Vistanews 20150820

Page 1

Die Goudveld se keuse sedert

1971

Restaurant

TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT Accommodation DAGBREEK WELKOM

Wednesday Dinner – Chinese/Italian Buffet

since

Adults –

R49.95 Children – u/10 R20.00

Sunday Lunch Full Buffet

The Goldfields' Choice

Adults –

R49.95 Children – u/10 R20.00

Pizza Special (Only Monday-Friday)- Medium

Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304

R39.95 X1QFD215-VI200815

DONDERDAG 20 AUGUSTUS 2015

WWW.VISTANEWS.CO.ZA

GRATIS

Vrou se stryd swaar

Byna drie jaar ná aanval is verkragters tronk toe gestuur “

Alet van der Walt ’n GEWESE polisievrou wie se lewe in 2012 verwoes en onherroeplik verander is, se aanvallers is pas tronk toe gestuur. Haar soeke na geregtigheid duur egter voort. Die vrou se verkragter, Kenneth Kompi (24), is tot 21 jaar tronkstraf gevonnis. Sy helper, Victor Nono (33), is vir ses jaar tronk toe gestuur. Al twee die mans is van Thabong. Die vrou gaan nou haar voormalige werkgewer, die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), dagvaar om ook vergoed te word vir die wyse waarop sy ná die verkragting behandel is. Die vrou is op 17 November 2012 in die Welkomse woonbuurt Dagbreek ontvoer, aangerand en na ’n begraafplaas in Thabong gebring. Sy is daar verkrag. Die vrou is nie op die misdaadtoneel deur kollegas bygestaan nie. Selfs ’n kaptein van die Thabong-polisiekantoor wat op die toneel was, het geen hulp aan haar verleen nie. Ook by die Welkom-polisiekantoor is sy nie deur enige van haar kollegas bygestaan nie. In haar getraumatiseerde toestand moes sy, erg beseer en bebloed, ure ná die voorval in geskeurde klere wag om gehelp te word. Geen mediese hulp is aan haar verleen nie. Polisiebeamptes het haar ook tussen die twee polisiekantore rondgestuur om die saak aan te meld. Een polisieman het selfs aan haar gesê sy kan maar die volgende dag eers ’n klag lê, as sy wel ’n saak wil maak. Eers toe die saak deur ao. Juan Jansen van die Welkomse eenheid vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele misdaad oorgeneem is, is geen moeite ontsien om haar aanvallers aan die pen te laat ry nie. Landdros AJ Bosch het in sy uitspraak gesê die slagoffer was emosioneel en ontsteld. Byna drie jaar ná die voorval is sy steeds getraumatiseerd.

Die beskuldigdes toon geen berou nie en staan totaal gevoelloos teenoor die stukkende mens wat hulle agtergelaat het. Die slagoffer kan nie meer werk nie, is sonder inkomste en is medies ongeskik verklaar. – Charmaine Labuschagne

Bosch het ook daarop klem gelê dat die gemeenskap verwag dat die kwesbare lede van die gemeenskap, soos vroue en kinders, met respek behandel en beskerm moet word. Die beheeraanklaer in die Welkomse hof vir seksuele misdrywe, Charmaine Labuschagne, het betoog dat 17 November 2012 as ’n normale dag vir die vrou begin het, maar in ’n nagmerrie geëindig het wat haar lewe onherroeplik verander het. Labuschagne het vir ’n lang tronkstraf gevra en gesê die beskuldigdes toon geen berou nie en is gevoelloos teenoor die stukkende mens wat hulle agtergelaat het. “Die slagoffer kan nie meer werk nie, is sonder inkomste en is medies

Tel: 057 396 5695 Tel: 057 388 1269

64

99

Bull Brand Corned Meal 300g

14

99

Koo Baked Beans 410g

Ellis Brown Coffee Creamer 1kg

29

Darling Rainbow IQF Gouda or Cheddar Cheese 2kg Mass 2Ltr

D'lite Cooking Oil 1,5Ltr

99

Clover Milk UHT Long Life 2% or Full Cream 6x1Ltr

65 Darling Yoghurt 6x75g

21 19 99

Whole Farm Fresh Chicken

99

99

39

All Gold Tomato Sauce 700ml

7

79

99

/kg

Large Cabbage each

16

9

28 16 7 2499 7 99 /kg

99

99

99

Sunshine Drink Concentrate 5Ltr

Rondo Medium Fat Spread Brick 500g

7

99

99

Select Rice 2kg

15

46

Harrier 750ml

Bells Whisky 750ml

First Watch 750ml

Hansa Pilsner NRB 6x330ml

99

99

Large Pineapples

5

NO ALCOHOL SOLD TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18 YEARS.

my familielede en vriende,” het die vrou ná die hofsaak gesê. “Dankie vir alles wat julle vir my gedoen het en steeds doen. Sonder julle weet ek nie wat sou gebeur het nie.”

99

Sunlight 2kg

Südwest Charcoal

Blue Ribbon Brown Bread 700g

49

99

ongeskik verklaar. Sy sal die res van haar lewe medisyne moet drink,” het Labuschagne gesê. “Ek wil graag dankie sê aan Charmaine Labuschagne, Piet van Eck, asook

Loyal Toilet Paper 10's

Valid From 20 August until 26 August 2015. Starsave Cake Flour 10kg

’n FOTO van die vrou wat erg aangerand en verkrag is nadat sy deur twee mans in Dagbreek ontvoer is. Foto: Verskaf

99

32

99

89 16999 Hunters

4399

99

Dry or Gold 6x340ml

94

99

Castle Lite NRB 6x340ml

JJ PRECON WALLING & STEELWORKS Harmony Way, Virginia

Econo Apples 1.5kg

12

99

X1QEE73W-VI130815

49

99

46

99

X1QFJPMM-VI200815

6Ft Beton REPAIRS DONE on Special 072 803 9101 SKAKEL JOHAN VIR DIE BESTE DIENS EN PRYSE BY

X1QF85CM-VI200815


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.