aan die stuur skreeu Gerrie: ‘Geen stuur nie!’ “Ons is toe reeds in die storm met ’n klein voorseil, maar met geen stuur nie. Die noodstuur is vinnig opgesit, maar die krag van die see was net te veel.

“Die kwartduimbout waarmee dit op die as vasgemaak is, het soos ’n vuurhoutjie gebreek en die arm het gebuig. “Ons volgende keuse was om die seiljag in ’n hove to te sit. Dit beteken jy stuur die neus van die jag in die wind in, maar sit die seil verkeerdom op sodat dit weer die neus uit die wind uit probeer druk. “Dodo het haarself egter in posisie ingetrek en met die seiljag wat sydelings na die branders en wind toe gedryf het, is almal na binne en is die luik toegemaak. “Gerrie het nog ’n wyle buite gebly, maar het kom bevestig dat die stuurmeganisme beslis nie reageer nie, maar dat die seiljag wel in die veilige posisie bly. “Die nag was erg en ’n mens kon hoor hoe die wind van tyd tot tyd probeer het om die seiljag uit die hove to-posisie te dryf. Sy het egter elke keer herstel. “Met die branders wat oor die seiljag gebreek het en die hoek van 45 ° tot 60 ° waarteen ons gedryf het, het die water egter oral by die luginlate op die dek ingestroom. “Ek het Gerrie gevra om die vrieskas op die dek te gaan afskakel en hy het vir veiligheid sommer die draad afgeknip, want toe is ons seker dat ons krag nie sal opraak nie. Die elektriese pompe was die heeltyd aan om die water uit te pomp. “Om 06:00 het die satellietfoon gelui, maar ek was te laat om te antwoord. Ek het daar gebly en vyf minute later het dit weer gelui. “Dit was die regattabestuur wat by ons wou weet of ons die seiljag Ava kon sien. Volgens die opsporingstelsel se aanduidings moes sy 100 m van ons stuurboord af wees. Ek het blitsig aangetrek en uitgegaan. Die bestuur was bekommerd omdat alle kommunikasie met die Ava misluk het. “Ons het die hidrouliese stuur gebloei en dit weer aan die gang gekry. Hoofkwartier het vir ons die Ava se laaste koördinate gestuur en ons het die dieselenjin aangeskakel en na haar begin soek. “ ’n Uur later het die dieselenjin gevrek. Terwyl ek daarmee gesukkel het, het ons die vloot se fregat, Isandlwana, oor die radio gehoor roep. Dit was egter nie ons naam wat hulle geroep het nie en ek het

opgemerk dat hulle seker besig was om smokkelaars of onwettige vissermanne soek. “Die volgende oomblik het Gerrie van buite geroep: ‘Hier is ’n groot oorlogskip wat ’n wit lig vir ons flits.’ “Ek was dadelik op die radio en het met kapt. Nkomonde gepraat wat wou weet waar ons reeds na die Ava gesoek het. Hy het laat weet dat hulle meer noord gaan soek. “ ’n Uur later was die dieselenjin weer aan die gang. Die Isandlwana het ons laat weet dat die Ava gevind is en dat almal aan boord oukei is. Die Ava het drie keer in die rondte gerol en daarom het hul noodbaken afgegaan en was daar ’n kortsluiting. “Die volgende 30 uur was soos ’n nagmerrie. Die outomatiese stuur het gebreek toe die noodstuur opgesit is. “Gerrie was die volgende 12 uur aan die stuur, Marna Cilliers het energiedrankies aangegee en tussen haar en Christine het ons selfs tee en warm sop gekry wat op die gasstoof voorberei is. “Die wind was steeds 35 knope en die see was rof. Gelukkig is die Dodo perfek gebalanseer en was dit net nodig om so elke uur ’n klein korreksie te maak. “Toe die son opkom, het Gerrie weer oorgeneem tot by Dassen-eiland net voor Saldanhabaai. “Om 22:00 het ons gedink om ongemerk by Mykonos in te sluip, maar daar was egter ’n motorboot vol mense wat ons tegemoetgekom het op die kaai en talle helpende hande om die seiljag vas te maak. “Die bestuur van Mykonos het ’n drieslaapkamerhuis gratis vir die nag beskikbaar gestel en twee dae later het ons na Kaapstad teruggevaar met die vraag in ons agterkop: Moes ons nie maar aangegaan het nie? “In Kaapstad het ons egter die volle skade bekyk en met ’n skok besef dat die boonste koeëllaer van die roer-as uitgebreek het. Heelwat herstelwerk wag, maar ons is reg vir 2016 se Kaap-na-Rio-wedvaart. Lesse is geleer en ondervinding is opgedoen wat nie ongebruik sal bly nie.” ) Lees volledige storie by www.kroonnuus.co.za.


4

KROONNUUS, DINSDAG 21 JANUARIE 2014

Met trofee beloon

Kroonnuus HOOFARTIKEL

Posbus 309, Kroonstad, 9459

By wie gaan jy jou skaar? ’n MAAND se vullis het ’n klankie, ’n stankie én is ’n gesondheidsrisiko. Die eerste keer in die geskiedenis van Moqhaka raak inwoners werklik moedeloos met die nie-dienslewering. Maar dié keer kan die munisipale werknemers wat daarop aandring dat beweerde korrupte topbestuur uitgeskop word, se staking ietwat verdra word. Die groep, Bana ba Mozolo, wat kinders van Maokeng (Mozolo is die gemaklike verwysing na Maokeng) beteken, se Facebook-blad gons oor die beweerde korrupsie en steun vir die 875 werknemers van Moqhaka wat daarop aandring dat die munisipale bestuurder en sy direkteure by die Moqhaka-munisipaliteit uitgeskop word. Vir die leek kan die sloerstaking as luiheid van werknemers beskou word. Die betalende, vuisvoos inwoners van Kroonstad, Viljoenskroon en Steynsrus is in ’n mate draadsitters. Hoewel Moqhaka in ’n chaos gedompel word en die vullis by die dag meer en meer word, bly die gemeenskap apaties in plaas van om nou standpunt in te neem om aan te dring op die heel beste munisipale diens wat in die Grondwet ’n reg is. Kroonnuus het ’n besoek aan

