Kroonnuus TEL (056) 212 3171
DINSDAG 25 FEBRUARIE 2014
WWW.KROONNUUS.CO.ZA
WWW.KROONNUUS.MOBI
GRATIS
DA calls for dissolution
Wants council to be dissolved and administrator appointed THE DA has announced in a media report on Thursday that the party will call for the dissolution of the Moqhaka Municipal Council. According to the DA, Moqhaka is in crisis. The DA wrote a letter to Premier Ace Magashule calling on him to initiate a provincial executive intervention in the Moqhaka Local Municipality under Section 139.(1)(c) of the Constitution of the Republic of South Africa. Section 139.(1)(c) of the Constitution allowed the provincial executive to dissolve the municipal council and appoint an administrator to manage the municipality’s affairs until elections had been held and a new municipal council had been elected, Patricia Kopana, provincial leader of the DA, said. Municipal workers are still on a slow-strike and tools down in protest against mismanagement at the Moqhaka Municipality. They call for the removal of the municipal manager. Earlier last week, the municipal manager, Mncedisi Mqwathi, unlawfully dismissed 33 municipal workers, claiming that they had interfered in his work. “It is clear that the administration of the municipality is in chaos. The Auditor-General’s 2012-’13 Moqhaka Local Municipality Annual Report shows just how bad things have become,” Kopana added. The AG report found irregular expenditure of R52 million and an additional R88 million written off, fruitless and wasteful expenditure amounting to R19 million, and awards were made to bidders other than those recommended by the bid evaluation committee without ratification by the accounting officer, as required by SCM regulation 29(5)(b). Furthermore, the accounting officer (Mqwathi) did not establish processes to prevent and detect unauthorised, irregular, fruitless and wasteful expenditure; he also did not compile and approve delegations when the new council was appointed at the municipality; nor establish internal controls to ensure that all laws and regulations had been complied with. “The Moqhaka Municipality is technically bankrupt as its liabilities far outstrip its assets,” Kopana claimed. Her party believes the root of the problem is that Mqwathi and the council’s political leadership are in cahoots and are allowing the administration of the municipality to fall apart. On numerous occasions, the DA in
Verfraai veld met prag DIÉ kosmos gedy naby die rioolpompaanleg in Gelukwaarts, Maokeng. Tussen die oorstromende riool het dié vrolike blomme ’n besoek aan die township makliker gemaak. Lees op bl. 3 in watter omstandighede inwoners van Maokeng moet leef. Foto: Tharine Hurter
Moqhaka called for the dismissal of Mqwathi, tabling numerous Motions of No Confidence in his ability to execute his duties. “These have been ignored by the council speaker, Disebo Nakedi. Furthermore, the executive mayor, Jihad Mohapi, has refused to heed the DA’s persistent calls for the suspension of Mqwathi.
“The bottom line is that the failure in proper financial administration is leading to a total collapse of service delivery in the Moqhaka Municipality,” Kopana said. “The council should be dissolved immediately and the people should be given the opportunity to elect new representatives to lead the municipality out of its current mess.
“This is a sad example of how corruption, crony politics and mismanagement have crept into the way the Zuma ANC operates. Ultimately, the connected politicians win and the people lose. “We believe the people of Moqhaka should have an opportunity to have their voices heard on the sad state of affairs in this municipality,” Kopana concluded.
KROONNUUS, DINSDAG 25 FEBRUARIE 2014
Voorsitter vir goeie diens vereer SOLIDARITEIT HELPENDE HAND het onlangs ’n Hande van Hoop-eerbewys aan Erna Jacobs, die takvoorsitter van die Helpende Hand Kroonstadtak, oorhandig vir die merkbare verskil wat sy in die gemeenskap gemaak het. Vanessa Marais, Helpende Hand se streeksorganiseerder in die Vrystaat, vertel dat Jacobs onlangs die tak moes verlaat omdat sy na Bloemfontein verhuis. “Van die stigting van die tak in April 2010 het Erna die voortou geneem en met haar passievolle wyse baie in die gemeenskap met positiewe langtermyn-insette vermag,” sê Marais.
Bloues hou modeparade Anne-Lize Jansen van Vuuren
Sy sê dat die eerbewys vir Jacobs ’n herinnering aan haar harde werk en Helpende Hand se waardering vir haar onmisbare bydrae tot die opheffing van die gemeenskap is. Die Kroonstad-tak glo in die oplossing van Afrikaner-armoede deur verligting-, voorkoming en verbrekingsprojekte.
DE KLERKHUIS, die meisiekoshuis van die Hoërskool Kroonstad (Blouskool), se prefekte reël vir 5 Maart om 18:00 vir 18:30 ’n modeparade in die skoolsaal. Die koshuisinwoners sal die modelle wees. Boetieks verskaf die klere. Dillon Lerm is die
seremoniemeester en vermaaklikheidskunstenaar. Die modeontwerper Michael Bezuidenhout se uitrustings sal verdere glans verleen. Uitstallers sal in die vierkant uitstal. Die snoepwinkel sal oop wees. Kry kaartjies teen R50 by die Bloues se ontvangs. by Jonette Engelbrecht by 082833-0601 of Die Aambeeld-padstal op die skool se landbouterrein.
Nasser vermaak bejaardes
ERNA JACOBS, die voormalige voorsitter van die Solidariteit Helpende Hand Kroonstad-tak, ontvang ’n Hande van Hoop-eerbewys van Vanessa Marais, Helpende Hand se streeksorganiseerder in die Vrystaat. Foto: Verskaf
TREVOR NASSER tree môre op die Kroonstad-sentrum vir bejaardes se maandgeselligheid by Huis Edelkroon op. Dit begin om 09:45 vir 10:00 in
die David Jacobs-saal in Meyerstraat. Dit sal teen 11:30 klaar wees. Toegang is gratis, maar sagte kollekte sal opgeneem word. Skakel 056-213-1456.
Africa Christo-projek op ontbyt bekyk ’n ONTBYT vir sakemanne en boere word op 1 Maart om 07:00 in die kerksaal van die NG kerk Kroonstad-Suid aangebied. Die werk van Africa Christo sal hier bekend gestel word. Africa Christo is ’n artikel 21-maatskappy wat gestig is om die evangelie van Jesus Christus aan mense in die werkplek te bring. Africa Christo is op 15 April 2002 gestig en het ’n hele paar sendelinge in die distrik Kroonstad uitgestuur. “Ons dink hier aan iemand soos wyle oom Hennie Venter wat invloedryke werk gedoen het,” sê ds. Hannes Els. Ds. Petrus Ramatsosa is in diens van Africa Christo. Ramatsosa is ’n leraar van die NG Kerk in Afrika, maar doen die nie-kerklike (maar wel Christelik-godsdienstige) werk vir Africa Christo. Hy was eers
by die NG kerk Kroonstad-Suid en die NG kerk Ring van Kroonstad in diens, maar daar is gevind die werk op plase en by ondernemings vloei beter wanneer dit nie aan ’n spesifieke kerk of gemeente gekoppel is nie. Saterdag se ontbyt sal dié saak bekend stel. Dr. Gideon van der Watt sal oor evangelisasie in die werkplek praat. Van der Watt is die voorsitter van die Sinodale Kommissie vir Getuienis van die NG Kerk in die Vrystaat. Hy is ’n kenner op die gebied van getuienislewering en dié Sinodale Kommissie dra ook vir die werk by. Belangstellendes word genooi om die ontbyt by te woon. Dit is gratis, maar bywoning moet verkieslik teen Woensdag 26 Februarie by Paul Maree, voorsitter van Africa Christo, by 056-213-1245 bevestig word.
