Kroonnuus TEL (056) 212 3171
DINSDAG 18 NOVEMBER 2014
!!! NUUT !!!
DOG GROOMING PARLOUR
Hekmotors & Interkomstelsels
Truterstr. 5 (By Kroonstad Dierehospitaal)
Tel. 056 215 1957 Sel. 076 809 7064 Ons gaan haal en lewer af.
056 212 2977 X1PD7J4K-KN181114
X1PDLYAY-KN181114
WWW.KROONNUUS.CO.ZA
GRATIS
Blye verhaal op planke
VRYDAG, Sondag en Woensdag kan mense die Kersspel wat deur inwoners in die Kroonstadskouburg opgevoer word, bywoon. Die kostuums en mooi boodskap beloof om die hartsnare te roer. Foto: Tharine Hurter
Inwoners moet Kersspel in skouburg nie misloop nie Tharine Hurter JESUS is in Betlehem in Judea gebore tydens die regering van koning Herodes. Ná Jesus se geboorte het daar sterrekykers uit die ooste in Jerusalem aangekom en gevra: “Waar is Hy wat as koning van die Jode gebore is? “Ons het sy ster sien opkom en ons
het gekom om aan Hom hulde te bewys.” – Matteus 1:1-2. Inwoners kan die Kersspel wat Vrydag om 19:00 deur inwoners in die Kroonstadskouburg op die planke gebring word, bywoon. Die Kersspel beloof om die Kersverhaal met ’n mooi boodskap wat hedendaags is uit te beeld.
Toegang is R20 per kaartjie. Die geld word uitsluitlik gehef om die koste vir die skouburg te betaal. Mense kan kaartjies vir die drie vertonings – Vrydag om 19:00, Sondag om 14:30 en volgende Woensdag om 19:00 – by Rellings in Cross-straat bespreek. Mense kan vrywillig vir Kroonnuus se Koskas-projek nie-bederfbare kos na
die vertoning bring om die nood van behoeftiges oor die feestyd heen te help verlig. Mense wat meer inligting soek en wil weet waar om nog kaartjies te kry kan Hazel Dell by 082-976-8419 bel. Mense wat komplimentêre kaartjies soek, kan hul onderskeie kerkkantore kontak.
X1PFJ3CM-KN181114
We ARE Glass
13 Reitz Street, KROONSTAD 9499 Tel. 056 212 4511/2 Cell: 072 851 6999 / 082 736 5760
X1PDJGH3-KN181114
Penny’s Guesthouse
Tel:
056 213 2324 /6 X1PDPH8U-KN181114
X1PDJKQ7-KN181114
28 Rautenbach St, Kroonheuwel, Kroonstad 9499 Contact: Penny 082 853 2515 info@pennysguesthouse.co.za
X1PDN9DU-KN181114