die vullisstortingsterrein tydens die sloerstaking (shut down) van die 875 progressiewe werknemers van die munisipaliteit afgelê. Dit is gevaarlik om hier self vullis te gaan aflaai. Die vrees as hordes jou toetakel, wakker die angs van hulpeloosheid aan. Hierom kan inwoners nie anders as om vullis op “veiliger” terreine, selfs onwettiges, te stort nie. ’n Troos is egter dat onder die Grondwet en die reg om op dienslewering aan te dring, inwoners se kruisie later vanjaar by die stembus die regte manier is om korrupsie uit te wis. Onthou, jou wyksraadslid is verantwoordbaar vir besluite en wanorde wat in jou wyk plaasvind. Om te kla is nie genoeg nie. Dis nie die moeite werd om iets onwettig te doen nie. Dit is beslis die moeite werd om die wet aan jou kant te kry om die onwettighede eens en vir altyd uit te wis. Dit is jou demokratiese reg om te kies of jy vandag jou by die munisipale werkers se eise gaan skaar of die ondersoek, wat gister deur Cogta begin is, se uitslag sal aanvaar en dan jou kruisie later vanjaar sal trek.

Tert vir dié wat mal is oor malvalekkers MALVALEKKERS hoef nie net in koffie gesmelt of oor ’n vuurtjie gebraai te word nie. ’n Yskastert in die somer bly ’n wenner vir jonk en oud.

Terete ya marshmallows

pynapole

Koroso 1 paki tsa tennis biscuits 100 g botoro kapa margarine

le

Tharine Hurter HELÉT DEN HARTOG (née Malan), ’n bekende boorling en oud-inwoner van Kroonstad, is op 14 Januarie in die ouderdom van 84 jaar oorlede. Sy het vier dae vantevore in Pretoria ’n operasie aan haar heup ondergaan . Helét Malan is in 1929 op Kroonstad gebore en het in 1945 aan die Hoërskool Kroonstad gematrikuleer waar sy die eerste hoofmeisie van dié skool was. Daarna het sy die graad B Sc (bourekenkunde) aan die Universiteit van Pretoria (UP) verwerf. In 1951 is sy met Jan den Hartog getroud en hulle het hulle op Kroonstad gevestig waar Helét lank wiskunde aan die Hoërskool Kroonstad en die eertydse Landbouskool onderrig het. Nadat Jan in 1992 oorlede is, het Helét ’n paar jaar in Panoramapark, Kroonstad, aangebly voordat sy in 2007 na Pretoria verhuis het. Vriende van Panoramapark op Kroonstad het in ’n briefie hul medelye en herinneringe aan Helét neergepen. “Saam met Dave Tyson Gentry kan ons sê ware vriendskap ontstaan wanneer die stilte tussen

MARIETTE PITTAWAY, DA-koukusleier van Moqhaka:

Smelt die botter of margarien en meng met die tennisbeskuitjies. Voer ’n tertpan hiermee uit.

Metode Klits die kondensmelk en suurlemoensap tot dik. Voeg die malvalekkers en pynappelstukke by. Klits die room styf en vou in die kondensmelkmengsel. Skep die vulsel op die tertkors en laat stol in die yskas. Met opdiening kan geklopte room oor die tert geskep word.

Den Hartog deur vriende onthou

WYLE Helét Den Hartog. twee mense behaaglik is,” sê die vriende. Hettie Schwim sê ook hulle dink aan Helét in die woorde van Spreuke 18:4: Die woorde van ’n mens kan diep waters wees, ’n bruisende stroom, ’n bron van

Foto: Verskaf

wysheid. Helét word oorleef deur haar suster, Babs Schutte, kinders Deon en Zandra den Hartog, Karen en Hennie de Necker, Pieter en Debbie den Hartog, 11 kleinkinders en nege agterkleinkinders.

Brief bedoel om negatiewe publisiteit te skep

Bestanddele Vir die kors: 1 pakkie tennisbeskuitjies (fyn) 100 g botter of margarien

Vir die vulsel: 1 blik kondensmelk 60 ml suurlemoensap 12 malvalekkers, gesnipper 1 blikkie fyngemaakte ingemaakte pynappelstukke 1 koppie vars room, geklop 5 ml vanieljegeursel glanskersies vir versiering.

ZUNAMARIE VAN DER BERG (27), ’n apteker by die Medirite op Kroonstad (Checkers), is onlangs met die beste­ handelaar­uitnemend­ heidstrofee beloon. Sy het aptekerswese aan die Noordwes­Universi­ teit (Puk­kampus) gestudeer en het in haar matriekjaar aan die Hoërskool Solomon Senekal op Viljoens­ kroon agt onderskeidings behaal. Foto: Verskaf

MET verwysing na die onbekende skrywer “Trommel” se brief in Kroonnuus (14 Januarie) en sy/haar eensydige “opinies”. Ek nooi enige DA-ondersteuner wat bekommerd is oor die brief, meer klaring daaroor en die ware weergawe van die

Futhumatsa botoro kapa margarine. Etsa koroso ka baka tsa terete. Terete 1 kotikoti kondens 60 ml sirilmunu 12 marshmallows a kgabetsweng 1 kotikoti pynapole 1 kopi romo a fehluweng 5 ml vanilla cherries Mokgwa Fehluweng kondens le sirilmunu. Thela romo a fehluweng, le pynapole ka hare. Tshela hodimo koroso. Kena ka fridge. Tshela cherries le romo hodimo.

gebeure wil hê, om my persoonlik of enige DA-raadslid te kontak. Ongelukkig is die ruimte hier nie groot genoeg om die ware gebeure neer te lê nie. Dit is duidelik dat “Trommel” nie ’n DA-ondersteuner is nie en dat die brief met die doel geskryf is om negatiewe publisiteit in ’n verkiesingsjaar teen die DA aan te wakker.