DR. GIDEON VAN DER WATT gaan op Saterdag se ontbyt van die NG kerk Kroonstad-Suid oor evangelisasie in die werkplek praat.
Foto: Verskaf
Business breakfast a bargain RESIDENTS are invited to attend the Kroonstad Business & Tourism (KB&T) Business Breakfast together with PWC Bloemfontein and Drie Plus Financial Services at the Hacienda Hotel in Kroonstad on Thursday. For only R120 for a breakfast and insight into the National Budget 2014 provided by Hettie Koekemoer, this business meeting is a bargain. Tickets are limited. Booking is essential by today at the latest. For further information contact Alta Nel on 056-212-3611.
Vir meer foto’s en nuus besoek www.kroonnuus.co.za
2
KROONNUUS, DINSDAG 25 FEBRUARIE 2014
Drie weke sonder water Tharine Hurter BYNA drie weke was die krane in Phomolong, Maokeng, droog. Inwoners van dié woonbuurt in die township moes water koop. Om te bad was ’n luukse. ’n Gebreekte pyp waaruit munisipale water vloei en ’n “put” gevorm het, moes as waterbron vir drink-, was- en rioolwater dien. Liesbet Mofokeng is ’n huiswerker wat in Phomolong woon. Sy het ’n baba van jonger as ’n jaar. Drie weke het die inwoners van dié woonbuurt sonder water gesit. Sy moes byna ’n kilometer stap om by die put, bekend as sedibeng onder die inwoners, water te skep. “Ons kan nie was nie. Met ’n koppie water moet jy alles doen. Die mense is arm en kan nie water koop nie,” vertel Mofo-keng. Die wyksraadslid vir Phomolong het glo niks gedoen nie of nie gesê wanneer die watertoevoer herstel sou word nie. Haar buurvrou, die bejaarde Suzan Monkoe, kan omtrent nie asemhaal met al die stinkende rou riool wat in haar netjiese huis opborrel nie. Sy het ook geen water in die krane gehad nie. “Ek betaal iemand om vir my drinkwater te gaan koop,” bekla sy haar lot. Kroonnuus verneem die watertoevoer na die township word telkens op warm dae onderbreek, omdat die waterverbruik dan soveel meer is. Die waterleiding na die onderskeie woonbuurte in Maokeng is glo onvoldoende. ’n Medianavraag is aan die munisipaliteit gerig, maar daadwerklike antwoorde oor wanneer die watertoevoer herstel sou word, is nie gegee nie. Kroonnuus het ANC-kontakte in Bloemfontein Woensdag gebel om die wekroep vir water in die township oor te dra. Donderdag laat is die watertoevoer herstel. ’n Pomp is glo die oorsaak dat watertoevoer so lank onderbreek is. Intussen is die DA ook van die waterkrisis ingelig. Planne om watertenkwaens te kry is toe gemaak.
Mohapi swyg voort Tharine Hurter
LIESBETH MOFOKENG van Phomolong, Maokeng, met haar baba wys waar inwoners naby die Seeisoville-astrasokkerveld in Maokeng water vir huishoudelike gebruik skep. Dié water kom van ’n lekkende pyp. Inwoners van Phomolong het drie weke geen water in hul krane gehad nie. Geen waterpunte of -tenks was in die woonbuurt te vinde nie. Photo: Tharine Hurter Inwoners is op Kroonnuus se Facebookblad versoek om gebottelde water by die kantore af te gee sodat drinkwater vir die inwoners geneem kon word. Met Kroonnuus se besoek aan die township het talle inwoners nader gestaan om antwoorde van die media te kry. Van die township-inwoners dink die watertoevoer word gesaboteer. Toe die sloerstaking begin is, het inwoners van Phomolong ’n oproer juis oor watertoevoer en dienslewering in
Maokeng veroorsaak. Oor die vermeende sabotasie ontken die vakbondleier Helena de Bruin van Imatu sodanige optrede deur munisipale amptenare. Sy sê dit is ontoereikende watervoorsiening na die township wat watertekorte veroorsaak. Dit is veral op warm dae wanneer die waterverbruik hoog is dat die reservoirs leegloop. Die watervoorsiening na die onderskeie woonbuurte in Maokeng is glo onvoldoende.
SAKELUI probeer vergeefs om met Jihad Mohapi, die uitvoerende burgemeester van Moqhaka, te praat oor die voortdurende sloerstaking en aspekte rondom dienslewering wat agterweë bly. Piet Cordier, voorsitter van Kroonstad-besigheid-en-toerisme (KB&T), het talle oproepe na Mohapi se kantoor gemaak om ’n afspraak met hom te kry. Ná die verskeie oproepe het sy sekretaris versoek dat ’n skriftelike versoek om ’n afspraak ingedien word. Bothma Marx (KB&T) het toe namens KB&T ’n skrywe aan Mohapi gerig en drie datums met tye vir ’n afspraak neergepen. Mohapi is versoek om ontvangs van die skrywe te erken. Die datums en tye wanneer KB&T namens sakelui met Mohapi wil praat, is vandag om 14:00, môre om 14:00 of Donderdag om 14:00. Dit is ’n saak van dringendheid, maar KB&T het tog vir Mohapi die geleentheid gebied om ander datums of tye te gee om met hulle te vergader. Cordier sê indien geen reaksie van Mohapi ontvang word nie, sal die saak beslis verder gevoer word. “Dit is die burgemeester se werk om met sakelui en inwoners van Moqhaka te praat. “Tans is dit stilswye en ons kry nie eerstehandse inligting van ons munisipale bestuur af nie. “Tog wil hulle maandeliks graag ons geld vir dienste ontvang en ons kry feitlik geen diens nie,” sê Cordier. Teen druktyd is geen bevestiging vir ’n ontmoeting van Mohapi ontvang nie.
