Die Goudveld se keuse sedert
1971
Restaurant
since
Wednesday Dinner – Chinese/Italian Buffet Adults –
Adults –
R39.95
BOOK NOW FOR FATHERS DAY BUFFET 21 JUNE - R69,50 WWW.VISTANEWS.CO.ZA
Man (59) in huis oorval
R49.95 Children – u/10 R20.00
Pizza Special (Only Monday-Friday)- Medium
Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika DONDERDAG 4 JUNIE 2015
R49.95 Children – u/10 R20.00
Sunday Lunch Full Buffet
The Goldfields' Choice
TEL (057) 357 1304
Accommodation
TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT DAGBREEK WELKOM
X1Q61QFW-VI040615
GRATIS
Aanvaller al voorheen aangekeer Alet van der Walt en Marti Will ’n JONG MAN wat vroeër van ’n moord in dieselfde straat aangekla is, het Dinsdagoggend (02/06) ’n man 13 keer met ’n mes gesteek in ’n huis in Kafuestraat, Allanridge. Albei is in ’n kritieke toestand in die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein opgeneem waar die aanvaller, Melato Justice Motoa (21), Woensdagoggend (03/06) aan ’n kopwond beswyk het. Volgens vriende van die Jacobs-egpaar het Chris Jacobs (59) Dinsdagoggend vroeg ’n veiligheidshek, wat die slaapkamers van die res van die huis skei, oopgesluit. Hy het iemand in die huis sien beweeg. “Wat soek jy hier?” het hy geskreeu. Die volgende oomblik het Motoa Jacobs bestorm en met ’n mes begin steek. Jacobs het terugbaklei en kon in ’n stadium daarin slaag om ’n versteekte handwapen in die hande te kry. Die mans is al stoeiend deur die huis totdat Jacobs daarin kon slaag om ’n skoot af te vuur. Hy het Motoa in die kop getref en dié het in die spens van die Jacobse geval. Lillette, Jacobs se eggenoot, het intussen uit die huis gevlug en ’n verbyganger, Owen Hechter (19), het haar hulpkrete gehoor. Hy is saam met haar in die huis in. Hechter sê die aanvaller het in die spens gelê en ’n bebloede Jacobs het op ’n stoel in die kombuis gesit. Hy sê Jacobs het geweldig baie bloed verloor en hoewel hy regop gesit het, was hy nie meer bewus van wat om hom aangaan nie.
IN hierdie huis is Chris Jacobs (59) Dinsdagoggend (02/06) met ’n mes aangeval. Jacobs moes om sy lewe veg. Hy sterk in die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein aan. Foto’s: Alet van der Walt
KAFUESTRAAT in Allanridge was in Desember 2013 in die nuus toe Eleonor Dorfling grusaam vermoor is. Dinsdagoggend is ’n inwoner van dieselfde straat in sy huis oorval en met ’n mes gesteek. Hechter het die polisie en nooddienste gebel wat baie vinnig op die toneel was. Polisiebeamptes en ander inwoners wat ook by die huis opgedaag het, het onmiddellik die bewustelose aanvaller herken. Die man is einde 2013 aangekeer toe ’n ander inwoner van Kafuestraat grusaam in haar bad vermoor is. Motoa en nog ’n verdagte is destyds vir Eleonor Dorfling (82) se moord aangekeer. Die ander verdagte het tydens aanhouding ontsnap en is nooit weer aangekeer nie. Teen druktyd was Jacobs se toestand stabiel en volgens die polisie is hy buite gevaar. ) Lees berig hieronder.
DIE moordhuis in Kafuestraat is net ’n klipgooi van die Jacobse se huis. ’n Jong man wat destyds van die moord op Eleonor Dorfling aangekla is, is tydens die aanval deur Chris Jacobs geskiet.
kla van huisbraak met die opset om te roof en roof met verswarende omstandighede, asook moord. Die minderjarige (15) het ontsnap en is nooit verhoor nie. Melato Justice Motoa (21) is in Januarie vanjaar onskuldig bevind op alle aanklagte en vrygespreek. Dorfling se huissleutels is destyds by Motoa gekry.
Motoa is Dinsdag (02/06) deur omstanders en polisiemanne geïdentifiseer as ’n bekende gewoontemisdadiger wat Allanridge se inwoners al jare lank teister. Volgens ’n betroubare bron is hy meermale vir huisbraak, die besit van gevaarlike wapens, diefstal, die besit van dagga en aanranding aangekeer.
Verdagte in saak met grumoord verbind
NIEMAND is ooit skuldig bevind aan die moord op Eleonor Dorfling (82) nie. Sy is op 5 Desember 2013 grusaam in haar huis in Kafuestraat 3, Allanridge, vermoor. Dorfling se aanvallers het deur die teëldakhuis se dak ingebreek en haar in haar bad verdrink. Twee verdagtes is destyds vir die moord aangekeer en aange-
4th Street Rosé 3Ltr
Tel: 057 396 5695
Valid From 4 June until 10 June 2015. Castle Lite NRB 6x340ml
4999
Black Label NRB 6x340ml
42
99
Hunter Dry Or Gold NRB 6x330ml
NO ALCOHOL SOLD TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18 YEARS. Harrier 750ml
59
8999
99
Windhoek Draught Cans 6x440ml
49 99
Richelieu 750ml LIMITED STOCK
179
99 99 104
99
Bells 750ml
Three Ships 750ml
5399 157 99 10999
Tel. 057 352 1706 Shop/Winkel 32, WELKOM Checkers Centre/Sentrum
Amarula 750ml
First Watch 750ml
Four Cousins Rosé 1,5Ltr
5299
Smirnoff Vodka 1818 750ml
9299
Savanna Dry 6x330ml
DN Smith Jewellers - Juweliers We have power during Loadshedding
Johnnie Walker Red Label 750ml
99
5299
Hansa Pilsner NRB 6x330ml
4299
Motoa en die minderjarige, wat steeds voortvlugtig is, was albei inwoners van die woonbuurt Nyakallong buite Allanridge. Motoa is gisteroggend in die Pelonomi-hospitaal dood nadat hy noodlottig gewond is toe hy Chris Jacobs (59) na bewering Dinsdagoggend vroeg in sy huis aangeval het.
8999
The "Perfect Pair" ...
Clearly, you can see the difference
VALUE FOR MONEY
LOOSE DIAMONDS AT AFFORDABLE PRICES
Dragon Can 440ml
599 3499
Dragon Cans 6x440ml
X1Q5W2K1-VI040615
X1Q5M49H-VI040615
Carat Colour Clarity Normal Price Cash Price 0.37 J SI1 R 10 550.00 R 8 995.00 0.44 I SI1 R 15 595.00 R 13 250.00 0.94 I SI1 R 69 990.00 R 59 491.00 1.07 SI1 H R103 375.00 R 89 869.00 2.24 SI1 J R277 020.00 R249 318.00
X1Q59D05-VI040615