OaseNuus 22 April

Page 1

Sondag 22 April

Een van die beste doelwitte vir jou lewe is om dade te doen waarvan die gevolge jou sal oorlewe. -William James-


Hoe lyk Christen wees in die werklike wêreld Skriflesing: Johannes 17:13-19

Ons verwelkom graag nuwe lidmate na die erediens. Ons ontmoet jou onder die afdak.

Kom geniet gratis tee of koffie na die oggenddiens, by die Koffie Oase. Almal welkom!

Babas, Peuters, Kleuters, Kinders en Tieners is belangrik vir ons in die gemeente... Ouers met babas geniet die erediens vanuit die Moederskamer.

Ouers met peuters, kom sluit aan in die konsistorie, die diens word daarheen uitgesaai.

Stad op die berg erediens Alle kleuters is welkom om hierdie interaktiewe erediens by te woon. ‘n Unieke bediening vir kleuters word deur ‘n toegewyde span ouers onder leiding van Christine in die Bovertrek aangebied. Bring jou kleuter en sit gerus eers by totdat hy/sy op hul gemak is.

Laerskoolbediening Laerskoolkinders (Gr. 1-6) verdaag later na die saal en kom in hul groepies bymekaar.

Die reis na jou unieke Godstaal gaan voort, vanaand fokus ons op die aktiviste. Moenie hierdie misloop nie, elkeen is uniek met ʼn eie taal hoe jy God beleef en aanbid. Ouers, moedig jul tieners aan hom hierdie by te woon. Sien die tieners VANMIDDAG 17:00 vir lofprysing en ontdekking! Kom groei en ontdek saam tydens Stad op die Berg erediens.


Maandag 23 April 08:00 11:00 18:00 18:00

Donderdag 27 April

Koskas & Judea Hope pak Kerksaal Vryheidsdag Koskasvergadering Konsistorie Maandag 30 April GriefShare Sitkamer 18:00 GriefShare Sitkamer Kreatiewe vers Bovertrek

Dinsdag 24 April 08:00 Gebedsbyeenkoms 17:00 Lofdans 18:00 Bedieningsvreugde DivorceCare

Dinsdag 1 Mei Werkersdag Konsistorie Woensdag 2 Mei Kerk Voorportaal 10:00 Kreatiewe vers Bovertrek Sitkamer

Donderdag 3 Mei

Woensdag 25 April 10:00 Kreatiewe vers

Bovertrek

Kursus: Geestelike Dissipline - Vuur, word uitgestel tot later hierdie kwartaal

Witrivier Karnaval Nuus

CSport

Volleyball naweek 15-17 Junie oor

weke by Ella Combrink kampterrein! Daar is verskeie pakkette om diĂŠ naweek saam nuus te kuier en volleyball te speel. Daar is o.a. Naweek- / Dagbesoekers- / Pensionarispakket. Inskrywingsvorms is beskikbaar by die kantoor. Wees voorbereid en betyds om teleurstelling te voorkom.

bVermaaknuus

t FinansiĂŤle nuus

Vrydag 3 Augustus tree

Klop jou begroting met Karnaval winskopies. Versprei jou uitgawes en koop solank jou Robbie-kaartjies en volgende maand die Ella-kuiernaweek pakket.

Bedieningsvreugde

Robbie Wessels op! Kaartjies is beskikbaar by die kantoor. Nooi jou vriende en kom kuiers saam. Daar is heerlike eetgoed en koeldrank te koop. Volwassenes @ R100 per persoon & Skoliere @ R70 elk.

Is waar fees gevier word oor die werksaamhede in die gemeente!

Alle bedieningsleiers en vrywilligers word genooi na hierdie geleentheid waar Peter Pollock as spreker optree. Wanneer: 24 April Tyd: 18:30 Waar: Voorportaal


Uit dankbare hande vloei muntstukke vir die koninkryk. As jy wil weet of jy dankbaar is vir wat Jesus vir jou gegee het, kyk in jou beursie; dit is die eerlikste manier om in jou hart te kyk. ~Peter Marshal~

R,000

TOTALE DANKOFFERS PER MAAND

Werklik

Begroot

850 800 750 700 650 600 550 500 450 400 350 300 250 200 150 100 50 0

Kontak gerus vir Louis Marais 082 893 1518 met enige navrae rakende die gemeente se finansies.

