Kroonnuus TEL (056) 212 3171
DINSDAG 3 JUNIE 2014
’n Bul vir sports
WWW.KROONNUUS.CO.ZA
GRATIS
VET pret vir waaghalsige bulryers van Rough Stock Rodeo. ’n Groot byeenkoms met bulry, perdry, asook skaapry, is Saterdag by die Kroonboma ten bate van die Kroonstadkinder sorgaksie aange bied. Meer as 1 000 besoekers het die geleentheid byge woon.
Foto’s: Tharine Hurter
ROUGH STOCK RODEO se nuwe matador – met net ’n drom vir besker ming.
KLOU vas, cowboy!
FREDERICK WOEST is as Mnr. Bolyf gekroon. Hy is lid van die Rough Stock Rodeoklub.
Besoek ons by www.kroonnuus.co.za vir nuus en foto’s.