3
4
KROONNUUS, DINSDAG 25 FEBRUARIE 2014
Kroonnuus HOOFARTIKEL
Posbus 309, Kroonstad, 9459
Administrasie logiese uitweg IN die Griekse mitologie hoor ’n mens van Midas – alles wat koning Midas aangeraak het, het in goud verander. Hy is egter van die honger dood. Alles waarby die Vrystaatse premier, Ace Magashule, betrokke is, het gewoonlik die nadraai dat iets nie reg sal verloop nie. In Kroonstad kan net na die behuisingskrisis gekyk word. Die DA se wekroep tot Magashule om die Moqhaka-munisipaliteit onder administrasie te plaas moet ’n oplossing vir die ongerymdhede en sloerstaking in Moqhaka wees. Die vraag is egter: Is dit nie dalk ’n vry hand wat aan Magashule en sy trawante gegee word om dan éérs hul stempel af te druk nie? Dit is algemeen bekend Mncedisi Mqwathi, munisipale bestuurder, juis deur Magashule in Kroonstad aangestel is. Dit is ook bekend dat Mqwathi en Jihad Mohapi,
uitvoerende burgemeester, nie om dieselfde vuur sit nie. Dit is ook bekend dat Disebo Nakedi, speaker van Moqhaka, besonder goeie vriende met Magashule is. Dit is die regte ding om te doen: om aan te dring dat Moqhaka onder administrasie geplaas word. Dit is prysenswaardig dat die DA-raadslede bereid is om hul poste in die raad af te staan om Moqhaka voor die verkiesing op 7 Mei reg te ruk. Wat kommerwekkend is, is die apatiese houding van inwoners wat blind geraak het vir die wandade van die Moqhaka-raad en die klap in die gesig van sy kiesers deur dienslewering net nie hoog genoeg te ag nie. Die arrogansie van Mohapi om nie eens met die betalende sakelui oor die diensleweringsake te praat nie, is ook ’n regmerkie vir diegene wat op administrasie aandring.
VALIANT SWART het Vrydagaand by die Vryburgers in Kroonstad musiek gemaak. Hier is hy saam met van die Vryburgers. Van links is, voor: Petra Breytenbach, Valiant Swart en Ilse van der Westhuizen; agter: Robert Gerber, Stef Breytenbach, Paul Brand en Nico Hurter. Foto: Jana Bekker
’n Pot met skop
CHAKALAKA het sy oorsprong in die townships waar mense dit wat hulle ook al in hul kaste het, na een huis bring. Dit word dan, vir almal se gebruik, saamgevoeg en die mengsel met sterk speserye gegeur. Bestanddele: 50 ml sonneblomolie 30 g gekapte gemmer 30 g gekapte vars knoffel 20 g gekapte rissies 200 g gekapte uie 500 g gekapte tamaties 100 g gekapte groen soetrissie 100 g gekapte rooi soetrissie 50 g Masala-blare 200 g gerasperde geelwortel 450 g blikkie gebakte boontjies in tamatiesous 10 g vars koljander
VOETSPORE se Johan Badenhorst het in Kroonstad kom kuier. Hier ontvang hy van Felicity Combrinck, voorsitter van die Northern Free State Care Givers (NFSCG) in Kroonstad, die heel eerste eksemplaar van Dot Serfontein se boek Gelaatstrekke van ’n dorp. Die geleentheid is op die landbouterrein van die Hoërskool Kroonstad ten bate van die NFSCG gehou. Foto: Jana Bekker
Inwoners van Kroonstad kan help met, baat by herwinning HERWINNING, Kroonstad: MET die staking by Moqhaka het dit gebeur dat vullisverwydering
glad nie plaasvind nie. As ’n mens dan deur die dorp ry en sien wat alles op die sypaadjies lê, besef jy weer dat net oor herwinning gepraat word, maar nooit iets daaraan gedoen word nie. My vraag is: Is daar plekke in die dorp wat vir die publiek toeganklik is waar glas, plastiek en papier verkoop kan word? Baie mense kry swaar en het nie geld nie en ek glo dit is die ideale manier om ’n inkomste te verdien en só die dorp te help skoonhou. ) Op die ou skouterrein van Kroonstad word glas, plastiek, papier, karton en proppies aangekoop. Dit is redelik veilig en kontant in die hand word betaal. Verder bied MTN ’n mooi fiets aan vir die jeugdige wat ’n ton of meer herwinbare materiaal insamel. – Red.
Bring kos saam KLUB 60-lede wil toesien dat die behoeftige gesinne van Kroonstad iets in die koskas kry. Lede word versoek om op 6 Maart enige nie-bederfbare kos na die vergadering te bring.
Metode: Braai die gemmer, knoffel, rissies en uie in die olie. Voeg die Masalablare of kerriepoeier van jou keuse by. Voeg die tamaties by en kook tien minute. Voeg die soetrissies en wortels by en kook nog tien minute verder. Voeg die gebakte boontjies by en
kook nog vyf minute.Voeg die koljander laaste by. Bedien warm of koud. Chakalaka 50 ml oli 30 g gemere 30 g konofole 20 g mohatsela, ho bata 200 g eie 500 g tamati 100 g tala pepere 100 g kgubedu pepere 50 g masala kapa rahjah 200 g dihwete 450 g koti koti dinawa ka tamati morol 10 g koljander Mokgwa: Peha gemere, konofole, mohatsela ho bata, eie ka oli. Tshela masala kapa rajah. Tshela tamati. Peha metsotso 10 minutes. Tshela pepere tala le kgubedu le diwehte. Peha hapa 10 minutes. Tshela dinawa. Peha 5 minutes. Tshela koljander.
Wasserfall kom sing DIE sanger Dewald Wasserfall tree op 15 Maart om 18:00 op die landbouterrein van die Hoërskool Kroonstad op. Dewald is bekend vir treffers soos Eendag as ons groot is wat die toptrefferlyste in Suid-Afrika gehaal het. Kaartjies vir die vertoning, wat ten bate van die NG kerk Kroonstad-Oos gehou word, kos R100 per persoon. Kry kaartjies by die Ou Stadsaal by Alta Nel (056-212-3611)
of Jan Muller by Blomme van Eden (082-572-4658) of kontak die kerkkantoor by 056-212-1633.
Luister na Eendag as ons groot is by www.kroonnuus.co.za.