Die volgende herdenkings... 22 April Kobus Herbst 23 April Nic Jansen van Rensburg Maud Rousseau 24 April Nancy Raath Hester Sutherland Bettie Bauer Japie de Villiers

Baie geluk aan elkeen wat hierdie mylpaal bereik!

76 Verjaar Basil & Annamaré Ferreira 47 Huwelik 91 Verjaar 25 April Andre Botha 74 Verjaar 46 Belydenis Le Grange & Heleen Odendaal 31 Huwelik 91 Verjaar 26 April Willie Bronkhorst 76 Verjaar 84 Verjaar Johannes Swart 62 Belydenis 79 Verjaar Danie & Martie Barwise 43 Huwelik 76 Verjaar

Zoë-kamp 11 - 13 Mei by Ella Combrink kampterrein Hierdie unieke kamp is ‘n geleentheid om in te bou in die lewe van iemand in jou invloedsfeer deur hom/haar in staat te stel om hierdie geleentheid by te woon. Die kamp word in Swazi aangebied en gaan oor geloofsekerheid, gebed, sondevergifnis, goeie keuses. Borg gerus jou werker/s of iemand @ R250/p. Inskrywingsvorms is beskikbaar by die kantoor.

kreatiewe vers se maandelikse

Aandklas is woensdag 23/4 om 18:00 in die Bovertrek.

Kontak: Adri 082 464 1889


Fokus op GEBED r

r

r

r

r r

r r

bid vir

Ons treur saam met die wat treur, ons dra Shalayne Leygonie se familie aan die Here op. Haar man, kindertjies, ouers Llwellyn & Sheneen Lusted asook almal na aan haar. Sy is Woensdagmiddag oorlede aan malaria. “Here, mag hul U nabyheid en troos intens beleef in hierdie rou tyd.” Al ons leerders, wat besig is met hul tweede kwartaal, ons dank die Here vir ‘n goeie vakansie en bid dat die Here elke leerder, ouer en onderwyser sal lei en seën. “Here, beskerm asb. my geliefdes teen die aanslae van die bose en seën hulle met U Heilige Gees wat hulle omvou. Amen” Antoine Dingle, wat in die week ‘n (tracheotomie) operasie ondergaan het. Dit gaan help met die apnee waarmee sy gediagnoseer is. Ons dank die Here dat die operasie ‘n sukses was en dat daar geen fout is met haar stem daarna nie. Ons prys die Here vir die wonder van die operasie wat haar lewenskwaliteit kan verbeter en bid vir spoedige herstel en dat sy nou werklik net kan begin “kind” wees. “Here, gaan met my en my man asb. Hou U hand van seën oor ons huwelik, dat ons altyd na U sal streef. Ons is baie lief vir U my God. Amen!” Wendell Myburgh, vir die Here se krag terwyl hy besig is met die moeilike hofsaak van sy vrou, Annetjie. Die saak is uitgestel tot Oktober. Volhard in gebed. “Here, laat U lig hier skyn... Heel hul wat stukkend is! Amen” “Here, help my om nie geestelik hoogmoedig te wees nie. Gebruik my soos U wil en waar U wil. Here, ek bid vir elke lidmaat, dankie Here dat U elkeen aanraak en bedien waar die behoefte lê! HALLELUJA!”

t Here, help asb. my ma, wat begin met ‘n nuwe werk!