Regte stappe moet nou gedoen word vir herstel UIT DIE PEN VAN ’N “GEFRUSTREERDE POLITIKUS”, Kroonstad: WAT by Moqhaka gebeur het, is ’n stawende bewys dat werknemers ook die mag het om onproduktiewe en oneffektiewe bestuurders uit hul poste te kan “lig” deur saam te staan en te eis dat iemand wat meer bevoeg is, aangestel moet word. Die groot uitdaging gaan nou wees om wel so gou as moontlik die regstellende aksie of stappe te doen deur iemand met die

nodige ervaring en bewys van goeie munisipale bestuursresultate aan te stel om oor te neem. Die verdere uitdaging gaan wees dat dit nie ten koste van ons as belastingbetalers geskied nie. Met ander woorde, dat Mncedisi Mqwathi (munisipale bestuurder) nie met volle betaling geskors word waarvoor ons sal moet opdok, terwyl die nuwe bestuurder aangestel word en twee salarisse gelyktydig betaal moet word nie. Of, nog erger: dat die poste vakant gehou word, hangende die

uitslag van die “ondersoek” en dit ’n jaar of twee later eers afgehandel word, terwyl Mqwathi steeds sy maandelikse salaris trek . . . Dit is hierdie vorm van wanbestuur van krisis-situasies wat Moqhaka en sy inwoners meer skade kan aandoen. Intussen plaas ek my hoop op die bemiddelaar (Cogta) en dat hy ook effektief die geskil en ondersoek vinnig sal afhandel met ’n oplossing wat vir almal in Moqhaka tot voordeel sal strek.


KROONNUUS, DINSDAG 21 JANUARIE 2014

5


6

KROONNUUS, DINSDAG 21 JANUARIE 2014

Kundige gee raad met boedels BESORG die bereddering van jou boedel ná jou afsterwe jou hoofbrekens? Jy kan gerus Vrydag om 14:15 op die Kroonstad-Vroue-Landbou-

140x

beplanning vermy kan word. Teegeld van slegs R20 is betaalbaar. Bel Ina Jagga by 082-393-0210 om bywoning te bevestig.

BANKVOERTUIE OP VEILING

GPS: S 29°06.767’ O 026°16.567’

Dinsdag, 28 Januarie 2014 om 10:30 Krugerlaan 1, Estoire, Bloemfontein

Behoorlik gelas deur die Terugname- en Vlootbestuurders, sal Aucor die volgende aanvul en per publieke veiling verkoop:

• 2012 Toyota Fortuner 2.5 D-4D • 2012 Toyota FJ Cruiser 4.0 V6 • • 2012 Toyota Quantum 2.7 Sesfikile • Bakkies • Paneelwaens • Nie-Lopend & Ongeluksbeskadig •

80x Voertuie & SNVs

- 2010 Mercedes-Benz C180K BE Classic Outo - 2x 2010 & 2008 Toyota Yaris T3 (Lugversorger) - 2x 2009 & 2008 Audi A4 2.0 TDi Ambition - 2009 GWM 2.4 Hover - 2009 Hyundai Santa-Fe 2.2 CRDi Outo - 2009 Renault Sandero 1.6 United - 2009 VW Golf VI 1.4 TSi Comfortline - 2009 VW Polo Classic 1.6 Trendline - 2008 BMW M3 Coupe - 2008 Opel Astra 1.6 Essentia - 2008 VW Citi Sport 1.4i

25x Bakkies & 4x4s

- 2011 Hyundai H100 TSi met Valkante - 2011 Mazda BT50 Drifter 2.5TDi SLX F/Cab - 2009 Opel Corsa Utlility 1.7 DTi Sport - 2009 Toyota Hilux 2.7 VVT-i Raider R/B D/K - 2008 Toyota Hilux 3.0 D-4D Raider D/K

Mini-Busse & Paneelwa

- 2012 Toyota Quantum 2.7 Sesfikile 15-Sitplek - 2012 Hyundai H1 2.5 CRDI Multicab Outo - 2012 Peugeot Boxer L4H2 2.2 HDI XLH Paneelwa - 2011 Jinbei Haise 2.2i Mini Bus - 2009 Toyota Quantum 2.7 10-Sitplek

Motorfiets

- 2012 VW Amarok 2.0 TDi Trendline - 2012 Yamaha YZ450F Motorfiets - 2012 Chevrolet Utility 1.4 (Lugversorger) - 2x 2012 GWM Steed 5 2.5 TCI D/K - 2x 2012 & 2011 GWM Steed 5 2.5 TCI - 2011 Chevrolet Corsa Utility 1.4 Club

