Amerika 2016

Page 1


Dr. Malan Nel lei reeds sedert 1986 elke derde jaar ’n Studietoer vir predikante na Amerika. Die toer in 2016 sal die elfde toer wees. Hierdie toer fokus op Missionale gemeentebou en Jeugbediening. DIE VOLGENDE IS AL OOR DIE TOER GESÊ:

Oor die VSA toer is daar by my geen twyfel dat dit die een enkele ervaring is wat, naas die kweekskool, die grootste impak op my as predikant gehad het. Selfs na meer as tien jaar sedert ek dit meegemaak het, speel die indrukke van destyds ‘n rol in my bediening. Blikkies Blignault (Constantiakruin)

Ons as gemeente het soveel by hierdie toer gebaat, dat ek besluit het om in 2007 weer saam te gaan, en hierdie keer neem ek my seun, ‘n teologiese student, saam! Theo Marais Wat die toer vir my as ouderling beteken het is net te veel vir woorde. Laat die rekords self spreek oor wat die Here in ons gemeente gedoen het nadat die 2 dominees en ek van die toer af teruggekom het. Derick Saayman


Atlanta

Stad amper 6 miljoen inwoners. Besigste lughawe in die wêreld met 3 000 vlugte per dag en 100 miljoen mense per jaar!  CNN en Coca Cola het hulle hoofkantore daar. 


 1995 deur Andy Stanley begin.  North Point is hulle grootste kampus, maar het nog 5 ander kampusse in Atlanta.  Grootste kerk in Amerika met 33 000 mense wat elke Sondag die dienste by die verskillende kampusse bywoon.

Andy Stanley is op 16 Mei 1958 gebore Sy pa, Charles, was 'n baie bekende Baptiste leraar. Hy is nou 83 en hulle verskyn nog gereeld saam.


Director of GlobalX at Northpoint. Their mission is to lead people into a growing relationship with Jesus Christ by serving the international community.

Marketplace leaders have the opportunity during the week to impact people around them who may never step through the doors of the church. Durwood Snead, Pastor at North Point Church in Atlanta, uses his 26 years of business experience to talk about the important role that pastors have in encouraging and equipping people in the business world to make an impact for Christ. Prior to joining the staff in 2001, Durwood spent 20+ years as a business executive. Durwood and his wife, Judi have five grown children.


Hierdie is ’n baie ou gemeente wat reeds sedert 1900 bestaan. Hulle het egter ’n baie moderne aanslag. Hulle plaas besonderse klem op die ontwikkeling van leiers binne die gemeente.

Hulle KERNWAARDES:  Radikale gasvryheid  Passievolle lofprysing en aanbidding  Transformasionele ontwikkeling van geloof  Risikonemende diens en sending  Buitensporige vrygewigheid


Hierdie gemeente is bekend vir hulle besonderse gebruik van die kunste - hulle het ’n besonderse kunsteafdeling. Daar is vyf leraars. Hulle volg ’n meer tradisionele styl en plaas geweldige klem op musiek. Onlangse gebeurtenisse: Hymn Festival Fotografiese uitstalling Westminster Choir Consert Bell Choir

Hier gaan ons vir STEVE DECLAISSE WALFORD ontmoet. Hy het die boek Mission as Holistic Ministry geskryf: Om na die wêreld uit te gaan is meer as net ’n preek. Dit is ’n diep betrokkenheid by alle fasette van die mense se lewens. Hy gee goeie leiding oor hoe om ’n baie groter verskil in die wêreld te maak.


Seminaar

met onder andere:

Prof Jake Myers Emory University

Dr Stan Woods

New Church Development

Los Angeles


Rick Warren is gebore op 28 Januarie 1954. Sy pa was ’n Baptiste predikant en hy self het die gemeente in 1980 begin. Hy het ’n Doktorsgraad aan die Fuller Thelogical Seminary in Pasadena, California. Hy het in ’n tent eredienste gehou totdat hulle 10,000 mense gehad het wat elke week die eredienste bywoon. Tóé eers het hulle ’n kerk gebou. Nou woon 20,000 mense elke week hul dienste by.


Shepherd’ s Grove Bobby Schuller Robbert Schuller se kleinseun, maar nuwe kerk omdat Chrystal Catheral bankrot in 2011.

Baie tradisionele bediening in die oggend en baie vrye jongmensgerigte diens in die aand.


Hier ontmoet ons vir Dr. Eddie Gibbs, ’n professor in Kerklike Groei. Hy gesels oor die invloed van kerk en kultuur op mekaar.  

In 1947 gestig. 4 000 studente uit 90 lande en van 110 denominasies. Integreer op baie verantwoordelike wyse teologie, psigologie en interkulturele studies. Baie wêreldbekende leraars hulle opleiding hier gekry, onder andere Rob Bell, John Maxwell, John Ortberg en Rick Warren.


Dr Ryan Bulger  Reeds sedert 2002 by Fuller  Geweldig hoog aangeskryf rondom kerk se rol in 'n veranderde wêreld.  Spesialiseer in Leierskap in "emerging churches"

“Die invloed van kerk en kultuur op mekaar”

Prof Mark Lau Branson  By Fuller sedert 2000  Baie gesaghebbend rondom die bemagtiging van gewone mense.  Hoe om impak te hê as Christen in jou gewone wêreld.