GAAN JY OF IEMAND WAT JY KEN HOSPITAAL TOE? IS DIE HOSPITAAL IN NELSPRUIT EN SAL HULLE ‘N AAND OF MEER DAAR WEES? Ons wil jou graag besoek as jy in die hospitaal is, maar jy moet ons daarvan laat weet! Indien jy dit op die GEBEDSBRIEFIE (WAT IN DIE BANKE HANG) skryf, meld ook asb. die hospitaal waar besoek afgelê kan word en ‘n KONTAKNOMMER! Stuur SMS/WhatsApp na gemeente se nommer (079 223 8321)


r r r r r

r

Bokkie Geldenhuys, wat gediagnoseer is met kolon kanker. Ons bid dat sy omvou sal wees in Jesus se arms. “Here, ons bly steeds bid vir reën vir die Kaap en is dankbaar dat die seisoen besig is om te draai sodat dit al nader aan hulle reënseisoen beweeg.” Hester Steenkamp, wat in die week ‘n nek- en handoperasie ondergaan het, ons glo dat die operasie ‘n sukses was en bid vir spoedige herstel. Die geliefdes van Glenda Cilliers, nadat sy in die week na die Vader is, mag Hy hulle troos en hul trane afvee. Cilla Beale, ons bid vir die plastiese chirurg, wat die rekonstruksie werk aan haar been moet doen. Dit is so menslik dat sy moedeloos sal voel na een teleurstelling op ‘n ander, sal U haar hart en gedagtes aanraak en haar bemoedig. Koning Jesus, sy is so afhanklik van U. Hou haar vas, versterk haar en gee haar krag, sodat sy U liefde in detail sal ervaar. Petro Coetzer (oud lidmaat), wat nog nie gesond is na ‘n onlangse operasie nie, Vader raak haar liggaam aan en doen ‘n wonderwerk vir haar. Amen! WAS JY OF IEMAND WAT JY KEN IN DIE HOSPITAAL EN OP ONS GEBEDSLYS / BESOEKLYS? Ons wil graag weet hoe dit met hul gaan. Laat weet ons asb. Sodat ons kan aanhou bid of “dankie” sê. E-pos ons: nuus@ngwitrivier.co.za of SMS/WhatsApp 079 223 8321

Dankie Heer vir

t “Dankie Here, dat ek die voorreg het om hoofmeisie te kan wees!” 

 

Mag die Here elkeen in leierskap en bestuursposisies seën en gebruik tot Sy eer! ‘n Kom Word Nuut Kamp-briefie lei: “Dankie Here, dat ons U hande en voete kan wees. Wees met elke gas wat hier is, werk in hul harte en verander hul harte. Ons dank U alreeds vir die verandering wat plaasvind! U is ons Almagtige God!” “Dankie Heer vir hierdie lekker gevoel binne my oor alles wat gebeur het by die Kom Word Nuut Kamp, wat so mooi is!” Dankie Pappa Vader vir die besonderse mooi naweek by die Kom Word Nuut Kamp, dankie dat ons kan deel wees. Laat die Heilige Gees oorneem in ons lewens en bring genesing. Maak asb. seer en gebroke harte weer heel en herstel verhoudings...

t “Dankie vir ‘n lekker week en dankie dat ons almal veilig terug by die kerk is!” 

 

“Dankie Jesus, vir U groot genade - dat Frikkie Roux na meer as 2 maande van uiterse beproewings a.g.v. kanker operasies weer vandag saam met ons hier in U huis kan aanbid. Alle eer aan U! Ons loof U naam!” “Dankie Here, dat ons U wil kan doen. Help ons om ander te help om U te beleef! Amen!” “Dankie Heer, dat ons weet alles werk uit ten goede en in U wil. Dankie dat U ons vertrou om U hande, voete en stem te wees vir die wie dit nodig het. Dankie dat U ons gebede verhoor in ons donkerste tye, dankie vir die vryheid wat ons kan beleef wanneer ons op U vertrou! Amen!”


