Kroonnuuskn 20141125

Page 1

Kroonnuus TEL (056) 212 3171

DINSDAG 25 NOVEMBER 2014

!!! NUUT !!!

DOG GROOMING PARLOUR

Hekmotors & Interkomstelsels

Truterstr. 5 (By Kroonstad Dierehospitaal)

Tel. 056 215 1957 Sel. 076 809 7064 Ons gaan haal en lewer af.

056 212 2977

X1PDLYB0-KN251114

WWW.KROONNUUS.CO.ZA

X1PD7J4L-KN251114

GRATIS

Gee lewe aan Kersverhaal DIE Kersspel wat deur plaaslike inwoners in die Kroonstad­skouburg op die planke gebring is, sal môre om 19:00 die laaste keer opgevoer word. Die vertoning is beslis die moeite werd. Toegang is gratis, maar diegene wat ’n vrywillige skenking wil doen, is welkom. Van links is Braam Visagie, Eric Scriven (Josef), Carmen Basson (Maria) en Rene Combrinck. ’n Keur van aksiefoto’s is by www.kroonnuus.co.za te sien. Foto: Tharine Hurter

Jou omgee vul koskas DIE jaar staan einde se kant toe en gesinne maak reeds planne om die vakansie gesellig te verkeer. Dit is egter ook ’n tyd van die jaar wanneer die geldtrommel uiters leeg raak.

Die jaarlikse Kroonnuus-koskasprojek sal weer op die hulp van inwoners staatmaak om die feestyd nie-bederfbare kos in te samel. Skenkings gaan aan behoeftige gesinne van die Vrystaat-versorging in

Aksie (VVA), Engo, die Presidentia-jeugsorgsentrum en Kroonstad-kinder-en-gesinsorg (die ou Maokeng - Brentpark-kinder-en-gesinsorg). Geen geld word vir die projek verwag

nie, slegs nie-bederfbare kosprodukte. Dit kan by Kroonnuus se kantoor in Buitenkantstraat 37, Kroonstad, afgegee word. Vir meer inligting en om betrokke te raak bel Tharine Hurter by 083-627-7017.

X1PG6TY1-KN251114

We ARE Glass

13 Reitz Street, KROONSTAD 9499 Tel. 056 212 4511/2 Cell: 072 851 6999 / 082 736 5760

X1PDJGH4-KN251114

Penny’s Guesthouse

Tel:

056 213 2324 /6 X1PDPH8V-KN251114

X1PDJKQ8-KN251114

28 Rautenbach St, Kroonheuwel, Kroonstad 9499 Contact: Penny 082 853 2515 info@pennysguesthouse.co.za

X1PDN9DV-KN251114


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.