OaseNuus 15April

Page 1

Sondag 15 April

Almal wat aan God behoort, is geheiligdes. Die vraag is of ons die lig deur ons laat skyn. Dink net hoe die “klippe� dan kon dans! Anoniem


Tema: Wat sê Jesus oor die nuus? Skriflesing: Lukas 13:1-5

Ons verwelkom graag nuwe lidmate na die erediens. Ons ontmoet jou onder die afdak.

Kom geniet gratis tee of koffie na die oggenddiens, by die Koffie Oase. Almal welkom!

Babas, Peuters, Kleuters, Kinders en Tieners is belangrik vir ons in die gemeente... Ouers met babas geniet die erediens vanuit die Moederskamer.

Ouers met peuters, kom sluit aan in die konsistorie, die diens word daarheen uitgesaai.

Stad op die berg erediens Alle kleuters is welkom om hierdie interaktiewe erediens by te woon.

VANMIDDAG 17:00

‘n Unieke bediening vir kleuters word deur ‘n toegewyde span ouers onder leiding van Christine in die Bovertrek aangebied. Bring jou kleuter en sit gerus eers by totdat hy/sy op hul gemak is.

Laerskoolbediening Laerskoolkinders (Gr. 1-6) verdaag later na die saal en kom in hul groepies bymekaar.

Kom groei en ontdek saam tydens Stad op die Berg erediens.


Maandag 16 April

Donderdag 19 April

08:00 Koskas & Judea Hope pak Kerksaal 15:30 Dagbestuurvergadering 18:00 GriefShare Sitkamer 18:30 Omgeeleiersopleiding 18:00 Karnaval Volleyball dinskrum Konsistorie

Konsistorie Voorportaal

Maandag 23 April

Dinsdag 17 April

08:00 17:00 18:00

10:00 18:00

11:00 Koskasvergadering Gebedsbyeenkoms Konsistorie 18:00 GriefShare Lofdans Kerk 18:00 Kreatiewe vers Bluetooth Ouerskap Bovertrek Dinsdag 24 April DivorceCare Sitkamer 08:00 Gebedsbyeenkoms Woensdag 18 April 17:00 Lofdans Kreatiewe vers Bovertrek 18:00 Bedieningsvreugde Finansiële bedieningverg. Konsistorie DivorceCare

Konsistorie Sitkamer Bovertrek Konsistorie Kerk Bovertrek Sitkamer

Witrivier Karnaval Nuus Teken Saterdag 4 Augustus aan dit Hoofnuus gaan ʼn fees wees. Radio Laeveld gaan van die feesterrein uitsaai! Daar is ʼn program wat oorlaai is met ʼn verskeidenheid items. Heerlike eetgoed en natuurlik baie vars produkte en vleis om jou yskas aan te vul. Hierdie naweek vermaak gebeur alles op die Laerskool se sportgronde! Vermaaknuus

r

b

Vrydag 3 Augustus tree

CSportnuus

Robbie Wessels op! Die hekke open 18:00, kom ondersteun die verskeidenheid kosstalletjies & koeldrank. Geen mandjies / koelboks word toegelaat nie. Kampstoele en komberse wel.

9 weke by Ella Combrink Volleyball naweek oor

kampterrein! 15 - 17 Junie gaan die gees hoogloop en sommige tonge dalk op die grond sleep van uitputting. Begin solank spaar Daar wag hele paar verrasFinansiële nuus vir al hierdie pret! sings... Volgende week meer! Robbie kaartjies is eersdaags beskikbaar @ Kry jou span reg, warm op, R100/volwassenes & R 70/ skoliere. Voorskoolse oefen tegnieke om die ander kinders is gratis. te kan uitoorlê.

t


Uit dankbare hande vloei muntstukke vir die koninkryk. As jy wil weet of jy dankbaar is vir wat Jesus vir jou gegee het, kyk in jou beursie; dit is die eerlikste manier om in jou hart te kyk. ~Peter Marshal~

R,000

TOTALE DANKOFFERS PER MAAND

Werklik Begroot

850 800 750 700 650 600 550 500 450 400 350 300 250 200 150 100 50 0

Kontak gerus vir Louis Marais 082 893 1518 met enige navrae rakende die gemeente se finansies.

Die volgende herdenkings... 1 April Awie Theron Tom & Lizette le Roux Etienne & DeidrĂŠ Kretzschmar James & Christilda Luus 2 April Grobbie Grobler Elzanne Geyer Carel & Anita de Jager Norval & Elize Bester Altus & Griet Nel 3 April Mona van den Berg At & Lien Hitge 4 April Monica Muller Alet Pienaar Henry & Suzette Myers Thabu & Antoinette Pienaar 6 April Ena Thornhill Japie & Tienkie Kritzinger 7 April Thinus & Janetta Verreynne 8 April Fred Berrington Jan Fonternel

80 Verjaar 46 Huwelik 40 Huwelik 35 Huwelik 46 Doop 40 Doop 38 Huwelik 35 Huwelik 30 Huwelik 80 Verjaar 53 Huwelik 84 Verjaar 47 Doop 31 Huwelik 31 Huwelik 66 Doop 61 Huwelik 45 Huwelik 74 Verjaar 71 Verjaar

