1 minute read
Power on: Energy to move forward.
from ProAgri SA 277
by ProAgri
Powerful electric forklifts by Jungheinrich. Efficiency meets economy in electric forklift.
Our electric counterbalance forklifts deliver maximum efficiency with minimum energy consumption.
Advertisement
Find out more at 010 596 8460 www.jungheinrich.co.za/EFG produksie by ՚n nasionale instansie. Hy gee raad soos die skrywe van die reeks
In die reeks word inligting verskaf oor die plant en versorging van verskillende groentesoorte soos eiervrug, wat saam met aartappels, tamaties en rissies tot die aartappelfamilie behoort. (Foto: Pixabay) moet word om die beskikbare ruimte sinvol te benut. Ons bespreek tien groentesoorte en vyf kruie wat maklik genoeg is vir beginners.
Ons bespreek die verskillende faktore wat die sukses van jou poging sal bepaal, naamlik grondvoorbereiding, bemesting en besproeiing. Dan volg meer oor die voortplantingsmetodes, hetsy met saad, saailinge of steggies, die oes van saad, opvolgaanplantings, wisselbou en metgeselplante. Bestuiwing en die beheer van peste en plae word bespreek, asook noodsaaklike tuintake wat jy deurlopend moet uitvoer.
Buiten groente word ook ՚n paar idees oor vrugte, insluitend sagte- en steenvrugte, bessies, aarbeie, druiwe, en eksotiese vrugte soos kiwi- en drakevrugte ook gedeel.
Die enigste leermeester bly maar ondervinding en ՚n mens leer soos jy aangaan. Die beste raad is om te begin.
Dr Piet van Zyl, vriend en medeskrywer van die Meesterboereboekreeks, gee klas in plant- en diere -
Navorsing het getoon as mens met jou hande in die grond werk en die groente oes, dit die brein stimuleer om dopamien af te skei wat ‘n gevoel van genoegdoening veroorsaak. (Foto: Pixabay) vir 'n huistuin, sodanig dat ek amper lus voel om ook 'n tuintjie in my blombakke te begin.”
Ek hoop die reeks sal jou ook begeester. Elkeen van ons kan iets aan voedselsekerheid en klimaatsverandering doen, al is dit op ՚n klein stukkie grond of selfs in ՚n blombak in ՚n voorstedelike tuin.
Verwysingsbronne
Anthony, D. (2014) Enigeen kan groente kweek. Metz Press. ISBN: 978-1-928201-12-0
Brink, E. (2020) Covid-19: Wat en hoe om te eet. Covid-19 Coronavirus Krisissentrum, Solidariteit https://corona.org.za/covid-19-waten-hoe-om-te-eet/
Francis, R. (2010) Why gardening makes you happy and cures depression Djanbung Gardens, Permaculture College, Australia https://permaculture.com.au/whygardening-makes-you-happy-andcures-depression/
Steyn, N. (2020) Oorlewingstuine kan hongerpyne stil. Maroelamedia https://maroelamedia.co.za/goeiegoed/goeie-nuus/oorlewingstuinekan-hongerpyne-stil/
The time to grow your own victory garden is now. (2020) Trees.org.za https://trees.org.za/victory-garden/