15x Nie-Lopend & Ongeluksbeskadig

BESOEK: www.aucor.com VIR VOLLEDIGE LYS VAN BATES EN FOTOS

Vir Finansiering skakel: Celestè 082 374 5078

VOORWAARDES: ‘n Terugbetaalbare registrasiedeposito van R10 000 is betaalbaar per bank- of bankgewaarborgde tjek, debiet/ kredietkaart of EFO. GEEN KONTANT WORD AANVAAR NIE. ‘n Dokumentasiefooi van R2000 (BTW ingesluit) is betaalbaar op elke lot. 6% Koperskommissie (BTW uitgesluit) is betaalbaar op elke lot. Alle aanbiedinge sluit BTW uit. Onderhewig aan verandering sonder voorafkennisgewing. Aucor mag bie namens die verkoper tot die reserweprys. Bewys van adres en ID-Dokument vir FICA-registrasie word benodig. Afslaer: Darren Winterstein

Besigtiging: Maandag, 27 Januarie, 08:30 - 16:30

Jakoef Jacobs: 083 780 0055 jakoefj@aucor.com | 051 433 2872

aucor.com

- 2013 VW Polo Vivo 1.4 - 2012 Toyota Fortuner 2.5 D-4D R/B - 2012 Toyota FJ Cruiser 4.0 V6 - 2012 Audi A3 Sportback 1.8 TFSi Ambition - 2x 2012 & 2011 Mercedes-Benz C180 BE Classic - 2x 2012 & 2011 VW Polo Vivo 1.4 Trendline - 2x 2012 & 2011 VW Polo 1.4 Comfortline - 2012 Kia Rio 1.4 - 2012 Toyota Yaris 1.3 XS 5Dr - 2x 2012 & 2011 Chevrolet Cruze 1.6 LS - 2012 Chevrolet Sonic 1.6 L Outo - 2012 Chevrolet Aveo 1.6 L - 2012 Renault Clio III 1.6 Yahoo Plus 5dr - 2012 Geely MK 1.5 GT - 2012 Hyundai Accent 1.6 GL - 2011 Jeep Patriot 2.4 Limited - 2011 BMW 535i Outo - 2011 Opel Astra 1.6 Essentia - 2010 Mercedes-Benz C180 CGi BE Outo

property | wheels | movables

Datum: Perseel:

unie se vergadering na Antonie Jagga, ’n rekeningkundige van Kroonstad, luister. Hy sal die slaggate in ’n boedel bespreek wat deur korrekte

Ontvang skoolrugsakke HELPENDE HAND op Kroonstad het weer skoolrugsakke vir be­ hoeftige gr. 1’s met die nodige skryfbehoeftes aan die welsynsor­ ganisasies op die dorp geskenk. Twee leerlinge is ook met die nodige skoolklere uitgerus. Op die oorhandiging van die rugsakke aan personeel van Engo op Kroonstad is van links Zanette du Plessis (kleindogter van voorsitter), Wendy du Plooy (Engo), Daphne Dunywa (Engo), Marie Shaw (Engo) en Annetjie van Dyk (Helpende Hand­lid). Foto’s: Verskaf

VRYSTAAT­VERSORGING IN AKSIE (VVA) se behoeftige leerlin­ ge het ook skoolrugsakke van Helpende Hand op Kroonstad ont­ vang. Van links is Annetjie van Dyk (Helpende Hand), Janine Oe­ lofse (maatskaplike werker: VVA) en Erna Jacobs (voorsitter: Hel­ pende Hand).


KROONNUUS, DINSDAG 21 JANUARIE 2014

7


8

KROONNUUS, DINSDAG 21 JANUARIE 2014

SOEK, KOOP, VERKOOP

VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES


KROONNUUS, DINSDAG 21 JANUARIE 2014

9


10

KROONNUUS, DINSDAG 21 JANUARIE 2014

ALGEMENE KENNISGEWINGS

TUIN & BESPROEIING

TE KOOP

1825

VERLORE/VERMIS 1225

BOUMATERIAAL 1610

KLEIBAKSTENE IS BETER BERTS BRICKS (Potchefstroom) Kleipleisterstene, Kleisierstene, Kleiplaveiselstene, Sement maxi stene, Sementpleisterstene, Sementplaveiselstene, Minimum vragte in Kroonstad en omgewing 10 000 bakstene. 018 292 1615 www.bertsbricks.co.za ALLERLEI

PERSOONLIKE DIENSTE

SPYSENIERING & LOKALE 1401

FME WEDDING & PARTY PLANNER Onthaal, dekor, spyseniering, kerse, tafels en stoele, stoeloortreksels, kandelare, 'underplates', breekware, tafeldoeke, rooitapyt, ens. Skakel 079 515 8814.

INSTANT LAWN/ KIKUYU-KITSGRAS: Middenspruitkitsgrasplaas, 10 km buite Kroonstad op Viljoenskroon-pad. Gras gelaai op plaas: R9 per rol. R11 per rol afgelewer in Kroonstad. Skakel Louwna 083 285 1065. VRUGBARE ROOI TUINGROND: Afgelewer per kubieke meter/5-kubieke meter vragte ook beskikbaar. Kompos per 60-d/m-sak. Uitstekend vir grasdeklaag. Skakel Louwna 083 285 1065.