Baie geluk aan elkeen wat hierdie mylpaal bereik! Stoffel & Lena van der Wath Jan & Mara Stoltz Johan & Charlotte vd Berg 9 April Louis & Rianne Marais 11 April Frik Rousseau Gemma Botes 13 April Erica van Wyk 14 April Ben & Sonja Lombard 15 April Gert Coetzee Wimpie & Hettie de Jager Hendrik & Yvonne Prinsloo 17 April Kitty van Heerden Hettie Oosthuizen Neels & Marina Venter Roelf & Alta Fouche 18 April Kotie Botha Tienie Saad Tinus & Sannie Williamson 19 April Maria Schoeman

57 Huwelik 46 Huwelik 40 Huwelik 35 Huwelik 78 Verjaar 71 Verjaar 74 Verjaar 47 Huwelik 74 Verjaar 30 Huwelik 30 Huwelik 82 Verjaar 71 Verjaar 42 Huwelik 36 Huwelik 71 Verjaar 71 Verjaar 37 Huwelik 61 Belydenis


Fokus op GEBED P

bid vir

Careen Swart het die afgelope week gegaan vir ʼn voetoperasie. “Here, wees U as groot geneesheer saam met haar tydens die operasie en op die pad van herstel. Amen”

P

Jason Esterhuizen, wat aansterk na ‘n eerste van ‘n reeks van brein operasies. Ons sê dankie Heer, en bid vir die proses en die herstel tussen-in, dat Jason die Here se guns, beskerming en seën in detail sal ervaar terwyl hy in die vreemde land is.

P

“Here, Louis roep uit en vra vir gebed vir sy huwelik. Ons dra alle huwelike wat onder spanning is aan U op, en vra vir oplossings en deurbrake.”

P

Jaco (kontaknommer by kantoor) smeek vir werk, enige werk. “Here, gee asb uitkoms vir hom en baie ander wat soekend is vir ʼn werksgeleentheid.”

P

“Jesus, ons het U hulp nodig. Werk vir myself, my man en vir ons seuns. Asook ʼn skool vir ons jongste kind. Ons sê reeds dankie vir U voorsiening. Prys U Heilige Naam.” vra Christia. (kontaknommer by kantoor)

P

Ons dra graag vir Marius Beetge op wat tans kankerbehandeling ondergaan in Israel. Mag hy in hierdie tyd die nabyheid en vrede van God ervaar.

P

‘n Anonieme briefie pleit: “Ek vra dat God my gesin genadig sal wees en weer die vrede en liefde sal herstel. Bid asseblief saam met hiervoor...”

P

Glenda Cilliers, wat al ‘n maand in Hoësorg in Medi-Clinic is., het al verskeie operasies vir gebarste maagseer ondergaan. Dit gaan glad nie goed met haar nie en ons bid dat die Here haar na liggaam en siel sal aanraak en versterk en Sy wonderwerke sal doen waarvoor ons, Sy kinders, Hom voor kan vra en op vertrou.

P

Cilla Beale, wat in Eugene Marais hospitaal behandel word, sy was in die week in teater met die begin van die “skin graphs”, ons bid dat die prosedure en die res ‘n sukses sal wees en dat die Here Cilla sal genees.

P

Petro Coetser, oud onderwyseres van Witrivier Laerskool, wat nou in Hoedspruit

GAAN JY OF IEMAND WAT JY KEN HOSPITAAL TOE? IS DIE HOSPITAAL IN NELSPRUIT EN SAL HULLE ‘N AAND OF MEER DAAR WEES? Ons wil jou graag besoek as jy in die hospitaal is, maar jy moet ons daarvan laat weet! Indien jy dit op die GEBEDSBRIEFIE (WAT IN DIE BANKE HANG) skryf, meld ook asb. die hospitaal waar besoek afgelê kan word en ‘n KONTAKNOMMER! Stuur SMS/WhatsApp na gemeente se nommer (079 223 8321)


woon. Haar suster (Hannelie Slabbert) het laat weet dat sy baie siek is en dat die dokters nog nie kon uitvind wat haar die afgelope 3 weke al sieker gemaak het nie, sy ly onder erge maagpyn. Ons bid vir Petro, dat die pyn sal weggaan en vir wysheid vir haar familie en geliefdes maar veral vir die dokters om hierdie simptome te kan diagnoseer en reg behandel.