KROONNUUS, DINSDAG 25 FEBRUARIE 2014
5
6
KROONNUUS, DINSDAG 25 FEBRUARIE 2014
EVERY E VERY DAY* BUY ALL FOR
42
R
PnP Onions 3kg Carry Bag, Potatoes 3kg Carry Bag, Butternut 3kg Carry Bag, Carrots 3kg Bulk Pack and Gem Squash 3kg Carry Bag
100
R
Bulk Stewing Beef B Bone in B Per P kg
30
R
SAVE 9.90
Garnish an and decor d de ed not include included
69
R
PnP Whole ole Fresh Chicken hicken in Tray Per kg
Frozen Hake Petit Fillets Per kg
78
90 9
SAVE R11
30
R
18
90
Nescafé Gold 200g Jar PnP Moonball Grapes 1.5kg
29 R 16
21
Selati White Sugar 2.5kg
SAVE 2.50
WERNER SCHUTTE donated blood on 15 February as part of the Kroonstad Rotary Valentine’s Day Blood Drive. Photo: Bronwyn Petersen
39
80
33
90
Buy Any 2 Nature’s Garden Country Mix or Garden Mix1kg and Get PnP NO NAMETM Frozen Farmstyle Mixed Vegetables 1kg Worth 19.90 FREE
69 R50 SAVE R15
PnP 2 Ply Toilet Tissue 18s
SAVE 21.90
*Terms and conditions apply. Visit www.picknpay.co.za for more information.
SAVE R13 SA
Flora Light or Medium Fat Spread 1kg Tub Each
Inflation Buster BUY ANY 3 FOR
16
R Buy Skip Intelligent Washing Powder 2kg or Concentrated Liquid 750ml Each and Get Skip 400ml Worth 42.99 FREE
36
Donation shows love
90
Nestlé Country Fresh Ice Cream Assorted 2 Litre Each
400ml FREE
R
DIE Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) bied op Saterdag 1 Maart ’n Shavathon in samewerking met Kansa aan. Op dié dag kan mense van Kroonstad en omgewing van 09:00 tot 14:00 hul hare laat skeer, sproeiverf, stensil en ook bloed kan skenk. Die SANBD nooi belangstellendes om ’n verskil in die lewe van baie mense te maak. Besoek die bloedskenksentrum in die Checkers-sentrum om hieraan deel te neem. Estetica Nail, Hair, Body & Slimming Clinic is ook op die dag betrokke. Geskenke en pryse is ter sprake. ) Die Shavathon is in 2003 die eerste keer in die Oos-Kaap aangebied om mense die kans te gee om hul steun te wys aan mense wat deur kanker geraak is. Omdat die verlies van hare ’n newe-effek van die behandeling van kanker is, is besluit op hare as die tema. As bewys van hul ondersteuning maak Shavathon-deelnemers ’n bydrae deur hul hare te laat skeer of in verskillende kleure te laat sproeiverf. Kansa gebruik die skenkings dan om ’n diens te lewer aan die publiek en aan alle mense wat deur kanker geraak word. Besoek www.cansa.org.za vir meer inligting.
PnP Cake Wheat Flour 2.5kg
FREE
+
Kom wys jou ondersteuning
PnP Pure Sunflower Oil 2 Litre
95
BUY ANY 2 FOR
Foto: Catherine Snyman
90
Spekko Parboiled Rice 2kg
SAVE 3.50
JANA BEKKER, Noord-Vrystaatse verslaggewer vir Volksblad, moederkoerant van Kroonnuus, het op die onlangse vergadering van die Kroonstad-Rotaryklub oor koerantwese gesels. Nie net het sy al ’n eerbewys op nasionale vlak vir haar jare lange ondervinding en beriggewing by Media24 ontvang nie, sy het ook al telkens as beoordelaar vir onder meer Sanlam se gemeenskapskoerantekompetisie en Caxton opgetree. Op die geleentheid is Jacinta Kapp (links) en Bekker.
Fatti’s & Moni’s Spaghetti or Macaroni 1kg Value Pack Each
Simba Potato Chips Assorted 125g
Equates to 7.50 Per Unit
22
50
SAVE R10
Valid until 2 March 2014
1 4 28 million points. days
Shop in store or online at www.pnp.co.za/shop
PRICES VALID 25 FEBRUARY - 2 MARCH 2014 AT PICK N PAY SUPERMARKETS AND HYPERS
In Gauteng, Free State, North West, Mpumalanga, Limpopo, Upington, Kimberley, Kuruman and Vryburg. Excluding Botswana, Namibia, Swaziland, Lesotho and Express stores. smart shopper points will still apply in Express, Daily and Local stores. www.picknpay.co.za Customer Care 0800 11 22 88. Toll free landline only. Cellphone rates apply. Pick n Pay endeavours to meet the demand for these promotional items, but stocks are limited. Some stores may not stock some of these products. Please check availability. We strive to ensure all printed information is correct, but will not be liable for any print errors that may occur. Advertised prices are inclusive of VAT where applicable. We reserve the right to limit quantities. smart shopper terms and conditions apply. Certain products are excluded from the smart shopper programme, please see in store or go online for more details.
2 winners every day.
1183677_390x198_E
Catherine Snyman VALENTINE’S DAY was celebrated once again by young and old. Shops offered beautifully wrapped gifts of all sizes and descriptions. However, the Kroonstad branch of the South African National Blood Service (SANBS) at the Checkers Centre, in co-operation with the Kroonstad Rotarians, took it a step further. They launched an initiative that put all other means of expressing one’s love for another to shame. People were asked to donate blood on 15 February, blood that is urgently needed to save the lives of those involved in accidents, emergency operations and other incidents and who would surely die without it. The goal was to get at least 65 units, but the outcome was 75 units. The Rotarians donated and handed out boerewors rolls and sweets to those who donated blood. The SANBS intend to make this an annual event and thank all those who took part in the event, especially those who cared enough to donate blood.
Laboratorium skuif DIE Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) se laboratorium het na die Boitumelo-hospitaal verskuif. Die bloedskenksentrum-kliniek is steeds by die Checkers-sentrum in Noordweg. Bloedskenkers kan op dié tye hier bloed skenk: Maandae en Donderdae van 10:00 tot 18:00; Dinsdae, Woensdae en Vrydae van 09:00 tot 16:00; en Saterdae van 09:00 tot 13:00. Vir inligting oor bloedvoorraad bel Frans Haasbroek by 056-212-1668. Vir die bloedskenksentrum skakel 056-212-2862.