1655

ALLERLEI

CANON B150 FAKSMASJIEN TE KOOP vir R 250.00 kort net ink. Goeie toestand. A Lategan - 083 704 0304

1845

TAXIDIENSTE: Vir u en u pakkies. Skakel 076 215 2914

ELEKTR BILTONG KERWER Industriële model - nuut 2 WIEL GOEDERE WAENTJIE Kroonstad - 076 168 1921

POOLWELL 056 215 2144 Sand- vervangings. Het u 'n spysenier "Special" "Pool cleaner" nodig vir troues, R 850. Alle swembadbefunksies of korporatiewe nodighede. Installasies van funksies. Piet: 072 712 filters & pompe 2369 -Anette 082 644 5504 'N NUWE TWEEDEHANDSE WIDEX GESONDHEID & SKOONHEID GEHOORAPPARAAT 1430 beskikbaar. Was 6 mnde in gebruik. Prys R 6000 "YOUR FEET WILL Skakel 072 749 6597 THANK YOU FOR THIS ONE" Heaven@hand GESOEK OM @ Planet nails TE KOOP 056 215 2025 1675 Book now R 80- 30 min feet pampering. R 30 Pensioners

RESIDENTIA STIGTING ARBORETUM SENTRUM VIR BEJAARDES Benodig gekwalifiseerde, ervare persoon met toepaslike ondervinding as FAKTOTUM/ TOESIGHOUER Posvereiste: 1. Tegniese vaardighede. 2. Uitgebreide kennis en VOERTUIE passie vir tuinmaak. 3. Goeie menseverhoudings KARAVANE 4. Leierseienskappe. TE KOOP/HUUR 5. Bestuursvaardigheid 3020 6. Goeie kommunikasie vaardigheid. CONSTANTIA 7. Geldige rybewys KARAVAAN MET 8. Minstens 10 jaar VOLLEDIGE TENT 5 Bed ondervinding Skakel 082 203 1717 Stuur CV (maksimum) 3 bladsye na: Bestuurder: EIENDOMME arboretum@ residentia.co.za Die Bestuurder hou hom die reg voor om geen HUISE TE KOOP aanstelling te maak nie. Indien u nie binne 21 dae 3275 na sluitingsdatum 'n HUIS TE KOOP antwoord ontvang nie, Netjiese 4 Slpk huis met aanvaar dat u onsuksesvol dubbel geriewe, swembad, was. Sluitingsdatum: sprinkelbesproeiing, 31 Januarie 2014 (12h00) alarmstelsel en meer te Marketing / koop in Panorama. Sales persons needed. Kontak 072 023 0995 Computer literate. Must EDENVILLE HUIS TE speak English and Sesotho KOOP - 2 Slpk, 2 Badk others a bonus. Must be 2 Stoepkamers. Afdak able to travel. Relevant 2 motors. R 200 000. Stil qualification and woongebied. 079 800 6077 experience advantageous. Sal neg. Email cv to SENEKAL 75km vanaf cvs@porogo.co.za. Bethlehem. Erf: 4461 vkm Moderne huis met 3 Slpk, VAKANTE POS 2 vol badk, 1 en suite, beskikbaar vir 2 sitk, 2 groot stoepe. dames/manspersoon by Eetkamer met groot glas Mikro Lenings Instansie. vensters. Spens, aparte Geskikte kandidaat moet opwas en waskamer. aan die volgende Binnebraai. Boorgat met vereistes voldoen: besproeiing. Pragtige Matriek, Kode 08 uitsig. Pas opgeknap. rybewys, rekenaarvaardig. R 850 000 ohb Eienaar: Salaris onderhandelbaar. 082 669 4909 Sluitingsdatum: HUISE TE HUUR

WAS VAN VOLVLOER-/ LOS MATTE, banke & motorsitplekke Top Carpets 056 212 5507 VERVOER & BERGING 1870

SPEND R 120 OR MORE AT PLANET NAILS until 3rd Feb and get a De Stress and Hand massage FREE GIANT Foot file on special R 45.00 - 056 215 2025

JEF'S ALGEMENE VERVOER & NUTSMAN Verwydering van bourommel, takke en enige iets uit erwe ens. 083 494 5877 Faks 056-2121322

UITSIG HOUSE TO LET 2 Bedroom, 2 Bathroom 1 February 2014 R 3 300 pm. Contact Herman 082 799 6297 NETJIESE HUIS TE HUUR BUITE DORP 3 Slpk, 2 Badk en afdak. R 2 500 pm.Krag uitgesl. Geen honde, katte Skakel 083 294 4812 STUDENTEAKKOMMODASIE

BOME

OPLEIDING & OPVOEDING

3270

3323 1871

HOUTKAPPERTJIE: 083 568 1568 Afsaag, 'trim' en verwyder van bome. Kaggelhout te koop.

1480

JUMPING JACK SPRINGKASTELE BEKOSTIGBAAR. GEEN DEPOSITO NIE. KONTAK: DAVID 083 410 9202 ALGEMENE & HUISDIENSTE

LEKKENDE DAK? Skakel die spesialiswaterdigter. Gratis kwotasie. Meer as 22 jaar ondervinding. 10 jaarwaarborg. Skakel Luther Cronje 082 891 4052

BOUWERK & KONSTRUKSIE 1801

ALLE VOORNEMENDE SANGERS KOM SLYP JUL TALENT by TALKABOUT ART & SINGING Skool. Vir oudisie skakel 072 629 1829 nou!

KINGS BLINDS: Alle tipes blinders ook wasen herstelwerk Skakel 082 783 1396.

BUSMAR BOUERS & LAPA'S 16 Jaar ondervinding. Geen werk te klein. Verwysings beskikbaar. 083 390 2702

MOJO PLUMBING Vir alle loodgietersdienste en verstopte riole is ek daar! Tertius 0732700311

SOEK, KOOP, VERKOOP

MIGHTY & DR PLUMBING: Building, welding, plumbing, geysers, gutters, paving, drains, leaking roof repairs, tiling, painting. Low, low prices. Managing director: Daniels. 073 361 1552. SKUUR EN VERNIS VAN HOUTVLOERE Kontak Dawie 082 558 8741

Studentebehuising binne loopafstand van Pukkehoofhek. Naby 'Die Bult'. Steve Biko 128. Vanaf R2 300 p.m 082 805 2755 riaancrous@gcs.co.za

LANDBOU MEENTHUISE TE HUUR LEWENDE HAWE EN PLUIMVEE 2210

Top kwaliteit swaar dragtige Bronsmara verse en 'n bul beskikbaar. Kontak Rudie Loots 083 6522 136. Hartbeesfontein. Top kwaliteit dragtige Simbra verse beskikbaar. Kontak Rudie Loots 083 652 2136. Hartbeesfontein. Top kwaliteit Brangus koeie met kalwers beskikbaar. Kontak Rudie Loots 083 652 2136. Hartbeesfontein.

