OaseNuus 26 Januarie 2020

Page 1

Baie welkom in die huis van die Here vanoggend!

”Soos waters die seebodem bedek, so sal die magtige teenwoordigheid van die Here oral op die aarde geken word.” Habakuk 2:14 Babas, Peuters, Kleuters, Kinders en Tieners is belangrik in ons gemeente..

babas geniet die erediens vanuit die Moederskamer. Ouers met peuters, kom sluit aan in die konsistorie, die diens word Ouers met

daarheen herlei.

KleuterAlle kleuters is welkom om hierdie interaktiewe erediens by te woon. ‘n Unieke bediening vir kleuters, bring jou kleuter en sit gerus eers by totdat hy/sy op hul gemak is.

Laerskool kinders verdaag later na die saal. Stad op die Berg erediens

17:00 Erediens Gasvryheid is ʼn 16:30 Tiener Registrasie waarde van ons “Stad op die Berg dink buite die boks.” In eerste kwartaal van 2020 dink ons vars oor die gemeente.

Vertrou dat die warmte en vriendelikheid van medegelowiges jou omring het. Kom kuier en

geniet koffie hierna by die KoffieOase.

NG Gemeente Witrivier

Kerk van die toekoms en daardie toekoms is reeds hier. Dalk is hierdie besinning so dringend dat vars dink nie radikaal genoeg is nie en dat dit nie by net dink kan bly nie...

DIE KERK Handelinge 19:1-10 Hoe lyk 'n kerk sonder die Heilige Gees? Pasop, dit kan dalk meer bekend lyk as wat ons gehoop het!!! Sondag 26 Januarie 2020


Skakel in en raak betrokke by die gemeenteaktiwiteite. Maandag 27 Januarie 18:00 GriefShare

Maandag 3 Februarie

Gebedskamer 18:00 GriefShare

Dinsdag 28 Januarie 08:00 Gebedsbyeenkoms 17:00 Lofdans 18:00 DivorceCare

Dinsdag 4 Februarie

Konsistorie 08:00 Gebedsbyeenkoms Ouditorium 17:00 Lofdans Gebedskamer 18:00 DivorceCare

Woensdag 29 Januarie 10:00 Kreatiewe vers

Konsistorie Ouditorium Gebedskamer

Woensdag 5 Februarie

Bovertrek

10:00 Kreatiewe vers

Donderdag 30 Januarie 18:00 Bedieningsvreugde

Gebedskamer

Bovertrek

Vrydag 7 Februarie

Bovertrek

06:00 Besigheidspersone Bid

Bovertrek

Vrydag 31 Januarie 06:00 Besigheidspersone Bid

Bovertrek

Kampe, daar word gedurende die jaar verskeie kampe aangebied.....

Kinderkamp Gr 1-6 Gesinskamp Mannekamp Gemeentekamp te Badplaas & Berg en dal & Pretoriuskop & Sabie River Kamp

‘n Onvervulde roeping verbleik die kleur van ‘n mens se hele bestaan.~- Honore de Balzac -

Bedieningsleiersleiers ...  Jy is ʼn belangrike skakel in die ratwerk

van ons gemeente. Tente, Karavane & Chalets beskikbaar, bespreek NOU 017 844 8000 of aanlyn by  Jou bediening se drome is ons gemeente se drome! ww.foreverbadplaas.co.za As jou bespreking gedoen is laat weet asb vir Heidi (083 381 7980) sodat sy die naweek se gastelys op datum kan hou. Dankie!

Besigheidspersone bid saam

NG Gemeente Witrivier

Kom droom saam op Donderdag 30 Januarie om 18:00 in die Bovertrek.

Wanneer: Tyd: Waar: Wie:

Vrydagoggende 06:00 - 07:00 Bovertrek Alle besigheidspersone in die Laeveld is welkom! Sondag 26 Januarie 2020


Witrivier Karnaval

Vrydag 3 April & Saterdag 4 April 14:00 - 21:00

07:00 - 12:00

Hierdie is ‘n fees der feeste, teken nou die datum aan en kom kuier, eet en ondersteun ons gemeente. Nooi nou reeds jou vriende van heinde en verre vir ‘n naweek se pret!

Wat k a n o n s v e r wa g va n d i e K a r n ava l ? ?