KROONNUUS, DINSDAG 25 FEBRUARIE 2014
7
8
KROONNUUS, DINSDAG 25 FEBRUARIE 2014
Dien in Helpende Hand-bestuur SOLIDARITEIT HELPENDE HAND het onlangs ’n nuwe bestuur vir die Kroonstad-tak gekies. Die nuwe bestuurslede van Kroonstad se Helpende Hand-tak is van links, voor: Annemarie Jonker en Annatjie van Dyk (albei projekleiers, bykomende lede); agter: Johan Hattingh (voorsitter), Gert Jonker (visevoorsitter) en Jenneke Beneke (sekretaresse). Solidariteit Helpende Hand se Kroonstad-tak beoog langtermynopheffingsprojekte vir die gemeenskap. Die organisasie het nou 123 takke oor die land heen wat werk aan langtermynoplossings om armoede in hul eie gemeenskappe uit te roei. Enige inwoner wat by Helpende Hand se projekte betrokke wil raak, kan die sekretaresse, Jenneke Beneke, by 082570-6237 bel. Foto: Verskaf
KROONNUUS, DINSDAG 25 FEBRUARIE 2014
Wiele maak ’n draai op fees Tharine Hurter JOU planne vir volgende naweek is reeds gemaak. As jy nie op Kroonstad by die Wiele-en-waterfees ’n draai maak nie, gaan jy baie pret en plesier misloop. Teen toegangsgeld van R60 per volwassene en R30 per kind kan vermaak uit die boonste rakke op Kroonpark verwag word. Op Vrydag 7 Maart van 18:00 af sal Suné van der Merwe optree, gevolg deur Dusty Dixon. Op Saterdag 8 Maart die middag gaan Ruan Steyn saam met nuwe kunstenaars in die vermaakbedryf optree. Thys die Bosveldklong, van Bring-en Braai-faam op die betaalkanaal kykNET, sal die hoofprogram met ’n konsert aanbied. Uitstallers van heinde en ver met ou goed, nuwe goed, eetgoed en alles wat ’n feesatmosfeer skep, sal hul ware te koop aanbied. Stalletjies kos R500 vir die twee dae en voertuigstalletjies R2 000. Bespreek stalletjies by Wollie van Schalkwyk by 076-044-1686. Die hoogtepunte van die fees bly die antieke trekkers en veteraanmotors wat hier vertoon gaan word. Die gewilde slee-trek met antieke trekkers is vir bestuurders én toeskouers groot pret. Mielies sal met ’n antieke dorsmasjien gedors word en met Herman van Schalkwyk se meule gemaal word. Die jongklomp sal met bootjies waterpret
Gaan na www.kroonnuus.co.za vir meer nuus en foto’s.
DIT is volgende naweek weer die gewilde Wiele-en-waterfees op Kroonpark. Die fees word deur die Noord-Vrystaatse Antiekeklub, in samewerking met Tafelronde 42, aangebied. om 19:00 Foto: Tharine Hurter kan hê en aan ander kindervermaak kan deelneem. Groot motorhandelaars sal die nuutste spogmotors op die fees vertoon. Diegene wat ’n passie vir 4x4-motors het, kan gerus die waaghalse en vermoë van die 4x4’s in aksie sien. ’n Biertuin sal deur Tafelronde 42 bedryf word. Kry meer inligting by Attie Meintjes, voorsitter van die Noord-Vrystaatse Antiekeklub, by 082-772-5775 of Schalk van Schalkwyk gekry word.
OOS VRyStAAt KAAp BEdRyF BEpERK, is ’n welvaartskeppende landbougroep met sy hoofkantoor te ladybrand en sowat 1800 werknemers in diens, wat ’n verskeidenheid dienste aan die boeregemeenskap lewer.
G E K L A S S I F I S E E R D
Aansoeke word tans ingewag vir die volgende vakatures:
Interne OudIteur
(Ficksburg handel)
Aansoekers moet oor ’n toepaslike naskoolse rekeningkundige kwalifikasie (B.Com Rek/B.Compt/BTech Interne Ouditkunde) beskik aangevul deur ten minste 3 jaar toepaslike ondervinding binne die beroep as Rekenmeester/ Interne Ouditeur.
Aansoekers moet oor ten minste 5 – 8 jaar bestuurservaring van ’n landbouverwante onderneming beskik aangevul deur goeie kennis van landbouprodukte. Die vermoë om goeie kliëntediens en verkoopsvaardighede toe te pas, finansiële state te interpreteer en te bestuur asook die toepassing van voorraad- en begrotingsbeheer word as verdere vereistes gestel.
Kandidate moet reeds hul ouditklerkskap voltooi het terwyl sterk kommunikasie-, analitiese en rekenaarvaardighede (MS Office) ook vereis word. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die beplanning en uitvoering van oudits, risiko en kontrole assessering, voorbereiding en indiening van verslae aan bestuur, ontwikkeling en instandhouding van ouditprosesse ens.
MeganIsasIe takbestuurder (Hopetown)
Aansoekers moet oor matriek en ongeveer 2 – 5 jaar toepaslike bestuursondervinding van ’n meganisasie onderdele en werkswinkelafdeling beskik. Ervaring van heelgoedere bemarking en die vermoë om bemarkers te bestuur en te motiveer word verder vereis. Goeie taal- en kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels, blootstelling aan ’n kliëntediensomgewing, ervaring van personeelbestuur asook die vermoë om ’n tak winsgewend te bestuur word verder as vereistes gestel.
MeganIsasIe (Oos Vrystaat)
Aansoekers moet oor matriek (graad 12) en ongeveer 3 jaar toepaslike ondervinding van die meganisasie/heelgoedere bedryf beskik. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die bemarking van heelgoedere, voorraadbeheer en kliëntebediening. Bemarkers word vergoed teen ’n vaste vergoedingspakket aangevul deur ’n kommissie komponent.
trekkerwerktuIgkundIges (Cradock, Hopetown en Ficksburg)
Aansoekers moet gekwalifiseerde trekkerwerktuigkundiges wees en oor toepaslike opleiding en ondervinding van trekkers, stropers en landbou-implemente beskik. Aansoekers wat ’n hoë produktiwiteitsvlak kan handhaaf en onafhanklik kan funksioneer sal voorkeur geniet.
takbestuurder
(Total Queenstown) Aansoekers moet oor ten minste 3 – 6 jaar toepaslike bestuurservaring binne ’n brandstof omgewing beskik met spesifieke kennis van logistiek, personeelbestuur, veiligheidsrisiko’s, voorraadbeheer en kontroles asook relevante administratiewe prosesse. Verdere vereistes sluit in baie goeie kommunikasievaardighede en vermoë om goeie interpersoonlike verhoudinge te kan handhaaf om binne ’n kliëntediensgedrewe omgewing te kan funksioneer. SSRA 101653
takbestuurder
(Ladybrand)
beMarker (Meulens)
Aansoekers moet oor matriek beskik aangevul deur blootstelling en ervaring binne ’n bemarkings- en/of kliëntediensomgewing. Vorige ervaring van mielie- en koringmeelprodukte sal u aansoek versterk. Verdere vereistes sluit in ’n geldige rybewys en paspoort, eie vervoer en ervaring van verkoopstegnieke terwyl ’n naskoolse bemarkingskwalifikasie in u guns sal tel.
beMarker: Lewende Hawe (CMW Kroonstad)
Aansoekers moet verkieslik oor vorige ervaring binne die lewendehawe beroepsveld beskik en/of binne ’n bemarkingsomgewing gefunksioneer het. Kennis van veilings en die werf van vee asook skakeling met boere sal u aansoek versterk. Goeie kommunikasie- en interpersoonlike vaardighede en die vermoë om binne ’n baie mededingende mark en omgewing te funksioneer word verder vereis. Die suksesvolle kandidaat sal onder meer verantwoordelik wees vir die werf van vee, hou van veilings, daaglikse skakeling met kliënte ens.