3325

NETJIESE VEILIGE 3 SLAAPKAMER MEENTHUIS met dubbel geriewe en braaiplek, in gesogte kompleks. Beskikbaar 1 Februarie R 4 300 pm. Kontak Johan by: 056 213 3651 of 082 553 4559 BETREKKINGS 3600

ALGEMEEN 3680

DOEN ADMIN. WERK VANAF JOU HUIS. SMS naam en adres vir volledige info na 071 511 6597.

23/01/2013. Faks CV na 086 650 3687

VAKANTE POS IN SKRYNWERKERS FABRIEK - Opsoek na opleibare persoon met aanvoeling vir hout werk. Applikant moet basiese agtergrond hê van houtwerk, eerlik, hardwerkend met sober gewoontes. Bereid wees om opleiding te ontvang en goed in span/groepsverband kan funksioneer. Stuur CV na gerhard@ compuking.co.za of skakel 079 627 4992 vir afspraak SALES/ ADMIN Vacancy at MTN Kroonstad. Minimum qualification: * Grade 12 *Bilingual in English and Afrikaans * Friendly Customer Skills * Teamwork and Computer Skills. Package consisting of Basic plus Performance Bonus, Medical aid Subsidy and Group Savings Plan. Total package after training period of between R4000 and R12000 based on performance. Please include a copy of ID and Photo with CV. CV's welcome at: neels@yccmtn.co.za AGENTS NEEDED Generous commission Food product. Hand CV in at Planet Nails, 56 Murray Street - 056 215 2025

HUISWERKER SOEK WERK. Inslaap of nie inslaap. Hardwerkend Skakel 073 761 1459 HUISWERKER SOEK WERK Maan tot Vrydag. Inslaap of nie inslaap Bereid om hard te werk Skakel 073 292 2238 REGSKENNISGEWINGS & TENDERS OIS OMGEWINGSIMPAKSTUDIE 4045

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT PROCESS Notice is given in terms of the Environmental Impact Assessment Regulations Listing Notice 1 of 2010 of Government Notice No. R544 in Government Gazette No. 33306 of 18 June 2010 under the National Environmental Management Act, Act 107 of 1998 of intent to carry out the following activity: (ACTIVITY NO. 4) The construction of facilities or infrastructure for the concentration of animals for the purpose of commercial production in densities that exceed 20 square metres per large stock unit and more than 500 units per facility. PROJECT TITLE AND DISCRIPTION: Farm Vierfontein construction of cattle feedlot with capacity for 12 000 head of cattle. LOCATION: The farm Vierfontein 264, Ngwathe Local Municipality (Edenville District). OFFICIAL: Ms. Tshegofatso Lekgari, Free State Department of Economic Development, Tourism and Environmental Affairs, Telephone (051) 400-4847, Ref. No. EMB/4(i)/13/50. CONSULTANT: Bucandi Environmental Solutions, PO Box 317, Viljoenskroon, 9520. Tel 076 682 4369, Fax 086 551 1894, E-Mail: helen@bucandi.co.za DATE OF NOTICE: 21 January 2014. In order to ensure that you are identified as an Interested or Affected Party, please submit your name, contact information and environmental interest in the matter to the consultant before 24 February 2014.

BOEDELKENNISGEWINGS BOEDELS: KREDITEURE EN DEBITEURE

4201

Boedel wyle EJ LOOCK KENNISGEWING In die boedel van wyle ELSIE JOSINA LOOCK, Identiteitsnommer: 381020 0040 086, woonagtig te Die Plaas Klipfontein, distrik Ventersburg Krediteure en Debiteure in bogemelde boedel word hiermee versoek om hul rekenings in te dien en hul rekenings te betaal by ondergetekende binne dertig dae gereken vanaf 24 Januarie 2014 WJ BOTHA Prokureur vir die Eksekuteur Du Randt & Louw Ingelyf Posbus 26 Kroonstad

AANDAG

ALLE ADVERTEERDERS Die gebruik van die letter

"A", leestekens soos "!"

GESOEK 3601

DOMESTIC WORKER is looking for work. Monday to Friday. Contact 073 632 2263

of "*" of die gebruik van syfers met die doel om die advertensie na die bopunt van die klassifikasie-lys te skuif, is streng verbode. SMALLS NOTICE

VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES


KROONNUUS, DINSDAG 21 JANUARIE 2014

Boedel wyle HJ DE VOS KENNISGEWING In die boedel van wyle HENDRIK JOHANNES DE VOS, Identiteitsnommer: 391113 5018 088, woonagtig te Die Plaas Klipfontein, distrik Ventersburg Krediteure en Debiteure in bogemelde boedel word hiermee versoek om hul rekenings in te dien en hul rekenings te betaal by ondergetekende binne dertig dae gereken vanaf 24 Januarie 2014 WJ BOTHA Prokureur vir die Eksekuteur Du Randt & Louw Ingelyf Posbus 26 Kroonstad

Boedel wyle: IW MARSHALL BOEDELNOMMER: 13391/2012

PJ TLALE/ ABSA BANK LTD & OTHER CASE NO: 3471/2007

KENNISGEWING

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA FREE STATE DIVISION, BLOEMFONTEIN

In die boedel van wyle IRENE WILMA MARSHALL identiteitsnommer 630920 0082 088, woonagtig te 91 Ben Mervisstraat, KROONSTAD Boedelnommer: 13391/2012

Case Number: 3471/2007 In the matter between: PHUTI JOYCE TLALE N.O 1ST APPLICANT

Kennis geskied hiermee dat die eerste en finale likwidasie- en distribusierekening in bogemelde boedel ter insae sal lê vir 'n periode van een-en-twintig dae gereken vanaf 24 Januarie 2014 ten kantore van die Meester van die Hooggeregshof te Bloemfontein en die Landdros te Kroonstad.