Groente

Pretpark Wat kruip

Jan 082 254 7274 hieragter weg? Daar gaan verseker weer vele winskopies wees! Die groente- en neutboere, vars produkte van jul Ons vertel later meer oor landerye sal baie waardeer word. Verpakking wat jy kan verwag by die word deur die groentespan gedoen, dit is nie jou pretpark... kopseer nie. Enige vars produkte en ook heuning is welkom. Ek wonder.... Gaan daar weer van daardie lekker vars sap wees??? Hou hierdie spasie dop, Springkastele en hindernisbaan gaan ons gaan ʼn ondersoekspan uitstuur!

ò

daar ook wees. Asook baaaaaaaaaie

Vlooimark Michelle 082 322 3993

Woeker jy met jou talente en entrepreneurskap. Hier is ‘n geleentheid om ‘n stalletjie te hê by die Vlooimark, tydens die Karnaval. Kontak Michelle!

Veiling

Nog ʼn nuwe toevoeging...

Bring nou reeds bruikbare items in ʼn goeie toestand vir oom Thinus by die kantoor. NG Gemeente Witrivier

eetgoed om van te kies en te keur! As jy ‘n smulpaap is, is ‘n besoek aan die Karnaval ‘n móét!

Vleisstalletjie André 082 459 5449

qJagters wat nou reeds gaan aanlê vir ʼn bok,

ons sal met graagte die vleis oorneem en verwerking doen vir die karnaval.

Is jy al ʼn vriend van Witrivier Karnaval / White River Carnival se Facebook blad? Daar is baie nuus, word vandag nog ons vriend! Sondag 26 Januarie 2020


Gebedsfokus d

d

G

d

d

d

d

G

Ons bid vir ons gemeentelede se “elke dag” dinge: die oggendroetine van opstaan en aantrek, werk toe ry, winkels toe gaan, kos maak en huis hou. Ons bid vir ons kinders se skooldae en roetines en aktiwiteite. Mag die Here ons seën en beskerm, mag Hy ons bewus maak van ons voorregte en verantwoordelikhede en mag ons Hom ken en die eer gee in elke aspek van ons lewens. Ons bid vir Kokkie Pitout, wat steeds erge rugpyn het na haar operasie, sy het ook ’n terugslag gekry en hartversaking opgedoen. Ons bid dat die Here haar liggaam sal aanraak en versterk en genees en die pyn sal wegneem, maar dat Hy ook haar gees sal aanraak en Sy vrede gee in hierdie hersteltyd. Ettienne Kretzchmar het in die week geskakel om te sê dit gaan goed met hom, hy sê dankie vir almal se gebede vir en na sy operasie in Pretoria. Mag die Here aanhou om Ettienne te seën in sy hersteltyd. Ons bid vir Beulah, wie se heup baie seer is - soveel dat sy weer ’n kierie moet gebruik en laas Sondag nie eers die diens kon bywoon a.g.v. pyn/ongemak. Mag die Here Beulah aanraak en haar wysheid gee hoe om die heup te behandel. Lorraine Greeff (woonagtig in Pretoria), Doreen Botha se sus, wat gediagnoseer is met kanker. Sy vra voorbidding vir haar en haar geliefdes in hierdie moeilike pad wat hulle nou moet loop, mag hulle God se nabyheid ervaar in hierdie tyd. Marius Breytenbach, wat in die week ‘n angiogram ondergaan het en daarna ‘n stent gekry het. Ons bid vir hom en Chantelle, asook sy ma Stella Jacobs, wat hom bystaan. Mag hulle wysheid, leiding en geduld van God ervaar in die hersteltyd. Ons bid saam met Henry en Suzette Myers na Ma Martie (88 jaar), wat in Rustig Ouetehuis woon vroeg die week in ‘n koma verval het, ons bid vir rustigheid vir haar en haar geliefdes asook God se troos in hierdie tyd. Ons sê dankie saam die Roux-gesin na die geboorte van Katja op Maandag, 20 Januarie 2020. Katja se tweeling sussie, Alissa se bloedtoevoer is einde verlede jaar afgebind nadat Sherise en Christiaan die moeilike besluit moes neem, omdat alle scans op Alissa erge hartprobleme en ander defekte getoon het en dit lewensgevaarlik vir Katja gemaak het indien sy in die baarmoeder ’n beroerte sou kry. Ons dank die Vader vir die geboorte van ’n volmaakte, pragtige sussie vir haar 2 boeties, Pappa Christiaan en Mamma Sherise. Sy is 1 maand te vroeg gebore en het 2.2kg geweeg, maar Mamma Sherise sê sy drink baie mooi en slaap baie goed. Mag die Here vir Katja en haar gesin seën.