gegradueerdes
Studente wat gedurende 2013 hul studies voltooi het word uitgenooi om aansoek te doen die oog op indiensneming (permanente poste). Toepaslike kwalifikasies sluit in enige landbou, landbouekonomie, B Com, bemarking, rekeningkundige graad/ diploma. Vereistes sluit in goeie taal- en kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels, basiese rekenaarvaardigheid, geldige rybewys en in staat wees om binne ’n kliëntediens gedrewe organisasie goeie verhoudinge te kan handhaaf.
bedryfsbeaMpte (Graan-afdeling)
Aansoekers moet oor matriek met verkieslik rekeningkunde of wiskunde beskik. Goeie blootstelling binne ’n administratiewe en/of oudit omgewing met kennis van MS Excel en Word word verder vereis. Die suksesvolle kandidaat moet oor ’n geldige bestuurderslisensie beskik en onafhanklik en georganiseerd kan werk. Kandidate met vorige ervaring binne die graanbedryf en voltooide graderingskursusse sal voorkeur geniet. Skakel Robert Mostert by (051) 923 4506 vir meer besonderhede. Aansoeke moet verkieslik per epos gestuur word na robertm@ovk.co.za met duidelike vermelding vir watter pos u aansoek doen. Alternatiewelik kan u ’n aansoek faks na (086) 6325 983.
SluitingSdAtuM: 28 FEBRuARiE 2014.
B E T R E K K I N G S
9
10
KROONNUUS, DINSDAG 25 FEBRUARIE 2014
DANKBETUIGING
ALGEMENE KENNISGEWINGS TE KOOP GEVRA: Enige elektriese en handgereedskap asook houtwerkgereedskap en -toerusting, meubels, yskaste, antieke goedere en enige ander artikels. Skakel 056 212 5418 of 076 168 1921.
GEMEENSKAPSKENNISGEWINGS 1210
PALMS TUISVERPLEGING SENTRUM Potpourri- aand 28 Februarie Bekende Kunstenaars Sentraal Volkskool Volwassenes - R 50. Kinders bo 7jr - R 25 Kinders 7jr en onder gratis Kaartjies: Tips & Toes Palms kantoor en by deur van saal PERSOONLIKE DIENSTE SPYSENIERING & LOKALE 1401
FME WEDDING & PARTY PLANNER Onthaal, spyseniering, dekor, tafels, stoele, stoeloortreksels, kandelare, 'underplates', breekware, tafeldoeke, rooitapyt - 079 515 8814 TE KOOP
BOUMATERIAAL 1610
KLEIBAKSTENE IS BETER BERTS BRICKS (Potchefstroom) Kleipleisterstene, Kleisierstene, Kleiplaveiselstene, Sement maxi stene, Sementpleisterstene, Sementplaveiselstene, Minimum vragte in Kroonstad en omgewing 10 000 bakstene. 018 292 1615 www.bertsbricks.co.za ALLERLEI 1655
DRIE LINTUS 1,2 meter, 1,8 meter, 3 meter. " Ceiling new tack" borde. Skakel Corrie 082 683 5267 EKSOTIESE SIEREENDE TE KOOP. Broeipare en jong eende. Kontak Cheryl 076 246 1414 of 056-515 3963 Epos: cherylgerbrands @gmail.com
ALGEMENE & HUISDIENSTE BOUWERK & KONSTRUKSIE 1801
BOUWERK: Aanbouings, herstel en opknapping kraakvry gewaarborg. Verf en teĂŤl. Afdakke. Waterdigting vir dakke. Skakel 072 396 8231.
NEW STOCK & SPECIALS Top Tile 056 212 5507 ROLSTOEL TE KOOP Eienaar oorlede. Puik toestand. R 690 Skakel 056 777 1740 of 082 566 2750 SWART PLATBOOM YSTERPOT FALKIRK 8B te koop Skakel 072 993 5167 TE KOOP: ELEKTRONIESE OEFENFIETS Feitlik nuut 80 km. Skakel 082 448 3888 alle ure. Prys onderhandelbaar
TE HUUR 1820
TROUROKKE EN AANDROKKE TE HUUR Open 1 Maart te 40 Murraystraat, Kroonstad Kontak 061 684 8937 ALLERLEI 1845
GESOEK OM TE KOOP 1675
TAXIDIENSTE: Vir u en u pakkies. Skakel 076 215 2914
VOORSIEN & INSTALLEER VAN ALLE BLINDERS Top Carpets 056 212 5507
KROONNUUS, DINSDAG 25 FEBRUARIE 2014 LEKKENDE DAK? Skakel die spesialiswaterdigter. Gratis kwotasie. Meer as 22 jaar ondervinding. 10 jaarwaarborg. Skakel Luther Cronje 082 891 4052
RUIM EEN SLAAPKAMER SANDIRI HOF Kroonheuwel - R 1930 pm James 082 579 2761
VERFWERK 1872
1-SLK-W/S met balkon. Ingeboude kaste.Plesseymeter. Huur R 2 300 p.m. Water ingesluit. Geen troeteldiere of kinders Skakel 083 459 7494.
VIR MAAK EN OPRIG van alle tipes Diefwering, Veiligheidshekke en ander staalwerke. Gratis kwotasies. Billike pryse. Louis 082 7077 595
VRYGESEL W/S vir enkelpersoon. Geen kinders. Huur R1 500 p.m. Water en ligte ingesluit. Skakel 078 700 9592.
WAS VAN VOLVLOER-/ LOS MATTE, banke & motorsitplekke Top Carpets 056 212 5507 SKUUR & VERNIS VAN HOUTVLOERE Kontak Dawie 082 558 8741
HUIS TE HUUR: RESIDENSIELAAN 1 A Tweeslaapkamerhuis met toesluit motorhuis. Baie sentraal geleë. R 3 500 pm. Gerhard Hartman 082 550 7196 MEENTHUISE TE HUUR 3325
3SLPK MEENTHUIS met dubbel geriewe en braaiplek, in gesogte kompleks. Dadelik beskik R 4 300 pm. 056 213 3651 of 082 553 4559 BETREKKINGS
TE HUUR
SAKE
VERVOER & BERGING
3600 3205
1870
HARNO VERVOER 4- en 8-ton-trok beskikbaar vir die verwydering van bourommel en algemene vervoerwerk - 073 157 7248. JEF'S ALGEMENE VERVOER & NUTSMAN Verwydering van bourommel, takke en enige iets uit erwe ens. 083 494 5877 Faks 056-212 1322 BOME 1871
HOUTKAPPERTJIE: 083 568 1568 Afsaag, 'trim' en verwyder van bome. Kaggelhout te koop.
