Vistanews 20150618

Page 1

Die Goudveld se keuse sedert

1971

Restaurant

Wednesday Dinner – Chinese/Italian Buffet

since

Adults –

Adults –

R49.95 Children – u/10 R20.00

Pizza Special (Only Monday-Friday)- Medium

R39.95

BOOK NOW FOR FATHERS DAY BUFFET 21 JUNE - R69,50

Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika DONDERDAG 18 JUNIE 2015

R49.95 Children – u/10 R20.00

Sunday Lunch Full Buffet

The Goldfields' Choice

TEL (057) 357 1304

Accommodation

TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT DAGBREEK WELKOM

WWW.VISTANEWS.CO.ZA

X1Q7EWA9-VI180615

GRATIS

Opgeblaas deur rowers DIE Engen­vulstasie in Jasonsweg, Riebeeckstad, is Maandag (15/06) in die vroeë oggendure deur gewapende rowers geteiken. Volgens die polisie het ’n bakkie Maandagoggend omstreeks 01:00 voor die vulstasie se kiosk stilgehou. Vier mans, waarvan twee gewapend, het die winkel binnegestap en die drie werknemers aangehou. Die kitsbank is met plofstof opgeblaas en ’n onbekende bedrag is gebuit. Die rowers het ook al die geld in die kasregister gevat en op die vlug geslaan. Foto’s: Facebook

DIE kitsbank binne die kiosk is met plofstof stukkend geskiet. Die onderneming se drie werknemers is deur die rowers aange­ hou en ’n onbekende bedrag geld is gebuit.

Werklose ingeloop

Swendelaars bied glo poste op myne aan Alet van der Walt WERKLOSE mense van die Goudveld loop onder gewetenlose swendelaars deur wat geld vra om vir mense werk by myne te kry. ’n Bedrag van R2 000 word vooraf gevra, waarna die slagoffers van bakboord na stuurboord gestuur word om “mediese toetse en opleiding” te ondergaan. Magda van der Westhuizen het aan Vista vertel hoe haar seun James Stuart deur ’n man oortuig is dat hy vinnig vir hom werk by die Bambanani-myn kan reël. Dié man en Stuart het by ’n bekende restaurant in Welkom ontmoet. Tydens die ontmoeting het die man ’n klomp oproepe gemaak. Hy het vir Stuart gesê hy werk saam met die vakbonde en die bestuurders van menslike hulpbronne en Stuart sou

binnekort ’n heeltydse werk hê. Die man het aan Stuart gesê hy moes R2 000 in ’n bankrekening inbetaal dan sou alles gereël word. Stuart het die geld inbetaal en die man gebel. Stuart is aangesê om net te wag, want hy moes hom nou by “medical exit” aanmeld. Hy is selfs ’n kaartjienommer met ’n afspraak gegee. Stuart het aanhoudend gebel om te hoor wanneer hy vir die mediese toetse moes gaan. Hy sê hy is egter aan ’n lyntjie gehou en toe aangesê om vir opleiding by die Saaiplaas-opleidingsentrum te gaan. Stuart en sy familie het intussen vasgestel daar bestaan glad nie ’n Saaiplaas-opleidingsentrum nie. Vista het die man gekontak om meer oor die saak uit te vind. Hy het aan Vista gesê

Tel: 057 396 5695 Tel: 057 388 1269 Valid From 10 June until 24 June 2015.

Super White Maize Meal 10kg

4299 Darling Gauva Joghurt 500ml

8 99

Star Save Cake Flour 10kg

27 99

2899 Transem Milk 2lt

Huletts White Sugar 10kg

6499 9999 Tasty Soup Mix Portions 2kg

Excella Cooking Oil 2lt

1799

Brown Bread

4 99

1x440ml

Tastic Rice 2kg

1999

5 99

Dragon Energy Drink 6x440ml

34 99

Koo Baked Beans 400gr

daar is baie bedrog met agente wat werk aan werksoekers verskaf. Hy het self onwetend midde-in so ’n bedrogspul beland en probeer van die mense wat ingeloop is uit sy eie sak terugbetaal. Die rekening waarin Stuart die geld moes inbetaal, is in die naam van Kerchavac Surdy Tys geregistreer. Die Virginia-aanklagkantoor sê Stuart moet ’n klag indien, dit sal ondersoek word. Die man met wie Stuart geskakel het se identiteit is aan Vista bekend. Hy het belowe om dokumentasie rakende die grootskaalse bedrog na Vista se kantoor te bring. Hy het ook gesê hy wil graag met die polisie saamwerk om die saak oop te vlek. Volgens ’n bron behoort die bankrekening aan ’n hulpbronnebestuurder by een van die myne.

MAGDA VAN DER WESTHUIZEN met die inbetalingstrokie van die R2 000 wat haar seun James Stuart aan ’n werkverskaffings­ agent betaal het. Die belofte van werk by ’n plaaslike myn het egter nooit gerealiseer nie. Foto: Alet van der Walt

NO ALCOHOL SOLD TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18 YEARS.

Bull Brand Corned Meat 300gr

6 99 14 99

Rama Original 500gr

1699

Prize Instant Porridge 750gr

Richelieu Brandy 750ml

104 99 10999 Four Cousins Rose 1.5lt

899 4999 999

Three Ships Whisky 750ml

Savanna Dry 6x330ml

5499

1x1lt

Farmgate Long Life Milk 6x1lt

5799

Bells Whisky 750ml

15999

Hunters Dry/Gold 440ml

6499

X1Q7HV4M-VI180615

X1Q7K4UR-VI180615


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.