NG Gemeente Witrivier

Sondag 26 Januarie 2020


Ons bid vir ons Sendelinge Berribrokkies Liewe vriende, "Wat die Here doen is te groot om met mensewoorde beskryf te word" Psalm 66:3 DB 2019 Ons voel al ‘n paar jaar die Here praat oor ‘n nuwe seisoen, 2019 was die begin daarvan. Ons (Fred en Paula) kon meer saam reis en saam klas gee met Timon op universiteit en Mikael wat nou in die koshuis is. Ons reise het Madagaskar en Malawi ingesluit en verskeie Ywam basisse in Suid Afrika. Ons het ook die geleentheid gehad om weer studente te wees by die Living Word School van Jim Stier by Ywam Worcester in die Wes-Kaap.

-

2020 Fred handig sy leierskap van Ywam Frontier missions Suidelike Afrika oor aan Joseph, Justino en Pedro in Maart 2020. Fred se fokus verskuif dan van die spanne van Suidelike Afrika na die mobilisering en opleiding van nuwe sendelinge vir die 991 onbereikte volke groepe van Afrika. Ons sal steeds in Ywam wees en in Friemersheim, Mosselbaai omgewing bly in 2020. Ons behoort meer te reis en het reeds uitnodigings na Malawi, Mosambiek, Brazil en Thailand.

Gebedsversoeke • Vir die onbereikte groepe van Afrika • Vir die kinders se studies volgende jaar • Vir veilige reistyd • Vir die aanlyn kursus wat Fred saamstel G Meer ondersteuning vir ekstra reiskoste

Die foto’s van Fred se nuusbrief, het ons hierdie week in die steek gelaat, hoop om dit volgende week met julle te deel. Dit gaan so goed met sy bediening!

Sylvester Snippets 

PAT’S PONDERINGS (CONTINUED)

DECEMBER 2019

Circumstances certainly caught up with us this year and various attempts at writing a letter before Christmas just didn’t reach completion. However, we can now find a few quieter moments to concentrate on our thoughts. NG Gemeente Witrivier

Sondag 26 Januarie 2020


2019 has certainly been a mixture of pain, surgery, wonderful recovery and overseas vacation, then shock diagnosis and more surgery. We wrote about these things in previous newsletters, so only want to say now how much we have appreciated your prayer and to put our trust in our Heavenly Father for our future days. I have a poem my mother gave me when I was a teenager which has been a constant reminder of what we can expect from our Father. You may know the poem yourselves: God has not promised skies always blue, Flower-strewn pathways all our lives through: God has not promised sun without rain, Joy without sorrow, peace without pain.

But God HAS promised strength for the day, Rest for the laborer, light for the way, Grace for the trials, help from above, Unfailing sympathy, undying love.

I do not know who wrote these words but I’m certain the writer experienced the closeness and comfort of our Savior when going through hard times. This is what Colin and I have known through this time and we have special memories of the ‘flower-strewn pathways’ while visiting the U.K. for nearly three months. How gracious and kind our God is! What does the future hold? God hides that from us, saying simply “Trust Me”, for He knows and His grace and strength is available daily. Thank You Lord. On the physical level, our specialist-surgeon is concerned that complications from Colin’s hiatus hernia could be the cause of these growths in the lung and Colin may need more surgery to repair the problem. Medication does help but it also has side effects. On the other hand, Colin has had two major operations* (besides other lesser procedures) this year and he doesn’t really want to face a third. So, as we have done in the past, we continue to pray that God will be glorified through “whatever”… Please pray that prayer with us. A little bit of news is that we have opened our home to Mavis, my (Pat’s) sister-inlaw who is here with us until an apartment opens for her in a retirement home about 38 miles from us and where she has many friends. When this will happen we do not know, but due to sad circumstances her daughter with whom she had been staying for the past two and a half years gave her till the end of December to “move out”. God has been so good to us and we really feel we want to share some of His goodness with her at this time.

PAT & MAVIS

We thank our Heavenly Father for so many who pray for us and support us in other ways. We pray that you also will know that peace and rest in Him that we are experiencing. Sure, we have our ‘down’ moments but God is great and lifts us out of those moments with encouragement from His Word and through words and deeds of others. So, as we enter 2020, let us aim together to rejoice in Him and to love and serve Him as long as He gives us strength. “As your days, so shall your strength be.” Deuteronomy 33:25. “The joy of the Lord is your strength.” Nehemiah 8:10. With loving greetings,

Pat and Colin NG Gemeente Witrivier

Sondag 26 Januarie 2020


Doing what Pat enjoys doing – playing the piano and leading the congregation in worship and praise on various Sundays. No piano at home, so trips to the church for practicing is necessary.