DIENSTE 2420
SERVICES OFFERED: Buy/Sell your house Register your business BBBEEE Certificate Tax, Vat, book keeping, etc. Contact Person: Julia Monaheng Cell. 073 8842 996. VOERTUIE
VOERTUIE GESOEK OM TE KOOP 3075
CASH FOR Cars, bakkies, trucks, combi's, caravans, tractors, trailers, farm implements ect. 071 967 0285
VOLWASSENES
TO LET: SEVEN OFFICES IN CBD. Built-in counter, waitingarea, kitchenette, walkin CHUBB saferoom. Imm. occupation. Phone 082 807 5985 TE KOOP 3201
GEBOU TE KOOP TE WELKOM STATEWAY Kontak Dawie 082 558 8741 vir meer inligting HUISE TE KOOP 3275
HOUSE FOR SALE in Sentraal. House is in good condition and is very neat. 3 Bedrooms and 3 Bathrooms. Contact 072 634 2111 or 082 908 9555 EDENVILLE HUIS TE KOOP OF TE HUUR (R 1 600 - Water Ingesluit, Koopkrag) EIENAAR VERHUIS Prys drasties verlaag. Kom onderhandel Skakel 079 800 6077
PRIVAAT 2015
EIENDOMME
SAKEPERSELE 3215
PERSEEL TE HUUR BY TAXI RANK Skakel 082 908 9555. PERSELE TE HUUR: Skakel 082 908 9555. WOONSTELLE TE HUUR 3250
ROOMS AND FLATS TO LET. Contact 082 908 9555.
3 SLPK HUIS (EDENVILLE) Groot sitkamer. Komb met kaste. Motorhuis aan die huis. Gevestigde tuin R 400 000 - 073 816 6358 TE KOOP: NOORDHOEK 2 Slaapkamers, sitkamer, badkamer, mooi kombuis Kontak 082 264 6222
ALGEMEEN 3680
DOEN ADMIN WERK VANAF JOU HUIS SMS naam en adres vir volledige info na 071 511 6597 GLOLIGHT Benodig dringend die dienste van Sweiser "Handyman" Voorman Verwers Epos CV na glolight@telkomsa.net QUALIFIED Hairdressers required @ 60% commission OR "Rent a chair" @ R 2000 pm. Semi skilled negotiated. Lucy 082 085 0821 for an appointment GESOEK 3601
HUISWERKER IS OPSOEK NA WERK Maandag tot Vrydag Skakel 083 534 0294 HUISWERKER IS OPSOEK NA WERK Maandag tot Vrydag Skakel 084 728 8468 BOEDELKENNISGEWINGS BOEDELS: KREDITEURE EN DEBITEURE
4201
HUISE TE HUUR 3270
HUIS TE HUUR in Suidrand Kroonstad. Drie wooneenhede op perseel totaal van 4 slaapkamers. Baie netjies. Beskikbaar 15 Maart. Skakel 082 780 7036
11
BOEDEL WYLE MASA ABRAM MAKUME BOEDELNOMMER: 44/2014 KENNISGEWING In die boedel van wyle MASA ABRAM MAKUME, Identiteitsnommer: 471222 5534 086, woonagtig te 115 Stewartstraat, Kroonstad, 9499 Krediteure en Debiteure in bogemelde boedel word hiermee versoek om hul rekenings in te dien en hul rekenings te betaal by ondergetekende binne dertig dae gereken vanaf 28 FEBRUARIE 2014 I MALHERBE-NORVAL Prokureur vir die Eksekuteur Du Randt & Louw Ingelyf Posbus 26 Kroonstad
BOEDEL WYLE PULE ZACHIA NTONO BOEDELNOMMER: 12012/2013 KENNISGEWING
Krediteure en Debiteure in bogemelde boedel word hiermee versoek om hul rekenings in te dien en hul rekenings te betaal by ondergetekende binne dertig dae gereken vanaf 28 FEBRUARIE 2014 I MALHERBE-NORVAL Prokureur vir die Eksekuteur Du Randt & Louw Ingelyf Posbus 26 Kroonstad
KENNISGEWING
KENNISGEWING In die boedel van wyle: PHAHLAKAZI MARTHA SITHOLE Identiteitsnommer: 200101 1050 081 En wie oorlede is op: 18.07.1998 Boedelnommer: 568/2011
In die boedel van wyle ESMÉ FERNS, gebore 27 April 1936 Identiteitsnommer 360427 0015 080 Datum van afsterwe 8 Augustus 2013 Huwelikstatus: getroud buite gemeenskap van goedere Adres: Fouriestraat 33A, Kroonstad Boedelnommer: 8336/2013
Kennis geskied hiermee dat die Eerste en finale likwidasie- en distribusie rekening in die boedel in die kantore van die Meester van die Hooggeregshof, Bloemfontein en die Landdros, KREDITEURE en DEBITEURE in Kroonstad, vir 'n bogenoemde boedel word tydperk van een en twintig hiermee aangesê om binne 'n (21) dae vanaf 28 Februarie tydperk van DERTIG (30) DAE 2014 ter insae lê vir alle vanaf datum van publikasie persone wat daarby hiervan hul eise teen die belang het. boedel in te stel en hul skulde aan die boedel te betaal. Indien geen beswaar daarteen by die Meester van ZANEL VENTER die Hooggeregshof ingedien q.q Eksekuteur word binne die gemelde P/A: SADLER INGELYF tydperk nie, sal die Markstraat 23A, Kroonstad Eksekuteur tot uitbetaling Posbus 2483, Kroonstad daarvolgens oorgaan. Tel: 056 213 4376 Faks: 086 610 8299 EKSEKUTEUR Verw: Grimbeek van Rooyen & ZP VENTER/ak/V00498 Vennote Ing Posbus 1282 Kroonstad 9500 Tel. 056 212 5197 Verwysing: R. Minnie
BOEDEL WYLE JAN GYSBERG GELDERBLOEM BOEDELNOMMER: 9698/2013 In die boedel van wyle: JAN GYSBERG GELDERBLOEM Gebore op: 17 Junie 1935 Identiteitsnommer: 350617 5016 081 In lewe: Pensionaris Datum van dood: 6 AUGUSTUS 2013 Huwelikstatus: Getroud binne gemeenskap met Hendrina Dina Gelderbloem Adres: Yazbekstraat 19A, Kroonstad Boedelnommer: 9698/2013 KREDITEURE en DEBITEURE in bogemelde boedel word hiermee aangesê om binne 'n tydperk van DERTIG (30) DAE vanaf datum van publikasie hiervan hul eise teen die boedel in te stel en hulle skulde aan die boedel te betaal DU PLESSIS LE ROUX ING POSBUS 1136 KROONSTAD 9500 TEL. 056 212 6541 MNR LE ROUX/Marlize
SOEK, KOOP, VERKOOP
4205
In die boedel van wyle PULE ZACHIA NTONO, Identiteitsnommer: 48913 5489 086, woonagtig te 4230 Constantia, Maokeng, Kroonstad, 9499
BOEDEL WYLE: ESMÉ FERNS BOEDELNOMMER: 8336/2013
BOEDEL WYLE PM SITHOLE BOEDELNOMMER: 568/2011