 Moderne baie suksesvolle tradisionele kerk

 Gemeente bestaan al sedert 1896

 Enorme orrel met 7 000 pype

 Gebou het 4 300 sitplekke


New City Church  Splinternuwe kerk in

verwaarloosde deel van Los Angeles se "down town"  Kerke verskuif na welvarende woonbuurte, en klompie toe die kerk na die mense gebring.  Ou teater omskep in kerkgebou.

 Kevin Haah is die leraar.  Met 0 lidmate begin!!  Almal by hom is verwerp deur die samelewing.


Alan Hirsh  Oud Suid-Afrikaner.  Tydjie gelede heelwat na sy werk

verwys toe in paar preke in ons gemeente verwys is na die "5 voudige bediening van die kerk uit Ef 4"

Dr Scott Sunquist  Dekaan van een van

die 3 fakulteite van Fuller (interkulturele studies).  Baie bevoorreg om hom te kan hoor.


 Baie dinamiese gemeente

onder 20 somethings.  Verstommende eenvoud.  Groot fokus op woordverkondiging.

 

Erwin McManus is die leierleraar en stigter van die gemeente. Merkwaardige mens. "He believes the church exists to declare the name of Jesus and build a place called home for the many who do not have one"


Dallas

(Started by Gene Getz, Jack Warren Snr pastor)


Hierdie kerk beslaan 7 blokke in Dallas. Dit is ’n kerk in “overdrive.” Die kerk is in 1977 gestig en het tans 40 predikante. Hulle het ’n koor met 500 lede en meer as 1,000 jongmense behoort aan die bofbalbediening.


Hierdie is een van die grootste gemeentes in die VSA: 40 leraars 500 koorlede Die Kersfeesopvoering word jaarliks deur 70,000 mense bygewoon! 27,000 lidmate 14,000 mense woon elke week die erediens by.

Hy het 1 200 gemeentes bestudeer en 750 gemeentes intens geĂŤvalueer.


New York  Hierdie is 'n baie belangrike

deel van die besoek aangesien minder as 1% mense in New York hulle met 'n kerk assosieer.  Dit bied unieke uitdagings aan die kerke wat daar is, en blootstelling aan hulle laat mens totaal nuut kyk na hoe die kerk sy uitdagings kan hanteer (en moontlik in die toekoms sal moet hanteer).


Hierdie Christelike aksie is deur David Wilkerson begin. Dit is ’n 12 tot 18 maande rehabilitasieprogram vir dwelm en alkohol verslaafdes, bendelede en prostitute en persone wat beheer oor hul lewens verloor het.


 'n Florerende, dinamiese tradisionele kerk in die hartjie van New York!!!  En een van die grootste Presbiteriaanse kerke in die wêreld.  17 Leraars  Hoe doen hulle dit?  Gaan sentraal oor hulle prediking en musiek  'n Baie kosbare oggend word saam met hulle sleutelleiers spandeer


Princeton





Hoof opleidingsplek vir Presbiteriaanse leraars 1812 gestig


Kenda Creasy Dean is associate professor of youth, church, and culture. An ordained United Methodist minister, she also serves as program mentor for the Timothy Scholars program. She holds a master of arts degree in speech communication from Miami University, a master of divinity degree from Wesley Theological Seminary, and a Ph.D. from Princeton Theological Seminary. She specializes in Christian formation, pedagogy, and practical theology, focusing on the spiritual formation of adolescents in postmodern culture

Darrell Guder is Princeton Theological Seminary’s Dean of Academic Affairs and the Henry Winters Luce Professor of Missional and Ecumenical Theology. He received his Ph.D. from the University of Hamburg. As an ordained Presbyterian minister, he served as a student outreach pastor and as a faculty member of the Karlshohe College in the German theology of the Lutheran Church. His writing and teaching focus on the missional church, especially the theological implications of the paradigm shift to post-Christendom as the context for Christian mission in the West.

Prof RS Armstrong Baie hoog geag as kenner van maniere van evangelisasie. Wyd geskryf daaroor.


 Hulle verstaan hoe om onmisbaar in

die gemeenskap te wees.  Hoewel hulle nie in 'n dorpsgebied is nie ry mense van ver af soontoe om hulle kinders na die gemeente se baie besondere kleuterskool te bring.


African Methodist Episcopal

 By uitstek swart Amerikaanse Kerk.  In 1916 ontstaan toe daar weerstand was van blankes om swartes toe te laat in die Methodiste kerk. Hulle het toe besluit dat hulle Methodiste wil wees, maar op hulle eie.

 Tans bestaan hulle uit 7000 gemeentes met 2.5 miljoen lidmate

 Baie tradisioneel. Hoewel Methodiste in oorspring is daar baie sterk Wesleyaanse trekke.

 Hulle moto: "God Our Father, Christ Our Redeemer, the Holy Spirit Our Comforter, Humankind Our Family".


 Hierdie is die 6e grootste katedraal in die wêreld.  Het 83 jaar geneem om te voltooi.  4 Amerikaanse presidente vanuit hierdie kerk begrawe

Nou hoofsaaklik net 'n toeristeaantreklikheid

Argitektoniese wonder

Amptelike naam: "Cathedral Church of Saint Peter and Saint Paul in the City and Diocese of Washington".



Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.