Doing what I do best at the moment!... And what “Rusty” our newly acquired doggie from Animal Welfare also enjoys doing! What joy and fun he adds to the family!

Werk beskikbaar / werk soek & Behuising beskikbaar / te huur

Het jy dalk ‘n werk / behuising te huur beskikbaar of soek jy werk / behuising? Hier kan jy gratis adverteer. Sodoende bring ons hulp & hoop in ons samelewing. SOEK WERK Dame met ondervinding in Admin en Finansies soek 'n Admin Pos. In Witrivier omgewing. Rekenaarvaardig in Word, Excel, Pastel ens. Ten volle tweetalig Kontak: Janetta 076 753 4975

Dame is op soek na ʼn admin pos. Het baie ondervinding, kan onafhanklik werk. Is stiptelik, lojaal en pligsgetrou. Is ʼn nie-roker met bestuurslisensie en eie motor. Kontak: Tania 082 784 6744

Stel jy belang om op hierdie bladsy te adverteer? Kontak Antoinette by kerkkantoor of e-pos nuus@ngwitrivier.co.za. Advertensies moet Woensdae 09:00 in wees. GEEN koop of ruil transaksies nie.

Mylpale 20 Jan. Dries van Dyk Sias & Martie Stoltz Carel de Jager Andrè vd Merwe 21 Jan. Dina Pretorius Basil Ferreira 22 Jan. Andre & Ria Doman Willie & Riekie Nel 23 Jan. Flo vd Spuy Magdel Dannhauser Ida Mentz Annetjie Pretorius NG Gemeente Witrivier

Baie geluk met hierdie mylpaal! 82 Verjaar 47 Huwelik 46 Belydenis 46 Belydenis 84 Verjaar 71 Verjaar 37 Huwelik 32 Huwelik 77 Verjaar 60 Belydenis 60 Belydenis 60 Belydenis

24 Jan. Annetjie Meyer Jannie & Isabel le Roux 28 Jan. Marie van Tonder 29 Jan. Marthie Myers Elsie Nel Fanie Brink Henry Myers Coen Strydom 30 Jan. Gerhard de Jager Alex Strydom Sienie vd Berg 31 Jan. Chris & Rina Hendrikz

71 Verjaar 36 Huwelik 60 Belydenis 88 Verjaar 79 Verjaar 51 Belydenis 42 Belydenis 42 Belydenis 43 Belydenis 43 Belydenis 43 Belydenis 45 Huwelik

Sondag 26 Januarie 2020


Ons gemeente missie

Om as liggaam van Christus ‘n oase te wees wat God vereer, vir mekaar omgee en versorg en in ons samelewing hulp en hoop bring.

GriefShare is ’n groep wat omgee en jou help deur die rouproses. Hul kom Maandae om 18:00 bymekaar.

Navrae: Annalise 082 958 3874 Kom stap ‘n pad van herstel na egskeiding. Skakel gerus in op Dinsdae om 18:00. Navrae: Wilna 082 335 5295 Kom deel met ons jou lewensreis en struikelblokke. Saam vind ons oplossings vir al die uitdagings.

Kontak Klara 082 693 6596 vir ʼn afspraak.

Care Buddies Hierdie groep toegewyde persone bedien die bejaardes in ons gemeenskap. Sluit gerus aan. KONTAK YVONNE 076 903 0660 OM MEER UIT TE VIND.

Berading in trauma Moenie dat trauma jou oorrompel nie, daar is herstel. Gesels met Rian 082 906 3343 Hospice ondersteun pasiënte gediagnoseer met ‘n terminale siekte en hul families. As jy wonder kontak hulle.

Kontak besonderhede Kerkkantoor (013) 751 1644 Ds. Nati Stander 082 216 3710 Ds. Eddie le Roux 082 322 3393 Ds. Jurgens de Jager 079 292 9545

www.ngwitrivier.co.za

Like” ons bladsye: NG Gemeente Witrivier Witrivier gemeente Witrivier Karnaval Jeug@NGWitrivier Bluetooth Ouerskap Kersmark NG Witrivier

SMS/WhatsApp

079 223 8321

Tel: 013 750 3044 / www.hospicewr.co.za

Oase van Jesusliefde

NG Gemeente Witrivier

Sondag 26 Januarie 2020


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.