BOEDELS: LIKWIDASIE EN DISTRIBUSIE
BOEDEL WYLE ANNA SOPHIA NAUDE BOEDELNOMMER: 13408/2011 KENNISGEWING In die boedel van wyle ANNA SOPHIA NAUDE, gebore 20 Julie 1939 Identiteitsnommer 390720 0054 081 Datum van afsterwe 28 Oktober 2011 Huwelikstatus: Getroud binne gemeenskap van goedere met Andries Petrus Haarhoff Naude Adres: Van Reenenstraat 30, Wilgenhof, Kroonstad Boedelnommer: 13408/2011 Kennis geskied hiermee dat die gewysigde eerste en finale likwidasie- en distribusierekening in die boedel in die kantore van die Meester van die Hooggeregshof, Bloemfontein en die Landdros, Kroonstad, vir 'n tydperk van een en twintig (21) dae vanaf 28 Februarie 2014 ter insae lê vir alle persone wat daarby belang het. Indien geen beswaar daarteen by die Meester van die Hooggeregshof ingedien word binne die gemelde tydperk nie, sal die Eksekuteur tot uitbetaling daarvolgens oorgaan. EKSEKUTEUR Grimbeek van Rooyen & Vennote Ing Posbus 1282 Kroonstad 9500 Tel. 056 212 5197 Verwysing: R. Minnie
BOEDEL WYLE: JJAG CLAASSEN BOEDELNOMMER: 9943/2012 KENNISGEWING In die boedel van wyle JOHANNA JACOBA ALETTA GERTRUIDA CLAASSEN, gebore 17 April 1935 Identiteitsnommer 350417 0058 083 Datum van afsterwe 4 April 2012 Huwelikstatus: weduwee Adres: Arboretum Aftree-oord no. 18, Keeveystraat, Kroonstad Boedelnommer: 9943/2012 Kennis geskied hiermee dat die Eerste en finale likwidasie- en distribusie rekening in die boedel in die kantore van die Meester van die Hooggeregshof, Bloemfontein en die Landdros, Kroonstad, vir 'n tydperk van een en twintig (21) dae vanaf 28 Februarie 2014 ter insae lê vir alle persone wat daarby belang het. Indien geen beswaar daarteen by die Meester van die Hooggeregshof ingedien word binne die gemelde tydperk nie, sal die Eksekuteur tot uitbetaling daarvolgens oorgaan. EKSEKUTEUR Grimbeek van Rooyen & Vennote Ing Posbus 1282 Kroonstad 9500 Tel. 056 212 5197 Verwysing: R. Minnie
VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES
12
KROONNUUS, DINSDAG 25 FEBRUARIE 2014
Kroonstad wen met 73-5 Martin Venter
SATERDAG begin die 2014-klubrugbyseisoen wanneer die Oorkruisliga tussen die klubs van die Griffons en Cheetahs begin. Kroonstad, die verdedigende kampioen van 2013, begin om 16:00 sy titel op die rugbyveld van die Afrikaanse Hoërskool (Rooies) verdedig. Die bestuur moedig alle voornemende, asook oudspelers aan, om hulle Maandae, Dinsdae en Donderdae by die oefeninge op die Rooies se A-veld te kom aansluit. Wat die voorseisoen betref, het Kroonstad twee vriendskaplike wedstryde teen Parys en Potchefstroom-Dorp se gekombi-
neerde tweede en eerste spanne gewen. In die eerste wedstryd op sy tuisveld het Kroonstad eers in die laaste 15 minute tot sy reg gekom en Parys met 26-13 geklop. Die Parysenaars het dit nie maklik vir Kroonstad gemaak nie. Die tuisspan het rustyd met 10-3 voorgeloop, maar was vir die grootste deel van die tweede helfte met 10-13 agter. In die laaste 15 minute het die tuisspan eers weggespring en drie goeie drieë gedruk. Die afgelope Vrydag het Kroonstad in Parys teen ’n gekombineerde tweede en eerste span van Potchefstroom-Dorp te staan gekom en hom met 73-5 afgeransel.
Hulle het ná die wedstryd teen Parys baie beter op die aanval, sowel as op verdediging, vertoon. Die Kroonstadters het van die staanspoor gewys waartoe hulle in staat is deur telkens vanuit hul eie kwartgebied te begin hardloop en hul gevaarlike driehoek agtertoe te stuur. Die nat toestande het egter hantering bemoeilik, maar die span van Kroonstad het ook gewys hy kan wel ’n nat bal hanteer. Altesaam 11 drieë is gedruk. Voorlangs het Luan Kleingeld, Hendré van Zyl en Cloete Wessels hul eweknieë harde bene laat kou. In die tweede helfte het die manne
Katrol die grotes in DIE DKD-hengelklub se tweede klubkompetisie is op 15 Februarie by die Koppiesdam aangebied. Altesaam 135 visse met ’n gewig van 108 kg is uitgetrek. Die wenners is soos volg. Juniors: eerste plek: Juanley Hamel met 19 visse met ’n gewig van 13,890 kg; tweede plek: Dian Jordaan; derde plek: Christo Jordaan. Vroue: eerste plek: Chantell van Schalkwyk met sewe visse met ’n gewig van 3,160 kg; tweede plek: Daphne Nortier. Seniors: eerste plek: Jaco Cotton met 17 visse met ’n gewig van 10,720 kg; tweede plek: Juan Pierre Hamel; derde plek: Kobus Erasmus. Die dag se gelukspryse is deur Megan Hamel geborg. Van links is Chantelle van Schalkwyk, Jaco Cotton, Daphne Nortier, Juanley Hamel, Juan Pierre Hamel, Diaan Jordaan, Kobus Erasmus en Christo Jordaan. Foto: Verskaf
agterlangs met die twee haastige vleuels, Nelis de Kock en Francois de Jonge, aan die voorpunt gebaljaar. Die twee het onderskeidelik twee en drie drieë gedruk. Maar die hele agterlyn het goed saam gekombineer, ook met Christiaan Cornelissen wat van die agterhoede af in die agterlyn opgeduik het. Punte en puntemakers: Kroonstad 73; drieë: Christiaan Cornelissen (2), André Coetzee, Corné Cronjé, Nelis de Kock (2), Francois de Jonge (3), Hendré van Zyl en Albert Human. Doelskoppe: Tiaan van Wyk (8), Francois de Jonge. Potchefstroom-Dorp 5.