Kroonnuus TEL 056) 212 3171
DINSDAG 20 JANUARIE 2015
!!! NUUT !!!
DOG GROOMING PARLOUR
Hekmotors & Interkomstelsels
Truterstr. 5 (By Kroonstad Dierehospitaal)
Tel. 056 215 1957 Sel. 076 809 7064 Ons gaan haal en lewer af.
X1PLDYFE-KN200115
WWW.KROONNUUS.CO.ZA
056 212 2977 X1PLDDRT-KN200115
GRATIS
Water spat in ski-kompetisie Voller dam lok waterliefhebbers Tharine Hurter DIE Serfonteindam het water gekry en het die naweek die ideale bestemming vir waterliefhebbers geword. Die Kroonstad Aquatic-skiklub het Saterdag ’n waterski-kompetisie by die dam aangebied. Die dam is die eerste opgaardam in die watervoorsieningsketting van Kroonstad en het ’n opgaarkapasiteit van 7 000 megaliter. “Toe die Serfonteindam in 1966 gebou is, was die op-
CHRISTIAN DOUBELL glimlag vir die kamera.
CJ HECKROODT (16) in aksie tydens die Kroonstad Aquaticskiklub se waterskikompetisie wat Saterdag by die Serfonteindam buite Kroonstad gehou is. Foto: Francois Haarhoff
gaarkapasiteit 7 000 megaliter. “Soos die Valsrivier afkom en die stilstaande watermassa bereik, vind toeslikking plaas. Dit bereik later ’n versadigingspunt. Soos die Serfonteindam vandag daar uitsien, is die opgaarkapasiteit slegs 4 500 megaliter”, het Thys Vermeulen, VF+-raadslid in die Moqhaka-raad en eertydse stadsingenieur, verlede jaar vertel. ) Lees op bl. 7 van die veteraanskiër, Eddie van der Spuy, wat op 82 steeds dié sport beoefen.
TOMMIE DOUBELL in aksie.
) Besoek gerus www.kroonnuus.co.za om ’n video van die ski-komitee te kyk en nog aksiefoto’s van Francois Haarhoff te sien.
Foto: Tharine Hurter
the interior shop You’ve tried the rest, now use the best!
Grootste meubel- en gordynvertoonlokaal in die Noord-Vrystaat. le ssione Profe shuise n binne ring e advis
Venetiaanse blinders:
• Praktiese oplossing • Beheer lig en privaatheid • Wye verskeidenheid
Plascon- en Dulux-voorraadhouers Decor Centre 056 2131 707 Paint Centre 056 2131 690
6-18 maande rekeninge beskikbaar
Cross-straat 130 Kroonstad X1PMCQ1M-KN200115
Penny’s Guesthouse
MASTERS IN
GLASS
13 Reitz Street, KROONSTAD 9499 Tel. 056 212 4511/2 Cell: 072 851 6999 / 082 736 5760
X1PLG4KX-KN200115
Tel:
056 213 2324 /6 X1PLDYUX-KN200115
X1PLC5UN-KN200115
28 Rautenbach St, Kroonheuwel, Kroonstad 9499 Contact: Penny 082 853 2515 info@pennysguesthouse.co.za
X1PLHM1X-KN200115