Sendeling Nuus A Letter from Christiaan paetzhold Dear Witrivier vriende, I am part of a three man team, or 4 depending on the day, building a Canadian Loghouse for the school to be used as a dormitory for the boarding school. I receive a bit of pocket money from the school but essentially it is volunteer work. I have been working for about 3 weeks now and really enjoying it! It is hard work, those logs are not light, but I have always been ready for a challenge. God has blessed me with an awesome guy to work with and with new friends I am making through the work. I am also learning a lot of new skills in the process of building this loghouse. It has been a great comfort to me that even in this really hard and difficult time God is still in control. He was not caught unawares or by surprise by anything that has happened. I have seen how He was been providing for my family and for me in so many ways. I am constantly reminded of the Psalms, many of the Psalms are Laments, pleads to the LORD for salvation. In these the author begins by asking God “Why?”. Psalm 13 reads “How long, LORD? Will you Forget me forever? How long will you hide your face from me?”. David, the author of this particular Psalm is distraught, he is asking where is God? Many times, I feel the same, in this really hard time asking myself “where are you LORD?” It is then, when you are just about to finish the Psalm that David comes out and says this, “But I will trust in your unfailing love; my heart rejoices in your salvation. I will sing the LORD’s praise, for He has been good to me.” It hits me every time what a Professor once said in a class on Psalms: “The authors start of by asking God where He is, or why is this happening, but they always end with a declaration of their trust in the LORD.” This has really had a huge impact on me in this time. Please pray for healing for my father, for the time I am with my family, protection at work and also with big decisions that lie ahead for me. I have recently applied for my new study visa and praise the Lord, they gave me a 3 year visa! So far I plan to return in August, when the new school year starts, but need God’s wisdom in this as well. Thank you for all your prayers and support. I pray that God will richly bless each one of you in this new year.

Blessings... Christiaan Paetzold


Ons gemeente missie

Om as liggaam van Christus ‘n oase te wees wat God vereer, vir mekaar omgee en versorg en in ons samelewing hulp en hoop bring. BEHUISING BESKIKBAAR ʼn Veilige gemeubileerde, oopplan woonstel net buite Witrivier beskikbaar. Ongelukkig geen diere of kinders. Dadelik beskikbaar. Kontak: 083 459 5347 1 Slaapkamer woonstel by Rosebridge Manor beskikbaar. Kontak: Ursula 082 660 9996

Hospice ondersteun pasiënte gediagnoseer met ‘n terminale siekte en hul families. As jy wonder wat doen hulle, kom haal hulle nuusbrief in die kantoor of kontak hulle.

Tel: 013 750 3044 / www.hospicewr.co.za

Berading in gevreesde siektes Moenie dat hierdie trauma jou oorrompel nie, gesels met Magda 082 498 4256

GriefShare is ’n groep wat omgee en jou help deur die rouproses. Navrae: Annalise 082 958 3874

Eenmanswoonstel (Bachelor) woonstel op plot, dadelik beskikbaar. Kontak: Erica 082 337 6534

Tweeslaapkamer woonstel met kuier stoep op plot, beskikbaar 1 Junie. Ongelukkig geen kinders en diere. Kontak: Erica 082 337 6534 SOEK WERK Betroubare huishulp is beskikbaar op Donderdae, vanaf 1 Mei. Kontak: Hannelie 082 684 0038 Man soek werk en beskik oor die volgende kennis: ketelmaker, sweiser, meganiese passer, N6. Kan dadelik begin. Kontak: Karel 078 773 0749

Stel jy belang om op hier te adverteer?

Geen koop, verkoop of ruil transaksies nie. Stuur e-pos na nuus@ngwitrivier.co.za

Kom stap ‘n pad van herstel na egskeiding. Skakel gerus in.

Navrae: Wilna 082 335 5295 Kom deel met ons jou lewensreis en struikelblokke. Saam vind ons oplossings vir al die uitdagings. Kontak Klara 082 693 6596 vir ʼn afspraak

Hierdie groep toegewyde persone bedien die bejaardes in ons gemeenskap. Sluit gerus aan. KONTAK ONS OM MEER UIT TE VIND. YVONNE 076 903 0660

Like” ons by

www.ngwitrivier.co.za

NAVRAE: Kerkkantoor (013) 751 1644 074 163 1816 Ds. Nati Stander 082 216 3710 Ds. Eddie le Roux 082 322 3393 Ds. Jurgens de Jager 079 292 9545

NG Gemeente Witrivier Jeug@NGWitrivier Bluetooth Ouerskap

BANKBESONDERHEDE ABSA Witrivier • Tjekrekening 1370 580 002 Verwysing: Naam en van / lidmaatnr.

Kaartfasiliteit beskikbaar by kantoor. Koevertjies by deure.

079 223 8321


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.