P

Angela Muller, wat op 3 April vir ‘n derde rug operasie (in ’n jaar se tyd) in Pretoria gegaan het, ons bid vir baie groot wysheid en geduld en wonderbaarlike herstel vir haar en ook vir Arrie wat haar bystaan. WAS JY OF IEMAND WAT JY KEN IN DIE HOSPITAAL EN OP ONS GEBEDSLYS / BESOEKLYS? Ons wil graag weet hoe dit met hul gaan. Laat weet ons asb. Sodat ons kan aanhou bid of “dankie” sê. E-pos ons: nuus@ngwitrivier.co.za of SMS/WhatsApp 079 223 8321

Dankie Heer vir  

“Dankie Here, vir ‘n nuwe werk. Dankie dat U met my gaan op hierdie nuwe pad. Dankie vir U genade en liefde! Amen” Nita Lombaard laat weet: Wonderlike nuus! Dries is in remissie! Die Here is so getrou. Ons stap ‘n wonderlike pad saam met Hom, met ons hand steeds styf in Syne. Hulle beplan binne die volgende 2 weke ‘n Haplo-oorplanting, indien Hentie se beenmurg ‘n “match” kan wees (50%). Grootte Schuur was al ‘n paar keer suksesvol met die tipe oorplanting. Dra asb. ons opregte dank en waardering oor aan almal wat so getrou vir ons bid. Dries is ‘n getuie van ‘n Goddelike wonderwerk en dat daar gebedsverhoring is op Sy tyd. Dit gaan goed met ons hier by Leonard en Sonja en ons sien die dokter Dinsdag om te hoor wat is die planne vorentoe. Baie liefde en groete vir almal, julle bly vir ons so spesiaal!

Sendeling Nuus Good morning All!

Your gift put a smile on a boy’s face last week, I was there to witness it myself… Everyone has

claimed their stake in the kombi and we just love the space and freedom it allows us to do things we couldn’t before. We needed a vehicle for our family and our ministry, three days after the purchase we had to use it to transport our neighbours to the cemetery. Our elderly neighbour who has been ill for a long


time passed away suddenly and the following day we could take friends and family to the funeral, a bitter sweet moment. Thank you again for your gift, we were/are still overwhelmed by your response. We were also very frustrated at times to find the proverbial needle in a haystack, but we finally managed to track a kombi down in Macedonia after a long search. We deeply appreciate all the encouragement and support we have received from all over the world, it is a wonderful testimony experiencing so many people that prayed with us and acted on their answer from God whether to give or

not to. You will agree that His will is perfect and good, always. Warm regards from a cold Skopje

Danie, Esther, Zane, Nêo-Rie, Jac and Chereni

A Letter from Christiaan paetzhold Dear Witrivier vriende,

It has been awhile since I last wrote, and I apologise for that. A lot has happened since November; during my Thanksgiving Break I received news that my dad was not doing well and that his condition was worsening. After thinking about it, and praying, I felt that I should come home for the next semester and summer (January to August). I decided that my family needed me in this difficult time. God provided so that I could take off a semester at Moody to come stay with my family. In early March I will continue with half of a normal semester’s classes online, which will help me keep up as well as busy. I arrived home on the 18th of December! It was so great to see them all again and spend time together. My family has been blessed with an amazing house in Jeffrey’s Bay! Another huge blessing has been the opportunity of my brothers being enrolled in ‘Global Leadership Academy’ High School. The school was established by the missions organization ‘Global Challenge” . The school views their school as an opportunity to minister to the children both in their academic lives and spiritual lives. My brothers have really been enjoying it and it has been a great way for them to make friends. After about a month of being home I needed to start doing something again. Vacation is great, but I like having something to do. At this point I had already fixed up quite a few things in and around the house. My parents and I decided that I would try and get a job. Firstly, we were thinking of maybe as a waiter, but then I got offered to help with a volunteer job at my brothers’ school. After an interview I was hired and the next Monday I started work… TO BE CONTINUED


Ons gemeente missie

Om as liggaam van Christus ‘n oase te wees wat God vereer, vir mekaar omgee en versorg en in ons samelewing hulp en hoop bring.

BEHUISING BESKIKBAAR 2 Slaapkamer woonstel by Garden Villas beskikbaar. Kontak: Bertie 083 628 0209 ʼn Veilige gemeubileerde, oopplan woonstel net buite Witrivier beskikbaar. Ongelukkig geen diere of kinders. Dadelik beskikbaar. Kontak: 083 459 5347 1 Slaapkamer woonstel by Rosebridge Manor beskikbaar. Kontak: Ursula 082 660 9996 1 Manswoonstel (Bachelor) woonstel op plot, dadelik beskikbaar. Kontak: Erica 082 337 6534 1 Woonstel te huur in Bon Accord. Kontak: Linda 082 831 1641 SOEK WERK Man soek werk en beskik oor die volgende kennis: ketelmaker, sweiser, meganiese passer, N6. Kan dadelik begin. Kontak: Karel 078 773 0749 Stel jy belang om op hier te adverteer?

Geen koop, verkoop of ruil transaksies nie.

Like” ons by

www.ngwitrivier.co.za

NAVRAE: Kerkkantoor (013) 751 1644 074 163 1816 Ds. Nati Stander 082 216 3710 Ds. Eddie le Roux 082 322 3393 Ds. Jurgens de Jager 079 292 9545

NG Gemeente Witrivier Jeug@NGWitrivier Bluetooth Ouerskap

BANKBESONDERHEDE ABSA Witrivier • Tjekrekening 1370 580 002 Verwysing: Naam en van / lidmaatnr.

Kaartfasiliteit beskikbaar by kantoor. Koevertjies by deure.

079 223 8321


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.