4501

In die boedel van wyle JOHANNA ELIZABETH CHRISTINA VAN NIEKERK, Identiteitsnommer: 270714 0037 084, woonagtig te Huis Edelkroon, Meyerstraat, Kroonstad Krediteure en Debiteure in bogemelde boedel word hiermee versoek om hul rekenings in te dien en hul rekenings te betaal by ondergetekende binne dertig dae gereken vanaf 28 Januarie 2014 GL HARTMAN Prokureur vir die Eksekuteur Du Randt & Louw Ingelyf Posbus 26 Kroonstad

BOEDELS: LIKWIDASIE EN DISTRIBUSIE

BOEDEL WYLE: CJ HAVENGA BOEDELNOMMER: 4449/2013 KENNISGEWING In die boedel van wyle CHRISTINA JOHANNA HAVENGA, gebore 2 Januarie 1941 Identiteitsnommer 410102 0015 089 Datum van afsterwe 6 Mei 2013 Huwelikstatus: getroud binne gemeenskap van goedere met Lourens Johannes Havenga Adres: Du Plooystraat 2, Edenville Boedelnommer: 4449/2013 Kennis geskied hiermee dat die Gewysigde eerste en finale likwidasie- en distribusierekening in die boedel in die kantore van die Meester van die Hooggeregshof, Bloemfontein en die Landdros, Edenville, vir 'n tydperk van een en twintig (21) dae vanaf 24 Januarie 2014 ter insae lê vir alle persone wat daarby belang het. Indien geen beswaar daarteen by die Meester van die Hooggeregshof ingedien word binne die gemelde tydperk nie, sal die Eksekuteur tot uitbetaling daarvolgens oorgaan. EKSEKUTEUR Grimbeek van Rooyen & Vennote Ing Posbus 1282 Kroonstad 9500 Tel. 056 212 5197 Verwysing: R. Minnie

CHROANTELLE CC/ PROFESSIONAL GRADUATE COLLEGES (PTY) LTD CASE NO: 2463/2013 In the Magistrate Court for the district of Kroonstad held at Kroonstad Case No: 2463/2013 In the matter between: CHROANTELLE CC Registration Number: CC 2001/006240/23 Execution Creditor and

4205

PROFESSIONAL GRADUATE COLLEGES (PTY) LTD Registration Number: 2010/010786/07 Execution Debtor NOTICE OF SALE IN EXECUTION TAKE NOTE that pursuant to a judgment of the Magistrate's Court, Kroonstad granted on 19 December 2013 and Section 32 Order to satisfy such judgment, the under mentioned goods will be sold in execution on 6 FEBRUARY 2014 at 10h00 at THE SHERIFF'S OFFICE, MURRAY STREET 61, KROONSTAD, 9499: INVENTORY: 22 computers, 58 green chairs, 18 small photo frames, 21 white long tables, 12 steel tables, 5 desks, 8 blue office chairs, 2 brown office chairs, 4 big office chairs, 1 red office chair, 1 Samsung printer, 2 white folding tables , 4 filing cabinets, 4 chairs, 1 cabinet, 1 table, 2 old chairs, 2 big mirrors, 2 gold lamps, 2 triangular tables, 2 portraits, 2 vases, 3 white portraits, 1 projector, 2 cabinets Terms: Strictly cash Dated at DURBANVILLE this 9th day of January 2014 VAN DER MERWE & ROBERTSON INC Per: R NELSON ATTORNEY FOR EXECUTION CREDITOR 2nd Floor, 34 Oxford Street Durbanville, 7550 Tel No: 021 976 4663 Fax No: 021 946 4665 (Ref: RN/bz/C391)

MOMENTUM GROUP LIMITED 1ST RESPONDENT ABSA BANK LIMITED 2ND RESPONDENT

In pursuance of a judgment granted in the HIGH COURT OF SOUTH AFRICA, FREE STATE HIGH COURT, BLOEMFONTEIN, under Writ of Execution issued thereafter, the movable property listed hereunder will be sold to the highest bidder without reserve at 41 Murray Street, Kroonstad, at 10:00 on 6 February 2014.

