Kroonnuus TEL (056) 212 3171
DINSDAG 4 NOVEMBER 2014
!!! NUUT !!!
DOG GROOMING PARLOUR
Hekmotors & Interkomstelsels
Truterstr. 5 (By Kroonstad Dierehospitaal)
Tel. 056 215 1957 Sel. 076 809 7064 Ons gaan haal en lewer af.
p
X1PDLYAW-KN041114
WWW.KROONNUUS.CO.ZA
056 212 2977 X1PD7J4H-KN041114
GRATIS
Reën ’n spesiale seën van bo Tharine Hurter TEEN druktyd gister het Bennie Neethling van Dykmanstraat, Kroonstad, altesaam 31 mm reën in die dorp aangeteken. Die reën het beslis verligting in die omgewing en in die dorp gebring. “God het ons gebede verhoor,” sê Hazel Dell, een van die inwoners wat verlede week ’n biddiens vir reën in die NG Moederkerk help reël het. Die voorseisoen word as een van die droogstes in die dekade beskryf. Die weerdiens voorspel dat erge donderstorms en goeie reënval dié week in die Vrystaat kan voortduur. ’n Dankseggingsdiens word op Maandag 10 November om 13:00 in die NG Moederkerk vir alle inwoners van die omgewing en dorp gehou.
BEURTKRAG is die week SuidAfrikaanse elektrisiteitsverbruikers se voorland. Die ou kragsentrale in Kroonstad staan in wind en weer. Die weerspieëling in die plas water skep herinneringe aan die ou dae toe krag nog hier opgewek is. Foto: Tharine Hurter
Silo stort ineen
Beurtkrag nou SA se voorland Tharine Hurter BEURTKRAG landwyd is onafwendbaar. Weens ’n steenkoolsilo wat by die Majuba-kragsentrale ingetuimel het, kan Eskom nie genoegsame krag vir die land
opwek nie. Inwoners van Moqhaka is Sondag onkant gevang toe die kragtoevoer na die dorp omstreeks 09:30 afgegaan het. Eskom se woordvoerders sê beurtkrag sal die hele week
toegepas word. ’n Skedule met watter gebiede deur beurtkrag geraak sal word, is op Eskom se webtuiste. Steynsrus en Viljoenskroon se skedules is op loadshedding.eskom.co.za beskikbaar. Elektrisiteitsverbruikers in
Kroonstad moet egter die munisipaliteit kontak. Kroonnuus sal probeer om inwoners op sy Facebook-blad op die hoogte te hou van die nuutste verwikkelinge en tye wanneer die gebied nie kragtoevoer sal hê nie.
‘God het ons ge bede verhoor.’ – inwoner wat ’n biddiens vir reën in die NG Moe derkerk help reël het
Lees vorige uitgawes digitaal by www.kroonnuus.co.za
X1PDGF9H-KN041114
We ARE Glass
13 Reitz Street, KROONSTAD 9499 Tel. 056 212 4511/2 Cell: 072 851 6999 / 082 736 5760
X1PDJGH1-KN041114
Penny’s Guesthouse
Tel:
056 213 2324 /6 X1PDPH8R-KN041114
X1PDJKQ5-KN041114
28 Rautenbach St, Kroonheuwel, Kroonstad 9499 Contact: Penny 082 853 2515 info@pennysguesthouse.co.za
X1PDN9DR-KN041114