GEREGTELIKE VEILING

KENNISGEWING

and

NOTICE OF SALE

WJ BOTHA Prokureur vir die Eksekuteur Du Randt & Louw Posbus 26 Kroonstad

Boedel wyle JEC VAN NIEKERK

PHUTI JOYCE 2ND APPLICANT

1x Leather Lounge Set (3 piece) & Coffee table 1x Wall Unit 1x Dining Room Set Table and 4x Chairs Red Lounge Set (3 piece) & Coffee table 1x Defy Refrigerator 1x Microstar Microwave Oven 1x Concept Mikrowave Oven 1x Sansui TV Diningroomset and 4 x Chairs Diningroomset and Buffet 2x Double Bed Headboards & Dressing Table 2x Single Bed Headboards & Dressing Table. Rules of this auction is available 24 hours prior to the sale at the office of the Sherriff Kroonstad, 41 Murray Street, Kroonstad. Registration as a buyer, subject to certain conditions, is required and will be subject to the Consumer Protection Act, No 68 of 2008, and the regulations in terms of thereof. (URL:http://www.info.gov.za/view/ DownloadFileAction?id=99961 and http://www.info.gov.za/view/ DownloadFileAction?id=145414); Compliance of the relevant FICAlegislation (i.r.o identity of the purchaser & address particulars); payment of registration fees and acceptance of the auctioneer's registration conditions. The Auction will be conducted by the office of the SHERIFF OF KROONSTAD and Joy Van Niekerk will act as auctioneer(s). Advertising costs at current publication tariffs and sale costs according to aforementioned Rules of Court will apply. DATED AT BLOEMFONTEIN on 17 January 2014. J H CONRADIE (KEI2/0002-T5 (JHC/CS) Attorney for Third Party / 1st Respondent c/o ROSSOUWS ATTORNEYS 119 President Reitz Ave, Westdene BLOEMFONTEIN, 9300 P.O. Box 7595 BLOEMFONTEIN 9300 Tel No. : 051 - 506 2500 Fax No. : 051 - 430 6079 Docex 31, Bloemfontein Instructed by : KEITH SUTCLIFFE & ASSOCIATES INCORPORATED MANOR HOUSE, 210 BARKSTON DRIVE BLAIRGOWRIE RANDBURG 2125 (Ref : K Sutcliffe/bb/M2800)

C/O: Du Randt & Louw Inc. Du Randt & Louw Building 25 President Street Kroonstad

SOEK, KOOP, VERKOOP

VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES

11


12

KROONNUUS, DINSDAG 21 JANUARIE 2014

Bring home medals SENIOR and junior students of Combat TaeKwonDo in Kroonstad recently competed in the second largest NMA­ISKA tournament held in Johannes­ burg. The students bagged a couple of medals. From the left are Julian Clarke (bronze: continuous sparring and gold: power breaking 13/13 tiles), Romano Popham (silver: point stop sparring), Eben Wolmarans (gold: continuous sparring and silver: point stop sparring), Julian McGowan (silver: power breaking 4/4 tiles and bronze: point stop sparring), Katleho Ponase (gold: forms and bronze: point stop sparring) and Eddie McCabe (gold: point stop sparring, gold: forms, gold: continuous sparring, bronze: power breaking 8/10 tiles and silver: point stop sparring). Photo: Supplied

IZÈL CILLIERS, ’n leerling aan die Afrikaan­ se Hoërskool op Kroonstad (Rooies), was die kaptein van die Vrystaat se o.19­mei­ sieskrieketspan wat van 4 tot 9 Desember in Kaapstad aan Krieket Suid­Afrika (KSA) se krieketweek vir meisies o.19 deelgeneem het. Sy het puik gepresteer en onder die drie toppresteerders geëindig. Sy het ’n algehele lopietal van 246 aangeteken en ’n beste van 99. Sy het ook 15 paaltjies geneem, met ’n beste van 8 paaltjies vir 13 lopies. Ná die toernooi is sy vir KSA se o.19­meisieskrieketspan gekies wat toe op Saharapark, Nuweland, Kaapstad, teen WP se vrouespan gespeel het. In 10 boulbeurte het sy 1 paaltjie vir 44 lopies geneem.

Foto: Tinkie Hattingh

Stof die tokse vir nuwe seisoen af Danie Swanepoel RUGBYSPELERS en -ondersteuners in die Noord-Vrystaat, skud solank jul vere reg – die rugbyseisoen is om die draai. Die Kroonstadrugbyklub se bestuur en spelers berei hulle reeds vir die nuwe seisoen voor. Rugby op Kroonstad het ’n ryk geskiedenis en met die Kroonstad-rugbyklub wat verlede seisoen manjifiek gepresteer het, is die rugby-ar-

giewe weer lewend. Die klub het verlede Februarie in die Griffons-sewestoernooi geseëvier. Dit is bo alle verwagting opgevolg deur as kampioen in die uitdaagbekerstryd tussen die Vrystaat-Cheetahs en die Griffons-klubspanne gekroon te word. Die Kroonstad-rugbyklub het in die Griffons-liga uitstekende prestasies behaal, maar ongelukkig in die

halfeindstryd vasgeval. Met die nuwe seisoen op hande sal die Kroonstad-rugbyklub sy man kan staan volgens die verwagtings wat gestel is. Die klub se bestuurspan vir 2014 is: Anton Janse van Rensburg (president), Jerry Erasmus (voorsitter), Johan Klopper (ondervoorsitter), Christiaan Cornelissen (tesourier), Danie Swanepoel (sekretaris) en Chris Cornelissen (bemarking en borge), met Jacques Jansen,

Martin Venter, Derek Alexander en Willem Lampbrecht as bykomende lede en Victor Campher as lid en hoof van afrigting. Die eerste uitdaging vir die klub lê vroeg in Februarie met ’n beplande sewestoernooi van die Griffons-klubspanne, asook ’n vriendskaplike wedstryd vir die vyftiental. Die bestuur nooi spelers, voornemende spelers, oudspelers en studente van omliggende gebiede om hulle by die oefeninge, wat gister amptelik begin het, aan te meld. Die registrasie van spelers sal tydens dié week se oefeninge plaasvind. Oefeninge sal soos verlede jaar op Maandae, Dinsdae en Donderdae om 18:00 op die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad (Rooies) se veld wees. Alle betrokkenes word gevra om die hek agter die paviljoen by die kerk te gebruik en nie by die koshuis te parkeer nie. Die klub nooi ook rugbyliefhebbers om die klub te ondersteun. Besoek die klub se Spelers-en-ondersteunerssosiale blad op Facebook by https://www.facebook.com/KroonstadRugbyklub.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.